Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 1088

20/02/2026


  Krities Afrikaans

LitNet: Word LitNet se gesig op sosiale media

Die kasteel van die blou draak

Skrywer: Troula Goosen
Uitgewer: LAPA
ISBN: 9780637008907

’n Vakansie in Italië by haar gunstelingtannie is presies wat Nicki nodig het. Sy is vasberade om nie toe te laat dat haar nuwe stiefsussie, Bella, dit vir haar bederf nie. Dit vat egter nie lank vir vreemde dinge om te begin gebeur nie. In ’n winkel in Venesië sien sy ’n pragtige antieke ring met ’n draaksimbool. Sy word gedwing om dit te koop omdat sy dit skielik nie van haar vinger kan afkry nie. Dan vertrek hulle almal na die beroemde Castello di Zumelle sodat haar tannie ’n vriend kan uithelp. Dis daar waar dinge regtig begin vreemd word en Nicki bevind haar binne-in ’n magiese Middeleeuse avontuur met tydreisende ridders, ’n wraaksugtige gravin ... en die legende van die Blou Draak.

"Nuwe oë"-videokompetisie

"Nuwe oë"-videokompetisie: Word LitNet se gesig op sosiale media

LitNet
Visueel

Is jy ’n beïnvloeder of inhoudskepper op sosiale media? Of wil jy graag een wees? LitNet is op soek na ’n kreatiewe persoon met ’n vars inslag om ons inhoud deur middel van video’s op sosiale media na nuwe en groter gehore te bring. Die wenner sal die geleentheid kry om ’n ooreenkoms met LitNet aan te gaan om teen vergoeding vir ons interessante video-inhoud te skep.

Boeke en skrywers

Heil die Leser! Oor prikkelpoppe en oeroue entiteite

Nini Bennett-Moll
Boekrubrieke

"Naledi het inderdaad ’n wye verskeidenheid boeke in hul stal en is besig om naam te maak as een van ons heel voorste uitgewers."

Cliff-hanger: What does romance look like now?

Cliffordene Norton
Books and writers

"The most persistent critique of romance is that it is formulaic: read one, read them all. And yet, it is one of the most resilient genres globally. It outsells most others. It sustains fiercely loyal readers. It adapts."

Do we still feel safe enough to invest in romance?

Cliffordene Norton, Alta Cloete, Elsa Winckler, Nadia Cassim
Interviews

Cliffordene Norton spoke to three romance authors and asked them whether they think people in South Africa feel emotionally and socially safe enough to fall in love. The answers were layered. "History shows that people fall in love regardless of circumstances ... During wars, plagues, political unrest. Falling in love is not always a rational act; it happens."

Dubbelspel vir haar hart deur Tosca de Villiers: ’n resensie

Louise Viljoen (JBay)
Resensies

"Dubbelspel vir haar hart is ’n heerlike verhaal. As jy hou van ’n boek met ’n stadiger pas, maar wat jou tog verras met oomblikke waar jy jou oë ’n paar maal vinnig moet knip, dan sal jy hierdie Romanza geniet."

Een keer om die son deur François Bloemhof: ’n resensie

Maryke Roberts
Resensies

"Daar was oomblikke waar ek gevoel het asof ek nie lees nie, maar luister – asof iemand vir my hul storie vertel."

Rietspruit deur Johann Lodewyk Marais: ’n resensie

Nini Bennett-Moll
Resensies

"Die Rietspruit tree as’t ware op as ’n karakter uit eie reg met sy eie geografiese, selfs emosionele en simboliese onderstrominge – riete buig, maar breek nie, en spruite borrel op as nuwe begin."

Die skaaktowenaar van Grootbos deur oom LJ: ’n lesersindruk

Surene Esterhuizen
Lesersindrukke

"In hierdie boek leer ons nie net skaak speel nie, maar sommer ook ’n paar lewenslesse. Een van die lewenslesse: eerlikheid."

Wisdom takes work by Ryan Holiday: a reader impression

Jonathan Amid
Books and writers

"Holiday has collected and collated significant, sometimes surprising, and always powerful glimmers of wisdom, reminding his readers that it is our duty to view ourselves as indefatigable readers and archivists of personal wisdom."

Kortliks met Stefaans: Hoe goed is ’n hitman om afgetree te bly?

Stefaans Coetzee
Boeke en skrywers

"Wat doen ’n goeie misdaadroman? Bly dit by jou, of moet dit gedeel word?"

Persverklaring: Program vir die Adam Small-fees

LitNet
Feeste

Aangeheg die finale program vir die opkomende Adam Small-fees.

Persverklaring: Die PEN Afrikaans Vertaalfonds ondersteun nuwe vertalings na Arabies, Duits en Bulgaars

PEN Afrikaans
Boeke en skrywers

PEN Afrikaans kondig met trots aan dat die PEN Afrikaans Vertaalfonds drie vertaalprojekte sal ondersteun wat die Afrikaanse letterkunde na nuwe internasionale lesers sal neem.

Persverklaring: LAPA-jeugromankompetisie 2025

LitNet
PRH/LAPA-Uitgewersportaal

Die kortlys vir LAPA Uitgewers se jeugromankompetisie vir 2025 is bekend! Dié kompetisie word elke tweede jaar aangebied, en soos in die verlede, het van ons land se gewildste skrywers en vorige wenners weer die pen opgeneem.

Akademies en skole

Was daar ’n Suid-Afrikaanse musikale avant-garde in die 20ste eeu?

Willemien Froneman, Stephanus Muller
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)

"Deur die werk en proefskrif van Roelof Temmingh as vertrekpunt te neem, word geargumenteer dat die mees eksplisiete selfidentifisering met die avant-garde in Suid-Afrikaanse musiek gepaardgaan met ’n bevestiging van Westerse modernistiese ideologieë, eerder as met institusionele of politieke vernuwing."

Die beoefening van Nuwe Testamentiese wetenskap as vakdissipline in Suid-Afrika

D. Francois Tolmie
LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe)

"Dit vereis dat geloofsgemeenskappe begelei moet word in kritiese nadenke deur onder andere daarop te wys dat ’n gehoorsame leesstrategie van tekste soms gebalanseer en aangevul moet word met ’n weerstandige lees van die teks, en deur samewerking met ander teologiese dissiplines."

Kollig op akademikus Shamiega Chaudhari: kolonialisme, postkolonialisme en dekolonialisering

Shamiega Chaudhari
LitNetKanaal op YouTube

"Die Afrikaanse gogga het my gebyt." LitNet Akademies-navorser Shamiega Chaudhari vertel meer. In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is.

SteedsDink met LitNet Akademies: Shamiega Chaudhari oor haar akademiese navorsing

Shamiega Chaudhari
LitNetKanaal op YouTube

In hierdie video gesels Shamiega Chaudhari oor onder meer Arabiese Afrikaans, herwinning van identiteit en kultuur, dekolonialisering en postkolonialisme, en Afrikaanse skrywers soos Diana Ferrus, Gaireyah Fredericks en Chase Rhys.

Wiskunde: Graad 5, oefenvraestel en memorandum, eerste kwartaal

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

As jy in graad 5 is en voel of jy dubbel sien, is dit ’n goeie ding. Hierdie gratis oefenvraestel deur Wilhelm du Toit gaan jou help om berekeninge ten opsigte van verdubbeling en halvering te doen. Laai dit in PDF af en begin sommer nou vir jou toetsreeks voorberei.

Wiskunde: graad 8-vraestel en memorandum, eerste kwartaal

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

Is jy in graad 8 en skryf jy binnekort jou eerste Wiskundetoets vanjaar? Hierdie gratis oefentoets en memorandum deur Lee-Ann Langeveld gaan jou met jou voorbereiding help. Soos jy kan sien, is daar sekere vrae waarvoor jy nie 'n sakrekenaar mag gebruik nie. Jy hoef egter nie bang te wees nie, want die toets gaan jou so mooi help dat jy gaan weet jy’s slim genoeg om alles in jou kop te doen!

Wiskunde: graad 9-vraestel en memorandum, eerste kwartaal

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

As jy in graad 9 is en binnekort jou eerste Wiskundetoets skryf, het jy rede om breed te glimlag. Hierdie gratis oefenvraestel en memorandum deur Lee-Ann Langeveld gaan jou met jou voorbereiding help. Laai dit sommer nou af en begin oefen.

Indeks: notas, toetse en vraestelle

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

Hier is al die gratis studiemateriaal vir skole wat op LitNet beskikbaar is, gelys volgens graad.

Wiskunde met LitNet gratis op YouTube beskikbaar

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

Eksamentyd? Hersieningstyd? LitNet se video’s kan jou help. Kyk na hierdie video’s op LitNet se YouTube-kanaal – en teken sommer ook in!

Menings

South African name changes, exceptionalism and the fallacy of the colonial-indigenous binary

Luan Staphorst
Opinion

"We don’t know what violence, what conquest, what inter-'indigenous' strife lies behind the compound name !kam-dhabu. To assume it speaks of a glorious past and the reclamation of an 'indigenous identity' is not only unfounded, but offensively naïve."

Against disingenuous obfuscation: Replying to Luan Staphorst regarding changes to the names of South African towns

Mphuthumi Ntabeni
Opinion

"But to acknowledge complexity is not to erase hierarchy. Staphorst suggests that my argument assumes identity is fixed. It does not. Identity is layered, contested and always in motion."

Agterstories: Clans, korporasies en klone

Johan Fourie
Rubrieke

"Die opkoms van KI-agente doen meer as om bestaande organisasies net vinniger te laat werk. Dit stel ’n nuwe organiserende logika bekend, gebou op gedelegeerde, skaalbare agentskap."

Springmielies: Wat weduwees weet

Nini Bennett-Moll
Rubrieke

"Een van die heel moeilikste weë om te bewandel, is om oornag ’n weduwee te word."

Staatsriede 2026

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"Ek het nogals gedink ôs moet vi Trump ’n briefie skryf om dankie te sê. Van hy djou try ambush het innie Whitehouse, issit ampe of djy nuwe vuu gekry het."

Sarah Niemand van Buffeljagsbaai, buite Gansbaai, en vanjaar se Sona

Heindrich Wyngaard
Menings

"Miskien was die volgende waarneming dan die mees opvallende aspek van Ramaphosa se toespraak: Geen tierlantyntjies hierdie keer nie, geen poësie of filosofiese aanhalings nie, geen 'Thuma mina' nie."

Onderwys op Groote Eylandt in Australië: ’n onderhoud met Rethamari le Roux

Naomi Meyer, Rethamari le Roux
SA Skoleseminaar | Schools Seminar

"Ek was gelukkig om werk te kry by Angurugu Skool in Angurugu. Groote Eylandt ... behoort aan die Anindilyakwa Land Council en is Aboriginale grond. Daar is drie dorpe op die eiland: Alyangula, wat die myndorp is waar ons woon, Angurugu en Umbakumba, wat Anindiliyakwa-dorpe is."

Laingsburgers onthou die vloed van Sondag 25 Januarie 1981

Sarie Marais-Nell
Menings

"Dis al meer as 45 jaar na die Laingsburgvloed, steeds lê die onthou nog vlak en die rofie bo-oor die ontworteldheid wat die vloed veroorsaak het, is in vele gevalle steeds nerfdun."

Gewildste plasings

Gewildste plasings op LitNet: 11 tot 17 Februarie 2026

LitNet
Als oor LitNet

Hier is die tien gewildste plasings op LitNet vir die week 11 tot 17 Februarie 2026.

Uit die argief

Wat is ’n taal?

LitNet
LitNetKanaal op YouTube (2012)

Video: "Is 'n taal nie veral die mense wat hom praat nie? Dalk is dít die antwoord: Die taal is rats en gespierd, en sal oorleef dáár waar hy méns word."

Nou op Voertaal

SA se TV- en filmbedryf op rand van ineenstorting weens onderbefondsing

Jean Oosthuizen
Voorblad

"Vervaardigers waarsku dat projekte nou na lande soos Malta, Portugal en Mauritius skuif – jurisdiksies met stabiele en voorspelbare insentiewe."

SANW-ontplooiing ’n nuwe front teen misdaad

Jean Oosthuizen
Voorblad

"Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) berei voor om binne die volgende 10 dae troepe in die Oos-Kaap te ontplooi, terwyl hulle reeds saam met die polisie in die Wes-Kaap en Gauteng gemobiliseer word."

VSA-ambassadeur kom in Pretoria aan te midde van gespanne betrekkinge

Jean Oosthuizen
Voorblad

"Sy seun, Leo Brent Bozell IV, is onlangs deur Trump kwytgeskeld vir sy rol in die Capitol-aanval in Washington in Januarie verlede jaar, wat Bozell se noue bande met die Trump-administrasie onderstreep."

Bek-en-klouseer-inenting versnel ná nasionalerampverklaring

Jean Oosthuizen
Voorblad

"Die regering se doelwit is om binne die volgende 12 maande uitbrake met meer as 70% te verminder in hoërisikoprovinsies."

Stukkie kleurvolle Suid-Afrika in Nieu-Meksiko

Maryke Roberts
Kunst

"Die uitstalling kombineer die historiese funksies van hierdie draadmateriaal met die kontemporêre artistieke stemme van die kunstenaars wat vandag hierdie tradisie voortbou."

Leesimpressie: Tussen kogels en dromen door Malik Khero Jirdo

Erik van den Bergh
Literatuur

"Aangrijpend, mooi uitgevoerd verhaal over de vluchtervaringen van Malik (geboren in Irak in 2006) en zijn drie jaar jongere broer Mutlik die in 2023 in AZC Luttelgeest belandden. Hun ouders, broers en zussen verblijven nog altijd in het tentenkamp in Noord-Irak."

Leesimpressie: Ganzentijd door Mirjam van Hengel

Erik van den Bergh
Literatuur

"Uitzonderlijk mooi boek. Persoonlijke notities naar aanleiding van de dood van de vader van de schrijfster."

Uitnodiging: Samespraak-gesprek

Voertaal
Cultuur

Sluit by ons aan vir ’n gesprek oor die letterkundige en kulturele verbintenisse tussen Afrikaans en Nederlands.

Uitnodiging: Tom Lanoye by SASNEV

Voertaal
SASNEV

’n Spesiale geleentheid soos hierdie deur SASNEV is seldsaam. U word hartlik uitgenooi na ’n uitsonderlike lesing deur ’n invloedryke stem.

Leefstyl

Pareltjes uit Amsterdam: ’n Suid-Afrikaanse fokus op die Rijksmuseum

Johan Allers
Kuns

Die beroemde Rijksmuseum in Amsterdam het taamlik baie materiaal oor Suid-Afrika in hulle besit. In hierdie pareltje wandel Johan Allers so ’n bietjie deur die museum se argiewe.

Droomland Fees: ’n kuier saam met lekker mense

Yolanda Saayman
Musiek

"Droomland Fees is gebore uit ’n eenvoudige maar kragtige idee: om mense toe te laat om te droom en deur musiek bymekaar te bring."

Persverklaring: Suidoosterfees 2026 se NATi Teaterfees-program

LitNet
Suidoosterfees

Vanjaar se NATi Teaterfees-program gaan feesgangers ongetwyfeld herinner waarom die fees ’n broeikas van innovering en gehalte in die Suid-Afrikaanse kunstewêreld is.

Persvrystelling: Suidoosterfees 2026 se Kort voor lank-programafdeling

LitNet
Suidoosterfees

Kort voor lank is een van Suidoosterfees se gewildste programafdelings – ’n fees binne ’n fees waar uiteenlopende stories in treffende 30-minuut-vertonings tot lewe kom.

Persverklaring: Talle bekroondes op program vir 30ste KKNK

LitNet
KKNK

Onder die aanbod van bekroondes wat ’n draai in die Klein Karoo maak, tel dramas, komedie, musiek, dans- én kinderteater.

Press release: Bringing back The signs, a bold, original musical returns to the Midlands

LitNet
Lifestyle and entertainment

The signs is a dynamic, Broadway-style musical written and directed by Midlands creative Audrey Mbuyazi. This original production offers a fresh and unexpected retelling of a well-known story – from a provocative new perspective.

Nuwe skryfwerk

Die tafel in die hoek

Stefaans Coetzee
Fiksie

"Soveel gesag in haar stem. Hy wil iets sê; sy knip hom kort. 'Oom Buys kom een keer ’n jaar. Net een keer. Altyd op dieselfde dag. Altyd by hierdie tafel'."

Souvenirs

Neo Mehlomakulu
Poësie

"En ook my ma, moenie vergeet om van jou lag ...
jou onverwagse spring-cleaning en
jou versteekte pilletjies vir my migraines
agter te los nie"

Bewus

Marno Matthee
Poësie

"Neem weg die tuie
waarmee ek sin maak
van hierdie wêreld,
is ek dan nog bewus?"

Keffertjies

Jacques Wessels
Poësie

"agter hekke blaf
vet klein kefferbrakkies
om pantoffelvoete
van boepens-dorpshuisbase"

Afsterwe

Sanette Scheepers
Poësie

"maar in my hart se binneste stiltes
versmoor die grond se hel
ons albei weer"

Rymstories: "Die spookvanger"

Etienne van Heerden
Skryfwerk

"Hy kom uit die land van weerlig aan
Uit die land van kanniedood die skuinstiep maan"

Stemkunstenaar Johan Allers lees ’n reeks rymstories deur Etienne van Heerden voor. In hierdie reeks kom telkens ’n figuurstudie ter sprake.



Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf.

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 887 0212


© 2026 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved

Untitled Document