Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 1073

24/10/2025


  Krities Afrikaans

LitNet: Jou gewigtige besluit

Ten slotte

Skrywer: Eben Etzebeth
Uitgewer: Jonathan Ball Publishers
ISBN: 9781776194940

Eben Etzebeth is die speler wat al die meeste toetswedstryde in Suid-Afrikaanse rugbygeskiedenis gespeel het. [...] In hierdie eerlike en onderhoudende vertelling beskryf Eben van die vernaamste faktore van sy sukses, en hoe hy gefokus bly – op en van die veld af. Van sy nederige kinderjare in Goodwood – ’n voorstad van Kaapstad waar niks maklik kom nie – regdeur sy vroeë klubloopbaan, tot by sy swaar-verdiende plek in die Suid-Afrikaanse nasionale span, vertel Ten slotte die persoonlike kant van sy loopbaan, en wat dit geverg het om ’n wêreldkampioen te word.

Menings

Is Ozempic die wonderkuur?

Freek Robinson, Helmuth Reuter
Onderhoude

Die media gons oor Ozempic, maar werk dit regtig? Waarom is Hollywood so verlief op die middel? Wat is die nadele, indien eniges? Dit is die vrae wat Freek Robinson aan die mediese spesialis Helmuth Reuter stel.

Die eenvoudige verskille tussen goeie en swak munisipaliteite

Eugene Brink
Menings

"Deurlopende werk maak ook ligte werk. Dit is baie makliker en goedkoper om weekliks korterige gras te sny en deurgaans klein slaggate te herstel as om later groot skadebeheer toe te pas. Identifiseer prioriteite, skep ’n roetine van instandhouding en werk en hou dan daarby."

A vocal start in the build-up to the 2026 municipal elections: President Ramaphosa and mayor Geordin Hill-Lewis up the ante

Chris Heymans
Opinion

"These issues are not unique to Johannesburg, Cape Town and the other big cities (metros), but are very relevant in all municipalities."

Toyota Stellenbosch Woordfees: Waar staan ons in die hof? – ’n regstelsel in tweespalt

Jean Oosthuizen
Menings

"Maar dit laat weer eens die vraag ontstaan: Wanneer is pragmatisme geregverdig en wanneer word dit ’n verskoning vir ongelykheid?"

Springmielies: Die entrepreneurskap van werkloses

Nini Bennett-Moll
Rubrieke

"Wat is die lewensiklus van weggooigoed? Die reïnkarnasie van rommel? Ek het onlangs twee vullisverwerkers sien baklei oor ’n betrokke straat se afval en wie se grondgebied dit is. Dit is nie vuurwapens, geld of dwelms waarmee daar gehandel word nie – dit is herwinbare rommel. En dít bied ’n tragiese blik op ons land se wankelende ekonomie."

Agterstories: Die bababoete: gelykheid het sy prys

Johan Fourie
Rubrieke

"Ek noem dit sommer die bababoete – die ekonomiese prys van ouerskap."

So het hulle gelyk: Emily Hobhouse

Jannie Pretorius
Visueel

"’n Mens hoef min oor Emily Hobhouse te sê, want sy is bekend genoeg. Die bygaande foto, waarvan die swart-en-wit weergawe in haar Boer War Letters gepubliseer is, is só fantasties deur Gemini getransformeer dat dit byna sonder enige bykomende inligting geplaas kon word."

So het hulle gelyk: Frederik L Rothmann

Jannie Pretorius
Visueel

"Rothmann se dagboek, in keurige taal geskryf, bevat heelwat juwele. So vertel hy van vyf burgers sonder perde wat een oggend vroeg die Engelse gaan voorlê om perde te bekom."

Uitnodiging: Marianne Thamm lewer PEN Afrikaans se jaarlikse lesing oor media- en uitdrukkingsvryheid

PEN Afrikaans
Menings

Belangstellendes is hartlik welkom. Bywoning is gratis.

Uit die argief

Vetsug, jou gene en die mediese wetenskap

Elsabé Brits
Menings (2023)

"Die middel [Ozempic] het verlede jaar wêreldwyd ’n gier geword vir maer word. Binne maande was die voorraad op en kon mense met diabetes nie toegang daartoe kry nie. Daar is steeds voorraadtekorte."

Gewildste plasings

Gewildste plasings op LitNet: 16 tot 21 Oktober 2025

LitNet
Als oor LitNet

Hier is die tien gewildste plasings op LitNet vir die week 16 tot 21 Oktober 2025.

Advertensie

Jan Rabie & Marjorie Wallace-Skrywersbeurs 2026: ’n onderhoud met Donovan Lawrence

Naomi Meyer, Donovan Lawrence
Onderhoude

"[W]at my telkens bemoedig, is dat geen goeie idee ooit verlore gaan nie – baie van die skrywers wat nie die beurs ontvang het nie, gaan later tog voort om hul projekte te voltooi en te publiseer. Die beurs dra dus nie net by deur die wenner nie, maar deur die kultuur van moontlikheid, geloof en ondersteuning wat dit in die Afrikaanse letterkunde kweek."

Persverklaring: Jan Rabie & Marjorie Wallace-Skrywersbeurs 2026

LitNet
Boeke en skrywers

Die Universiteit van Wes-Kaapland kondig graag aan dat aansoeke ingewag word vir die negende toekenning van die Jan Rabie & Marjorie Wallace-beurs.

Boeke en skrywers

Bye-bye and thanks to AI

Chris Marais
LitNet25-skrywersberaad

"The next morning, there was a little AI niggle in my brain. What if? Could it be? Was it time to pack up and go teach English to little children in South Korea?"

Goue lint, my storie begint: Humor in kinderliteratuur

Anke Theron
Kinderboeke

"Nou wat sou humor wees sonder ’n gepaste praktiese toepassing? Jy wil mos lag en nie jouself bekommer oor hoe die spykers en skroewe inmekaarsteek nie. En waar vra jy, liewe leser, sal humor die beste werksplek vind? Skole."

PenAfrican: Straddling borders, crafting nation: On Morafe by Khumisho Moguerane

Mphuthumi Ntabeni
Books and writers

"Morafe: Person, family and nation in colonial Bechuanaland, 1880s–1950s is a landmark achievement. Khumisho Moguerane has written a history that matters for our time by filling the lacunae in southern African historiography."

Heil die Leser! Carpe diem! ’n Selfhelpboek en ’n romanse

Nini Bennett-Moll
Boekrubrieke

Nini Bennett-Moll skryf oor ’n selfhelpboek, To health with it!, deur Tebogo Thekisho: "As sy eerste boek memoires van oorlewing was, is hiérdie een ’n manifes vir die soewereiniteit van persoonlike welsyn"; en oor ’n Romanza, Om Isla op te pas deur Elsa Winckler: "Uiteindelik is daar net twee tipes stories, om Chris Barnard aan te haal: goed geskrewe of swak geskrewe verhale. En Winckler se verhaal is ’n knapgeskrewe een."

"Reaching readers", oor outeurs en skrywers – en die pad vorentoe

François Verster
Toyota Stellenbosch Woordfees

"’n Woord wat meer as een keer genoem is, was authenticity. Hoe uniek en oorspronklik is jy en jou werk? Én jou bemarking? Die publiek kom gou agter as jy nie opreg is in jou aanbieding nie en dit beteken jy moet weet wie jy is (jou persona) en wat jy doen (jou produk)."

Verslag oor ’n Naledi-skrywersbyeenkoms

Annette Havenga
Toyota Stellenbosch Woordfees

"Tydens die Toyota Stellenbosch Woordfees 2025, waar boeke en boekgesprekke hoogty vier, is Naledi se 20ste verjaarsdag by die Leopard’s Leap Familie Wynlandgoed in Franschhoek gevier."

Hart onder arres deur Judy Troskie: ’n resensie

Louise Viljoen (JBay)
Resensies

"Hart onder arres is veel meer as net ’n liefdesverhaal. Dit is ook ’n spanningsverhaal propvol intrige en gevaar."

Die juiste betekenis

Crito (Kerneels Breytenbach)
Boeke en skrywers

"Hoe sê mens hierdie dinge in enige ander taal in min of meer dieselfde aantal woorde, en met behoud van metrum en gevoelslading? Nugter alleen weet."

Breyten Breytenbach (1939–2024)

Denis Hirson
Books and writers

"Breyten Breytenbach is of virtually unparalleled stature in South Africa’s contemporary Afrikaans-language literary landscape."

Christiaan Bakkes (1965–)

Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum

"Skryf het vir my ’n wegholperd geword. Ek het nooit kon dink dat dit so ver sou gaan nie. Daai perd het nog nie ophou galop nie en die rit is wonderlik." Lees meer oor die lewe en werk van Christiaan Bakkes.

Short.Sharp.Stories anthology, Power: interview with Shanice Ndlovu, author of "When I think of my death"

Shanice Ndlovu, Joanne Hichens
Books and writers

"There is a freedom in speculative fiction that doesn’t exist in any other genre – anything can happen. That kind of freedom, once tasted, is addictive. And that is what fantasy has provided me – a place to articulate these stories fully. This particular story begins with a dream, possibly the oldest of all that is speculative."

Die (vreemde) einde van ’n koerant deur Barnard Beukman: ’n lesersindruk

Salomé Kotze
Lesersindrukke

"Dit is ’n waardevolle stukkie geskiedenis – nie net beskryf dit die heengaan van koerante nie, maar ook die waarde wat mense (lesers) aan daardie stukkie papier heg."

Lesersindruk: Misdaad/Liefdaad deur Joanne Lombard is ’n vars debuut

Hetta Pieterse
Lesersindrukke

"Die storiewêreld is vol kontraste: ’n oënskynlik gemaklike voorstedelike lewe waar die gesin inderwaarheid al jare lank swaarkry weens die gevolge van dwelmverslawing; ’n restourasiewerkswinkel wat ’n hawe bied teen die harde werklikhede van misdaad en inbrake in ’n stad."

Persverklaring en uitnodiging: Voorleggings ingewag vir die 2026 Netwerk24 kykNET Rapport Boekpryse

LitNet
Boeke en skrywers

Uitgewers word hartlik uitgenooi om weer boeke voor te lê vir die 2026 Netwerk24 kykNET Rapport Boekpryse. Vanjaar se spertyd vir ontvangs van boeke is 12 November.

Persverklaring: Die ATKV-Kinderboektoekennings: Reglement vir 2026

LitNet
ATKV-Portaal

Die wenner ontvang R10 000 en ’n trofee. Die skrywer of illustreerder wen die prys.

Op die redakteur se lessenaar

Op die redakteur se lessenaar: 18 tot 24 Oktober 2025

LitNet
Op die redakteur se lessenaar

Hier is die boeke wat onlangs op die redakteur se lessenaar beland het.

Nou op Voertaal

Skokgetuienis oor korrupsie en misdaad in SAPD stuur rilling deur die land

Jean Oosthuizen
Voorblad

"Daar is onder andere getuig hoe ’n persoon wat verkeerdelik vir ’n fluitjieblaser aangesien is, koelbloedig doodgeskiet is."

DA se voorstel om SEB te vervang ontketen hewige debat oor ekonomiese insluiting

Jean Oosthuizen
Voorblad

"Die wetsontwerp sal waarskynlik in die komende maande in die parlement bespreek word, en die uitkoms daarvan kan met ’n bepalende invloed op die toekoms van regstellende beleid in Suid-Afrika gepaard gaan."

Rekordgetal matrikulante begin met eksamen

Jean Oosthuizen
Voorblad

"Die NSS-eksamen is nie bloot ’n akademiese toets nie; dit is ’n nasionale gebeurtenis wat die land se onderwysstelsel, sosiale ongelykhede en jeugtoekoms in fokus plaas."

Burgerlike organisasies eis Ramaphosa se bedanking oor korrupsie, werkloosheid en swak leierskap

Jean Oosthuizen
Voorblad

"As die beweging momentum behou, kan dit opposisiepartye aanmoedig om hul kritiek te verskerp."

Blommeskou steel ook plaaslik harte

Maryke Roberts
Reisgogga

"Suid-Afrika het sedert 1976 altesaam 43 keer aan die RHS Chelsea Flower Show in Londen deelgeneem, en ons fynbos bekoor beoordelaars elke jaar só dat die harde werk van die Suid-Afrikaanse span al 37 goue medaljes ingepalm het. Danksy die visie van ’n paar plantliefhebbers en bewaringskundiges, was dié uitstalling deel van Stanford in Bloom wat van 10 tot 24 September gehou is."

Die spesiespeurverhaal wat ’n Kaapse taalkundige help ontrafel

Clifford Roberts
Mens en dier

"Lank voor die koms van tegnologie vir klankopnames, het Levaillant hom ook gewend tot musieknote om byvoorbeeld die roep van ’n visarend op skrif neer te lê. Terselfdertyd het hy die duette van sekere spesies se voëlsang ontbloot."

Leesimpressie: Memoires van een kip door Ishaq Musa Al-Husseni

Erik van den Bergh
Literatuur

"Een kleurrijke en geestige fabel over een kip met menselijke trekjes, over liefde, hartstocht, polygamie, jaloezie, intimidatie, bedreigingen, pijn, solidariteit, schaarste en vreemdelingen."

Leesimpressie: Zeven lege huizen door Samanta Schweblin

Erik van den Bergh
Literatuur

"Bundel met zeven goed geschreven verhalen over uiteenlopende relatiepatronen. De realiteit biedt zeer uiteenlopende interpretatiemogelijkheden."

Uitnodiging: Samespraak, 30 Oktober 2025

Voertaal
Literatuur

Samespraak bied op 30 Oktober 2025 via Zoom ’n gesprek aan oor die raakvlakke tussen Afrikaanse en Nederlandstalige literatuur.

Akademies en skole

’n Verkennende studie van kodewisselingspatrone in die uitings van voorskoolse, Afrikaans-Nederlandse kinders

Monique Rabé, Nina Brink
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)

"Aangesien Afrikaans en Nederlands nouverwante tale is, is kongruente leksikalisering dikwels teenwoordig, wat tot ’n samevloeiing van grammatikale strukture tussen die tale lei."

As die bene net wou praat – temas uit die Homo naledi-grafdiskoers

Danie Kloppers
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)

"Die diskoers wentel om die vraag of Homo naledi, ’n hominien met ’n klein brein, sy afgestorwenes doelbewus begrawe het – gedrag wat as uitsluitlik menslik beskou word."

Toets jou begrip

Marieta Nel
Notas, toetse en vraestelle

Ouers, onderwysers, leerders of nuuskieriges kan hierdie gratis begripstoets benut. Dit is opgestel deur Marieta Nel volgens die Onderwysdepartement se nuutste riglyne.

Graad 8: Natuurwetenskappe-vraestel en memorandum, kwartale 3 en 4

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

Is jy in graad 8 en skryf jy binnekort Natuurwetenskappe-eksamen? Laai hierdie gratis oefenvraestel deur Rouxlyn Botha af en begin sommer nou al voorberei. Binnekort is jy die skerpste potlood in die potloodhouer!

Indeks: notas, toetse en vraestelle

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

Hier is al die gratis studiemateriaal vir skole wat op LitNet beskikbaar is, gelys volgens graad.

Wiskunde met LitNet gratis op YouTube beskikbaar

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

Eksamentyd? Hersieningstyd? LitNet se video’s kan jou help. Kyk na hierdie video’s op LitNet se YouTube-kanaal – en teken sommer ook in!

Leefstyl

Pareltjes uit Amsterdam: Erwin Olaf se uitstalling in die Stedelijk Museum

Johan Allers
Leefstyl

Oudkorrespondent Johan Allers woon al vir langer as drie dekades in Amsterdam. Nou afgetree, spring hy gereeld op sy fiets op soek na nuwe en ou pareltjes uit Amsterdam. In die volgende video besoek hy die Stedelijk Museum, waar die Amsterdamse fotograaf en kunstenaar Erwin Olaf se uitstalling tans vertoon word.

’n Visuele resensie van Albert Pretorius se Ek is nie Danie

Willem Mulder
Toyota Stellenbosch Woordfees

"Wat ’n ongelooflike ervaring."

Liefde, Lafras: ’n resensie

Estelle Terblanche
Toyota Stellenbosch Woordfees

"Wat sou jy doen as jy ’n tweede kans kry om met jou geliefde tyd deur te bring, maar daardie tyd beteken oneindige pyn vir die ander persoon? ’n Filosofiese toneelstuk wat die dood, die hiernamaals, wonderwerke en selfs die bestaan van God bevraagteken."

Alan Committie: Comedy gold: ’n resensie

Estelle Terblanche
Toyota Stellenbosch Woordfees

"Ja, môre kan alles weer uitmekaarval, maar dit is juis hoekom ons moet feesvier terwyl ons kan."

Revisiting Orpheus McAdoo: Paula Fourie interviews David Kramer

Paula Fourie, David Kramer
Interviews

"The moment it starts feeling like a lecture, you’ve lost the audience. The key is to create compelling characters who want something and who drive the story forward. If the drama is truthful and the characters are engaging, the history or the message comes through naturally."

Afrikaans virrie volgende generasie – Taalpodium vannie Afrikaanse Taalraad (September 2025)

Tasneem Daniels
Leefstyl

"Waa Afrikaans betrokke is, is succession die mees belangrike topic, en al is geskiedenis vannie taal oek hoe belangrik, ôs moetie confused raak en nou net oorie verlede debate’ie sonner om ’n futuristic point of view te maintain. Nie ammal wat stêk oo Afrikaans voel, is trained om solutions virrie toekoms te initiate nie, om ’n futurist te wies – daai sê ek met ’n see ha’t, want dis crucial dat ôs vorentoe met solutions beweeg."

Kevin Athol Ehrenreich

Cecil Morden
In memoriam

"Na ’n suksesvolle en soms opdraande pad as kunstenaar het Kevin die tydelike met die ewige verwissel op 20 September 2025. Hy word oorleef deur twee sibbe, sy vrou, twee seuns, twee dogters en ses kleinkinders, met nog een op pad. Hy het sy droom uitgeleef, sy familie omarm, die gemeenskap gedien en was ’n vriend, voorbeeld en mentor vir baie."

Persverklaring: ATKV-Toneel-finaal 2025 ’n magnetiese fees van talent!

ATKV
ATKV-Portaal

Danksy magnetiese tieners en tjokkers wat met hul passie die verhoog onweerstaanbaar gemaak het, moes ’n swaargewig-beoordelaarspaneel behoorlik kopkrap om die wenners van die gewilde ATKV-Tienertoneel- en ATKV-Tjokkertoneel-kompetisies aan te wys.

WAT: Twee bekende Afrikaanses as nuwe beskermpersone aangewys

LitNet
Woordeboek van die Afrikaanse Taal-portaal

Dit kos R100 om ’n woord te borg en R5 000 om dit eksklusief te koop, dan behoort daardie woord net aan jou.

Press release: Local PEN centres implore the Minister of Sport, Arts and Culture to support and engage with arts festivals

PEN Afrikaans
Feeste

As associations representing writers who contribute to and are dependent on the arts and culture ecosystem that these festivals serve, we see the arbitrary and sudden withdrawal of government support as damaging and ill-advised.

Persverklaring: Ruk en Rym-wenners bekend: Hiér ruk dit!

LitNet
Musiek

Die finale ronde van dié kompetisie vir alternatiewe klankskeppers het op 12 Oktober as deel van die Toyota Stellenbosch Woordfees by die Daisy Jones Bar in Stellenbosch plaasgevind.

Nuwe skryfwerk

Brander

Jeanne Henning Els
Poësie

"Laatmiddag
op ’n rots
bly kyk die
seun oor
die see"

Ek het dit sien kom

Johan van der Merwe
Poësie

"ek het dit sien kom
oor die kim van my gedagtes
of voorvaderlike geheue
wat eerder
’n voorvaderlike sonde was"

Smeekbedes

Anton van Rensburg
Poësie

"smeek duisend blare saam met my
vir ’n aalmoes uit die vaalblou lug."

Elia en die kraaie langs die pad

Carlie Schiel
Poësie

"Elia is nie hier nie.
Geen roeping meer te vervul,
geen kos om aan te dra
vir Gods profetekind."

Katriena kom in haar blommehemel tuis

Hannes Stander
Fiksie

"Sy het in Namakwaland grootgeword en die wêreld goed geken. 'Dit is ’n dankbare kontrei,' het sy gesê. 'Dit is wel ’n harde wêreld wat meestal vaal en klipperig lyk, maar as dit die slag mooi reën, show die veld te allerliefliks af.'"



Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf.

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 887 0212


© 2025 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved