|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 916
09/09/2022
|
Krities Afrikaans
|
LitNet: 25 287 bladsye Afrikaanse navorsing |
Praat jy! Idees vir die skep van
’n skryfkultuur in die klas
Outeur: Thérèse Hulme
Uitgewer: LAPA
ISBN: 9781776354559
Praat jy! vertel die stories van Thérèse Hulme en die jong mense wat sy oor ’n tydperk van 17 jaar aan die skryf gekry het in van die mees gemarginaliseerde gemeenskappe in die Wes-Kaap. Laat haar narratiewe benadering jou inspireer om ook uit niks uit ’n skryfkultuur in jou klas te vestig. Om jou daarmee te help, is die boek vol kopoopmaakvrae en praktiese oefeninge vir leerders, herkouvrae vir onderwysers en besprekings wat nuwe insigte bring in KABV-taaldoelwitte. |
 |
|
 |
Gespierde Afrikaans
LitNet
Akademies en skole
Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid? LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. Die Gespierde Afrikaans-lys word deurlopend bygewerk. Kyk watter nuwe woorde is toegevoeg.
|
 |
Languages and South African schools: a web seminar
LitNet
SA Skoleseminaar | Schools Seminar
Naomi Meyer het ’n paar mense gevra om te skryf oor ’n wêreld waar onderrig in die taal wat die kinders by die huis praat, sou kon plaasvind. | Naomi Meyer asked a few people to write about a world where children are educated in the language they speak at home. | Naomi Meyer ucele abantu abambalwa ukuba bathi gqaba-gqaba ngezavenge kwabantwana ngelwimi labu lesuntu.
|
 |
Khawufane ucinge SA schools seminar: Mphuthumi Ntabeni responds
Mphuthumi Ntabeni
SA Skoleseminaar | Schools Seminar
"Ukufunda ngelwimi lakhe lwemveli limenza umfundi anqakule msinyane, kwaye azive enegugu nomdla kulento ayifundiswayo." | "Learning in their mother tongue or vernacular makes a pupil sharp in absorbing the lesson; it also entices their sense of pride in their own identity."
|
 |
Sê nou maar-SA skoleseminaar: Chareldine van der Merwe reageer
Chareldine van der Merwe
SA Skoleseminaar | Schools Seminar
"Dis belangrik dat ouers, wanneer hulle besluit in watter taal hulle die kind wil laat skoolgaan, moet nadink oor die taal waarin die kind die beste kan presteer en maksimum resultate kan behaal. Dit moet ook ’n taal wees waarin ouers hulle kinders kan ondersteun."
|
 |
Just imagine SA schools seminar: Bassey Antia responds
Bassey Antia
SA Skoleseminaar | Schools Seminar
"In one country, a researcher concluded that in the experience of both teachers and students English is more appropriately described as a medium of obstruction, rather than of instruction. I dream of a world where students are educated in a system where languages in their repertoire, as well as their social realities, are taken into account when they learn – as well as when they are assessed."
|
 |
Sê nou maar-SA skoleseminaar: Danie van Wyk reageer
Danie van Wyk
SA Skoleseminaar | Schools Seminar
"Vir kinders om in hul moedertaal onderrig te word, sal nie slegs bydra tot beter akademiese prestasies en vordering nie, maar sal in hulle ook ’n selftrots ontwikkel, want hulle sal nie slegs gemaklik met hulself wees nie, maar sal ervaar dat hulle ’n voorreg het wat hulle te alle tye sal bevoordeel, omdat hul moedertaal deel van hul leefwêreld sal wees."
|
 |
Graad 8: Afrikaans Eerste Addisionele Taal – toets en memo, derde kwartaal
LitNet
Notas, toetse en vraestelle
Is jy in graad 8 en wonder jy wat het hierdie Afrikaans Eerste Addisionele Taal-toets deur Dewald Koen met die prys van eiers te doen? Nogal baie! Dit kan jou gedurende die toetsreeks help met jou voorbereiding. (Dit het ook met die prys van aartappels te doen, maar jy gaan die toets gratis hier moet aflaai om te sien waarom dit so is.)
|
 |
Die delivery man
Annemarie van Wyk
Slypskole
Lees die eerste weergawe van Annemarie van Wyk se storie "Die delivery man". Dit is haar inskrywing vir die LitNet-slypskool Om te skryf.
|
 |
Die spieëlkas
Bernice Saulse
Slypskole
Lees die eerste weergawe van Bernice Saulse se storie "Die spieëlkas". Dit is haar inskrywing vir die LitNet-slypskool Om te skryf.
|
 |
Geld kan nie als koop nie
Stefaans Coetzee
Slypskole
Lees die eerste weergawe van Stefaans Coetzee se storie "Geld kan nie als koop nie". Dit is sy inskrywing vir die LitNet-slypskool Om te skryf.
|
 |
Lara se pienk mandjie
Barend Wessels
Slypskole
Lees die eerste weergawe van Barend Wessels se storie "Lara se pienk mandjie". Dit is sy inskrywing vir die LitNet-slypskool Om te skryf.
|
 |
Spookradio 302 FM
Eugene Pienaar
Slypskole
Lees die eerste weergawe van Eugene Pienaar se storie "Spookradio 302 FM". Dit is sy inskrywing vir die LitNet-slypskool Om te skryf.
|
 |
Not lost
Jemma Kahn
New writing
Stemme | Voices | Amazwi is LitNet’s series of 15 short, powerful monologues, presented in collaboration with Suidoosterfees, NATi and ATKV. In Jemma Kahn’s Not lost, a girl explains how she got fired while working on the set for a Barbie advert. Devonecia Swartz performs the monologue, directed by Jemma. Watch the performance here. The monologue text is also available.
|
 |
Boemelaar
Madeleine Venter
Poësie
"waarheid is, jy het verloor
teen die donker duiwelskoor
het die leuens wat hulle deel
vas geglo toe jy dit hoor"
|
 |
Kom
Neo Mehlomakulu
Poësie
"kom ons huil die kussings nat
kom ons luister oor en oor
na stromae se fils de joie"
|
 |
Lewensredder
Reinet de Waal
Poësie
"In die kom van die klein baai
kyk ek na die kierang-see:
bloubleek water lyk warm en knus
bloubleek water het ys in sy kus"
|
 |
Miniseminaar: Antjie Somers, ons oudste gender-bender
Chan Croeser
Seminare en essays
Chan Croeser verduidelik waarom dit tyd is dat Antjie Somers, ons oudste gender-bender in kinderstories, met die respek behandel moet word wat hulle toekom. Lees Chan se bydrae tot LitNet se miniseminaar, "Kinder- en jeugboeke vir ’n nuwe era" hier.
|
 |
Miniseminaar: Kinder- en jeugboeke vir ’n nuwe era
LitNet
Seminare en essays
Om perspektief te kry oor die storms wat in 2022 rondom Afrikaanse kinder- en jeugliteratuur gewoed het, bied LitNet ’n miniseminaar oor die stand van sake in dié genre aan, met bydraes deur akademici en kundiges.
|
 |
Die inspirerende onnie agter Kakamas se tienertoneelprestasies
Barnie Mans, Melt Myburgh
Onderhoude
"Met 240 leerders is ons ’n klein skool, so almal moet alles doen, of daar is niks. My beste akteurs en aktrises is rugbyspelende landbouseuns, die kaptein van die hokkiespan, die dux-leerder …" – Ontmoet vir Barnie Mans, die onderwyser van Kakamas wie se tienertoneelgroep die land aan die brand speel.
|
 |
Reguit met Robinson: Sal Liz Truss ’n haas uit die hoed kan pluk?
Freek Robinson, Theo Venter, Roland Henwood
Onderhoude
Liz Truss, die nuwe premier van Brittanje, neem die leisels by die gediskrediteerde Boris Johnson oor te midde van baie ontwrigtende wêreldgebeure, met Brittanje wat dit ernstig beleef. Freek Robinson vind meer uit by politieke ontleder Theo Venter en Roland Henwood, dosent in politieke wetenskap aan die Universiteit van Pretoria.
|
 |
"Kill the Boer"-sage: aluta continua
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"Ek twyfel of AfriForum meer sukses sal hê in die Konstitusionele Hof. Hulle sal waarskynlik hope meer lede werf, en dit is waarskynlik waaroor hierdie saak in elk geval gegaan het."
|
 |
Wat is Gorbatsjof se rol in die wêreldgeskiedenis?
Leopold Scholtz
Menings
"Met die tong enigsins in die kies sou jy kon sê sy doel was: 'Make the Soviet Union Great Again (MASUGA)' – min of meer die leuse wat Donald Trump later vir Amerika sou kies."
|
 |
Die skadukant van fotografie
Nini Bennett
Rubrieke
"Om die makabere en donker aard van nadoodse, of Victoriaanse nadoodse, fotografie te verstaan, moet mens iets van die konteks van daardie zeitgeist begryp. In die 1800’s het mense vinnig en dikwels gesterf aan siektes soos cholera, skarlakenkoors, tifus, tifuskoors, tuberkulose, ens – mediese kondisies wat vandag voorkombaar en hoogs behandelbaar is. Jou kans om 40 of ouer te word, was nie juis rooskleurig nie."
|
 |
Te veel van die regering se besluite is polities eerder as verstandig
Danie van Wyk
Menings
"Te veel van die regering se besluite is polities eerder as verstandig. Politieke wil ontbreek op groot skaal om verskeie kwessies van nasionale belang aan te spreek en om met daadwerklike optredes vorendag te kom," sê Danie van Wyk, uitvoerende voorsitter van die DAK Netwerk.
|
 |
Elders gesien: Oom Duggie, legendariese kroegman, se afskeid
Jean Oosthuizen
Elders gesien
"En daar ruk hulle toe op in hulle hordes. Die hele lot Bolandse boere wat al in hul lewe oorkant oom Duggie in die kroeg gesit het om te bieg, of lieg. Vrydagaand is daar veiling gehou om geld in te samel vir oom Duggie se aftrede. In ’n kroeg ja."
|
 |
Oekraïne: Berigte te velde
LitNet
Menings
’n Oorsig van LitNet en Voertaal se berigte oor die oorlog in Oekraïne. | An overview of LitNet’s and Voertaal’s articles on the war in Ukraine.
|
OuLitNet | Uit LitNet se argief |
 |
Akademici dit eens: Bevorder Afrikaans én meertaligheid in onderwys
Rudolf Stehle
LitNet-argief (2010)
"Die toekoms is multikultureel en daarom meertalig. Dit is in dié konteks dat Afrikaans ’n belangrike posisie beklee in die gegradueerde student se taalvaardigheid. Só het Russel Botman, die rektor van die Universiteit Stellenbosch, Saterdag sy spreekbeurt oor die toekoms van Afrikaans as tersiêre onderrigtaal ingelui."
|
 |
The role of African universities in the intellectualisation of African languages
Neville Alexander
OuLitNet: Taaldebat (2006)
"In conclusion, let me state clearly that the choice we face is one between elitism and middle-class convenience (with the corollary of a probable state of permanent mediocrity as our destiny) and a democratic language policy which, among other things, might uncover the hidden layers of creativity and self-confidence which are the real basis of entrepreneurial and scientific achievement."
|
 |
Nederlandse roman onthult Simon van der Stels leven vóór Zuid-Afrika
Ingrid Glorie
Literatuur
Deze zomer verscheen Commandeur van de Kaap, een historische roman over het leven van Simon van der Stel. Wat dit boek bijzonder maakt, is dat het niet alleen ingaat op Van der Stels welbekende Zuid-Afrikaanse jaren. Het geeft ook een gedetailleerd beeld van zijn leven daarvóór, op Mauritius en Ceylon, in Batavia, Haarlem en Amsterdam. Tijdens de presentatie bij boekwinkel Scheltema in Amsterdam ging Ingrid Glorie in gesprek met de schrijfster van het boek, Joyce Bergvelt.
|
 |
Beirut, Lebanon: A city that lives to inspire others to live
Mike van Graan
Cultuur
"Founded in 2007 with support from various international donors, the Arab Fund for Arts and Culture (AFAC) is probably the most important arts fund in the region, actively supporting scores of creatives in more than 20 Arab countries annually. It is based in Beirut, with Lebanon being one of the more liberal countries in the region. The sixteen participants in the workshop are drawn from Algeria, Egypt, Morocco and Libya, in North Africa, as well as Syria, Palestine and Lebanon. The ACE programme aims to inspire and strengthen small and medium cultural institutions in the Arab region through several lecture modules, workshops and mentorships."
|
 |
Breytenbach notities #1: "Waar julle jul ook bevind – mag dit in die goue stof van rym en ritme (dit wil sê siel en liggaam) en nikswees wees"
Yves T'Sjoen
Literatuur
"In een reeks met Breytenbach-notities worden data toegevoegd aan de zeer gedetailleerde, rijk gedocumenteerde publicaties Breyten Breytenbach as openbare figuur (1990 en 2004) en de 'Loopbaanskets' met bio- en bibliografische gegevens (2019), door Breytenbach-specialiste en archivaris Francis Galloway al jarenlang met kennis en kunde samengesteld. Vanuit transnationaal perspectief, meer specifiek met betrekking tot Breytenbachs contacten met de Lage Landen, valt nog heel wat op te tekenen. ... Zodat zich met deze nieuwe aantekeningen en annotaties mogelijk een volgend Breytenbach-studieboek aankondigt, naast de monografie die collega Alwyn Roux en ik voorbereiden over 'Afrika te verbeel' in het werk van Breytenbach (VisionKeepers-project, Unisa)."
|
 |
Die Natalse Middelland is ’n fees
Izak de Vries
Reizen
"Daar is iets vir die meeste van ons in die Middelland van KwaZulu-Natal, veral ’n bietjie rus en vrede as jy uit die stad wil wegkom."
|
 |
Krugerwildtuin se renosters op groot skaal afgemaai
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Suid-Afrika se wêreldbekende Krugerwildtuin het in minder as twee jaar sowat 12 persent van sy renosterbevolking verloor. Meer as 350 renosters is in dié tyd deur renosterstropers afgemaai."
|
 |
Kernkrag se toekoms in Suid-Afrika wek vrae
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die positiewe moontlikhede wat kernkrag inhou ten spyt, is Suid-Afrika nie meer in ’n posisie om daaruit voordeel te trek nie. So sê Wynand Boshoff van die Vryheidsfront Plus."
|
 |
Boere sê Land Bank is deel van hulle ondergang
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Land Bank word die afgelope tyd uit verskeie oorde van wanbestuur beskuldig en ook daarvan beskuldig dat hulle boere links en regs likwideer om hulle eie bas te probeer red. Die bank word ook op sosiale media daarvan beskuldig dat hulle die boere se vertroue verloor het."
|
 |
KZN vloedhulp wemel van ongerymdhede
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Van die R342 miljoen voorwaardelike toelaes en ramphulptoelaes wat vir tydelike wooneenhede opsy gesit is, het KZN minder as 10% van die fondse reg bestee."
|
 |
Dis lente in die Boland!
Koos Kombuis
Boeke en skrywers
Koos Kombuis lei die lente in met ’n blitsoorsig van boeke oor kulturele verskille en komiese misverstande, kommentare op woke-kultuur, wetenskapfiksie, wat nie meer die lelike eendjie van die letterkunde is nie, en ’n ligte aksieverhaal. ’n Lekker brokkie nuus word ook gedeel!
|
 |
Kleur en karamel: ’n onderhoud
Ilse de Korte, Analize Viljoen
Skrywersonderhoude
"Ek kon self besluit oor die storie, die karakters, hulle beroepe en al die res. Lisa het net vir my die vereistes vir ’n Romanza gestuur. Sy het gesê ek kan ook self besluit hoe warm ek die liefdestonele wil maak."
|
 |
Katastrofe en Die holderstebolder hondepartytjie: ’n onderhoud
Naomi Meyer, De Wet Hugo
Skrywersonderhoude
"Dit was altyd ’n droom om te kan skryf en ek het altyd gesê as ek net een boek gepubliseer kan kry, sal ek tevrede wees. Maar soos dit met die meeste goed in die lewe is, was een natuurlik nie genoeg nie. Die plesier wat ’n nuwe boek my gee, is verslawend. Ek glo nie ek sal ooit kies om op te hou skryf nie."
|
 |
George Weideman (1947–2008)
Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum
"Om te skryf is amper soos tuinmaak: jy woel met woorde wat groei en bome wat gesnoei moet word. Dis ook ’n manier om die kompleksiteit van die lewe en die Skepping te probeer verstaan."
|
 |
Is my waarheid dié waarheid? ’n Lesersindruk van Toe als groen was
Anne-Marie Burger
Lesersindrukke
"An-Mari do Carmo, baie dankie vir hierdie boek. Ek vermoed ek het meer emosies beleef terwyl ek Toe als groen was gelees het, as wat ek dalk in my hele lewe moes konfronteer. Ek meet ’n boek aan die tipe vrae wat dit oor my eie sienings ontketen. Gaan dit van my ’n beter weergawe van myself maak? Beslis!"
|
 |
Geseënd is dié wat treur, saamgestel deur Susan Jordaan: ’n lesersindruk
Barend van der Merwe
Lesersindrukke
"Daarteenoor het die eenvoudige daad van die deel van ervaringe in die vorm van verhale besondere potensiaal en krag, omdat dit mens so onder die indruk bring van die feit dat jy nie alleen is in jou gewaarwordinge nie. Dat daar mense voor jou was wat presies kon verwoord wat jy dalk self nie geweet het hoe om dit te verwoord nie."
|
 |
Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Augustus 2022
PEN Afrikaans
Boeke en skrywers
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Augustus 2022 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
|
 |
First sip: Across the border by Norman McFarlane
LitNet
LitNet Eerste Slukkie | First Sip
"Stupidly, most of us signed with excited, even feverish, anticipation. We were going to war, and we were going to kick the enemy’s collective arse. We’d been fed an undiluted diet of Swart Gevaar and Rooi Gevaar propaganda over the last few days and we were, we believed, invincible."
|
Op die redakteur se lessenaar |
 |
Toyota US Woordfees 2022 is "Wild": ’n onderhoud met Saartjie Botha
Naomi Meyer, Saartjie Botha
Onderhoude
"Dis tyd om nou weer litte los te maak, bollas los te skud, en agter te kom dat mense vryer is. ’n Sin van vryheid en ongebondenheid kan beleef. ’n Bietjie minder konvensioneel en minder konserwatief as wat hul normaalweg sou wees." Lees die onderhoud en laai die Woordfeesprogram én die volledige boekeprogram hier af.
|
 |
Ludik – indrukke van die eerste 35 minute
Reney Warrington
TV
"Die skep van hierdie reeks is ’n misdaad teen die mensdom. Oukei, ek oordryf. Dan ’n misdaad teen goeie reekse, teen Afrikaans en vir seker teen my oogballe."
|
 |
Afrikaanse rock ’n roll: Brixton Moord en Roof en Raaskopleef raas steeds
Louis Duvenhage, Andries 'Roof' Bezuidenhout
Musiek
"Johannesburg is punk, metal en industrial, in daardie volgorde. Pretoria is meer folk en country. Kaapstad en die stad se flipside is elektroniese dansmusiek, hip-hop en jazz. Stellenbosch is blues, omdat dit ons ekwivalent van die Amerikaanse Suide se slawegeskiedenis is. Durban is Kaliforniese surfer rock, alhoewel daar min Afrikaans is."
|
 |
Musiekvideo: Corné Pretorius sing "Ek wil glo"
LitNet
Musiek
Jan Bloukaas het aanvanklik die musiek vir "Ek wil glo" geskryf en dit is later verder verwerk deur Johnny de Ridder. Hunter Kennedy het ook saam aan die lirieke geskryf.
|
 |
Program: Elfde Tuin van Digters op 7 en 8 Oktober 2022 by die Breytenbach Sentrum in Wellington
LitNet
Feeste
Die huldiging van die digter Antjie Krog, die oorhandiging van die Ingrid Jonker-prys vir ’n debuutbundel, ’n optrede deur die Nederlandse digter, skrywer en teatermaker Babs Gons, die amptelike bekendstelling van Ons Klyntji, besprekings van nuwe bundels van onder andere Antjie Krog, Adam Small, Philip de Vos en Loit Sōls en uitsonderlike musiektoonsettings van gedigte, dit is van die hoogtepunte by vanjaar se Tuin van Digters.
|
 |
Persverklaring: Karatara by die Baxter
LitNet
KKNK
Karatara vertel die verhaal van die verwoestende Knysna-brande in 2018. Op die 29ste Oktober van daardie jaar word ’n klein dorpie verswelg in ’n vlammehel. Die inwoners het bykans al hulle besittings verloor, sommige hul lewens.
|
 |
LitNet: Privaatheidskennisgewing | Privacy notice
LitNet
Als oor LitNet
LitNet wil jou as leser die versekering gee dat ons daarop ingestel is om jou persoonlike inligting wat by ons in bewaring is, te beskerm. | LitNet would like to assure you as a reader that we are committed to protecting your personal information held by us.
|

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. |
|