|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 1080
12/12/2025
|
Krities Afrikaans
|
 |
|
Skrywer: Joyce Meyer
Uitgewer: Lux Verbi
ISBN: 9780796323880
Bekommernis, twyfel, verwarring, depressie, woede en gevoelens van veroordeling is alles aanvalle op die gemoed. Bekende outeur Joyce Meyer sal jou help om hierdie belangrike gevegte te wen. In hierdie bygewerkte uitgawe leer Joyce ons hoe om ons gedagtes te fokus op die manier waarop God dink. Sy deel persoonlike stories uit haar eie lewe, saam met Bybelse waarhede en aanmoediging om jou te help om doelgerig te dink, die gevegte in jou gedagtes te wen en ’n vreugdevolle lewe te begin.
|  |
|
 |
Your AI IQ: the insect world | Jou KI-IK: die insekwêreld
Rouxlyn Botha
Akademies en skole
Video, infographic and slides: What is the impact of static electricity on insects? These visual materials are generated by AI. | Video, infografiek en skyfies: Wat is die impak van statiese elektrisiteit op insekte? Hierdie visuele materiaal is deur KI gegenereer.
|
 |
Your AI IQ: Afrikaans black metal | Jou KI-IK: Afrikaanse swart metaal
Burgert A Senekal
Kunsmatige intelligensie | Artificial intelligence
Video, podcasts and infographic: What is Afrikaans black metal? These visual materials are generated by AI. | Video, podsendinggesprekke en infografiek: Wat is Afrikaanse swart metaal? Hierdie visuele materiaal is deur KI gegenereer. |
 |
Die liggaamsonvergenoegdheid van die gelowige vrou: ’n holistiese pastorale perspektief
Eleanor Addinall
LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe)
"Die bevindinge toon dat liggaamsonvergenoegdheid ontstaan uit die wisselwerking tussen eksterne druk en interne kognitiewe faktore. Die deurslaggewende faktor is egter ’n geestelike leemte, ’n versuim om jou identiteit op God se liefde te grondves – wat lei tot destruktiewe gedrag en ernstige gevolge soos eetversteurings."
|
 |
Afrikaans se eerste KI-gedigte
Imke van Heerden
Menings (April 2022)
Die eerste KI-gedigte in Afrikaans is deur ’n navorsingspan in Istanboel in samewerking met die skrywer Etienne van Heerden geskep. AfriKI – Afrikaanse Kunsmatige Intelligensie – is hul taalmodel.
|
 |
In gesprek met ChatGPT, ’n kunsmatig-intelligente rekenaartoepassing
ChatGPT, Lara Aucamp, Izak de Vries
Menings (Desember 2022)
ChatGPT: "Oor die algemeen is kunsmatige intelligensie (KI) ’n tegnologie wat ontwerp is om te help met die uitvoering van take en die oplossing van probleme. Dit kan in baie opsigte nuttig wees en dit kan mense help om beter te presteer in hul werk en in hul daaglikse lewe. Maar dit is belangrik om te onthou dat KI net soos enige ander tegnologie kan gebruik word om goeie of slegte doeleindes te dien."
|
 |
AI podcast | KI-kortluister: "Rooibostee, awê en oepsies"
Menán van Heerden
Menings (November 2025)
Listen to a concise overview of Afrikaans content presented in the form of a podcast-style discussion by (American) AI hosts. | Luister na ’n baie kort oorsig van Afrikaanse inhoud in die vorm van ’n podsendinggesprek deur Amerikaanse KI-aanbieders.
|
 |
The wealth ladder deur Nick Maggiulli: ’n resensie
Louise Viljoen (JBay)
Resensies
"Ek beveel The wealth ladder aan as ’n nugtere beskouing oor rykdom wat elke persoon behoort te lees. Dit is leersaam en interessant en laat ’n mens na rykdom kyk op ’n holistiese, inklusiewe wyse. Daar is veralgemenings, maar die doel heilig die middele."
|
 |
Cliff-hanger: Een jaar as meestersstudent
Cliffordene Norton
Boekrubrieke
"My eerste jaar as meestersstudent in Kreatiewe Skryfkuns was alles waarvan mense jou waarsku voordat jy die stryd aanpak: anders, moeiliker en ryker as wat jy verwag."
|
 |
Lucky bastard
Anthony Akerman, André Hattingh
LitNet25-skrywersberaad
He grew up in a good household near Durban. At a delicate age, he learned that he was adopted. It shook his sense of identity, as he no longer was the boy he had been brought up to be. In his recently completed memoir, Lucky bastard, Anthony Akerman focuses primarily on how his life was shaped by the knowledge of his adoption.
|
 |
IziNdlovu deur Div de Villiers en Adrienne Carlisle in die Baai bekendgestel
Izak de Vries
Boeke en skrywers
"De Villiers het tydens die verhoor van die Ndlovu-bende aan haar genoem dat hierdie saak uniek is en dat die manier waarop die vervolging die bewyse moes benader, nog nie tevore beskryf is nie. Dis waar hulle begin gesels het oor die idee om hierdie unieke saak te boekstaaf."
|
 |
My leaves stay green: a soupçon
André Hattingh
Etienne van Heerden Veldsoirée
One of the songs from her 2013 album Change your world is called "My leaves stay green". This song was written during her journey through chemotherapy. It is also the title of her recently published book of "poetree", a collection of pop-up poems inspired by trees that she shared on Facebook during the Covid lockdown.
|
 |
All the saints deur Wesley Roodt: ’n lesersindruk
Izak de Vries
Lesersindrukke
"Daar is baie Izzy-karakters in ons skole. Nou nog. Hulle het ons hulp nodig. Wesley Roodt het gekies om ’n fiktiewe karakter te skep wat uitpraat. Ek salueer Izzy dus as ’n fluitjieblaser!"
|
 |
Afrikaanse resensies en boekgesprekke in November 2025
PEN Afrikaans
Boeke en skrywers
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in November 2025 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
|
Op die redakteur se lessenaar |
 |
Ketamien-ondersteunde psigoterapie
Handré Brand
Seminare en essays
"Volgens Rogers (2024), verbonde aan die Johns Hopkins Mediese Skool, Harvard-Universiteit, het die openbare belangstelling in ketamien weer opgevlam ná die dood van die akteur Matthew Perry in 2023."
|
 |
Die Lasarus-effek: PJ Schoeman (1903–1988)
Jannie Pretorius
Visueel
"Pieter Johannes (Piet) Schoeman was een van Suid-Afrika se belangrikste natuur- en kultuurskrywers, wat intieme konneksies tussen die Afrikaanse letterkunde, veldbelewenis en volkekunde gevestig het. Hy is in ’n nagmaalwa naby Utrecht in Natal gebore en word groot in ’n wêreld waar die veld, die Drakensberge, die Bosveld en die Zoeloekultuur sy vormingsjare diep beïnvloed."
|
 |
Die Lasarus-effek: Andries Albertus Pienaar (Sangiro) (1894–1979)
Jannie Pretorius
Visueel
"Sy vormingsjare in Duits-Oos-Afrika (wat dele van die huidige Tanzanië, Rwanda en Burundi beslaan het), aan die voet van Kilimandjaro, het ’n lewenslange liefde vir diere en die tropiese landskap gevestig. Die plaaslike bevolking het hom die bynaam Sangiro, wat 'hasie' beteken, gegee omdat hy so vinnig kon hardloop – ’n naam wat hy later as skrywersnaam sou gebruik."
|
 |
Huldeblyk: Rudolf Gouws (12 Desember 1947 – 20 November 2025)
George Claassen
In memoriam
"Buite sy spesialisveld was sy kennis enorm en was sy belangstelling in en van alles-en-nog-wat verbluffend, van Peanuts en Calvin and Hobbes tot musiek, die letterkunde, beeldende kunste, sport, religie, die geskiedenis en wetenskap – ’n toonbeeld van die Renaissance-mens, die ontdekker, uitvinder, soeker."
|
 |
Sluipmoord op fluitjieblaser skok Suid-Afrika
Jean Oosthuizen
Voorblad
"Hierdie tragedie, wat plaasgevind het ure nadat hy ’n stemnota gestuur het waarin hy na bewering bekend sou maak dat hy hoëvlakamptenare wil ontbloot, het ’n golf van verontwaardiging en spekulasie oor fluitjieblaserbeskerming, polisiekorrupsie en onwettige-mynbou-sindikate ontketen."
|
 |
Leesimpressie: Anders-zijn door Viet Thanh Nguyen
Erik van den Bergh
Literatuur
"Bijzonder boeiende bundel met de teksten van de zes Norton Lectures (Harvard University) van Viet Thanh Nguyen, Amerikaans-Vietnamese hoogleraar Engels, Amerikanistiek en Etniciteit aan de Universiteit van Zuid-Californië."
|
 |
Kaapse Krismis – van die Kaapse Vlakte tot in Namakwaland
Naomi Meyer, Danneline Ramsden, Melissa Moses
Teater
"Alhoewel die storie afspeel in die Kaap, wou ons seker maak om Namakwaland daarmee te verbind. Dié dat ons dit toe in die teks weef met die wegsteek van Jesus, sodat Herodes hom nie kon kwaad aandoen nie. In ons storie vlug Josef en Maria met Jesus na Danneline se tuisdorp, Komaggas."
|
 |
Toorkombuis: ’n traaifel vir vrede
Karen Hart
Kos en wyn
"Kersfees is om die draai. En hierdie jaar, het ek besluit, preek ek nie teen die oordaad van kreunende feestafels nie. My bydrae is ’n lekker dekadente koekstruif, soos die grênd mense sal sê. Maar in die volksmond bly ’n traaifel ’n traaifel."
|
 |
Skermgreep: Train dreams: ’n filmresensie
Leon van Nierop
Film
"Train dreams is nie die soort rolprent waarna jy kyk indien jy met jou afstandbeheerder kaperjol oor plakkate en name nie. Jy moet gereed wees daarvoor, jou brein toelaat om alles, selfs die fynste detail, in te neem sodat jou siel deur die rolprent gestreel kan word."
|
 |
Torn asunder
Rushdiyah Narker
New writing
"We’re on my three-seater couch, but the two of you are huddled on the left. Leaning back, I watch you reveal what you think is hidden." This short story was completed during the Kommadagga workshop and residency at Paulet House in KwaNojoli in the Eastern Cape. The workshop was presented by the Jakes Gerwel Foundation in cooperation with LitNet and Huisgenoot.
|
 |
Memories of yesteryear
Martha Hagemann
New writing
"Looking back, these memories remind us that life was woven together by simple rituals, laughter, and tradition. They are treasures of yesteryear, still alive in our hearts, teaching us to value the heritage that shaped us."
|
 |
Blindemol, melk en diakens
Nato Zondagh
Fiksie
"Blindemol koes en keer wild met sy arms vir die volgende hou. Die skarminkel maak die passasiersdeur oop, spring in en klap die deur toe. Sy maat trek so vinnig weg dat die bande tol en die gruisklippers spat."
|
 |
Wees jy
Sanette Scheepers
Poësie
"Wees die wilde kind
wat die waarheid van die grond
onder die reën se watermusiek
’n naam gee"
|
 |
Rubberduif
Neo Mehlomakulu
Poësie
"ek’s op soek na die gatta se rubber bullet gun
om my trooswoorde op te skiet
die hemel
die gekraakte kraal in"
|
 |
Die kat slaap nog by my
Paula Hartzenberg
Poësie
"die kat slaap nog by my
die bed snags swart soos ’n tent
leeg soos ’n woestyn"
|

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. |
|