|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 926
18/11/2022
|
Krities Afrikaans
|
LitNet: Laat jou woorde leef |
Our poisoned land: Living in the shadows of Zuma’s keepers
Author: Jacques Pauw
Publisher: Tafelberg
ISBN: 9780624090533
Our poisoned land is Jacques Pauw’s sequel to the bestselling The President’s keepers. A publishing phenomenon and South Africaʼs fastest-selling book ever, The President’s keepers fearlessly exposed former President Jacob Zumaʼs darkest secrets. Our poisoned land is as riveting and explosive as its predecessor. |
 |
|
 |
Kompetisie: My gebeurtenis van die jaar 2022
LitNet
Wen
Hoe het jou 2022 gelyk? Wat staan vir jou uit wanneer jy terugkyk oor die jaar wat verby is? Wat was jou gebeurtenis van die jaar? Laat weet ons en kom in aanmerking vir ’n kontantprys van R2 500.
|
OuLitNet en uit LitNet se argief
 |
’n Brief aan Dagga-Dirk Uys
Johannes Kerkorrel KlankKas, OuLitNet
"Jy moet asseblief besef ek gee om, ook vir die movement, ek weet nou dit is ’n wêreldwye ding. In Grahamstad het ek gedink – daar was nog nooit soveel Afrikaanse groepe nie, en nog nooit was daar soveel mense wat musiek gemaak het op so ’n manier nie."
|
 |
Chris Chameleon: "Om hier te bly en nooit dieselfde te bly nie"
Erns Grundling KlankKas, OuLitNet, 2005
Chris Chameleon: "Alles vibreer, maak dus musiek. In die all-time greatest hits is daar 'n merkwaardige voorkoms van hierdie feit. Dat sekere begrippe en woorde slegs hul eie spesifieke wysie kan hê. Die sukses van immergroen songs is die feit dat hulle honderd persent eerlik, opreg, eie aan hulself is."
|
 |
Deborah Steinmair se Spieëlbeeld op kykNET
Deborah Steinmair LitNet, 2014
"Alles het begin toe ek baie klein en stapelgek oor letters en woorde was. Boeke was my vriende, dit het ek aangevoel voor ek nog kon lees."
|
 |
Why the African Library column? An interview with Annie Gagiano
Naomi Meyer, Annie Gagiano
Interviews
"Of course I admire, study and read books from other continents, but African writing is to my mind still hugely underrated and far too little known, when there are brilliant novels of great depth and complexity produced all over our continent."
|
 |
Putting De Aar on the Map, or Thoroughly Modern Olive
Jean Meiring
Books and writers
"For present purposes, what stands out is Schreiner’s modernity. Schreiner, residing in dusty De Aar, was an equal, a comrade in arms, a thinker in her own right on matters that even in the metropolitan centres still elicited considerable opposition."
|
 |
Om te skryf, ’n resensie
Izak de Vries
Resensies
"Mense vra dikwels hoe hulle kan begin skryf. Van nou af gaan ek hulle van Om te skryf vertel. Ek gaan hierdie boek eers show aan almal wat wil leer skryf, en hulle dan tell om dit deur te werk. Daarna kan ons verder gesels."
|
 |
’n Resensie van Dear Comrade President deur André Odendaal
Johan Kruger
Resensies
"Hierdie resensent was bevoorreg om een van die dertig regsgeleerdes van 'binne' Suid-Afrika te kon wees wat die byeenkoms met die ANC se regspan tussen 30 Januarie en 4 Februarie 1989 in Harare bygewoon het."
|
 |
Inkommers deur Hans du Plessis, ’n resensie
Didi Potgieter
Resensies
"Is ons almal nie maar inkommers nie en is dit nie almal se verantwoordelikheid om die omgewing en die liefde vir die natuur vir ons nageslagte te bewaar nie?"
|
 |
The blood’s quest for silver: a book review on Blood and silver by Jan Glazewski
Jean Meiring
Books and writers
"And so, the memoir’s two narrative and thematic strands – both of which evoke the irresistible pull of the past, of ancestral voices – are woven tightly into a fascinating and compelling account of a life richly and intensely lived. This is a story of family: of losses and of surprising, abundant gains. It is a tale of growing up as an outsider of sorts in a country committed to employing taxonomy to divide."
|
 |
Polsslag: ’n onderhoud met Marie Lotz
Naomi Meyer, Marie Lotz
Skrywersonderhoude
"Deur gewelddadige fiksie te skryf erken ’n misdaadfiksieskrywer dat daar iets bestaan soos onmenslike wreedheid, en dit gee aan my as skrywer die geleentheid om dit te bestudeer. In Suid-Afrika veral is ons baie ingestel op geweld; ons is deeglik bewus van die gruweldade wat deur misdadigers gepleeg word. Om sin te maak daaruit, wend ons ons tot kuns en fiksie. Vir my is dit egter belangrik dat die geweld en grusaamheid in my fiksie nie sinloos is nie."
|
 |
Press release: Illegal sharing of Our poisoned land on social media
LitNet
Books and writers
A pirated, hacked copy of Our poisoned land by Jacques Pauw is being shared on social media. The author and NB Publishers have taken great risks to bring this important investigative work out into the open. So please read it, but also do the right thing, and please pay for it.
|
 |
Kennisgewing: Sheila Cussons 100
LitNet
Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
Die digter Sheila Cussons sou op 9 Augustus vanjaar 100 jaar oud geword het. As huldiging het Joanita Erasmus-Alt, ’n lid van die SA Akademie, ’n keur uit Cussons se gedigte getoonset.
|
 |
Die Jan Rabie Marjorie Wallace-skrywersbeurs 2023: ’n onderhoud met Steward van Wyk
Naomi Meyer, Steward van Wyk
Onderhoude
"Uit my ervaring met die keuring is dit belangrik dat aansoekers ’n deeglike voorstel voorberei waarin hulle aandui dat die boekprojek goed deurdink is, haalbaar is en binne die gegewe tyd voltooi kan word. In die gees van Rabie en Wallace se vernuwende en inspirerende kreatiewe werk kan dit dui op verruiming en kritiese omgang met die diskoerse van ons tyd."
|
 |
Persverklaring: Jan Rabie Marjorie Wallace-skrywersbeurs 2023
LitNet
Boeke en skrywers
Die Universiteit van Wes-Kaapland kondig graag aan dat aansoeke ingewag word vir die sewende toekenning van die Jan Rabie & Marjorie Wallace-beurs. Hierdie beurs, befonds deur ’n ruim bemaking van wyle Marjorie Wallace, wil hoofsaaklik ’n belowende of gevestigde skrywer in staat stel om vir ’n jaar lank te fokus op ’n projek in skeppende skryfwerk in Afrikaans. Aansoeke moet die universiteit teen Maandag 28 November 2022 bereik.
|
Op die redakteur se lessenaar |
 |
Universiteitseminaar: Die US, rassisme en die toekoms
Desmond Painter
Universiteitseminaar | University Seminar
"Waarom was dit nodig vir nóg ’n rassisme-skandaal en ’n kommissie van ondersoek vir ons om kennis te neem van die meedoënlose aard van rassisme aan die US en in Stellenbosch? Nie net van die 'nuuswaardige' gevalle van blatante rassisme, soos 2022 se urineringsvoorvalle nie, maar die honderde daaglikse voorbeelde van geringskatting en klein vernederings wat swart studente en personeel rapporteer, en wat die US en veral die dorp Stellenbosch vir baie van hulle so ’n onthutsende ruimte maak."
|
 |
Universiteitseminaar: Jan Heunis SC beskou die Khampepe-verslag
Jan Heunis
Universiteitseminaar | University Seminar
"Waar is die deursigtigheid? En hoe beoordeel ’n mens die Kommissie se verslag in die lig van getuienis waarvan die enigste bron die Kommissie se opsomming en vertolking daarvan is? Voeg hierby dat die Kommissie se prokureur, wat deur die oudregter aangestel is, verantwoordelik was om die getuienis van getuies voor die Kommissie aan te bied, onderhewig aan die oudregter se direktiewe."
|
 |
Reguit met Robinson: Die ware rol van ’n diversiteitskonsultant
Freek Robinson, Sedick Crombie
Onderhoude
Word jongmense as rassiste gebore, of word hulle rassiste vanweë ouers en vriende? Wat doen ’n diversiteitskonsultant? Kan ’n diversiteitskonsultant hoegenaamd ’n verskil maak by ’n plek soos die Universiteit Stellenbosch? Wat het skeefgeloop toe ’n diversiteitskonsultant daardie hoërskool in Vishoek so verkeerd opgevryf het?
|
 |
Waar staan menseregte in die Midde-Ooste?
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"Qatar het na berig word in die omgewing van $200 biljoen bestee om die gasheer te kan wees vir die Beker. Dis onseker hoeveel van daai geld aan lone bestee is, maar in ’n land waar arbeiders nie veel regte het nie sou dit ’n minimale bedrag wees."
|
 |
Liewe professor Grompot
Deborah Steinmair
Rubrieke
"Ek het nooit die foto’s gesien nie en ek wonder of hy dit ontwikkel het. Dis nou nie juis iets wat ’n mens by die apteek kon gaan ingee nie."
|
 |
Elders gesien: "My lewe in Oesbekistan" – die vensters van die siel, Covid en joga
Emile Minnie
Elders gesien
"Ek vermoed dat Oesbekiese musikante die mees ongelooflike binnepret het terwyl hulle speel, maar ná jare en jare se koue oorloë, streng onderwysers en suur standbeelde, bly die pret binne. Voor die vensters van die siel bly die gordyne dig toegetrek. Nou, wanneer ek musieklesse gee, maak ek seker dat elke kind verstaan: Die vreugde van menswees hoef nie binne te bly nie. As jy wil dans, laat waai. As jy wil lag, skater."
|
 |
Oekraïne: Berigte te velde
LitNet
Menings
’n Oorsig van LitNet en Voertaal se berigte oor die oorlog in Oekraïne. | An overview of LitNet’s and Voertaal’s articles on the war in Ukraine.
|
 |
Universiteit Stellenbosch se taalbeleid laat die vonke weer spat
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Oudregter Sisi Khampepe se verslag oor rassisme op die kampus van die Universiteit Stellenbosch het die taaldebat aan die universiteit van nuuts af laat opvlam. Voor- en teenstanders van die verslag vlieg mekaar oor en weer in die media en in persverklarings in die hare."
|
 |
Wat staan Krotoa se mense te doen oor die afskaling van Afrikaans?
Heindrich Wyngaard
Nuusvinke
"Nodeloos om te sê, sal dit min help as die gewoontestryders teen die benadeling van die taal en sy sprekers ook hierdie keer voor in die ry van kapsiemakers stelling inneem. Ander inheemse stemme moet nou na vore tree – soos die bruin, Afrikaanssprekende afstammelinge van Krotoa."
|
 |
Gouverneur Simon van der Stel gezien door vijf vrouwen
Hendrik-Jan de Wit
Literatuur
"Joyce Bergvelt kiest in haar historische roman Commandeur van de Kaap voor vijf vrouwen die om hem heen hebben geleefd. Zijn moeder, zijn stiefmoeder, zijn vrouw, zijn schoonzus en zijn tot slaaf gemaakte. Het gevaar bestaat dat het daarmee een verhaal aan de zijlijn is. Dat is het ook gedeeltelijk, je krijgt de gebeurtenissen mee via de vrouwen, die zelden rechtstreeks getuige zijn van de historische gebeurtenissen door mannen geschreven en gedicteerd. Daarin ontbreken nogal eens vrouwen."
|
 |
Paneel kry 13 dae uitstel om Phala Phala-verslag in te dien
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Opposisiespartye het gevra dat die parlement later as beplan is, verdaag word. Dit volg nadat daar uitstel verleen is vir die indiening van die onafhanklike komitee se verslag oor president Cyril Ramaphosa se Phala Phala-debakel waartydens miljoene rand na bewering op sy wildsplaas geroof is."
|
 |
ActionSA verlaat DA-koalisie weens dienslewering
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die brose koalisieregering in Ekurhuleni het ’n nuwe terugslag gekry nadat ActionSA uit die minderheidskoalisie onttrek het enkele dae nadat die DA se Tania Campbell as burgemeester van die metro herverkies is."
|
 |
Onderwyshulp en leesbegripstrategieë 3: Metakognisie en agtergrondkennis
Johan Anker
SA Skoleseminaar | Schools Seminar
"Dit is ook beklemtoon dat die leser ’n groot bydrae kan en moet lewer om op sy manier en met sy agtergrond betekenis te skep uit en met die inligting wat in die teks verskaf word. Al die betekenis staan nie sommer net direk daar nie. Dit is dus ’n kommunikasie wat tussen die leser/hoorder en die teks moet plaasvind."
|
 |
Karen se blatjanghoender
Karen Hart
Kos en wyn
"Mrs Balls se blatjang is so deel van ons koskultuur soos biltong en beskuit. En gaan kyk maar in Ouma se handgeskrewe resepte – iewers daar sal jy op ’n resep vir blatjanghoender afkom, tot vandag toe nog ’n groot gunsteling."
|
 |
Phoebe word ambassadeur vir roerende projek
Maryke Roberts
Feeste
"The Cactus Foundation is deur Sarah Clayton gestig in reaksie op kinders se wrede marteling en poging om ’n klein hondjie dood te maak in opdrag van hul pa. Die hondjie se naam is Phoebe en sy is nou die ambassadeur vir die projek. Feesgangers kan vir Phoebe, Patricia en Sarah tydens die fees ontmoet."
|
 |
Geld kan nie als koop nie
Stefaans Coetzee
Slypskole
Lees die finale weergawe van Stefaans Coetzee se storie, "Geld kan nie als koop nie". Hy het deelgeneem aan die LitNet-slypskool Om te skryf.
|
 |
Die spieëlkas
Bernice Saulse
Slypskole
Lees die finale weergawe van Bernice Saulse se storie, "Die spieëlkas". Sy het deelgeneem aan die LitNet-slypskool Om te skryf.
|
 |
Lara se pienk mandjie
Barend Wessels
Slypskole
Lees die finale weergawe van Barend Wessels se storie, "Lara se pienk mandjie". Hy het deelgeneem aan die LitNet-slypskool Om te skryf.
|
 |
Spookradio 302 FM
Eugene Pienaar
Slypskole
Lees die finale weergawe van Eugene Pienaar se storie, "Spookradio 302 FM". Hy het deelgeneem aan die LitNet-slypskool Om te skryf.
|
 |
Die delivery man
Annemarie van Wyk
Slypskole
Lees die finale weergawe van Annemarie van Wyk se storie, "Die delivery man". Sy het deelgeneem aan die LitNet-slypskool Om te skryf.
|
 |
Somer
Stanley Cierenberg
Poësie
"Ek trek die somer soos
’n groot, ligte katoenhemp aan"
|
 |
Greep op Gister
Caren Kearley
Poësie
"oopoog die hede herroep
in sig sonder heldersien
het ek my hande saam gevou
weer andersom probeer bid"
|
 |
Maandans
Zebulon Kochk
Poësie
"Onder ’n Turkse halfmaan
in die gietende reën
was jou dansende semiotiek
iets moois om te sien"
|
 |
Leja
Von Villon
Poësie
"my gebroke sondaarshart
heel weer met
wedergebore hoop"
|
 |
LitNet: Privaatheidskennisgewing | Privacy notice
LitNet
Als oor LitNet
LitNet wil jou as leser die versekering gee dat ons daarop ingestel is om jou persoonlike inligting wat by ons in bewaring is, te beskerm. | LitNet would like to assure you as a reader that we are committed to protecting your personal information held by us.
|

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. |
|