|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 1070
03/10/2025
|
Krities Afrikaans
|
LitNet: Staatsgeld vir die kunste? |
 |
|
Skrywer: Philip de Vos
Illustreerder: Theodore Key
Uitgewer: Human & Rousseau
ISBN: 9780798185547
Moedverloor word deur ’n verskriklike droogte geteister. Die dorp is verlate – behalwe vir Koot Marais, die apteker, en sy gesin. Maar dan beland Katisja op hulle voorstoep – gewapen met slegs haar rooi sambreel en onmoontlike oplossings vir allerhande onmoontlike probleme. En wat volg is suiwer maltrap-avontuur: ontploffende drankies, singende Agtertrekkers, tweeling-fortuinvertellers, geheimsinnige wakiste, verlore kinders en ’n skouspelagtige lugontsnapping in ʼn sigeuner-karavaan!
|  |
|
 |
Die kunste en staatsbefondsing
Freek Robinson, Cornelia Faasen
Onderhoude
Is daar genoeg staatsgeld vir die kunste? Indien wel, word dit reg gekanaliseer? Wat is die probleem met die infrastruktuur en beloftes vanuit regeringsgeledere? Waar pas vlagskipfeeste soos die Nasionale Kunstefees, Open Book Festival, Suidoosterfees en die Kaapstadse Internasionale Jazzfees in hierdie prentjie? Cornelia Faasen, uitvoerende hoof van die Nasionale Afrikaanse Teater-inisiatief (NATi), skets die breër prentjie vir Freek Robinson.
|
 |
Cake sitting to ward off AI
Minnie Desaivre
Opinion
"All I saw was this one word: Rejected. My eyes blurred, and I couldn’t even read further to see why."
|
 |
’n Lesing, ’n voorreg, ’n viering van Afrikaans
Cliffordene Norton
Menings
"Dit was een van die hoogtepunte in my jaar. Ek het huis toe gegaan met dankbaarheid – vir die geleentheid, vir die mense en vir die besef dat Afrikaans, met al sy teenstrydighede en sy geskiedenis, steeds ’n lewende taal is wat die vermoë het om te groei en te verras."
|
 |
Stres en orgaanoorplantings
Handré Brand
Seminare en essays
"Die orgaanoorplantingsproses behels ’n kontinuum van verskeie opeenvolgende fases, elkeen kenmerkend van eiesoortige mediese, sielkundige, sosiale en ekonomiese uitdagings."
|
 |
China’s Global Security Initiative (GSI) and its impact on Africa
Fanie Herman
Opinion
"China’s Global Security Initiative (GSI) is designed to enhance China’s geostrategic position through coalition-building with partners that align with Chinese principles regarding international security and domestic law enforcement. Introduced by President Xi Jinping in 2022, the GSI represents one among several initiatives intended to reshape global governance structures in a manner favourable to China’s resurgence as a major power."
|
 |
Onvergeetlik, of grensverskuiwend?
Temple Hauptfleisch
Seminare en essays (2017)
"Is ’n onvergeetlike teaterervaring altyd ’n genotvolle ervaring? Is ’n genotvolle teaterervaring altyd ’n onvergeetlike ervaring? Is ’n onvergeetlike teaterervaring altyd ’n grensverskuiwende ervaring? Is ’n grensverskuiwende teatergebeurtenis altyd ’n onvergeetlike ervaring?"
|
 |
LitNet | STAND: Teaterresensieslypskool 2023 | Theatre review workshop 2023
LitNet
Slypskole (2023)
LitNet en STAND (The Sustaining Theatre and Dance Foundation) bied oor die volgende maande ’n aanlyn teaterresensiekursus vir vyf Afrikaanse en vyf Engelse aspirantresensente aan. Hier is al die inligting. | Over the next few months LitNet and STAND (The Sustaining Theatre and Dance Foundation) will be presenting an online theatre review workshop for five aspiring Afrikaans and five aspiring English theatre reviewers. Here is all the information.
|
 |
Uitnodiging: Diktee vir Afrikaans by SASNEV
Voertaal
SASNEV
Die SAVN bied die openbare lesing van die wisseldosent, Agnes Andeweg, aan op Saterdag 4 Oktober 2025. Die tweede deel van die uitnodiging is vir die Eerste Diktee vir Afrikaans op inisiatief van SASNEV se voorsitter, Jan Mutton.
|
 |
People loving AI: When chatbots seem too real
Alex J Coyne
Actueel
"Conversations with the perfect computerised character might seem real to users, but they also run the risk of confirming or enforcing a user’s delusions without question."
|
 |
Groot jaar vir Lord’s se Oosthuizens
Maryke Roberts
Culinair
"Soos wat die krieketveld die tuiste van krieket genoem word, kan Lord’s Wines die tuiste van Pinot Noir in hierdie mooie McGregor-wynvallei genoem word."
|
 |
Persverklaring: Netwerk24 kykNET Rapport-pryse 2025
LitNet
Boeke en skrywers
"Trantraal en Africa is twee van die sewe pryswenners wat Saterdagaand 27 September 2025 op ’n glansfunksie by die Mount Nelson-hotel in Kaapstad bekroon is vir skryfwerk wat gedurende 2024 verskyn het. Altesaam vyf boekpryse en twee resensiepryse met ’n totale prysgeld van R1,4 miljoen was op die spel."
|
 |
Klein konings: ’n onderhoud met Theo Kemp
Naomi Meyer, Theo Kemp
Skrywersonderhoude
"Met hierdie bagasie klim die twee manne, skugter vir mekaar, in die staatskar en gaan jag monumente. Hulle probeer sin vind uit hul verledes, en wil te alle tye hul geheime verbloem."
|
 |
Die helfte is jou nie vertel nie deur Thérèse Bartman: ’n resensie
Mimie de Vries
Resensies
"Die bundel verleen stem aan ontmagtigdes en diegene wie se lewens nooit wasdom bereik het nie. Dis egter die wyse waarop dit gedoen word wat die bundel as ’n juweel laat uitstaan met die klanksnitte se atmosfeerskeppende musiek, die grafiese materiaal en taal wat soms die tekstuur van warm heuning het en dan weer pynlik steek soos lemmetjiesdraad wat ’n konsentrasiekamp afkamp."
|
 |
Ek mis vir Trompie
Koos Kombuis
Boeke en skrywers
In hierdie video bespreek Koos Kombuis drie boeke waarin die lewens van tieners beskryf word. Hy dink terug aan sy eie tienerjare, en nie alles was maanskyn en rose nie. Al drie die boeke is "uitstekende werke", maar hulle het hom ontstel.
|
 |
Short.Sharp.Stories anthology Power: interview with Aryan Kaganof, author of "Xabanisa"
Joanne Hichens, Aryan Kaganof
Books and writers
"Every exercise of domination exposes dependence; every condition of vulnerability reveals subterranean forms of strength. This is the specific love story trope I have investigated in 'Xabanisa', where M/F cis-het gender-binary friction is exacerbated by 'the colour of the skins we are wrapped in'."
|
 |
Doc Immelman (1928–2013)
Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum
"Die drang om te skryf, kan ek egter nie verklaar nie. Dit is eensaam, uitmergelend. Jy is alleen." Lees meer oor die lewe en werk van Doc Immelman. |
 |
Bloei + blom: ’n lesersindruk
Tania Colyn
Lesersindrukke
"Hierdie boek bring die stories van mense wat dalk voorheen nie bekend was nie, aan die lig. Dit vertel die verhale van mense wat hul drome gevolg het, ten spyte daarvan dat hulle dikwels in moeilike omstandighede begin het."
|
 |
Press release: Zimbabwean writer NoViolet Bulawayo wins the 2025 Best of Caine Award
LitNet
Books and writers
The Caine Prize for African Writing is delighted to announce that Zimbabwean writer NoViolet Bulawayo has been awarded the 2025 Best of Caine Award for her short story, "Hitting Budapest". Marking the Prize’s 25th anniversary, the Best of Caine Award is an honorary prize celebrating the most outstanding winning story from the Prize’s 25 year history.
|
Op die redakteur se lessenaar |
 |
Inklusiewe groei, ’n integrale deel van ’n inklusiewe ekonomie
Arno J. van Niekerk
LitNet Akademies (Ekonomiese en Bestuurswetenskappe)
"Gegewe die ekonomie se sterk invloed op sosiale organisering, kan insluiting die broodnodige balanseerfaktor word om die kortsluiting te oorbrug. Konsepte soos ’n inklusiewe ekonomie en inklusiewe groei word in hierdie artikel ondersoek as deel van die ontwikkeling van ’n teoretiese raamwerk."
|
 |
Afrikaans Huistaal: Graad 8-vraestelle en -memoranda, derde kwartaal
LitNet
Notas, toetse en vraestelle
Is jy in graad 8 en hou jy van sokkie en dans? LitNet kan jou help om vir Afrikaans Huistaal voor te berei en sommer ook lekker stories te lees van ander graad 8-leerders wat ook hou van dans. Laai Eugene van der Westhuizen se oefenvraestelle en memoranda gratis hier af.
|
 |
Toyota Stellenbosch Woordfees 2025: ’n onderhoud met Saartjie Botha
Naomi Meyer, Saartjie Botha
Toyota Stellenbosch Woordfees
"Die Woordfees word vanjaar vir die 25ste keer aangebied. Ons wou ’n tema hê wat ’n viering is, en hoe meer ons daaroor gedink het, hoe duideliker het dit geword dat viering nooit behoorlik in isolasie kan gebeur nie."
|
 |
Pareltjes uit Amsterdam: Straatmusikante stuur groete
Johan Allers
Musiek
Oudkorrespondent Johan Allers woon al vir langer as drie dekades in Amsterdam. Nou afgetree, spring hy gereeld op sy fiets op soek na nuwe en ou pareltjes uit Amsterdam. In die volgende video ontdek hy twee straatmusikante wat groete stuur aan Suid-Afrika.
|
 |
Persverklaring: Foxwoodfees 2025
LitNet
Feeste
Die Foxwoodfees vier in Oktober sy 11de jaarlikse Oktober-aanbieding van die werk van Suid-Afrikaanse kunstenaars. Die fees vind 24 Oktober tot 2 November 2025 in Johannesburg plaas.
|
 |
Introvert
Carlie Schiel
Poësie
"wyl ek laatmiddag
drentel
dieper my eie wêreld in."
|
 |
Geel
Nicki Serfontein
Poësie
"ek hoop jou dag is geel –
nie die geel van skree of sonbrand nie
maar die sagte geel
van van gogh se sonneblomme"
|
 |
Toorwerk op papier
Johan van der Merwe
Poësie
"as gedagtes versteur raak
met werklikheid of sinnelose snert
wat jy opfrommel saam met die papier"
|
 |
Grahamstown
Zandile Mnisi
New writing
"A town not in a hurry.
Architecture whispers
like a scene from a Victorian film."
|

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. |
|