|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 911
05/08/2022
|
Krities Afrikaans
|
Om te skryf (tweede uitgawe)
Uitgewer: Van Schaik
ISBN: 9780627039508
ePub ISBN: 9780627039515
Die tweede uitgawe van Om te skryf het ’n splinternuwe afdeling oor hoe jy jou boodskap so treffend moontlik vir digitale media kan verpak.
Wat dié boek besonders maak, is dat dit eerder wys as om vir jou te vertel hoe om te skryf. Jy loer as ’t ware oor mense se skouers en kyk hoe hulle met woorde werk ... Of jy nou ’n joernalis, student, leerling of lid van ’n leeskring is of net hou van skryf – hier is ’n boek met wonderlike leesstof asook praktiese skryfwenke. |
 |
|
 |
LitNet-slypskool Om te skryf
LitNet
Slypskole
Alle voornemende skrywers is welkom om in te skryf vir keuring vir die LitNet-slypskool Om te skryf. Voorleggings van kortverhale word ingewag en vyf skrywers sal aangewys word om deel te neem. Voorkeur sal verleen word aan goeie werk van skrywers wat nog nie solopublikasies gelewer het nie.
|
 |
Om te skep: Cradock-paragrawe en lesse van lepels
Bibi Slippers
Boeke en skrywers
"'As jy wil skep, moet jy kyk,' sê die lepels." Bibi Slippers lewer verslag oor haar maand lange verblyf in Cradock, waar sy die eerste LitNet Tuishuise Inwoonskrywer was. Sy en haar hond Matilda het tuisgegaan in een van die Victoria Manor Hotel se bekende Tuishuise.
|
 |
Country duty
Mike van Graan
New writing
Stemme | Voices | Amazwi is LitNet’s series of 15 short, powerful monologues, presented in collaboration with Suidoosterfees, NATi and ATKV. Watch Motlatji Mjamba perform Country duty, written by Mike van Graan and directed by Chuma Sopotela.
|
 |
Kwatryn
Johan Myburg
Poësie
Lees Johan Myburg se kwatryn in die reeks verse met "teater" as tema. Hierdie reeks word aangebied om die dramaturg Athol Fugard se 90ste verjaardag in Junie 2022 te vier.
|
 |
My fok, George
Sidney Gilroy
Fiksie
"Buitekant woer die enorme kragopwekker rustig voort. Hy glimlag vir sy sekretaris wat oorkant hom met ’n dagboek in die hand staan. ’n Goue pen sweefhang oor die bladsye."
|
 |
Kansellasie
Paul Maritz
Poësie
"Ek gaan jou kanselleer,
jou loopbaan diep beseer
jou toekoms sal ek kwes"
|
 |
Ous Dulcie
Neo Mehlomakulu
Poësie
"Dulcie September, kan jy my hoor?
jou statues en monuments kry koud
iewers in ’n kunstenaar se agterkop
iewers in jou comrades se kaalgevrete gewete"
|
 |
Familiebesoek
Paul Maritz
Poësie
"Aanvanklik was dit die plaashekkie
of ’n afgesproke voorafbepaalde plekkie
waar ons mekaar in trane van vreugde
om die hals kon val en kuiertjies inhaal."
|
 |
SkryfNet I: Terugvoering deur André P Brink (eerste verslag)
André P Brink
Sanlam/LitNet aanlyn-skryfskole
SkryfNet is ’n aanlynskryfskool vir ontwikkelende prosa- en poësieskrywers wat nog nie ’n eie debuut gemaak het nie. Die kursus duur ongeveer drie maande en die skrywersleiding word behartig deur bekende figure in die Afrikaanse literêre bedryf. André P Brink lewer terugvoer op SkryfNet I se skrywers. |
 |
Weet waarmee jy te doen het
Marthinus Basson (2005)
Sanlam/LitNet aanlyn-toneelskool
"’n Teks is net heilig tot op ’n punt. Daarna vra – nee, eis – teater iets anders. Iets meer." |
 |
Some thoughts on writing (South African) musicals
David Kramer (2004)
Groot Kunstefees- en Teaterindaba
David Kramer presents a musicals master class: "To my mind this determines the success of a musical, which is measured by the audience’s response. How it affects the audience is what really matters at the end of the evening ... As a performer you live or die in front of the audience."
|
 |
Hemel op die platteland?
Hunter Kennedy (2005)
Levi's®/LitNet Origins of songs
Hunter Kennedy van Fokofpolisiekar gesels oor waar die lirieke van "Hemel op die platteland" ontstaan het. |
 |
Kinderboeke wat verheug, vermaak en verruim
Lindie Koorts
Boeke en skrywers
"Wat is dit wat ’n kinderboek suksesvol maak? Soos in enige boek, of dit nou vir grootmense of vir kinders is, gaan dit oor aangrypende karakters. Die lys kan eintlik maar daar eindig. Maar daar is wel veel meer."
|
 |
Kinderboeke: Rafiek Mammon se Faizel versamel sterre in Afrikaaps
Rafiek Mammon, Melt Myburgh
Skrywersonderhoude
"Kaaps is nie iets waaroor ek mal of passionate is nie. Ek glo jy moet jouself kan uitdruk soos jy wil. Dis tog waarvoor ons geveg het, is dit nie?" Rafiek Mammon gesels oor sy boeke vir bloedjong lesers, Faizel en die sterre en ’n Goue ster vir Faizel, en vertel hoe sy Moslem-karaktertjie ’n stem aan gemarginaliseerdes help gee.
|
 |
Vroueskrywers en -karakters
Koos Kombuis
Boeke en skrywers
Vrouedag is om die draai. Koos Kombuis gesels oor onder andere kinderliteratuur, chicklit, biblioteekboeke, bittersoet verhale en boeke wat jou in trane laat uitbars.
|
 |
El anciano gooi mielies
Crito
Blogs
"Die resensie as geheel mag genio wees, maar laat die chica vir el anciano ook iets te lere gee: Dis nie ’n goeie idee om negatiewe kritiek te versag nie. Die skrywer baat nie daarby nie, terwyl dit die koerantleser verwar. Om Ampie van Straten aan te haal: 'Mielies sit pit in pap. Mieliepap sit pit in jou!'" |
 |
First sip: Bricks for chicks by Tanya Haffern
LitNet
LitNet Eerste Slukkie | First Sip
"Are new coffee shops, restaurants or shopping malls springing up in the area? Are homes being renovated? All these subtle signs of life will tell you that people are moving into the area and investing in it, believing it is the new place to be."
|
Op die redakteur se lessenaar |
 |
Wydlopende kommentaar deur akademici op Van Coller-debat
LitNet
Menings
Nadat Hennie van Coller as voorsitter van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns se Letterkundekommissie bedank het, het prominente persone in die akademie op LitNet kommentaar gelewer oor die debat wat ontstaan het. Lees hier wat hulle sê, en sê ook jou sê.
|
 |
Kom ôs praat sake vannie hart, Uncle Cyril
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"Ek worry oor Uncle se bloeddruk. Het dit darem al afgekom na daai lelike storie vannie geld innie matras? Sorry, ek mien innie sofa. Mens is al soe gewoon lat ammel hulle geld onnerie matras sit lat mens vegiet Uncle is meer sturvy as daai."
|
 |
Reguit met Robinson: Geweld, kinders en jongmense
Freek Robinson, Danie Janse van Rensburg, Ronel Aylward
Onderhoude
Freek Robinson gesels met Danie Janse van Rensburg en Ronel Aylward van die kinderbeskermingsorganisasie Christelik Maatskaplike Raad Noord oor geweld teenoor veral jongmense in Suid-Afrika. Sensitiewe onderwerpe met betrekking tot geweld teenoor kinders en jongmense word in hierdie onderhoud bespreek. Hierdie inhoud is nie geskik vir kinders onder die ouderdom van 18 nie.
|
 |
USAN 2022 – ’n onderhoud met Marishan Hendricks
Naomi Meyer, Marishan Hendricks
Onderhoude
"Afrikaans behoort aan enige persoon wat die taal magtig is. Ek dink nie Afrikaans is ’n eiendom wat aan een spesifieke groep behoort nie, en ek glo nie daar moet na Afrikaans op so ’n manier verwys word nie. Afrikaans is ’n kommunikasiemiddel, soos enige ander taal, maar ryker in sekere opsigte as gevolg van die taal se geskiedenis."
|
 |
Die vrou in die hek
Nini Bennett
Rubrieke
"Ek het ’n probleem met die woord beurtkrag. Dit het so ’n gemoedelike ubuntu-klankie. Ons, as liefdevolle Suid-Afrikaners, deel ons krag met mekaar. Nee! Die woord is ’n semantiese wanvoorstelling. Loadshedding se vertaling, ladingstorting, gaan ook nie werk nie; dit klink soos iets uit ’n pornografiese grufilm."
|
 |
Oekraïne: Berigte te velde
LitNet
Menings
’n Oorsig van LitNet en Voertaal se berigte oor die oorlog in Oekraïne. | An overview of LitNet’s and Voertaal’s articles on the war in Ukraine.
|
 |
Gespierde Afrikaans
LitNet
Akademies en skole
Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid? LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. Die Gespierde Afrikaans-lys word deurlopend bygewerk. Kyk watter nuwe woorde is toegevoeg.
|
 |
Herinneringe aan my onderwysloopbaan – op reis na akademiese uitmuntendheid en innovasie
Estelle Kruger
SA Skoleseminaar | Schools Seminar
"My verhouding met die leerders en studente het vir my toenemend belangrik geword. Ek het omgegee vir hul persoonlike ontwikkeling, die ontdekking en realisering van hul potensiaal en hul ervaring van gebrokenheid in hul wêreld, tesame met die soeke na kreatiewe oplossingsmoontlikhede binne hul bereik."
|
 |
Graad 7: Wiskundevraestel en -memo, derde kwartaal
LitNet
Notas, toetse en vraestelle
Is jy in graad 7 en weet jy hoeveel kontinente daar op die aarde is? Wag, op hierdie prent is een van hulle soek! As jy voel daar is ook ’n leemte in jou Wiskunde-kennis, kan hierdie vraestel deur Wilhelm du Toit ’n meer volledige legkaart help pak. Laai sy oefenvraestel en -memo hier af. Met hierdie toetsreeks hoef verlore legkaartstukkies jou nie te frustreer nie. |
 |
Interuniversitaire samenwerking op het gebied van Afrikaans en Nederlands
Yves T'Sjoen, Alwyn Roux
Academisch
"Sinds 2019 loopt bij Unisa het VisionKeeper-project 'Om Afrika te verbeel' in de latere lyriek van Breyten Breytenbach. Samen met Alwyn Roux mag ik het wetenschappelijk onderzoek verrichten. Het project is na de pandemie een nieuwe fase ingetreden: collega Roux is te gast bij de Universiteit Gent op uitnodiging van het Gents Centrum voor het Afrikaans en de Studie van Zuid-Afrika. Het studieverblijf is een aanleiding om recente onderzoekoutput voor het voetlicht te houden."
|
 |
Paternoster se skoonheid hou jou siel gevange
Maryke Roberts
Reizen
"So waai ’n koue winterswind ons siele teen ’n draadheining in Paternoster vas, soos die wasgoed wat langs die vissershuisies in die seebriesie wapper. Lank nadat dié Weskusdorpie uit jou truspieëltjie verdwyn het, sit jou binneste nog daar teen die heining vas," skryf Maryke Roberts.
|
 |
Persbericht: Literatuurmuseum verwerft literaire nalatenschap van Ingrid Jonker
Voertaal
Kalender
Het Literatuurmuseum heeft een bijzondere collectie verworven: handschriften, typoscripten, agenda’s, brieven en persoonlijke documenten van de Zuid-Afrikaanse dichter Ingrid Jonker (1933–1965). Ter ere van deze aanwinst opent het Literatuurmuseum op zaterdag 27 augustus een kleine expositie over Ingrid Jonker en verschijnt er een achtergrondartikel op LiteratuurLab.nl, het online museum van het Literatuurmuseum.
|
 |
Seldsame konsolidasie van opposisiepartye teen Ramaphosa
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"In ’n seldsame gebaar van solidariteit in die Suid-Afrikaanse politiek het opposisiepartye met uiteenlopende beginsels en oortuigings kragte saamgesnoer om antwoorde uit president Cyril Ramaphosa te kry oor die beweerde gebeure op sy wildplaas."
|
 |
Eskom se liggies brand al weer flouer die week
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Volgens die DA word die parlement se oorsigfunksie ondermyn omdat die speaker van die Nasionale Vergadering, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, nie wil toegee aan ’n versoek van die DA vir ’n ad hoc-komitee om toesig te hou oor Ramaphosa se nasionale energiekrisiskomitee (Necom) en die implementering van sy energieplan nie."
|
 |
Petrolprysdaling kon byna ses keer meer gewees het, sê DA
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Terwyl die laer brandstofpryse wat Woensdag in werking getree het, allerweë verwelkom word, meen opposisiepartye die regering kan baie meer doen om vuisvoos Suid-Afrikaanse motoriste tegemoet te kom."
|
 |
ANC se rasvoorstel vir skole is "ondeurdag, onsinnig en onprakties"
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Nodada sê hierdie voorgestelde rassemanipulering deur die ANC is sterk in ooreenstemming met hul steun vir die drakoniese wysigingswetsontwerp op basiese-onderwys-wette (BELA) en veral die 'Lesufi-klousule' wat poog om skoolbeheerliggame te ontmagtig."
|
 |
My winter word gemmer
Karen Hart
Kos en wyn
"Met ’n koppie rooibostee en ’n gemmerkoekie vir troos, kyk ek diep in Bliksem se goue oë, knipoog vir hom en sê uit my hart uit vir my buurman dankie vir die gemmer in my lewe. Terwyl ek nog kan ..."
|
 |
Persverklaring: Khoekhoen-Afrikaans tussen boom en rots
LitNet
Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal
In ooreenstemming met die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) se missie om die onderbeligte geskiedenisse van Afrikaans na te vors en te belig, bied die instelling ’n uitstalling oor Khoekhoen-Afrikaans in hul Groen Galery aan.
|
 |
Persverklaring: Taalmuseum vier Taaldag met gesprek wat prikkel
LitNet
Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal
Jy word uitgenooi na die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) se gewilde Taaldagviering op Vrydag 12 Augustus 2022, vanjaar in die vorm ’n paneelgesprek met vroue wat deskundiges op uiteenlopende taalgebiede is.
|
 |
Press release: Marianne de Jager tribute concert
LitNet
Lifestyle and entertainment
Marianne de Jager tribute concert with organists Stephen Crookes and David Orr: They will play music of the German Baroque and English 20th Century. Admission is free, but donations in support of the Hilton College two-organ project will be appreciated.
|
 |
LitNet: Privaatheidskennisgewing | Privacy notice
LitNet
Als oor LitNet
LitNet wil jou as leser die versekering gee dat ons daarop ingestel is om jou persoonlike inligting wat by ons in bewaring is, te beskerm. | LitNet would like to assure you as a reader that we are committed to protecting your personal information held by us.
|

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. |
|