|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 778
06/12/2019
|
Krities Afrikaans
|
LitNet: Jou omstredenheid |
Gaan Suid-Afrika oukei wees?
Skrywer: Jan-Jan Joubert
Uitgewer: Tafelberg
ISBN: 9780624087700
Met die ANC se oorwinning in die 2019–verkiesing staan president Cyril Ramaphosa sterker as ooit. Hy het nou die kans om sy beloftes om korrupsie in die regering uit te roei, uit te voer. Gaan hy suksesvol wees en wat beteken dit vir Suid-Afrika en sy mense? Hoe lyk ons toekoms in Suid-Afrika met uitdagings soos die EFF se rooi gevaar, die gronddebat en rassespanning? Gaan Suid-Afrika te midde van al dié woelinge staande bly? |
 |
|
 |
Jansen se vloermoer oor Afrikaans berus op "halwe waarhede"
Jean Oosthuizen
Menings
“Ek gaan beslis nie met enige media in gesprek tree oor die onderwerp nie behalwe vir ’n lang essay daaroor waaraan ek nog besig is om te werk,” het Jonathan Jansen gesê. Die eienaar van Protea Boekwinkel, Nicol Stassen, het ook kommentaar gelewer. Jean Oosthuizen berig.
|
 |
Jonathan Jansen en Protea Boekwinkel: Frederik van Dyk reageer
Frederik Rudolph van Dyk
Menings
"Jansen se houding illustreer die diepgewortelde Engelse taalkolonialisme en onsamehangende afkeuring van Afrikaans en proaktiewe inheemstaligheid aan die Universiteit Stellenbosch. Maar ons het dit sien kom: Wim de Villiers het mos gesê dat dit nie 'die US se werk is om Afrikaans te beskerm' nie."
|
 |
Persverklaring: US-raad aanvaar Fourie-verslag se bevinding oor rektor se optrede
LitNet
Universiteitseminaar | University Seminar
Wim de Villiers, rektor en visekanselier van die
Universiteit Stellenbosch (US), is van enige blaam
onthef ná ’n ondersoek na beweringe dat hy probeer
inmeng het in die Konstitusionele Hof se
gedingvoering rakende die US se Taalbeleid 2016
deur oudregter Edwin Cameron te probeer oorreed
om die nominasie vir die kanseliersverkiesing te
aanvaar.
|
 |
Drie US-Konvokasie-lede bedank
Jan Heunis
Universiteitseminaar | University Seminar
Lees Jan Heunis, president van die Konvokasie van die Universiteit Stellenbosch, se volledige bedankingsbrief hier.
|
 |
Totsiens, Jan Heunis: Ons dag sal kom!
Frederik Rudolph van Dyk
Universiteitseminaar | University Seminar
"Dis eers wanneer die pot kook dat die paddas dit berou. Veeltalige Suid-Afrika se water kook reeds ..."
|
 |
“die meisie mettie boek”
Olivia M Coetzee
Rubrieke
"Droem saamit my, en imagine, elke gun op die Cape Flets, of selfs in Suid-Afrika wôd geruil vir ʼn boek, imagine daai wêreld."
|
 |
Hoëgraad-boemelaar
Jitsvinger
Rubrieke
"Dit is kragtig. Deurdringend. Subtiel. Dit is georganiseerd met wortels wat strek tot diep in die Ou Testament. Daar is nie 'n enkele rolprent of treffer wat die ware betekenis van geld verduidelik nie."
|
 |
US-rektor wil "aanbeweeg" ná taalstryd
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die ondersoek onder leiding van oudregter Burton Fourie het bevind dat daar geen bewyse was dat Wim de Villiers onbehoorlik opgetree het met die nominasie van oudregter Edwin Cameron vir die amp van kanselier van die US nie."
|
 |
Tydskrif vir Letterkunde plaas Afrikaans binne die groter konteks van Afrika deur transnasionale literatuurstudie
Willem de Vries, Jacomien van Niekerk
Interviews
"Die Afrikaanse letterkunde bevat tekste wat as 'koloniaal' én 'postkoloniaal' getipeer kan word, en dit word met vrug bestudeer binne die kader van postkoloniale studies. Nederlandstalige letterkundige tekste sluit eweneens sulke koloniale en postkoloniale voorbeelde in, en boonop is ’n deel van die Afrikadiaspora in voormalige Nederlandse kolonies gesetel, soos Suriname en die Antille. Die moontlikhede vir (vergelykende) studies is dus werklik volop."
|
 |
Bloedstollende avonturen van een negentiende-eeuwse kinderemigrant
Ingrid Glorie
Zuid-Afrikahuis
"In totaal werden er tussen 1856 en 1860 387 kinderemigranten uitgestuurd. De meesten belandden in Kaapstad en omgeving; een deel in Graaff-Reinet. Over het algemeen weten we niet hoe het deze kinderen is vergaan. Dit maakt de memoires van Gerrit Lotgering tot een belangrijke document."
|
 |
Perceptions of Africa
Menán van Heerden, Bert van Pinxteren
Academisch
Next year, 2020, marks the celebration of 60 years
of independence by 17 African countries. In light of
"Africa 2020" (African Studies Centre Leiden, Leiden
University), which includes the January
2020 conference, "Africa: 60 years of
independence", Menán van Heerden interviews Bert
van Pinxteren about his 2018 master’s thesis,
“African identities – a new perspective”.
|
 |
"Rasbehepte transformasie" maak PUK armer
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die twee belangrikste kenmerke wat die PUK in sy bloeitydperk beleef het en waarvan daar toenemend wegbeweeg word, is volgens Theuns Eloff eerstens Christelik-prinsipiële denke oor die wetenskap en die wêreld, en tweedens onderrig en navorsing in Afrikaans."
|
 |
Tien gewilde markies in die Wes-Kaap
Marli van Eeden
Cultuur
"Met die dae wat al langer en warmer raak, en die Desembervakansie om die draai, is dit dalk die perfekte tyd om die talle markies in die Kaap-omgewing te besoek."
|
 |
Boekresensie: Grondwoorde 2018, saamgestel deur Wouter J Gildenhuys
Dewald Koen
Resensies
"Die afgelope paar weke het dit my weer eens opgeval hoe die Afrikaanse taal gedurig onder beleg verkeer. ... Meer projekte van hierdie omvang is nodig om nie alleen Afrikaans as taal te bevorder nie, maar ook om kreatiewe skryfwerk onder ’n nuwe generasie jongmense aan te moedig."
|
 |
Die knal-opsomming
Crito
Blogs
Crito bespreek twee resensies oor Die biblioteek aan die einde van die wêreld deur Etienne van Heerden.
|
 |
Danie Botha (1947–)
Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum
"My lewe is die vak wat ek die beste ken en die helderste oor kon skryf."
|
 |
Sedgefield se leeskring loop ’n natuurpad
Estelle Kruger
Leeskringkamer
"Sedgefield Leeskring het behoorlik die natuurpad saam met Antoinette en oom Johannes geloop tydens Dianna Lombard se bespreking van Die lang man sonder skaduwee."
|
 |
Reisskets: 'n Meer wat wegraak
Helena Opperman
Reis
"Rukwa laat hom nie sonder meer vind nie. Jy moet hom gaan soek; met respek versigtig deur ’n soutpan óf op die blote beduidenis van ’n wielspoor langs."
|
 |
Splinterkoekies vir krismis
Karen Hart
Kos en wyn
“In vaalkos skuil baie keer meer geur en ’n magdom van smaakontploffings as op die borde waarop aspirerende klein kunswerke uitgestal is. En moenie ’n koekie aankyk en beoordeel voordat jy daardie eerste hap gevat het nie …”
|
 |
Filmresensie: Pain and glory
Maryke Roberts
Film
"Banderas groei en krimp saam met die storielyn en vang sodoende die karakter se sterk en swak punte perfek vas."
|
 |
Filmresensie: Cut-out Girls
Suzette Kotzé-Myburgh
Film
"Wat uitstaan van hierdie film, is die weldeurdagte draaiboek en subtiele manier waarop die storie ontvou, gruwelike inhoud en al."
|
 |
ATR-Kokertoekennings 2019: ’n oorsig
Naomi Meyer
Die Afrikaanse Taalraad-portaal
"Vanaand kon ek iets anders sien: dat Afrikaans ’n heenkome kan wees; ’n tuiste vir al sy sprekers in die skadu bied."
|
 |
Fotoblad: ATR-Kokertoekennings 2019
Izak de Vries en Menán van Heerden
Die Afrikaanse Taalraad-portaal
Die Kokertoekennings van die Afrikaanse Taalraad (ATR) het op Vrydag 29 November 2019 in Bellville plaasgevind. Izak de Vries was daar met sy kamera.
|
 |
ATR-Kokertoekennings 2019: Motiverings
LitNet
Die Afrikaanse Taalraad-portaal
Hier is die motiverings wat ontvang is vir diegene wat onlangs met ATR-toekennings bekroon is. Die motiverings geskied anoniem.
|
 |
Die aand toe ek die maan gevang het
Nelia de Villiers
Fiksie
“Toe gebeur ʼn wonderlike ding. Ouma kyk op en wys na die ronde maan. Dis groot en helder en lyk vanaand so naby soos die boom voor ons voordeur. Toe gryp sy die maan uit die lug uit en gooi die groot bal vir my.”
|
 |
Want die pad roep sy naam
Riaan Palmer
Fiksie
“Sadrag se ma, Aura, het een goeie dag haar tas gepak en agter ’n wilde vrou met geen grimering, gemaklike skoene en ’n oopknoophemp Jo’burg toe getrek. Sadrag se pa het vir hom vertel dat sy ma nou ’n Libanees is.”
|
 |
Short and bad
PP Fourie
Opinion
“It’s now been more than two years since I started, and by now I’ve written well over 100 000 words. Some of those words are good; most are bad. It doesn’t matter. It absolutely does not matter. What matters is the joy ...”
|
 |
My woestyn
Pieter Loots
Poësie
“waar afstande in stof verdof
wyl klank in ’n stiltekolk sink”
|
 |
Die huiskom van ’n siel
Morné du Preez
Poësie
“beweeg ons met die spoed van lig
en staan stil, so stil soos ’n punt”
|
 |
Bybel in Kaaps: Job 9
Olivia M Coetzee
Bybel in Kaaps
"Die Jirre het my sonne ienige riede hard geslaan. Dit vi my gevoel of ʼn tônado my geslat het."
|
 |
Bybel in Kaaps: Job 10
Olivia M Coetzee
Bybel in Kaaps
"Ek wens ek het nooit geliewe nie, maa dat hulle my regheid van geboote na my graf toe gedra het."
|

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. |
|