Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 986

09/02/2024


  Krities Afrikaans

LitNet: Jou teater

Pasverskyn

Twa die Tydloper

Skrywer: Anoeschka von Meck
Uitgewer: Penguin Random House South Africa
ISBN: 9781776380442

Daar is mense wie se lewens van die begin af anders verloop. Sulke mense se liefde lê nie op die gewone plekke en paaie nie, maar juis daar waar min ooit die moed sal hê om hul toekoms te gaan haal. Twalie is die enigste meisiekind onder die eksentrieke Albrechts wat in ’n dorre landskap om oorlewing veg. Hulle is ’n geharde, eenkant gesin vol geheime. Twalie se pa verwerp haar en haar ma maak haar gedurig stil. Dan red die Namavrou Letgoed haar uit ’n sandstorm en leer haar die geheime van Die Poort, wat tydens die heuningmaan ’n magiese plek word. Hier maak tyd soms ’n deur agtertoe oop …

LitNet | STAND: Teaterresensieslypskool | Theatre review workshop

LitNet | STAND: Teaterresensieslypskool | Theatre review workshop

LitNet
Slypskole | Writing workshops

LitNet, STAND (Sustaining Theatre and Dance Foundation) en vier mentors het deelnemers aan die teaterresensieslypskool gedurende die afgelope paar maande bygestaan om treffende en opiniebepalende teaterresensies te skryf. Hierdie slypskool eindig vandag. Lees die finale resensies hier.

LitNet, STAND (Sustaining Theatre and Dance Foundation) and four mentors assisted participants in the theatre review writing workshop to write striking and opinion-defining theatre reviews over the past few months. This workshop comes to an end today. Read the final reviews here.

LitNet | STAND-teaterresensieslypskool: Candice Jantjies se resensie van Boesak (finale weergawe)

Candice Jantjies
Slypskole

"Minnaar neem ons deur Boesak se uitdagende grootwordjare onder apartheid in Noorder Paarl, sy verset teen die apartheidsregime en sy worsteling met die kerk se betrokkenheid daarby, asook met sy geloof as bruin man." | Hierdie resensie is deur die deelnemer hersien en geskaaf. Dit is die finale weergawe van hierdie resensie, wat deel vorm van die LitNet | STAND-teaterresensieslypskool.

LitNet | STAND-teaterresensieslypskool: Cathy Hugo se resensie van Hoerkind (finale weergawe)

Cathy Hugo
Slypskole

"Die lang swart jas wat hy op die verhoog gedra het, simboliseer hierdie 'swart hond'. Wanneer dit met hom goed gegaan het, het hy die swart jas afgegooi." | Hierdie resensie is deur die deelnemer hersien en geskaaf. Dit is die finale weergawe van hierdie resensie, wat deel vorm van die LitNet | STAND-teaterresensieslypskool.

LitNet | STAND-teaterresensieslypskool: Jeani Heyns se resensie van Ontelbare 48 (finale weergawe)

Jeani Heyns
Slypskole

"Ons beleef Pretorius se teatrale gedaanteverwisseling soos wat hy sy gesig wit verf in een van Johan se monoloë." | Hierdie resensie is deur die deelnemer hersien en geskaaf. Dit is die finale weergawe van hierdie resensie, wat deel vorm van die LitNet | STAND-teaterresensieslypskool.

LitNet | STAND-teaterresensieslypskool: Olga Leonard se resensie van The promise (finale weergawe)

Olga Leonard
Slypskole

"Die neteligheid van leë beloftes skuif soos ’n wolk oor die gehoor en dié bedryf herinner aan die doellose deurmekaarspul waarin die reënboognasie tans verkeer." | Hierdie resensie is deur die deelnemer hersien en geskaaf. Dit is die finale weergawe van hierdie resensie, wat deel vorm van die LitNet | STAND-teaterresensieslypskool.

LitNet | STAND-teaterresensieslypskool: Paul Kammies se resensie van Tsekmate (finale weergawe)

Paul Kammies
Slypskole

"Tsekmate issie net textually jarring, maa dit gryp aan jou sintuie as well; jou bene sidder as ’n trommel geslaan is, die reuk van ’n sigaret laat jou voel asof jy langs die karakters sit." | Hierdie resensie is deur die deelnemer hersien en geskaaf. Dit is die finale weergawe van hierdie resensie, wat deel vorm van die LitNet | STAND-teaterresensieslypskool.

LitNet | STAND theatre review workshop: Alberto Smit’s review of Jessie, die man en die maan (final version)

Alberto Smit
Writing workshops

"Carlo Daniels has the ability to make you giggle at the naivety of young love, and a few moments later rip your heart out with a powerful expression of grief." | This review is Alberto Smit’s final, reworked version after receiving mentor feedback as part of the LitNet | STAND theatre review workshop.

LitNet | STAND theatre review workshop: Ignus Rademeyer's review of Monsters (final version)

Ignus Rademeyer
Writing workshops

"The audience becomes part of a social experiment, rather than watching a play. This serves as a solid foundation to explore human apathy, societal responsibility and the nature of evil." | This review is Ignus Rademeyer’s final, reworked version after receiving mentor feedback as part of the LitNet | STAND theatre review workshop.

LitNet | STAND theatre review workshop: Klara van Rooyen's review of Droomkraan-kronieke (final version)

Klara van Rooyen
Writing workshops

"The scenes using physical theatre create strange tapestries akin to the moments of absurdism when dreaming, while the use of puppetry introduces an ancient magic that captures the folklore of the Karoo people." | This review is Klara van Rooyen’s final, reworked version after receiving mentor feedback as part of the LitNet | STAND theatre review workshop.

LitNet | STAND theatre review workshop: Jane Mpholo's review of Ijoloba (final version)

Jane Mpholo
Writing workshops

"The production design itself became a silent storyteller, shaping the audience’s perception and enriching their understanding of the Xhosa cultural landscape." | This review is Jane Mpholo’s final, reworked version after receiving mentor feedback as part of the LitNet | STAND theatre review workshop.

LitNet | STAND theatre review workshop: Kwanele Nyembe's review of Around the fire (final version)

Kwanele Nyembe
Writing workshops

"Written as a series of monologues, the play includes elements of poetry, dance and song. These are not added as mere theatrical devices, but employed instrumentally as functioning agents for the story." | This review is Kwanele Nyembe’s final, reworked version after receiving mentor feedback as part of the LitNet | STAND theatre review workshop.

Uit die argief

The call: A reflection on Gibson Kente's township theatre innovation – past and present

Sabata Sesiu
Groot Kunstefees- en Teaterindaba (2004) 

Township Theatre 1950s–1970s: A brief history | Two theatre streams existed in South Africa during the apartheid era. These were protest and township theatre. The most popular was protest theatre, also referred to as town theatre and the other, township theatre.

In the present, post-apartheid era, the theatrical terminology for both streams has changed. Protest theatre has died and mainstream theatre has emerged in its place. Township theatre is now being referred to as community theatre.

Onvergeetlik, of grensverskuiwend?

Temple Hauptfleisch
Seminare en essays (2017)

"Is ’n onvergeetlike teaterervaring altyd ’n genotvolle ervaring? Is ’n genotvolle teaterervaring altyd ’n onvergeetlike ervaring? Is ’n onvergeetlike teaterervaring altyd ’n grensverskuiwende ervaring? Is ’n grensverskuiwende teatergebeurtenis altyd ’n onvergeetlike ervaring?"

Menings

Kan ’n samelewing gedra word met slegs maatskaplike toelaes?

Freek Robinson, Renier Koegelenberg
Onderhoude

Maatskaplike dienste in die land is in ’n krisis. Na raming is daar ’n tekort aan meer as 50 000 maatskaplike werkers. Hoe gemaak? Freek Robinson gesels met Renier Koegelenberg, hoof- uitvoerende beampte van die Cape Development and Dialogue Centre Trust (CDDC).

LitNet Akademies Weerdink: Bystanddood

Menán van Heerden, Willem Landman
Onderhoude

Die jongste in die nuus oor bystanddood: Carol de Swardt het op 63 met bystand by Pegasos-kliniek in die Switserse dorp Liestal gesterf na ’n lang stryd met velkanker. Bystanddood is onwettig in Suid-Afrika. Wat is die opsies as ’n familielid navraag doen oor bystanddood / dit baie sterk oorweeg? Wat staan ouers te doen met betrekking tot ’n ongebore of ’n pasgebore baba met fatale defekte? Is daar deesdae groter begrip vir bystanddood in Suid-Afrika? Menán van Heerden gesels met Willem Landman oor hierdie kwessie.

Ontgroening, insouting, doop, inburgering? ’n LitNet Akademies Weerdink-onderhoud met Eduard Potgieter

Naomi Meyer, Eduard Potgieter
Onderhoude

"Moenie vashou aan geykte gebruike net omdat die old boys/girls of groot borge jou dwing nie. Wees werklik ’n agent van verandering. Daardeur sal die vloek van ontgroening gebreek word."

’n Soeke na menswaardige geregtigheid in ’n maalkolk van identiteit-, inheemsheid- en rasuitdagings

Brian Wilson
Menings

"Die feit dat Paul Kruger ’n afstammeling is van Krotoa is onteenseglik ’n bewys van ons interverwantskappe en ineengeweefde geskiedenis."

Oor godsdiens in skole

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"As Gretha Wiid in die skool mag kom, dan moet die imam van die moskee om die draai ook kan kom. En die Joodse rabbi of die Hindoe-swami of die Wikkaanse heks."

Hoekom voer Christene oorlog as hulle (ons) geroep is om lief te hê?

Stefaans Coetzee
SêNet-briewe

"Ons kla wanneer Christene êrens in die wêreld vervolg word – ons moet waak dat ons nie dieselfde doen nie. Christelike vervolging lei niemand na Jesus toe nie."

Vroegste bewyse nóg van moderne mense wat na Europa migreer het

Elsabé Brits
Rubrieke

"Die aankoms van moderne mense in Europa is belangrik, omdat dié landskap nie leeg was nie – daar was reeds ander komplekse mense wat saam met die Denisovans die naaste aan ons verwant is."

Remembering Niki Daly, 1946–2024

JL Powers
In memoriam

"With an enthusiasm bordering on sheer abandon, Niki noticed children and entered into their point of view, their world, their strange and terrible and joyful existence, in a way that few children’s writers and illustrators have ever done. This instinct shone on every page of every book he ever wrote or illustrated."

USAN-kongres 2024: ’n onderhoud met Allison Matroos

Naomi Meyer, Allison Matroos
Onderhoude

"My navorsing gaan oor die gebruik van gedigte in die taalverwerwingsklas om die taalaanleerproses vir taalaanleerders te vergemaklik. My leefwêreld en taalbegrip is deur middel van gedigte verryk en ek wou aan ander die geleentheid bied wat ek gehad het."

USAN-kongres 2024: ’n oorsig

Natasha Harmse
Menings

"Na afloop van die kongres is daar ook ’n geleentheid vir publikasie in ’n akademiese joernaal – miskien sommige deelnemers se eerste publikasie en ’n teken van USAN se wesenlike bydrae tot die navorsingslandskap in Afrikaans."

Oor ’n onverwagse meevaller vir ’n handtekeningjagter

Gustaf Pienaar
Elders gesien

"Onwillekeurig kyk ek of daar nie getekende eksemplare onder die H&R’s is nie. Die hoop beskaam wraggies nie."

Genadedood

Sidney Gilroy
Elders gesien

"Ek verstaan baie goed dat daar geloofsoortuiginge bestaan wat genadedood verbied. Ek glo egter in ’n God van liefde, verdraagsaamheid en veral genade. Lees die woord weer: GENADEdood."

Nou op Voertaal

Werklose dokters in Suid-Afrika is nou kritiek

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die Nasionale Departement van Gesondheid en die minister van gesondheid, Joe Phaahla, probeer links en regs vure doodslaan nadat dit aan die lig gekom het dat honderde gegradueerde Suid-Afrikaanse dokters werkloos is en oorsee moet gaan om werk te soek. Die SA Mediese Vereniging-vakbond (Samatu) het onthul dat data uit ’n onlangse opname aangedui het dat meer as 800 gekwalifiseerde dokters werkloos bly ná die voltooiing van hul twee jaar van mediese internskap en een jaar van gemeenskapsdiens."

EFF blaas in DA se nek om die amptelike opposisie te word

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die deurslaggewende faktor in hierdie verkiesing is volgens Ipsos kiesersopkoms op die dag van die verkiesing. Verskeie ontledings dui daarop dat die verwagting van ’n hoë kiesersopkoms dalk nie realisties is nie, wat grootliks toegeskryf word aan wydverspreide moedeloosheid oor die land se situasie en lae vlakke van vertroue in politici en politieke partye."

Duisende nuwe kiesers wil vanjaar gaan stem

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die voorsitter van die Verkiesingskommissie, Mosotho Moepya, het ’n beroep op stemgeregtigde Suid-Afrikaners gedoen om van nou af van die aanlyn platform gebruik te maak as hulle nog moet registreer."

AfriForum kry "klap in die gesig" toe hulle slaggat in Tshwane herstel

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die burgerregteorganisasie AfriForum sê hulle het ’n klap in die gesig gekry toe hulle onlangs wou help om ’n reuse slaggat in Centurion te herstel en deur Tshwane se metropolisie weggejaag is."

Transtaligheid en de "interconnectedness" van culturen

Yves T'Sjoen
Over taal

"Dankzij vertaling worden inheemse talen tegen hun ondergang beschermd. Door in te zetten op vertaling wordt het gesprek tussen culturen en personen gefaciliteerd en worden trans-talige communicatie bevorderd."

Leesimpressie: Trilling door Teju Cole

Erik van den Bergh
Literatuur

"Roman van de Nigeriaans-Amerikaanse schrijver Cole met essayistische en autobiografische trekken. Over Afrika, de Verenigde Staten, racisme, over kunst, muziek, musea, fotografie, literatuur, wetenschap, geschiedenis, relatiepatronen en omgangsvormen. Waarover eigenlijk niet?"

Daniel Hugo oor digterlike gesprekke, Vers & Kapittel II en welkome hulde aan Ina Rousseau

Willem de Vries, Daniel Hugo
Interviews

Die poësie en sy beoefenaars kort voortdurende bekendstelling en bewusmaking, sê Daniel Hugo, ’n meermaal bekroonde vertaler en digter in ’n gesprek oor sy tweede versamelbundel oor die digkuns, Vers & Kapittel II (en hy werk reeds aan ’n derde versameling). Hy is ook die redakteur van ’n belangrike bestekopname en huldiging van Ina Rousseau, Digter van die kwiksilwerwoord, wat pas verskyn het. Hy het met Willem de Vries oor gedigte, digters en brûe tussen letterkundes gesels.

Leesimpressie: De vluchtelingenrepubliek door David de Boer & Geert Janssen

Erik van den Bergh
Literatuur

"Waardevolle geschiedschrijving in heldere taal. Vooral eerste deel bijzonder aansprekend. Alle hoofdstukken aangevuld met leessuggesties."

Leesimpressie: Antonlogie door Mitchell Esajas

Erik van den Bergh
Literatuur

"De Kom beschrijft een zekere Godefroy die schadevergoeding eiste voor 28 door hem zelf geëxecuteerde slaven. Hij kreeg vijfduizend zeshonderd gulden."

Leesimpressie: Elk boek is een gevaar, samengesteld en ingeleid door Ronit Palache

Erik van den Bergh
Literatuur

"Aansprekend en gevarieerd overzicht van teksten van een zeer kleurrijke persoonlijkheid. Prozafragmenten, essays, poëzie, toespraken, brieven van de criminologe en schrijfster Andreas Burnier (1931–2002)."

Die bekoring van St Ives

Maryke Roberts
Reizen

"St Ives se ligging op die kus van die Keltiese See is lekker sentraal en jy kan elke dag ’n totaal ander ervaring in ’n buurdorpie geniet."

Persbericht: Lezing – You strike a woman, you strike a rock

Voertaal
Zuid-Afrikahuis

Het geweld tegen vrouwen is verbijsterend hoog in Zuid-Afrika en wordt de tweede pandemie na Covid-19 genoemd. Op donderdag 20 februari zal de Zuid-Afrikaanse journalist Ané van Zyl meer vertellen over hoe zij de verhalen van deze vrouwen vertelt, en deelt ze enkele van haar eigen ervaringen. Ook bespreekt ze hoe lokale kunstenaars, theatermakers en muzikanten dit onderwerp hebben aangepakt om bewustzijn te creëren en actie teweeg te brengen.

Persbericht: Gouden Ganzenveer 2024 voor Babs Gons

Voertaal
Actueel

De feestelijke prijsuitreiking van De Gouden Ganzenveer vindt plaats op maandag 27 mei a.s. in de voormalige Raadzaal in hotel The Grand in Amsterdam. Voorgaande laureaten zijn Jan Brokken, Nelleke Noordervliet, Margot Dijkgraaf, Abdelkader Benali, Ian Buruma, Antjie Krog, Arnon Grunberg, Xandra Schutte, Geert Mak, David Van Reybrouck, Ramsey Nasr, Annejet van der Zijl, Remco Campert, Joke van Leeuwen, Adriaan van Dis, Joost Zwagerman, Tom Lanoye, Peter van Straaten, Maria Goos, Kees van Kooten, Jan Blokker en Michaël Zeeman.

Persbericht: Museum De Lakenhal presenteert tentoonstelling over Anton de Kom en Surinaamse Studenten Unie

Voertaal
Geschiedenis

Vandaag de dag is de Surinaamse schrijver en vrijheidsstrijder Anton de Kom niet meer weg te denken uit de geschiedenis. In de jaren zestig ontdekte Rubia Zschuschen, student en lid van de Surinaamse Studenten Unie, in de Leidse universiteitsbibliotheek De Koms manifest voor vrijheid en gerechtigheid voor alle Surinamers.

Persbericht: Ontdek de geschiedenis van de Nederlandstalige literatuur

Voertaal
Literatuur

Of het nou voor een werkstuk voor school is, een verslag voor je studie of gewoon uit eigen interesse. Je vindt het op de website Literatuurgeschiedenis.org. Hier vind je informatie over literaire teksten van de middeleeuwen tot nu en leer je meer over de schrijvers, thema's en stromingen.

Persbericht: Oud nieuws heeft weer toekomst, onze kronieken gaan digitaal

Voertaal
Geschiedenis

Met deze unieke collectie kunnen we tijdreizen naar het leven in dorpen en steden in Nederland en Vlaanderen tussen 1500–1850.

Akademies en skole

SteedsDink met LitNet Akademies: Eben Coetzee

Eben Coetzee
SteedsDink

In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is. In hierdie video gesels Eben Coetzee oor internasionale betrekkinge.

Neerslae van mediosferiese veranderings, veral die meer onlangse digitale wending, in die skep en ervaar van digkuns, gedemonstreer met Afrikaanse voorbeelde

Bernard Odendaal
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)

"Hierdie oorsigtelike ondersoek fokus op die wyses waarop mediosferiese veranderings [...], met name die vestiging van die boekdrukbedryf sedert die 15de eeu en, vanaf die laat 20ste eeu, die ontwikkeling van digitale programmatuur en apparatuur, die skep, bemiddeling en ontvangs van poësie geraak het."

’n Beskrywing van fonologiese patrone by Afrikaanse kinders van 24 tot 72 maande: ’n retrospektiewe ondersoek

Simóne du Plessis, Mia le Roux, Salomé Geertsema, Marien Graham
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)

"Hierdie ondersoek verskaf ’n waardevolle bydrae tot die ontwikkeling van fonologiese patrone (FP’e) by 24–72 maande oue kinders in die Afrikaanse bevolking. Daarbenewens lewer die navorsing ook kommentaar op die verskille in die voorkoms van FP’e tussen seuns en dogters."

Graad 7: Wiskunde-werkopdrag 1 en memo, kwartaal 1

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

As jy in graad 7 is, weet jy teen hierdie tyd dat die getal 7 ’n priem- en ’n onewe getal is. As jy nog meer van al die res van die natuurlike (en tel-) getalle wil leer, kan jy Wilhelm du Toit se vraestel en memorandum gratis hier aflaai en voorberei vir jou eerste kwartaal se toets.

Persverklaring: SA Akademiepryse 2024 | Oproep om nominasies

LitNet
Akademies en skole

Die sluitingsdatum vir nominasies is 15 Februarie 2024, tensy anders in die dokument vermeld. ’n Nomineerder en sekondant, en ook die kandidaat, hoef nie ’n lid van die Akademie te wees nie.

Wiskunde met LitNet gratis op YouTube beskikbaar

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

Begin van die kwartaal! LitNet se video’s kan jou help. Kyk na hierdie video’s op LitNet se YouTube-kanaal – en teken sommer ook in!

Indeks: notas, toetse en vraestelle

LitNet
Notas, toetse en vraestelle 

Hier is al die gratis studiemateriaal vir skole wat op LitNet beskikbaar is, gelys volgens graad.

Boeke en skrywers

SJ Naudé (1970–)

Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum

"As mens skryf – vir my in elk geval – ondersoek jy nuanses van menslikheid. Dis heeltemal ’n ander soort waardestelsel as dié waar dit gaan oor geld."

Stefaans Coetzee gesels met Marecia Damons oor The Thabo Bester story

Stefaans Coetzee, Marecia Damons
Skrywersonderhoude

"In Oktober 2022 het my redakteur, Nathan Geffen, my eenkant toe in die kantoor geroep en gesê hy wil hê ek moet aan ’n tronkverhaal werk. Die besonderhede was vertroulik en ons moes in ’n aparte kantoor weg van die nuuskamer vergader om die storie te bespreek."

The good, the bad and the ugly. Scenarios for South Africa’s uncertain future by Ray Hartley, Greg Mills and Mills Soko – a book review

Chris Heymans
Books and writers

"In contrast to the joint engagement in the 1990s of at least the major political protagonists, it is telling that the scenario process on which this book is based seems markedly less rooted in dialogue among political parties."

Off-centre and out of focus: Growing up “coloured” in South Africa by Nadia Kamies: a book review

Paul Kammies
Books and writers

"In general, a creative nonfiction asks the reader to trust in the author’s voice in revealing the truth. The problem in this is that sometimes the spectrum of a certain experience cannot always be displayed in one recounting of it. That is to say, Off-centre and out of focus cannot be a definitive guideline to all the experiences of coloured bodies in a past or present and perhaps future time, but is rather an enclave."

Die fantastiese mevrou Smit deur Elizabeth Wasserman: ’n lesersindruk

Irma Steffens
Lesersindrukke

"Asof ’n nag in die selle nie reeds erg genoeg is nie, stap mevrou Smit die volgende oggend haar nuwe tuiste binne en vind die liggaam van die vermoorde eiendomsagent, Suzette Pelser, op haar kombuisvloer. Is dit blote toeval dat die vermoorde redelik baie na ’n jonger en maerder weergawe van mevrou Smit lyk?"

Sluipmoordenaars en huursoldate: ’n lesersindruk

Stefaans Coetzee
Lesersindrukke

"Gedurende die 'dooie seisoen' in die uitgewersbedryf, lees ek hoofsaaklik boeke wat ek geniet, maar wurm ook ’n paar onbekende kandidate in. Om nuwe skrywers vir die nuwe jaar te identifiseer."

Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Januarie 2024

PEN Afrikaans
PEN Afrikaans

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Januarie 2024 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.

Voorblad: Boekbekendstelling met Hannes Visser en Igno van Niekerk by NALN | 15 Februarie 2024

LitNet
Boeke en skrywers

Sluit by ons aan vir die bekendstelling van Hannes Visser se misdaadroman Voorblad, wat onlangs verskyn het. Igno van Niekerk, skrywer en bekende spreker, is Hannes se gespreksgenoot. Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum | 15 Februarie 2024

Persverklaring: Adam Small-fees 2024

LitNet
Feeste

Die Adam Small-fees van 2024 vind van 23 tot 25 Februarie te Pniel plaas. Knoop die datum in jou oor!

Press release: Announcement of the winner of the Philida Literary Award in 2024

LitNet
Books and writers

Today, on the ninth anniversary of André Brink’s death, we pay tribute to his life and work and announce that the Philida Literary Award, established in his memory in 2020, goes to Penny Haw and is awarded to her for an oeuvre of literary excellence.

Leefstyl

Persverklaring: Verskeie bekroonde produksies by KKNK te sien

LitNet
KKNK

Teaterliefhebbers kan uitsien na verskeie bekroonde teaterproduksies van feeste regoor Suid-Afrika wat by die KKNK te sien is. Die 28ste KKNK word van Saterdag 23 tot Sondag 31 Maart 2024 op Oudtshoorn aangebied.

Uitnodiging: Oerlied-bekendstellingskonsert – ’n korehuldeblyk om Internasionale Moedertaaldag te vier

LitNet
Musiek

Die SBA nooi u uit na die Oerlied-bekendstellingskonsert, ’n korehuldeblyk aan Afrikaans erfenis om Internasionale Moedertaaldag te vier op 24 Februarie 2024 by die Endlersaal in Stellenbosch. Met Lynelle Kenned, Tribal Echo Trio, Lyntjie Jaars, Gertruide Lombaard en gesogte gemeenskapskore, onder leiding van die bekende Zenobia Kloppers.

Persverklaring: AfriSnaaks, jou lekker ding!

LitNet
Teater

Komediant, radio-omroeper en all-round entertainer Wayne McKay is weer op die planke te sien in sy nuwe show, AfriSnaaks. Bring jou vriende en familie om unieke stories te kom geniet wat highlight hoe taal, kultuur en gemeenskap ôs geïnspireer het en ôs maak wie ôs is.

Press release: Rosalind Butler’s new South African play Expelled at The Baxter in February

LitNet
Lifestyle and entertainment

Expelled is a family drama which focuses on the largely ungoverned world of social media. Alex, a matric pupil at an elite school, gets caught up in a viral scandal and is suspended. Once shared, lives alter in seconds. This production is a must-see for all high school learners who make use of social media, and for their parents wading through the minefield – and to this end significant school learner discounts will be on offer.

Persverklaring: Laerskool Noord, die komedie, toer voort!

LitNet
Teater

Na meer as 80 vertoning en amper twee jaar op die pad is die komedie Laerskool Noord weer eens op die pad, maar op sy laaste rondtes.

Press release: Fabulous February at the Drama Factory

LitNet
Lifestyle and entertainment

The Drama Factory presents a fabulous February programme which offers audiences a delicious selection of comedy, music and entertainment for the younger ones, including Reünie with Frank Opperman and A vegan killed my marriage with Aaron McIlroy.

Press release: Stellenbosch International Chamber Music Festival’s (SICMF) early-bird special!

LitNet
Lifestyle and entertainment

The 2024 Stellenbosch International Chamber Music Festival will run from 5 to 14 July. The 2023 SICMF was a resounding success with 29 internationally acclaimed artists inspiring, coaching and performing alongside 257 student participants. The online student entry portal is now open and students who enrol on or before 16 February 2024 will qualify for the early-bird special.

LitNet en die Langenhoven Gedenkfonds se wetenskapfiksiekompetisie

Die wenners word aangekondig in LitNet en die Langenhoven Gedenkfonds se wetenskapfiksiekompetisie

Eureka Barnard
Fiksiekompetisies

"Vir die Langenhoven Gedenkfonds, en vir almal wat Sagmoedige Neelsie onthou, was 2023 ’n groot jaar. Ons is dankbaar dat LitNet ingestem het om die jaar af te sluit met hierdie kompetisie wat deur die Langenhoven Gedenkfonds geborg is."

Nuwe skryfwerk

Sitadel van verkwikking

Von Villon
Poësie

"ons stryd knars buitekant
in my hart en gedagtes
word vrede bewaak"

Die leeu

Waldemar Gouws
Poësie

"sy stywe skrede het die oerregie se ritme van ’n koning
wat aanstryk oor inkleding van polle gras met volle selfvertroue"

Sondagskool

Coen Vollgraaff
Poësie

"sondag na sondag
het ons kriewelrig gesit
party gesels en rumoer
ons het
aanmekaar rondgeskuif."

U is

Wicus Van der Merwe
Poësie

"U is my Trooster en is onbegrensde teenwoordigheid
Wie U is, is genoeg vir my"



Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf.

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 887 0212


© 2024 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved