|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 791
19/03/2020
|
Krities Afrikaans
|
ou laaie
Skrywer: Fanie Olivier
Uitgewer: Naledi
’n Nuwe bundel van Fanie Olivier, sy sewende en met die titel ou laaie, is ’n tematiese bundel waarmee hy terugkeer na een van sy ou liefdes: liefdesgedigte. |
 |
|
 |
Covid-19 en die skaakbord
Thomas Mollett
Seminare en essays
"Een geïnfekteerde mens steek nie net een ander mens aan nie, maar kan ’n klomp ander mense aansteek, wat elkeen weer ’n klomp ander kan aansteek."
|
 |
Lewe in die tyd van korona
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"Skares by elke venue. Mense wat in groot blydskap mekaar soengroet en omhels en hand skud. Groot groepe wat in klein spasies probeer inpas, sodat mens nie anders kan as om verby vreemdelinge te skuur nie. Volgepakte restaurante en kroeë."
|
 |
Emosionele oorlewing in die tyd van korona
Alta Cloete
Seminare en essays
"As ons in hierdie tyd egter nalaat om ook na ons geestesgesondheid om te sien, kan die pandemie merke op ons laat wat ons nog lank ná die fisieke bedreiging verby is, kan affekteer."
|
 |
Korona: ’n skoolhoof se ervaring
Melt Myburgh, Joubert Retief
Skole
"Leerlinge ontvang sover moontlik take en ou vraestelle om uit te werk, asook die besonderhede van webwerwe waar gratis aanlyn akademiese materiaal beskikbaar is."
|
 |
As jy van koors droom: boekbekendstellings in die tyd van korona
Deborah Steinmair
Menings
"'To go viral' is nie meer gewens nie, as dit ooit was. Maar kunstenaars verlang blootstelling: Jy het lank in isolasie met jou skepsel gewroeg en nou wil jy haar graag te water laat." Deborah Steinmair skryf oor haar nuwe boek te midde van korona-bekendstellingskansellasies.
|
 |
Nou in die verlede: Die referendum wat ’n einde gemaak het aan apartheid
Jako Bezuidenhout
Menings
"'Ondersteun u die voortsetting van die hervormingsproses wat die Staatspresident op 2 Februarie 1990 begin het en wat op ’n nuwe grondwet deur onderhandeling gemik is?' (Suid-Afrikaanse referendum, 17 Maart 1992). So lui die vraag wat op 17 Maart 1992 aan die uitsluitlik wit kiesers gestel is."
|
 |
Dis tyd dat akademici vrouemigrante se ervarings ondersoek
Elsabé Brits, Marietjie Lambrechts
Onderhoude
"Al is die posisie van vroue in die samelewing op die oomblik onder die vergrootglas, veroorsaak ’n gebrek aan wetenskaplike navorsing wat op persoonlike ervarings fokus, dat die weerlose posisie van vrouemigrante voortduur."
|
 |
Taalbestuur in Suid-Afrika: ’n oorgangspolitieke dinosourus
Frederik Rudolph van Dyk
Seminare en essays
"Wat veeltaligheidsbestuur in Suid-Afrika betref, het die oorgangspolitieke skikking geen bolwerk teen Engelstalige oorheersing op alle vlakke van die samelewing gebied nie ... Taalaktiviste sal veel groter protesstappe moet doen om aan te dring op meer as net ’n afgewaterde estetiese veeltaligheid."
|
 |
Die verantwoordelikheid lê by my en jou
Lidia Rauch
Menings
"Daar is ’n verantwoordelikheidsgaping, want De Klerk en sy garde het ons generasie gefaal … Maar vir hoe lank kan ons ons ouers se generasie kwalik neem voordat ons sake in eie hande begin neem?"
|
 |
Malwarebytes
Nathan Trantraal
Poësie
"assie siekte my nie dood maakie
sal ie malaise it doen"
|
 |
Presents
Ronelda Kamfer
Poësie
"My antie sit en hoes want
sy het die mees foreign van al die
presents gekry"
|
 |
Nuwe orde
Clinton V du Plessis
Poësie
"ons raak stil
ons sit weer tuis om tafels
ons huiwer om mekaar aan te raak"
|
 |
Korona-rosies
Chris Brunette
Poësie
"Korona, korona, rosies
Stel maar jul horlosies"
|
 |
Sal bid ons red?
Caren Kearley
Poësie
"wanneer woorde weerloos verdamp
en mense soos diere in kampe
gekwarantyn moet krioel"
|
 |
Ongetiteld
Margaret Cordier
Poësie
"dat skynbare waarhede
wet word in eie hede"
|
 |
Storm-masker
Anzé Bezuidenhout
Poësie
"moes ek ’n verweerde masker
uit die trommel haal"
|
 |
meetstok
Mechiel Boshoff
Poësie
"sou jy my in 2023 buite die vida in blouberg raakloop ..."
|
 |
Duiwelsdrek en skoonveld
Gerard Vermeulen
Fiksie
"Met Reyn se terugswaai snork Coert hard, Reyn haak die bal buite perke. Gert probeer saam met twee ander fris boerseuns om vir Coert te gryp en hom in die dam te gooi, maar hy is te vinnig vir hulle."
|
 |
Die Toyota US Woordfees se Nederlandse niggie
Maryke Roberts, Clifford Roberts, Menán van Heerden
Festivals
"Dit is altyd goed en gesond om jou kultuur deur ander mense se oë te sien en ’n vars perspektief te kry." – Saartjie Botha, direkteur: Toyota US Woordfees en WOW. Suid-Afrikaanse en buitelandse skrywers, sprekers en besoekers met ’n passie vir Afrikaans en Nederlands het aan die suidpunt van Afrika byeengekom vir die 21ste Toyota US Woordfees, wat onlangs op Stellenbosch ten einde geloop het. Met meer as 1 200 aanbiedinge wat oor 10 dae aangebied is, was dit die grootste fees nog. Maryke Roberts vertel meer.
|
 |
Jan Tuisbly se karretjie is alle Suid-Afrikaners se voorland
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Kunstefeeste, sportbyeenkomste, godsdienssaamtrekke asook alle ander sosiale geleenthede waar meer as 100 mense teenwoordig is, is taboe. Die jongste toevoeging tot die lang lys openbare plekke wat hulle deure moes sluit, is minstens 23 wynplase in die Boland, en die lys word net langer."
|
 |
De apartheidsdominee voor Nederlanders verklaard
Guido van den Berg
Literatuur
Over Malan, die onmiskenbaar een belangrijke rol heeft gespeeld in de politiek van Zuid-Afrika, heeft historica Lindie Koorts een vuistdik geschiedenisboek geschreven onder de titel: D.F. Malan – and the rise of Afrikaner nationalism. Koorts promoveerde op het werk aan de Universiteit van de Vrijstaat (UFS) in 2014 en nu is het boek door vertaalster Dorien de Vries in het Nederlands vertaald (D.F. Malan – Profeet van de apartheid).
|
 |
"Dit schrift dat ben ik"
Ingrid Glorie
Literatuur
"'Niemand komt ongeschonden uit een plek als deze.' Aan het woord is een gedetineerde uit de penitentiaire inrichting die het decor vormt van Een van ons, de nieuwe roman van Christine Otten."
|
 |
Toyota US Woordfees 2020: Nog feesfoto's
Liné Loff
Toyota US Woordfees
Liné Loff deel foto's van Kleinboer, ’n gesprek met Ronelda Kamfer en Nathan Trantraal, ’n vermaaklike bekendstelling van Heinz Mödler se En daar was dagga en skrywers wat gesels oor die impak van oorlog op vroue.
|
 |
Bou jou burger met regte maalvleis, niks anders nie
Karen Hart
Kos en wyn
"En daar kry ek toe my Big Mac. Dit was koud en ek was honger en dié burger het heel goed afgegaan. Maar ek het ook besef ek sal nie huil as ek nog vyftig jaar vir die volgende een moet wag nie. Ek maak eerder my eie."
|
 |
Koronavirus: Suidoosterfees 2020 uitgestel tot later vanjaar
LitNet
Suidoosterfees
Na aanleiding van die ernstige kommer oor die Covid-19-pandemie, oftewel die koronavirus, het die bestuur en direksie van die Suidoosterfees ’n besluit geneem om dié fees, wat van 27 April tot 3 Mei in Kaapstad sou plaasvind, na later in die jaar uit te stel. Die nuwe feesdatum sal aangekondig word sodra uitsluitsel oor die impak van die pandemie verkry word.
|
 |
Persvrystelling: KKNK 2020 gaan nie voort soos beplan
LitNet
KKNK
In die lig van toenemende kommer oor die Covid-19-pandemie (ook bekend as die Korona-virus) het die bestuur en direksie van die Klein Karoo Nasionale Kunstefees besluit dat dié fees op Oudtshoorn nie soos beplan van 23 tot 29 Maart 2020 sal voortgaan nie.
|
 |
Press release: Fugard Theatre suspends shows with immediate effect
LitNet
Lifestyle and entertainment
Following President Cyril Ramaphosa’s address on Sunday 15 March, we have decided to suspend operations at The Fugard Theatre with immediate effect, as of Monday 16 March 2020, until further notice due to the acceleration of the Covid-19 virus over the weekend.
|
 |
Press release: Fleur du Cap Theatre Awards cancelled
LitNet
Lifestyle and entertainment
The Fleur du Cap Theatre Awards, which would have taken place on 22 March, has been cancelled as a result of the coronavirus (Covid-19). Details regarding the winners’ announcement will be made known in due course.
|
 |
Ingrid Winterbach (1948–)
Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum
"As jy ’n romanskrywer is, moet jy die tyd waarin jy leef, uitbeeld. Jy moet die hele spektrum van menswees uitbeeld." Ingrid Winterbach se skrywersprofiel is nou volledig bygewerk.
|
 |
Nuwe boeke by LAPA in Maart | New books from LAPA in March
LAPA Uitgewers
LAPA Uitgewersportaal
Is Maart die maand van gruwels? Van ons boeke gaan jou laat huil en jy gaan dalk van moord droom. Wees gewaarsku, dis ’n rowwe maand dié. Kyk bietjie na die splinternuwe boeke wat by LAPA Uitgewers beskikbaar is.
|
 |
Twee kante
Crito
Blogs
"Albei sienings weeg swaar, as mens na hul argumentasie kyk ..."
|
 |
ALV-kongres 2020: Tweede oproep vir referaatvoorstelle
LitNet
Akademies en skole
Referaatvoorstelle word ingewag vir die ALV se 2020-kongres wat van 21 tot 23 September in Port Elizabeth plaasvind. Vanjaar is die kongrestema "Affekte, emosies, begeertes en/in die Afrikaanse letterkunde".
|
 |
Elders gesien: Koronavirus en higiëne
Antoinette Venter
Elders gesien
"Ek dink almal wat dit kan bekostig, moet probeer om vir ten minste een mens wat dit nie kan bekostig nie, ’n bottel of twee vitamienaanvullings en seep te skenk."
|
 |
Elders gesien: Covid-19 – die 100- en 1 000-kerf
Neels Jackson
Elders gesien
"Ek sien die aantal bevestigde gevalle van Covid-19 in Suid-Afrika is nou oor ’n honderd, nadat dit vier dae gelede nog op 39 gestaan het. Hoe lank het dit in ander lande geneem vandat die aantal gevalle die 100-kerf gebreek het totdat dit die 1 000-kerf gebreek het?"
|
 |
Elders gesien: Nuwe Testament, gedruk in 1647!
Koos Reyneke
Elders gesien
"My hande bewe toe ek dié ou boekie oopmaak: ’n Nuwe Testament, gedruk in 1647! Die boek is gedruk nog voordat Jan van Riebeeck Kaap toe gekom het, presies 373 jaar gelede!"
|

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. |
|