Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 1014

22/08/2024


  Krities Afrikaans

LitNet: Kaaps

The truth about Cape slavery

Author: Patric Tariq Mellet
Publisher: Tafelberg
ISBN: 9780624095293

In The truth about Cape slavery, Patric Tariq Mellet argues that modern South Africa – its economy and politics – is shaped and established on the foundation of chattel slavery just like the United States of America. Cape slavery, rather than minor, was a crucial feature of maritime capitalism. This then moved to become the cornerstone of the Cape’s agricultural economy.

Menings

The science of Kaaps: Reflections on the 3rd Kaaps Symposium

Quentin Williams
Opinion

"In a previous article published on the LitNet platform, I suggested openly and candidly that Kaaps is the future of Afrikaans. I take that back: Kaaps has its own future; it is now in the hands of us all. Help us secure the future of this historically marginalised and indigenous language."

Amerikaanse presidentsverkiesing 2024: Hoe raak dit ons?

Theo Venter
Menings

"Gaan ons ’n voortsetting van die Biden-era sien met Harris as president, of gaan ons weer vier jaar van ’n ontwrigtende Trump ervaar? Suid-Afrika het nogal ’n interessante belang by die uitkoms, want in 2025 neem ons die voorsitterskap van die G20-groep lande oor. ... Dit is belangrik dat Suid-Afrikaners die ontwikkelinge in die VSA met erns bejeën, want ons het betekenisvolle politieke, ekonomiese, tegnologiese en maatskaplike belang daarby."

Malema vs Shivambu

Freek Robinson, Piet Croucamp
Onderhoude

Gaan die MK-party ’n politieke tuiste vir Floyd Shivambu wees? Freek Robinson vind meer uit by politieke ontleder Piet Croucamp.

Emily Hobhouse se storie nou ’n nuwe, moderne toeriste-attraksie in Engeland

Elsabé Brits
Rubrieke

"Story of Emily is ’n nuwe historiese terrein, wel eintlik ’n ganse ervaring, wat uit 40 akker bestaan. Dit is geleë in die dorpie St Ive (uitgespreek Saint Eve) in Cornwall, naby Liskeard. Met jou hoëtegnologie-oorfone sal jy installasies, animasies, video’s en virtuele realiteit (VR) beleef, verryk met ou dekor, historiese foto’s en artefakte."

Die Johann Rossouw-gespreksreeks: Video-aanbieding aangaande U2 se al hoe ligter, al hoe stiller gebed

Johann Rossouw
Seminare en essays

Hierdie voordrag is op 6 Augustus 2024 gelewer in die kapel van die Andrew Murray Sentrum vir Spiritualiteit as deel van ’n seminaar oor die teologie van U2, aangebied deur die voortgesettebedieningsontwikkeling van die Wes-Kaapse NG-sinode.

Afrikaans: 100 jaar as amptelike taal – ’n erfenis om te vier of om te verwerp?

Merlyn van der Rheede
Menings

"Die viering van Afrikaans se eeu as amptelike taal is inklusief en ons nooi almal uit om hieraan deel te neem. Die vieringe gee erkenning aan die taal se bydrae tot die Suid-Afrikaanse samelewing. Om ’n inklusiewe en regverdige toekoms te bou, is dit noodsaaklik om die volle omvang van Afrikaans se geskiedenis te erken en te waardeer en om bewus te wees van al die verskillende invloede, gebruike en veranderinge wat die taal oor tyd gevorm het."

’n Wonderwerk in die Wynlande

Cas Wepener
Menings

"Daar was mense, dosyne en dosyne mense, en nie een sonder ’n glas wyn in die hand waaruit hulle aanhoudend nog ’n groot sluk geneem het nie. Mirjam het na haar dogter gedraai en met ’n bedroefde uitdrukking gesê: 'Die mense drink, maar hulle bly dors.'"

Enkele standpunte oor postume spermonttrekking en voortplanting

Handré Brand
Menings

"Reproduktiewe mediese tegnologie ontwikkel teen ’n vinnige tempo. Dit is duidelik uit ’n oorsig van beide plaaslike en Westerse internasionale regsraamwerke dat die wetgewer dit problematies vind om op hoogte te bly van hierdie ontwikkelings."

Twee sekondes: Tyd en ruimte in die lewe van ’n sluipskutter

Johan de Waal
Menings

"Beskermers het net twee Mississippi’s om ’n verskil te maak. Hulle fout het die wêreld byna permanent verander. Byna was in dié geval genoeg. Volgende keer dalk nie."

"Dis ons ammal se land"

Wim Vorster
Elders gesien

"Die nartjies is helderoranje, die koejawels geelgroen. Die bloed in my en in my weldoener se are is ewe rooi."

Uit die argief

Kaaps in fokus! Verslag oor die simposium aan UWK, 19–20 Julie 2012

Gunther Pakendorf
Seminare en essays (2012)

"Dit is gepas dat die tweedaagse simposium oor Kaapse Afrikaans, of Kaaps, soos dit vry algemeen bekend is, aan die Universiteit van Wes-Kaapland gehou is, in die hartjie van die woongebied van die meeste van hierdie taalvariëteit se sprekers."

LitNet Akademies-resensie-essay: Kaaps in fokus

Gerda Odendaal
Resensies (2017)

"Hierdie akademiese publikasie onder redaksie van Frank Hendricks en Charlyn Dyers is ’n uitvloeisel van die Kaaps in fokus-simposium wat van 19 tot 20 Julie 2012 deur die Universiteit van Wes-Kaapland se Departemente Afrikaans en Nederlands en Linguistiek, met die ondersteuning van die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans en die Vlaamse Interuniversitaire Raad, aangebied is."

Video: Die toekoms van Kaaps-webinaar

LitNet, Conrad Steenkamp, Heindrich Wyngaard, Jeremy Vearey, Frank Hendricks, Charlyn Dyers, Gerda Odendaal, Monn-lee Geduld
Die Afrikaanse Taalraad-portaal (2020)

Die toekoms van Kaaps-webinaar van die Afrikaanse Taalraad, aangebied in samewerking met die Afrikaanse Taalmuseum en -monument en LitNet, het op Jeugdag, 16 Junie 2020, plaasgevind.

Akademies en skole

Twee Kaapstadse Jan Smuts-beelde en die wanbalans in die Kompanjiestuin se monumentelandskap – ’n holistiese voorstel vir behoud, verskuiwing en vervanging

Marius F Ackermann
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)

"Die Kompanjiestuin in Kaapstad en die tuin se onmiddellike omgewing huisves verskeie prominente standbeelde en ander monumente, waarvan slegs een sedert 1994 opgerig is. [...] Wat veral opval, is die dubbele verering van genl. Jan Smuts by wyse van twee standbeelde, skaars 500 m uit mekaar."

Graad 4: Afrikaans Huistaal-vraestelle en memo’s, derde kwartaal

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

As jy in graad 4 is, weet jy nou al dat jaloesie ’n vriendskap kan vernietig. In hierdie gratis oefenvraestel deur Eugene van der Westhuizen sal jy ook ’n storie kan lees wat hiermee te doen het. Mens wonder nou of jaloesie ook die twee troeteldiere op hierdie foto se vriendskap laat sneuwel het ...?

Graad 7: Natuurwetenskappevraestel en memo, derde kwartaal

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

As jy in graad 7 is en sommer net voor die kaggel wil sit en niks doen nie, gaan hierdie gratis oefentoets deur Rita Engelbrecht jou help om energie bymekaar te skraap en vir jou toetsreeks voor te berei. Van energie gepraat: Dit is waaroor hierdie toets handel. As jy nie ’n kaggel by jou huis het nie, sal jou vuurwarm toetsuitslae die laaste winterkoue verdryf!

Wiskunde met LitNet-video: Graad 9, faktoriseer ’n kwadratiese drieterm

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

As jy in graad 9 is en eerder ’n video wil kyk as om Wiskunde te doen, kan jy naderskuif. In hierdie video sal Lee-Ann Langeveld vir jou verduidelik hoe om ’n kwadratiese drieterm te faktoriseer. Jy kan nou ’n video kyk en met 'n skoon gewete vir jou ouers sê jy het Wiskunde gedoen.

Indeks: notas, toetse en vraestelle

LitNet
Notas, toetse en vraestelle 

Hier is al die gratis studiemateriaal vir skole wat op LitNet beskikbaar is, gelys volgens graad.

Wiskunde met LitNet gratis op YouTube beskikbaar

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

Kyk na hierdie video’s op LitNet se YouTube-kanaal – en teken sommer ook in!

Boeke en skrywers

Die LitNet25 Afrikaanse Skrywersberaad

LitNet
Boeke en skrywers

Daar is talle onderwerpe wat skadu’s oor die literêre landskap gooi. Dit is waarom LitNet, in ons 25ste bestaansjaar, weer ’n skrywersberaad gaan hou. Die LitNet25 Afrikaanse Skrywersberaad begin tydens die Etienne van Heerden Veldsoirée in Cradock op 20 September 2024 met ’n reeks lesings en sal aanlyn verder gevoer word. Die beraad sal waarskynlik tot in 2025 duur.

Boeksemdais 1: Die groter prentjie, die legkaartstukke, lekkerleesboeke en swart swane

Jonathan Amid
Boeke en skrywers

"Boeksemdais. Nooit die finale woord of afsluiting oor die saak nie; eerder die totstandkoming, oor tyd, van nuwe voetpaadjies, proesels van ’n nuwe umamigeur."

Hemel en aarde en ons deur Zirk van den Berg: ’n resensie

Jonathan Amid
Resensies

"Die whodunit, die trajek van duisterheid en onsekerheid na helderheid, klarigheid en uitsluitsel, na ondubbelsinnige antwoorde, word met ’n 'konseptuele kinkel' moontlik na ’n ander bestemming geneem."

The fall by Hans Pienaar: a book review

Charl-Pierre Naudé
Books and writers

"He is a creative writer very much attracted to the beauty of the mangled achievement; it is, in a sense, part of his ethos. It is the wilfully imperfect note that Pienaar strikes with great care and planning, which charms when it doesn’t become too convoluted."

Donkertyd: My naam is Tina deur Mariël le Roux: ’n resensie

Alta Cloete
Resensies

"Uiteindelik gaan dit oor die doodswyg van dinge ter wille van die samelewing – die samelewing wat in elk geval lustig skinder oor elkeen wat uit die spoor van tradisie en konserwatisme trap. Die tragedie – soos in talle ander boeke met min of meer dieselfde tema – is dat Tina se pa, sowel as sý pa, vandag deur behandeling gehelp sou kon word."

Die gestaltes wat in ons aanwesig is. Wording van ’n bleek Afrikaan deur Frik de Beer: ’n lesersindruk

Amanda Swart
Lesersindrukke

"Omdat [die boek] uit vandag se perspektief geskryf is, dinge grotendeels verwerk is en afsluiting oor sekere dinge verkry is, is dit die postkoloniale perspektief wat opval: Ons het nie tóé geweet nie en die nawete is verdoemend. En wat het ons nie gedoen nie!"

Ons eie Kleuterbybel deur Juliana Nothnagel en Johann Strauss: ’n teologies-estetiese perspektief

Elmarié Dercksen
Kinderboeke

"Behalwe vir volpunte vir die visuele ervaring, verdien die boek ook onderskeidings vir taalgebruik en teologie."

Tuin van Digters 2024: ’n onderhoud met Francois Lötter

Naomi Meyer, Francois Lötter
Boeke en skrywers

"Natuurlik is skryf en dig ’n persoonlike en sit-alleen-op-die-stoel-tipe ervaring. ... Maar ek vermoed skryf en dig kan (en moet dalk) in sekere gevalle meer as net ’n solo-ervaring wees, soos vanjaar se Tuin van Digters met die saamsaam-tema wil beklemtoon."

Persverklaring: Vier Ingrid Jonker "saamsaam" by vanjaar se Tuin van Digters-fees op 13 en 14 September in Wellington

LitNet
Feeste

Die 13de Tuin van Digters-digfees vind op Vrydag 13 en Saterdag 14 September by die Breytenbach Sentrum in Wellington plaas. Lees hier meer oor die feesprogram.

Engelse boekfees oor selfpublikasies nou ook Afrikaans

Jean Oosthuizen
Boeke en skrywers

"Sowat 30 selfgepubliseerde skrywers het vanjaar oor hulle werk gesels by die fees wat op verskillende plekke in die Helderberg aangebied is. Die fees was versprei oor ongeveer 16 venues wat gewissel het van plaaslike kroeë, restaurante, wynplase, klubs tot koffiewinkels in Gordonsbaai, Somerset-Wes en die Strand, asook die Golden Eye- en Drama Factory-teater."

Jeanette Ferreira (1954–)

Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum

"Prosa is loop, poësie is dans – ’n taal moet kan loop en dans." Lees meer oor Jeanette Ferreira in hierdie ATKV-skrywersalbum, saamgestel deur Erika Terblanche en nou volledig bygewerk.

En ek is nog hy

Crito (Kerneels Breytenbach)
Boeke en skrywers

"Ek is al persoon wat ooit onder die naam Crito geskryf het. En ek is nog steeds hy."

Ope brief aan Mellet Moll

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"Ek hoop verder dat jy jou sal afvra hoe letterkunde in al sy vorme deur die huidige vetes en moddergevegte gedien word."

Ek het ook ’n snor, Koos, maar in elk geval ...

Jannie Pretorius
Boeke en skrywers

"Dit is in wese ’n gesprek oor wat kuns is – en saam daarmee, die estetiese ervaring. Ons mag dit dalk op intuïtiewe vlak begryp, maar wéét is iets anders. Oor die vraag wat is kuns en wanneer en onder watter omstandighede ’n ervaring ’n kunstige of estetiese aard aanneem, word al vir eeue gedebatteer."

"Debat is goed vir boekverkope"

Stefaans Coetzee
Boeke en skrywers

"Debat is goed vir boekverkope! Dink aan Dan Brown se The Da Vinci code en Erla Diedericks se eerste Stoom-publikasie, Die kontrak."

Leeskring-uitnodiging: Voorstelle vir boeke vir 2025

Koster Leeskring
SêNet-briewe

Sukkel julle leeskring ook om jaarliks te sif deur die magdom boeke wat beskikbaar is, net om dan ’n paar op jul leeslys te hê wat teleurstel? Stuur asseblief julle boekvoorstelle voor die einde van Oktober sodat leeskringe hul leeslyste betyds vir 2025 kan opstel.

Uitnodiging: Boekbekendstelling van Breekpunt deur Marie Lotz – Oude Leeskamer, 28 Augustus 2024

LitNet
Boeke en skrywers

Sluit op 28 Augustus aan by Jonathan Amid en Marie Lotz in Jannie se Leeskamer vir die bekendstelling van Breekpunt. Kom deel in die ondersoek na wat dit verg om meesleurende en spannende speurtogte te skep wanneer Jonathan die spanningsfiksieskrywer en vryskuttaalpraktisyn onder die soeklig plaas.

Invitation: Book launch of The truth about Cape slavery by Patric Tariq Mellet – 2 September 2024, Cape Town

LitNet
Books and writers

Clarence Ford will be in conversation with Patric Tariq Mellet about his new book, The truth about Cape slavery, on Monday, 2 September 2024 at 17:30 for 18:00 at Exclusive Books, Cavendish Square, Cape Town.

Op die redakteur se lessenaar

Op die redakteur se lessenaar: 16 tot 22 Augustus 2024

LitNet
Op die redakteur se lessenaar

Hier is die boeke wat onlangs op die redakteur se lessenaar beland het.

Nou op Voertaal

SASNEV akademiese konferensie: Vertalings ontsluit nuwe wêrelde

Jean Oosthuizen
SASNEV

"Die belangrikheid van vertalings in die letterkunde en die akademie is die afgelope naweek opnuut beklemtoon tydens ’n vertaalkollokwium oor Nederlands-Afrikaanse vertaling wat deur die Suid-Afrikaanse Sentrum vir Nederland en Vlaandere (SASNEV) in Kaapstad aangebied is."

Found in translation

Alex J Coyne
Over taal

"Translation can be comforting, life-saving, important. Translation is powerful, and its progressive results could still make many people uncomfortable. Thankfully, that’s true for a lot of successful art."

Ontdek die Moederstad se uitsonderlike vroue

Maryke Roberts
Reisgogga

"Tussen vertellinge van hul ma’s en oumas en kosherinneringe deur, verklap Berene dat haar ma, Ree, en ouma, Rebecca, dikwels die voetpad van Tesselaarsdal na Stanford gestap het om te gaan handeldryf oor die berg. Vandag is dié roete bekend as die Haarkapperroete, vertel sy. Hul twee figuurtjies is op haar wynetiket."

Breytenbach notitie#18: "De poëzie van Breyten Breytenbach trok me aan". Adriaan van Dis, vertaler van Breytenbach

Yves T'Sjoen
Literatuur

"In de bibliografie met Nederlandse vertalingen van Breytenbachs werk, opgenomen in Woordenaar woordnar. ’n Huldiging Breyten Breytenbach (2019), noteert Francis Galloway in totaal twaalf Van Dis treffers. De lijst kan worden aangevuld met poëzievertalingen geproduceerd in opdracht van Poetry International (Rotterdam)."

Amapiano: Following the beat from KwaZulu-Natal to Queens

Alex J Coyne
Cultuur

"Are you still catching up on the amapiano genre? If you’re looking for a genre that just about matches your heartbeat, then it might be time to discover more amapiano. While some people look to classical music for divine inspiration, muses can also be hiding in other music genres. Here’s what I learned, following the amapiano beat from KwaZulu-Natal to Queens."

Leesimpressie: Kikkers en Kaaskoppen door Daniel R Horst

Erik van den Bergh
Literatuur

"Een mooi uitgegeven, gedegen en interessante studie met veel geestige fragmenten, een rijke keuze uit de 7 000 spotprenten die het Rijksmuseum beheert."

Zondo geprys as ’n man van wysheid en integriteit

Jean Oosthuizen
Voorblad

"Die geskiedenis sal toon dat hoofregter Raymond Zondo sy toegewese verantwoordelikheid met wysheid en ywer nagekom het. Meer nog: Zondo sal onthou word vir die standaard vir eerlikheid in openbare aangeleenthede wat hy gevestig het wat ons land nog baie jare sal dien."

Publiek is glo mislei oor lisensiehernuwings

Jean Oosthuizen
Voorblad

"Outa is bekommerd dat die weiering om die kaartgeldigheidstydperk te verleng, gekoppel is aan die tender om ’n nuwe kaartdrukmasjien te koop en die geld wat gemaak moet word uit die herdruk van kaarte elke vyf jaar."

Persverklaring: Samespraak, 28 Augustus 2024

Voertaal
Kalender

Volgende week begin ons met ’n splinternuwe semester van Samespraak. Alwyn Roux en Yves T’Sjoen gesels met Francois Lötter oor Tuin van Digters, en Dzunisani Sibuyi gesels oor grondhervorming in Siphiwe Ndlovu se roman The theory of flight (2018).

Leefstyl

Lara Foot’s Othello at the Toyota Stellenbosch Woordfees 2024: Merwe van Gent’s review

Merwe van Gent
Toyota Stellenbosch Woordfees

"Lara Foot’s direction in this adaptation of Othello expertly weaves historical context with Shakespeare’s text, creating a multilayered narrative that speaks powerfully to contemporary issues. Foot’s directorial choices highlight the insidious nature of colonialism and racism, using these themes to deepen the emotional and psychological complexity of the characters and their interactions."

kykNET Silwerskermfees 2024: ’n onderhoud met Zelda Bezuidenhout, skrywer van Die dekonstruksie van Retta Blom

Naomi Meyer, Zelda Bezuidenhout
kykNET Portaal

"’n Storie op die silwerskerm bereik ’n mark wat die boek nie noodwendig sal bereik nie. Die feit dat al hoe minder mense boeke lees, is hartseer maar waar. En daar is stories wat eenvoudig met daardie wyer mark resoneer. Ek dink Die dekonstruksie van Retta Blom is so ’n verhaal."

A streetcar named Desire: ’n teaterresensie

Maryke Roberts
Teater

"Die toneelstuk is vandag – 77 jaar nadat dit die eerste keer opgevoer is – nog net so toepaslik. Klas, geld, opvoeding en erfenis bly die kern van sosiale konflik regoor die wêreld. Daardie storie kon enige plek van Manchester tot Istanboel, van Buenos Aires tot Sydney afspeel en sin én saak maak."

Swartboonsop vir die samesyn

Karen Hart
Kos en wyn

"My lotsgebondenheid, glo ek, is om mens en dier te voer. Ek is soos ’n wafferse Italiaanse mama, gedurig besig om te kook en mense om my tafel te versamel. En in hierdie vreeslike koue winter sorg ek dat daar altyd ten minste ’n pot sop aan die prut is."

Persverklaring: Die Simposium van Suid-Afrikaanse Komponiste se 2de jaarlikse gebeurtenis | 9–13 September, Stellenbosch

LitNet
Musiek

Die 2de jaarlikse Simposium van Suid-Afrikaanse Komponiste sal van 9 tot 13 September by die US Konservatorium in Stellenbosch plaasvind. Hierdie unieke gebeurtenis bring komponiste, musiekskeppers, klankkunstenaars en opvoeders bymekaar om kontemporêre Suid-Afrikaanse musiek oor ’n wye verskeidenheid genres te deel en te vier. Tans is dit die enigste gebeurtenis van sy soort in Suid-Afrika.

Press release: WOMAD South Africa – 1 to 13 October 2024

LitNet
Lifestyle and entertainment

WOMAD SA returns to South Africa for its 3rd edition: Concert-goers can look forward to Sonography: Stories in roots and blues at the Toyota Stellenbosch Woordfees on 2 October, followed by a special Desmond Tutu united 4 humanity concert – featuring Ladysmith Black Mambazo, PJ Powers and several world music acts – in Cape Town on 4 October. They will then perform in Johannesburg from 9 to 13 October.

Nuwe skryfwerk

From a murmur to a shout

Martli Slabber
New writing

"The village erupted in surprised praise. Somehow, the imagery of the entire police team, from the station commander to the most junior constable, picking up sand and wielding brooms, became a beacon of hope."

Vloei

Bester Meyer
Poësie

"en die rivier vloei aaneen
soos ’n leë polsing van die niet
soos die is wat nie (waar) is nie"

Op soek na Ararat

Loretta Szikra
Poësie

"weg van misnoeë
en wêreldsmart
waar die olyftak
silwergroen
in die môreson blink"

MRI

Anne-Marie Bartie
Poësie

"die kognitiewe beeld
deels onthou
en stukke nou."

Die taal van woorde

Ronel Sheffer
Poësie

"van al wat niks was nie
naatloos dan
in ’n heelal
genaamd wording"

Soldiers on the streets

Zama Madinana
New writing

"your liberators
are singing the same song
as their oppressors'"



Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf.

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 887 0212


© 2024 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved