|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 966
08/09/2023
|
Krities Afrikaans
|
LitNet: Is daar ’n gat in die emmer? |
Coloured: How classification became culture
Authors: Tessa Dooms and Lynsey Ebony Chutel
Publisher: Jonathan Ball Publishers SA (2023)
ISBN: 9781776191499
"Coloured" as an ethnicity and racial demographic is intertwined in the creation of the South Africa we have today. Yet often, coloured communities are disdained as people with no clear heritage or culture – "not being black enough or white enough".
Coloured is a reflection on, and celebration of coloured identities as lived experiences. It is a call to coloured communities to reclaim their identity and an invitation to understand the history and place of coloured people in the making of South Africa’s future. |
 |
|
 |
 |
Korrupsie: die gat in die emmer
Freek Robinson, Stefanie Fick
Onderhoude
Elke keer wanneer korrupsie plaasvind, maak dit ’n gat in daardie emmer. Wie betaal vir dié verliese? Dit is ons, die belastingbetalers, se geld wat deur daardie gate verdwyn. Daarom is dit nodig om seker te maak korrupsie word op alle fronte beveg.
|
 |
Waa’ brand it, Uncle Cyril?
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"En elke enkele brand en vloed en kinnes wat nog in toilets gan inval en kinnes wat nog van malnutrition sal doodgan, daai is op djou boekie. Wan djy kan iets doen, maa djy kies om handjies gevou agteoo te sit."
|
 |
To the moon or a crash landing? 2024 election prospects
Rory Riordan
Opinion
"Stop dreaming, take on the issues in front of you, DA, and get back to talking with the ANC. There are a number of South Africa’s biggest cities that are in real trouble (I know, I live in one), and only a determined effort by both the ANC and the DA working together can pull them right."
|
 |
Will an African coup loop descend to southern Africa?
Mphuthumi Ntabeni
Opinion
"The new thing among African juntas is leeching on the grievances of the demos, that is, pretending to be (and celebrated as) a liberating force – at the beginning at least – before also creating a pattern similar to that of the new elite."
|
 |
Wêreldgeletterdheidsdag, 8 September 2023: ’n onderhoud met Laurette Marais
Naomi Meyer, Laurette Marais
Onderhoude
"Om met begrip te kan lees is die sleutel tot al die kennis- en storieskatte van die wêreld. Ons wil graag ons deel doen om dit moontlik te maak vir alle Suid-Afrikaanse kinders om daarin te kan deel. En kinders word natuurlik grootmense wat in hul eie kontekste hul waardes wil uitleef."
|
 |
In memoriam: Ronald Carolissen
Moegammad Tahier Kara
In memoriam
"Meet Ronald Carolissen, born and raised in Stellenbosch. He dedicated his life to fighting against the oppressive apartheid regime, and he paid the ultimate price when he was shot in cold blood by the apartheid regime."
|
 |
Staatsgreeppoging in Amerika: pateties maar belangrik
Jan-Jan Joubert
Menings(2021)
"Die enkele verskil met die rolprente was dat die aanstigter in hierdie geval die president, Donald Trump, self was. Soos verskeie Derdewêreldse leiers het hy geweier om te aanvaar dat hy ’n verkiesing verloor het. Die gevolge was tragies – vir sy nalatenskap, vir sy land, en veral vir die vyf mense wat in die geharwar oorlede is."
|
 |
Verpligte module oor geslagsgeweld by UKZN verwelkom
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Geslagsongelykheid het volgens die Verenigde Nasies ’n groot impak op die lewens van kinders in Oos- en Suider-Afrika. Daar is ’n direkte korrelasie tussen ’n kind se geslag en die moontlikheid om hul regte te verwesenlik en hul volle potensiaal te geniet, met sosiale norme wat seuns bo meisies in die meeste aspekte van die lewe bevoordeel."
|
 |
Solidariteit kap regering oor intimidasie van onderwysers
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die reaksie volg ná uitsprake van die adjunkminister van basiese onderwys, Reginah Mhaule, waarin sy aanvoer dat Afrikaanse onderwysers ook in Engels móét klasgee wanneer Engelse leerders by hul skool skoolgaan."
|
 |
Verdere brandstofprysstygings na dié week se massiewe verhoging
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die hoofekonoom by die Buro vir Ekonomiese Navorsing aan die Universiteit Stellenbosch, Hugo Pienaar, het volgens Eyewitness News gesê dit impliseer dat verbruikers in ’n groot mate in die afsienbare toekoms sal moet opdok vir hierdie hoër pryse."
|
 |
Press release: JOMBA! Contemporary Dance Experience Launches 25th Anniversary Book
Voertaal
Cultuur
The University of KwaZulu-Natal’s Centre for Creative Arts’s JOMBA! Contemporary Dance Experience celebrates its 25th anniversary this year, and to mark the occasion the festival will launch its special book, in partnership with the University of KwaZulu-Natal Press, supported and sponsored by the French Institute of SA (IFAS) and Business and Arts South Africa (BASA).
|
 |
Fotogalery | SA Akademiebekronings, 1 September 2023
LitNet
Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns het onlangs die gesogte Akademiepryse vir 2023 oorhandig. Hierdie foto’s is tydens een van die plegtighede geneem.
|
 |
Uitnodiging: Algemene Simposium van die SA Akademie
LitNet
Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
Alle belangstellendes word vriendelik uitgenooi na die SA Akademie se Algemene Simposium op Donderdag 28 en Vrydag 29 September 2023. Die tema is "Volhoubare menslike welstand in Suid-Afrika".
|
 |
Graad 6: Wiskundevraestel en memo, derde kwartaal
LitNet
Notas, toetse en vraestelle
As jy ’n volwassene is, weet jy dalk van die poësie in die sneeuvlokkie waaroor TT Cloete gedig het. As jy in graad 6 is, kan jy dalk nou al jou oë begin oophou vir die Wiskundevorms rondom jou. Dis ook ’n goeie plan om Lee-Ann West se gratis oefenvraestel hier af te laai en vir jou Wiskundetoets hierdie kwartaal te oefen.
|
 |
Johan Jack Smith (1977–2023)
Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum
"Dinge vat dalk lank om te verander, maar as dit eers verander, verander dit geweldig vinnig. Dink aan die Berlynse Muur. ’n Mens moet positief probeer bly, al is dit net vir jou kinders, en al is dit moeilik."
|
 |
Seeperde deur Naomi Meyer: ’n resensie
Magdel Vorster
Resensies
"Seeperde is ’n welkome toevoeging tot ’n baie belangrike segment van die jeugboekmark – boeke vir jong lesers waarmee selfvertroue en ’n liefde vir lees gekweek kan word."
|
 |
Kariba by Daniel and James Clarke: a graphic novel review
Mphuthumi Ntabeni
Books and writers
"The pleasing thing about this graphic novel – or comic book, in the parlance of this old-timer – is how it teaches not only old African beliefs, but also that ancient wisdom can be adopted to support the protection of our ecosystem."
|
 |
Sirkelgang deur Johann Lodewyk Marais: ’n lesersindruk
Alwyn Roux
Lesersindrukke
"Sirkelgang is ’n omvattende bundel wat kwessies soos klimaatsverandering, oorlog, pandemies en die voortbestaan van die planeet ondersoek. Marais bou voort op sy spesieverse, en die werk is ’n voortsetting van sy indrukwekkende poëtiese nalatenskap."
|
 |
Katvis deur Annelie Botes: ’n lesersindruk
Zelda Mans
Lesersindrukke
"Lesers het oor die jare lojale volgelinge en herlesers van Botes se romans geword, want sy skroom nie om jou reg tussen die oë met die harde werklikheid te slaan nie."
|
 |
Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Augustus 2023
PEN Afrikaans
PEN Afrikaans
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Augustus 2023 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
|
Op die redakteur se lessenaar |
 |
Same time, next year: ’n teaterresensie
Maryke Roberts
Teater
"Een ding op die ander bring ’n dieper dimensie na die aanvanklike onskuldige pret in ’n hotelkamer, en die besef dat hierdie twee mense mekaar eintlik innig liefhet en baie goed ken, bring ’n klankie van huweliksverraad teweeg."
|
 |
Filmvertonings en sterre op die bloutapyt: ’n oorsig van die Silwerskermfees
Maryke Roberts
Film
"Die speelfilms het vanjaar uiteenlopende temas gehad. Daar is Old Righteous Blues, wat op Robertson verfilm is en die trauma van ’n verskeurde gemeenskap oor lojaliteit en die posisie van ’n trommemajoor uitbeeld. Dan ook die riller Blindelings, waar ’n blinde pianis tydens ’n angswekkende nag om haar lewe veg. Die trane het geloop van die lag in die verwerking van Rudie van Rensburg se Hans steek die Rubicon oor. Pierre van Pletzen het die rol van Hans vertolk en sy ouetehuisrevolusie was tegelyk skreeusnaaks en hartseer."
|
 |
Persverklaring: Agtste Teksmark inspireer en daag uit
LitNet
KKNK
Teksmark, wat sedert 2016 aangebied word, is nie ’n kompetisie nie, maar skep ’n platform vir opkomende en gevestigde skrywers om hul teks-idees voor verteenwoordigers uit die teaterbedryf, asook potensiële beleggers en die publiek te toets.
|
|
 |
Persverklaring: WOMAD Kaapstad
LitNet
Leefstyl
Gratis konserte by die V&A Waterfront en die !Khwa ttu Heritage Day Festival vind in samewerking met WOMAD in Yzerfontein plaas.
|
 |
Lied van duiwe
Bester Meyer
Poësie
"ek hoor nou nog die duiwe se gekoer in Rietkuil se laning
en as ek die gedagte volg is jy daar, êrens aan die anderkant"
|
 |
Troue
Ina Van Vuuren
Poësie
"Sal ons dans
in die maanlig se glans?"
|
 |
Free play
Eduan Naudé
Poësie
"en ek besef
my wêreld is kleiner as joune,
dalk selfs kleiner as jy"
|
 |
Net sewe jaar oud
Christo Meyer
Poësie
"Hy praat oor sy kleinsus
Van byna vyf jaar oud
Wat roerloos op haar bed lê
Haar liggaam styf en koud"
|

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. |
|