Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 867

16/09/2021


  Krities Afrikaans

LitNet: Breyten 82

Pasverskyn

Om alleen te gaan


Skrywer:
Nicole Jaekel Strauss
Uitgewer: Queillerie
ISBN: 9780795801648

Cato ontmoet Da’oud, ’n jong Egiptenaar, tydens ’n bootvaart op die Nyl. Sy familie is intens geraak deur sosiopolitieke onrus en ongeregtigheid, met 2011 se onlus op die Tahrir-plein as laagtepunt. Op hul bootvaart ontmoet dié twee ’n bonte verskeidenheid soekers en swerwers, wat almal afleggings en tot-rus-kom moet deurmaak – elkeen alleen.

Breyten Breytenbach op sy 82ste verjaardag

Teenstemtweespraak

Breyten Breytenbach
Drama

Op Breyten Breytenbach se 82ste verjaardag sluit LitNet sy Stemme-projek saam met die Suidoosterfees, NATi en KKNK af met Breyten se monoloog Teenstemtweespraak. Antoinette Kellermann is voor die kamera en Marthinus Basson is in die regisseurstoel.

Ter gelegenheid van een verjaardag: Laudatie voor Breyten Breytenbach

Yves T’Sjoen
NeerlandiNet

"Voor mij is Breytenbach in alle betekenissen van het woord de naam van een dichter: een heteroniem voor hybriditeit, metamorfose, transformatie."

Breyten Breytenbach (1939–)

Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum

"Om te skryf, is om te kommunikeer, om saam te eet, om geméénskap te hê, ’n nagmaal, ons almal se bloed, ons almal se vleis."

Leefstyl

9/11: One day in America – ’n resensie

Leon van Nierop
TV

"9/11: One day in America verander alles. Dit hervertel die gruwels wat jy dink jy ken."

Persverklaring: Absa loods virtuele Kuierkamer vir aanlyn KKNK

LitNet
KKNK

Absa loods vanjaar ’n virtuele weergawe van hulle immergewilde Absa Kuierkamer, as deel van die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) se aanlyn fees vanaf September.

Persverklaring: Geniet eksklusiewe musiekreeks in Virtuele Absa Kuierkamer

LitNet
KKNK

"’n Spesiale en eksklusiewe musiekreeks met Zolani Mahola, Jitsvinger en Native Young wag op musiekliefhebbers in die Virtuele Absa Kuierkamer, ’n eerste in sy soort."

Media release: Seven ways to say goodbye

LitNet
Theatre

In traversing the inner journeys of intimacy, this new dance work is finally a celebration of all that is sacred and beautiful. In a display of gravity defying dance and embodied story telling of the intimate and the holy this production will leave you breathless!

Menings

Feite: Die mediese wetenskap werk

Izak de Vries
Menings

"By Groote Schuur is daar ’n waglys van honderde kankerpasiënte wat dringend ’n operasie nodig het, maar daar is nie genoeg beddens nie, want die mense sonder inentings lê daardie beddens vol."

Persverklaring: SA Akademie versoek Suid-Afrikaners om hulle te laat inent

LitNet
Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns

Die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns doen ’n beroep op alle Suid-Afrikaners om hulle teen COVID-19 te laat inent om die voortgesette verspreiding en verwoesting wat die SARS-CoV-2-virus saai, te beperk.

Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Hannelie Meyer

Freek Robinson, Hannelie Meyer
Onderhoude

Hoeveel mense het al in Suid-Afrika gesterf weens die entstof? Hannelie Meyer verskaf die antwoord aan Freek Robinson.

COVID-19: Die jongste | The latest

LitNet
Menings

COVID-19: Kry die feite | Get the facts

China se militêre diplomasie in Afrika: Wat is aan die gebeur?

Fanie Herman
Seminare en essays

"Afgesien van die doelwitte om vrede en stabiliteit te bring, help militêre diplomasie met die verbetering van bilaterale verhoudinge, die beskerming van nasionale soewereiniteit, die vestiging van sekuriteit- en ontwikkelingsbelange, die bevordering van die weermag se moderniseringsveldtog en die handhawing van wêreldvrede."

Die dag toe ek gesterf het

Nini Bennett
Rubrieke

"En iewers, tussen eskatologie en die wetenskap, is skeptici wat probeer sin maak uit die eeue oue vraag: Skei die gees van die liggaam na die dood, en is die eindbestemming inderdaad die hemel of hel?"

Vandag, twintig jaar gelede

Coenraad Walters
Menings

"En ek dink by myself: Ai, as ek daardie resensie 24 uur later eers gestuur het, het dit heel anders gelyk!"

Of paradigms and power politics: The NIICE convention and international order after Afghanistan

Peter Vale
Opinion

"After each global convulsion, the world is flooded with ideas of how to make and manage what amounts to a new normal. The present confluence of Covid, climate change and the collapse of the West’s 20 years in Afghanistan is such a moment."

SAVN: ’n Gesprek tussen Yves T’Sjoen en Alwyn Roux

Alwyn Roux, Yves T’Sjoen
NeerlandiNet

In hierdie YouTube-video gesels Alwyn Roux en Yves T’Sjoen oor die Suider-Afrikaanse Vereniging vir Neerlandistiek en Tydskrif vir Nederlands en Afrikaans.

Pieter Fourie: woordsmid en teatermaker

Temple Hauptfleisch
In memoriam

"In sy lewe en sy kuns was Pieter Fourie by uitstek die toegewyde vakman, ’n katalisator vir verandering en ’n belangrike argitek van ’n nuwe bestel vir die Afrikaanse toneel. En ons is die dankbare erfgename daarvan."

Lesse as teaterresensent van Pieter Fourie geleer

Kerneels Breytenbach
Elders gesien

"Die ontslape dramaturg Pieter Fourie het my een van die beste lesse van my loopbaan as teaterresensent geleer."

Huldiging aan Pieter Fourie (3 April 1940 – 12 September 2021)

Nico Luwes
In memoriam

"Retrospektief beskou, het Fourie inderdaad sy kunstenaarskap op soveel terreine met uitsonderlike artistieke insig, deursettingsvermoë en durf gestand gedoen. Sy stem in die Afrikaanse teater sal nooit uitgedoof kan word nie."

Die proponentjie ’n entjie uit die vergetelheid ontruk

Jean Meiring
In memoriam

"Sedert Shaleen Surtie-Richards se voortydige afsterwe enkele maande gelede al, soek ek die teaterprogram van Kruik se opvoering in 1986 van Die proponentjie, Pieter Fourie se toe nuutgeskrewe klug wat uit Kaapstad die platteland vol getoer het."

Persverklaring: Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns betreur die afsterwe van Pieter Fourie

LitNet
Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns

Die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns betreur die oorlye van Pieter Fourie, een van Afrikaans se belangrikste dramaturge wat die Afrikaanse dramaliteratuur op ’n eie en unieke wyse verryk het.

Angeliqué van Niekerk se huldeblyk aan Jaap Steyn

Angeliqué van Niekerk
In memoriam

"Ek eer Jaap Steyn en vir sy nalatenskap waaruit ons nog lank sal kan put!"

Huldigingswoord aan Jaap Steyn – vanaf Departement Afrikaans en Nederlands, Duits en Frans, UV

LitNet
In memoriam

"Jaap Steyn se kollegas het nie net ’n kollegiale verbintenis met hom gehad nie, maar ook ’n vriendskaplike verhouding. Ons vier dus ook Jaap Steyn se bydrae in Afrikaans en sy nalatenskap as mens."

Elders gesien: Jaap Steyn is begrawe

Naòmi Morgan
Elders gesien

"Dit was ’n mooi, hartseer dag in die provinsie waar jou lewe begin en geëindig het, Jaap."

"Een lang vervloeien in een strak gebogen glans vlietend uit": Over de lyriek van Eddy van Vliet

Yves T’Sjoen
NeerlandiNet

"Beste Afrikaanse lezer, maak kennis met de Vlaamse dichter Eddy van Vliet (1942–2002). Volgend jaar zal het twintig jaar geleden zijn dat de schrijver na een slepende ziekte overleed."

Elders gesien: John Shelby Spong is oorlede

Hansie Wolmarans
Elders gesien

"Hy was ’n leidende en geliefde stem in die progressief-liberale Christendom, maar ook gevrees en gehaat in fundamentalistiese groeperinge."

Elders gesien: Poolshoogte

Clinton V du Plessis
Elders gesien

"Hy’t sy kanse gevat
op resiesperde en jokkies
geskryf, bly skryf"

Seen elsewhere: How was (and is) it possible for Afrikaners to believe the lies?

Herman Wasserman
Elders gesien

"It was cold outside the laager. The appeal of group identity and the fear of being ostracised are powerful drivers."

Nou op Voertaal

Alfred Schaffer ontvangt P.C. Hooftprijs: “Zonder Zuid-Afrika zou ik nu een totaal andere dichter zijn”

Ingrid Glorie
Literatuur

"Het ging deze avond in een leeg theater in Den Haag vooral over de Antillen, waar zijn moeder vandaan kwam. En over het land waar hij nu ruim tien jaar woont: Zuid-Afrika."

Uber steier, Nederland betoog, ’n wolf en ’n slang

Milton Webber
In het nieuws

"Die regter het beslis dat Uber sy bestuurders permanent in diens moet neem; betogers het die strate ingevaar om hul frustrasie te kenne te gee; ’n reuseluislang is in die Gent-Terneuze-kanaal gewaar; en ’n wolf het twee Shetlandponies doodgebyt."

Zuma se vrylating “om veiligheidsredes” geheim gehou

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die Jacob Zuma-stigting het Woensdag op Twitter gesê weens ’n stortvloed navrae van die media stel hulle die media in kennis dat sy ontslagdatum ter wille van sy veiligheid nie nou bekendgemaak sal word nie."

Zuma se vroeë vrylating dringend na hof verwys

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die burgerregteorganisasie AfriForum sê hulle is in die proses om ’n dringende hofaansoek teen sowel die Departement van Korrektiewe Dienste as die nasionale kommissaris van Korrektiewe Dienste, Arthur Fraser, te beteken oor die vrylating van Jacob Zuma op mediese parool."

Zuma se geheime siekte spaar hom nóg ’n dag in die hof

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die een stukkie positiewe nuus is dat ’n persoon wat mediese parool kry, sy reg op vertroulikheid rakende sy mediese toestand verbeur vir die doel van die paroolprosedure."

Irrasionele inperkings moet end kry

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die instel van entstofpaspoorte word tans ondersoek, wat onder andere beteken dat diegene wat teen die virus ingeënt is, voordeel sal trek uit aansporings soos die bywoning van musiekkonserte, sportwedstryde en meer."

Press release: European Film Festival 2021, virtual and free of charge

Voertaal
Film

A select showcase of 18 films from Europe, 13 of which have been directed by women, will be screened free of charge, providing a window on to what is fresh and new in the film industries of the respective countries.

Persbericht: Between Strangers | Groepstentoonstelling

Voertaal
Kunst

De tentoonstelling is samengesteld door de Zuid-Afrikaanse kunstenaar en curator Morné Visagie. De door Visagie 23 geselecteerde kunstenaars zijn voornamelijk gevestigd in Nederland en Zuid-Afrika, alhoewel de lijst kunstenaars bevat die zijn geboren in Duitsland, Mexico, Namibië, Zuid-Korea, de Verenigde Staten en Zimbabwe.

Persbericht: Afrovibes van 28 september – 10 oktober 2021

Voertaal
Festivals

Africa is not a country – artistiek leider Jay Pather en programmeur Marjorie Boston hebben een opwindend programma gemaakt dat de grote diversiteit en veranderingskracht van het continent laat zien.

Persbericht: Nieuw portaal voor ondersteuning Nederlands van start

Voertaal
Taalunie

MijnNederlands, het online portaal voor iedereen die zich internationaal (professioneel) bezighoudt met het Nederlands, staat vanaf vandaag online.

Persbericht ‒ Boeken uit het Huis (7): P.P. Fourie over ’n Hart is so groot soos ’n vuis

Voertaal
Zuid-Afrikahuis

Gratis online boekpresentatie, 30 september, 16.00-17.00 uur: ’n Hart is so groot soos ’n vuis is een autobiografisch getinte roman waarin Fourie het verhaal vertelt van de jonge Paul en zijn moeizame relatie met zijn vader, een toneelschrijver die zijn beste tijd gehad heeft.

Kalenderberig: Inschrijvingen geopend voor online ELV-lezingen

Voertaal
Academisch

Dit najaar organiseert het ELV weer verschillende online cursussen. Maar liefst zeven lezingen van experts zullen niet alleen voor de toegelaten cursisten te volgen zijn, maar voor iedereen die belangstelling heeft in de besproken onderwerpen.

Akademies en skole

"Darling, ek is onrondneukbaar": Intertalige en intersemiotiese vertaling in TRUK se 1983-produksie van Nerina Ferreira se Afrikaanse vertaling van William Shakespeare se The taming of the shrew as Die vasvat van ’n feeks

Danie Stander
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)

"Ferreira verwoord haar ervaring van die bevrydende potensiaal van humor, selfspot en performance, veral in verband met haar aanvanklike lae selfbeeld wat haar genderidentiteit betref – kernelemente van die tematiese gemoeidheid van The shrew."

Lesmateriaal vir Afrikaans-onderwysers: Henriëtte Loubser se kortverhaal rondom ekologie en natuurbewaring

Naomi Meyer, Henriëtte Loubser
Skole

"Verder kan debatvoering oor ekotemas soos besoedeling, optrede om die aarde te beskerm, klimaatsverandering, uitwissing van spesies, uitputting van natuurlike hulpbronne en die toekoms van die planeet gevoer word. Daar kan idees uitgeruil word en voorstelle gemaak word om kwessies soos besoedeling en vernietiging aan te spreek; optredes te oorweeg, dus."

Indeks: notas, toetse en vraestelle

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

Hier is al die gratis studiemateriaal vir skole wat op LitNet beskikbaar is, gelys volgens graad.

Boeke en skrywers

kykNET-Rapport-pryse 2021: Room van Afrikaanse boeke en resensies bekroon

LitNet
Boeke en skrywers

Die wenners van vanjaar se kykNET-Rapport-boekpryse dek ’n historiese spektrum wat wissel van musiek- en kultuurgeskiedenis tot kunsmatige intelligensie, terwyl die Vrystaat hom weer bevestig het as ’n teelaarde vir skrywers en verhale van die hoogste orde.

kykNET-Rapport-pryse 2021: Wenner van Fiksieprys – commendatio

Steward van Wyk
Boeke en skrywers

"Skepsel is tegelyk ’n lieflike, poëtiese elegie vir die mens se geskiedenis op aarde en ’n vooruitskouing van ’n posthumanistiese wêreld waarin die mens nie meer die sentrum van die heelal is nie. Dis ’n uitdagende roman wat die verbeelding tot die uiterste rek."

kykNET-Rapport-pryse 2021: Wenner van Jan Rabie-Rapport-prys – commendatio

Kerneels Breytenbach
Boeke en skrywers

"Weerlose meganika is ’n satiriese roman wat ’n mens laat skaterlag terwyl jy weet jy moet eintlik huil oor die toekomstige Suid-Afrika wat jy hier sien – omdat dit die grein van die huidige Suid-Afrikaanse bestaan in ontstellende detail blootlê."

kykNET-Rapport-pryse 2021: Wenner van Niefiksieprys – commendatio

Jean Meiring
Boeke en skrywers

"Soos die titel uit die staanspoor deursein, is dit die optekening van ’n vriendskap tussen twee Afrikaanstalige musici en akademici, die dirigent en later musiekadministrateur Anton Hartman en die komponis Arnold van Wyk, wat in die briefwisseling neerslag gevind het wat hulle vir dekades lank volgehou het."

kykNET-Rapport-pryse 2021: Wenner van Filmprys – commendatio

Beer Adriaanse
Boeke en skrywers

"Die deurslaggewende faktor in Middernag is egtheid."

kykNET-Rapport-pryse 2021: Boekresensent van die Jaar – commendatio’s

Bibi Slippers
Boeke en skrywers

Lees watter resensies vanjaar die pryse gewen het!

Press release: SA novel shortlisted for the Booker Prize

LitNet
PRH/LAPA-Uitgewersportaal

Damon Galgut’s latest novel, The promise, has been shortlisted for one of the world’s most prestigious literary prizes, the Booker Prize. The announcement was made during an online event on Tuesday evening.

It took the Booker to introduce South Africans to their own Karen Jennings

Jean Meiring
Books and writers

"Whether Jennings’s name appears on the shortlist that will be announced in London tomorrow afternoon or not, one can only hope that her longlisting will have changed the trajectory of her career: that she will never again have to make out a case to be published. And never again be published in print runs of only 500."

Press release: Winners of the UJ Prize for Creative Writing in isiZulu and Sesotho sa Leboa, and for Literary Translation

LitNet
Books and writers

The University of Johannesburg is pleased to announce the winners of the following three newly instated prizes: UJ Prize for Creative Writing in isiZulu, UJ Prize for Creative Writing in Sesotho sa Leboa and the UJ Prize for Literary Translation.

Press release: Shortlist for the 2021 Kendeka Prize for African Literature announced

LitNet
Books and writers

The shortlist for the 2021 Kendeka Prize for African Literature has been announced today.

ATKV-Woordveertjies vir romanses en liefdesverhale

ATKV
ATKV-Portaal

“Die ATKV is dankbaar vir elke skrywer wat vir Afrikaanse lesers die geleentheid gee om hul horisonne te verbreed, al was dit net met reise op die rusbank. Baie geluk aan elke wenner.”

Otto Stigting kry kinders aan die lees, wen ’n ATKV-Woordveertjie

ATKV
ATKV-Portaal

"Vir die Otto Stigting is dit belangrik om die jeug aan die lees te kry. Dié organisasie, wat talle biblioteekprogramme in voorheen benadeelde gemeenskappe bestuur, het vir sy wonderlike werk ’n ATKV-Woordveertjie vir leesbevordering gewen."

Toyota US Woordfees op TV 2021: ’n Onderhoud oor die Woordfeesbundel

Naomi Meyer, Suzette Kotzé-Myburgh
Toyota US Woordfees

"Wat die 2022-Woordfeesbundel betref, moet skrywers nou opskud, want die spertyd vir inskrywings is om 16:00 op 30 September. Komaan, vat ’n kans – dit kan jou R5 000 in die sak bring!"

’n Hart is so groot soos ’n vuis deur PP Fourie: ’n lesersindruk

Rentia Weber
Lesersindrukke

"Die punt van die boek is myns insiens om dubbelsinnigheid in die mens en die lewe self uit te beeld: Niks is slegs wit of swart nie, maar eerder ’n enorme mosaïek, in volkleur."

Om te doleer of nie

Crito
Blogs

"Die nuwe woord wat ons vandag leer, liewe broers en susters, is doleer."

Op die redakteur se lessenaar: 10 tot 16 September 2021

LitNet
Op die redakteur se lessenaar

Hier is die jongste pasgepubliseerde boeke wat op die redakteur se lessenaar beland het.

Nuwe skryfwerk

Stemme: LitNet se monoloogprojek met Suidoosterfees, KKNK en NATi

LitNet
Menings

Hier kan jy die produksies van Stemme, LitNet se monoloogprojek saam met die Suidoosterfees, KKNK en NATi, kyk en die tekste lees.

Gedagtekamers

Johannes van der Merwe
Poësie

"In die gedagtekamers
van jou oorvol geheue
spartel herinneringe
om uit te kom"

Asylum

PP Odendaal
New writing

"We did not evolve to be ourselves,
Our consciousness is controlled by chemicals.
Neither the mind, the body, the heart
will belong to us."

Enishia Hope

Megan Adendorff
Poësie

"Een oomblik verbreek haar uitspattige gelag die stilte.
Die volgende betoon ons aan haar ’n oomblik van stilte
en ek het baie vrae
ek meen hoekom, waarom?"

Privaatheidskennisgewing

LitNet: Privaatheidskennisgewing | Privacy notice

LitNet
Als oor LitNet

LitNet wil jou as leser die versekering gee dat ons daarop ingestel is om jou persoonlike inligting wat by ons in bewaring is, te beskerm. | LitNet would like to assure you as a reader that we are committed to protecting your personal information held by us.



Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf.

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 886 5169


© 2021 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved