|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 841
18/03/2021
|
Krities Afrikaans
|
LitNet: Oor konings en koningshuise |
NP Van Wyk Louw ‒ Versamelde dramas
Skrywer: NP Van Wyk Louw
Uitgewer: Protea Boekhuis
ISBN: 9781485312208
Vir die eerste keer ooit word al die dramas, hoorspele en die libretto van NP Van Wyk Louw in ’n versamelbundel uitgegee, met ’n voorwoord deur Chris van der Merwe. |
 |
|
 |
Om jou ’n Zoeloemonarg raak te verbeel: Johann Lodewyk Marais oor die uitbeelding van Shaka
Melt Myburgh, Johann Lodewyk Marais
Onderhoude
"As ons ons op die bronne oor Shaka en sy voortspruitende en voortgaande reputasie moet verlaat, was hy beslis ’n briljante militêre strateeg wat baie welslae behaal het. Hy het hom ook die gramskap van mense op die hals gehaal wat tot sameswerings en sy moord gelei het vanweë die buitengewone fisieke en op die duur onrealistiese eise wat hy aan sy vegters gestel het."
|
 |
Student protest: Coming up on this season of #FeesMustFall
Sandile Ntuli
Universiteitseminaar | University Seminar
"The government has, in recent years, backtracked from Zuma’s announcement, as higher education is not free across the board. The matter of the 'missing middle' persists. A trigger-happy police service still exists."
|
 |
SU language debate 2021: A riposte: Vader Jansen, slaap jy nóg?
Frederik Rudolph van Dyk
Universiteitseminaar | University Seminar
"Jansen then tries to back up his first point by arguing that such grievous events are impossible, because they are not in line with university policy. This is as disingenuous as it is logically fallacious."
|
 |
Hare (veral swart hare in skole) saai steeds onmin
Jerome Joorst
Seminare en essays
"Gegewe die emosionele reaksie wat die kwessie van hare in skole ontlok en die talle tekste wat reeds daaroor geskryf is, waarom gedy die polisiëring van swart hare steeds in skole? Waarom ontlok dit soveel emosie? Wat kan ons hieruit leer?"
|
 |
Reguit met Robinson: A Zoom interview with Thabane Vincent Maphai
Freek Robinson, Thabane Vincent Maphai
Interviews
What role can Afrikaners play in the practical rebuilding of South Africa? A summit between the Thabo Mbeki Foundation and Afrikaner interest groups took place at the end of February 2021 in Cape Town. Freek Robinson interviews Thabane Vincent Maphai from the Thabo Mbeki Foundation.
|
 |
Drie hoera’s vir huishulpe
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"Onlangse statistieke van die Departement van Arbeid dui daarop dat daar meer as een miljoen huishulpe werksaam is in Suid-Afrika. Anders gestel, omtrent 8% van die totale arbeidsmag is huishulpe. Dat hulle nou regsbeskerming geniet in geval van werksbeserings, is ’n reusagtige stap vorentoe."
|
 |
Swatland deur Ashwin Arendse: ’n onderhoud
Regardt Visser, Ashwin Arendse
Skrywersonderhoude
"Ek skryf nog altyd vi myself. My formula waavolgens ek wêk is based oppie idea van my writing gebryk asse way om sense te maak van goed in my kop en goed om my."
|
 |
Gaan groot
Crito
Blogs
"En dan, in sy slot, gooi hy die deure van ons begrip oop na iets heel groters. Dit is die soort opmerking waaromheen Mercel Ophuls sy dokumentêre meesterstuk The sorrow and the pity gebou het, en waarheen Ashwin Arendse sy lesers met Swatland du: Wat die leser nié kan nie, is om te sê ek het nie geweet nie."
|
 |
Geprikkel
Crito
Blogs
"Hoekom dit so swoel in die Crito-skedel gaan, is oor daardie resensie wat Annelise Erasmus pasende Maandag in Boeke24 geplaas het oor Lyfskap, ’n bundel erotiese kortverhale wat deur Sophia Kapp en Leonie van Rensburg saamgestel is."
|
 |
Zirk van den Berg (1960–)
Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum
"Skryf is vir my deel van my bestaan, van hoe ek die werklikheid hanteer. Dis iets waarsonder ek nie kan nie; dis iets wat sin aan my lewe gee."
|
 |
Wesens: R15 000 in prizes to be won
LitNet
Film
Film students and lovers of the genre can win big cash prizes. We ask for more than a conventional movie review. Analyse the movie for us.
|
 |
kykNET Fiëstas 2021: ’n Onderhoud met Jana Hattingh
Naomi Meyer, Jana Hattingh
kykNET Portaal
"In ’n desperate situasie, waar oorlewingsplanne gemaak moet word, is die erkenning aan die fees en al die rolspelers van onskatbare waarde. Ons is dankbaar vir kykNET wat, te midde van die inperkings, steeds die kunste ondersteun en werk verskaf aan kunstenaars, tegnici en verskaffers."
|
 |
Suid-Afrikaanse film vir Oscar genomineer
LitNet
Film
Die Suid-Afrikaanse film My octopus teacher deur Pippa Ehrlich, James Reed en Craig Foster is vir ’n Academy Award in die kategorie vollengte- dokumentêre film benoem.
|
 |
Gespierde Afrikaans
LitNet
Akademies en skole
Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid? LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. Die Gespierde Afrikaans-lys word deurlopend bygewerk. Kyk watter nuwe woorde is toegevoeg.
|
 |
Wiskunde, graad 3: eerste kwartaal – vraestel en memo
Lee-Ann West
Notas, toetse en vraestelle
Is jou kind vanjaar in graad 3 en wil jy graag seker maak sy het haar wiskunde vir die eerste kwartaal onder die knie? Saam met LitNet is wiskunde kinderspeletjies en soveel pret soos om met klei te speel. Laai ’n gratis oefenvraestel en memorandum hier af.
|
 |
LitNet-blokraai: Menseregte
Estelle Kruger, Marianne Strydom
Notas, toetse en vraestelle
Hoe goed ken jy jou menseregte? Hierdie blokraai kan in die klaskamer gebruik word, of vir die pret by die huis.
|
 |
LitNet-blokraai: Lewensoriëntering
Estelle Kruger, Marianne Strydom
Notas, toetse en vraestelle
Lewensoriëntering is die studie van die self in verhouding tot andere en tot die samelewing. Hierdie blokraai kan in die klaskamer gebruik word, of vir die pret by die huis.
|
 |
A minister unoccupied by artists' occupations
Mike van Graan
Nuusvinke
"At the time of writing, artists have entered their thirteenth day of occupation of the National Arts Council (NAC) offices in Johannesburg in protest against the NAC’s poor management of the allocation of funds from the Presidential Employment Stimulation Package (PESP) to the sector."
|
 |
Onbekende kanten van de Nederlandse (post)koloniale literatuur
Ingrid Glorie
Literatuur
"In Het andere postkoloniale oog gaan kenners van de Nederlandse koloniale en postkoloniale cultuur en literatuur op zoek naar elementen die voorheen onvoldoende opgemerkt werden. Dat levert verrassende ontdekkingen op en het is een goede manier om kritisch na te denken over de eigen wetenschappelijke praktijk."
|
 |
Studente dreig om alle universiteite landwyd te sluit
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die studente eis dat alle agterstallige studieskuld afgeskryf en die ANC se beloftes van gratis tersiêre opleiding onmiddellik geïmplementeer word. Hulle dreig om al 26 openbare universiteite in die land te sluit as daar nie aan hulle eise toegegee word nie."
|
 |
DA blameer Wim de Villiers vir US se taaldiskriminasie
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die Demokratiese Alliansie (DA) beskuldig die Universiteit Stellenbosch (US) se bestuur, en spesifiek die rektor, Wim de Villiers, daarvan dat hulle menseregtevergrype teen Afrikaanse studente ignoreer."
|
 |
Afspraak
Johann Lodewyk Marais
Poësie
LitNet is 21 jaar oud. Met die ondersteuning van die Hiemstra Trust vier ons dié mylpaal met nuwe verse deur ons voorste digters. Lees Johann Lodewyk Marais se gedig hier.
|
 |
Nagmerrie
Salvia Ockhuis
Poësie
"sy ril deur die gedagtes
van sy vroetel deur haar vel;
wat lief moes wees, ontaard in vrees ..."
|
 |
Rooigety
Theresa Postma
Poësie
"Jy sien hoe die sand die dood vashou
gapermossels, garnale, perlemoen,
’n seisoen van verlies."
|
 |
Die huisie in Duinestraat
Johannes van der Merwe
Poësie
"hier het die lewe my alles gegee
twee wêrelde – van liefde en haat
by die huisie – in Duinestraat"
|

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. |
|