|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 1052
30/05/2025
|
Krities Afrikaans
|
 |
|
Authors: Edwin Cameron, Rebecca Gore and Sohela Surajpal
Publisher: Tafelberg
ISBN: 9780624092698
Since the Zuma presidency weakened crime intelligence, violent crime surged, with murder rates rising over 75%. South Africa faces severe femicide, and most murderers evade justice. Prisons fail by perpetuating crime; harsher sentences do not help. Edwin Cameron, after visiting prisons, advocates for reform. Along with colleagues, he suggests abolishing minimum sentences, cash bail, and decriminalising drug use to improve safety and justice.
|  |
|
 |
Prins deur Ryan Pedro: ’n resensie
Louise Viljoen
Resensies
"Die beelde van manlikheid wat die digter hier aanbied, wil veral ons begrip van bepaalde vorme van manlikheid kompliseer en verwikkel."
|
 |
Ons wag vir Godot: ’n onderhoud met die vertaler Naòmi Morgan
Naomi Meyer, Naòmi Morgan
Boeke en skrywers
Naòmi Morgan praat oor haar vertaling van hierdie bekende toneelstukteks – en oor die werk en belang van die menslike vertaler: "Vertaling is vir my soos legkaart bou (met baie, baie blou lug!): Dit neem lank om die stukkie te vind wat perfek pas. En wanneer dit gebeur, is dit ’n heuglike oomblik."
|
 |
Tom Dreyer (1972–)
Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum
"Met ’n goeie gedig, of ten minste die wete dat ’n reël of twee wat jy geskryf het die suiwerste essensie van iets vasvang, kom daar ’n gevoel oor jou, ’n soort rush, ’n euforie, ’n onvoorspelbare vryheid, ’n vreemde alchemie, iets misterieus soos ’n UFO wat pas op die grasperk geland het. Daarom sê ek reguit ek verstaan nie die skryf van poësie nie; ek het steeds nie ’n clue waar gedigte vandaan kom nie." Lees meer oor die lewe en werk van Tom Dreyer in die ATKV|LitNet-Skrywersalbum, saamgestel deur Erika Terblanche.
|
 |
Vreemde tekste, vrees en f-bomme
Koos Kombuis
Boeke en skrywers
Koos Kombuis ly skielik aan Murakami-moegheid. Aan die ander kant van die munt is Koos begogel met Pieter Stoffberg se vermoë om oor die vrees en angs in Oekraïne te skryf. Ten einde laas gesels hy oor ’n besoek aan ’n boekwinkel.
|
 |
Poësiewerkswinkel met Bibi Slippers by die Breytenbach Galery: ’n onderhoud
Naomi Meyer, Bibi Slippers
Onderhoude
"Ek dink eerlikwaar ons is almal bedraad om digters te wees, dat poësie so deel van ons elkeen is soos die ritme van ons hartklop en ons asemhaling, en die neiging na taal. Poësie is ouer as geletterdheid en verskyn gewoonlik, in byna elke kultuur, voor prosa. So, menslikheid is die enigste voorvereiste vir digterskap."
|
 |
Afrikaanse vreugdevure brand hoog
Mimie de Vries
Leeskringe
"Terwyl sprekers van Afrikaans landswyd die 100-jarige bestaan van Afrikaans as amptelike taal vier en deelneem aan AfrikaansAmptelik100 se vele projekte, loods talle instansies ook hul eie inisiatiewe. Op Dinsdag 6 Mei het die Pretoria Afrikaanse Poësiegroep Afrikaans op luisterryke wyse gevier met ’n optrede deur die Silver Sounds-sanggroep en sprekers."
|
 |
Seen elsewhere: Ngũgĩ, the volunteer and the random goose
Helené Coetzee
Books and writers
"So, we sat in a random staff room at the CTICC and ate really bad food, the blandest curry on earth, which I had overheated in the microwave, with plastic forks and styrofoam cups of water while we made small talk for an hour."
|
 |
From the archive: Ngũgĩ wa Thiong’o: Decolonising the mind
Mercy Kannemeyer
Opinion (2017)
"If you know all the languages of the world, but not your mother tongue, that is enslavement. Knowing your mother tongue, and all other languages too, is empowerment." Ngũgĩ wa Thiong’o is hierdie week oorlede en LitNet deel hierdie bydrae uit ons argief.
|
Op die redakteur se lessenaar |
 |
Skrywers, boekliefhebbers, navorsers en musikante op pad na die Karoo
LitNet
Boeke en skrywers (Mei 2025)
LitNet en sy vennote kondig graag aan dat daar ’n suksesvolle aansoeker was vir die 2025-inwoonskrywerskap in Cradock/Nxuba, en dat ’n lang lys skrywers, boekliefhebbers, navorsers en musikante op pad is na die Etienne van Heerden Veldsoirée wat van 25 tot 27 Julie 2025 in Cradock/Nxuba plaasvind.
|
 |
Die Groot "Ek is": heuning uit die karkas van ’n leeu
Tom Dreyer
LitNet25-skrywersberaad (April 2025)
"Psychonauts, oftewel psigedeliese reisigers, beskryf die psige soms as ’n eindelose reeks kamers. En ek vermoed hulle het iets beet." Hierdie lesing is op Vrydag 20 September 2024 te Cradock/Nxuba gelewer tydens die jaarlikse Etienne van Heerden Veldsoirée as deel van die LitNet25 Afrikaanse Skrywersberaad.
|
 |
Fotoblad 1: Etienne van Heerden Veldsoirée en die LitNet25 Afrikaanse Skrywersberaad
Menán van Heerden
Boeke en skrywers (2024)
Die vyfde Etienne van Heerden Veldsoirée het van 20 tot 22 September 2024 in Nxuba (voorheen Cradock) plaasgevind. Die ATKV-skryfskool en die eerste voordragte van die LitNet25 Afrikaanse Skrywersberaad is ook hier aangebied. Die beraad sal ná die Veldsoirée aanlyn voortloop. Menán van Heerden het foto’s van al die sprekers geneem.
|
 |
Fotoblad 3: Etienne van Heerden Veldsoirée en die LitNet25 Afrikaanse Skrywersberaad
Menán van Heerden
Feeste (2024)
Tydens hierdie fees is gesprekke gevoer oor, onder andere, skrywers se jongste romans; kinderboeke; kunsmatige intelligensie; die resensering van boeke; argiewe; Griekwa-Afrikaans; die aard van debat / die oop gesprek; versoening; identiteit; die literêre geskiedenis van die Oos-Kaap; en die dinge waaroor Suid-Afrika se gemeenskappe treur. Benewens bogenoemde prikkelende gesprekke, het die Oos-Karoo gesorg vir pragtige landskappe en Karoo-gasvryheid. Menán van Heerden het foto’s geneem.
|
 |
Conversations beyond the comfort zone | Etienne van Heerden Veldsoirée 2023
Sihle Khumalo
Etienne van Heerden Veldsoirée (2023)
We should stop worrying about the names of towns and streets. We should, however, worry about South Africa becoming a failed state. In this lecture Sihle Khumalo urges South Africans to have difficult conversations, to move beyond their comfort zones. He does so while reflecting on his many travels throughout Africa.
|
ATKV-Skryfskool by die Etienne van Heerden Veldsoirée in Nxuba/Cradock |
 |
Deel in die vreugde van die ATKV-Skryfskool
LitNet
Etienne van Heerden Veldsoirée
Hierdie kort video toon grepe uit 2024 se ATKV-Skryfskool toe Bernard Odendaal en Hans du Plessis die leiers was. Vir slegs R380 kan jy die kursus bywoon, en boonop is alle gespreksessies tydens die Etienne van Heerden Veldsoirée 2025 gratis vir deelnemers aan die ATKV-Skryfskool.
|
Die LitNet25 Afrikaanse Skrywersberaad |
 |
Die toekoms is nie meer dieselfde nie
Freek Robinson, Pieter Geldenhuys
Onderhoude
Freek Robinson gesels met die Pieter Geldenhuys, ’n elektroniese ingenieur, oor kunsmatige intelligensie. Die gesprek handel oor robotte wat die huis skoonmaak, outonome wapenstelsels wat ’n moord kan pleeg, taalmodelle wat jou sal help as jy jou eggenoot kwaad gemaak het, en ook oor verhoogde produktiwiteit.
|
 |
Reading for comprehension deur Michael le Cordeur: ’n onderhoud
Naomi Meyer, Michael le Cordeur
SA Skoleseminaar | Schools Seminar
"Die behoefte vir ’n boek soos hierdie een bestaan dus in die eerste plek in die ouerhuis, omdat ek in hoofstuk een reeds vir ouers leiding gee waarvoor hulle moet uitkyk om te weet of hul kind ’n leesprobleem het al dan nie. Dan is dit ’n noodsaaklike instrument vir die onderwyser in die klaskamer. Ons almal wil hê ons kinders moet beter lees, maar niemand weet wat om te doen nie."
|
 |
Op soek na Nojoli en ’n samekoms in die Karoo
Izak de Vries
Menings
"Die ongelukkigheid en die verwarring rondom die naamsverandering het die Jakes Gerwel Stigting genoop om saam met die plaaslike museum ’n navorsingsprojek oor Nojoli van stapel te stuur."
|
 |
Afrikaans: ’n SWOT-ontleding
Eugene Brink
Seminare en essays
"Die eenvoudigste aanduider van Afrikaans se lewenskragtigheid is hoeveel Afrikaanssprekers daar steeds is. Hulle vorm ook, straks naas Engels, die mees diverse groep in die land: Meer as sewe miljoen moedertaalsprekers en daarnaas duisende mense wat die taal kan verstaan en praat is nie te versmaai nie."
|
 |
Seen elsewhere: The hill of crosses
Obie Oberholzer
Opinion
"I don’t want to hear about this. He says it again and again. 1 775 people murdered on South African farms from 1991 to 2006. I want to go away and never come back."
|
 |
Bekroonde literatuurhistorici gesels oor omvattende verkenning van Nederlandse letterkunde in SA
Willem de Vries, Olf Praamstra, Eep Francken
Literatuur
Hoewel die gebruik van Nederlands ná 1925 in Suid-Afrika uit die openbare lewe verdwyn het, word in die 21ste eeu steeds Suid-Afrikaanse Nederlandse letterkunde geskryf, vertel Olf Praamstra en Eep Francken, vanjaar die ontvangers van die Van Ewijck-Stigting se prestasiebeurs. Hulle het met Willem de Vries gesels oor hul jare lange, omvattende navorsing (sedert 2012) wat gelei het tot die publikasie van Geen land voor dromen, Geschiedenis van de Zuid-Afrikaanse Nederlandse literatuur (2023).
|
 |
Dertig jaar van demokrasie met kuns vertel
Maryke Roberts
Kunst
"Op die vooraand van die 31ste viering van die demokratiese Suid-Afrika op 27 April staan ek in die groot uitstalsale van die museum van die Norvalstigting in Tokai, Kaapstad voor die werke wat deel vorm van We, the people: 30 years of democracy in South Africa. Liese van der Watt is die kurator en die fokus is om drie dekades van die Suid-Afrikaanse demokratiese reis en die land se transformasie deur magtige visuele kuns te vertoon."
|
 |
Was the apartheid revolution computerised?
Alex J Coyne
Geschiedenis
"Computers seem like a 'modern' invention that might have arrived in southern Africa later than elsewhere. However, a little bit of research quickly points out that computers have an earlier history than most people would imagine."
|
 |
Leesimpressie: Het vlindereffect door Mahmoud Darwish
Erik van den Bergh
Literatuur
"Gedichten, meditaties, fragmenten en dagboekaantekeningen met bijzonder veel rake beelden en fraaie formuleringen. Over ballingschap, liefde en verlies. Vertaling leest zeer soepel."
|
 |
Lewenswetenskappe: Chemiese reaksies in die bombardierkewer
Rouxlyn Botha
Skole
"Chemiese reaksies is oral rondom ons waarneembaar. Ons is net nie altyd daarvan bewus nie. Ook in die natuur gebeur daar gereeld allerhande chemiese reaksies. Kom ons kyk hoe die bombardierkewer van chemiese reaksies gebruik maak."
|
 |
Wiskunde: Graad 12-vraestel 2 en memo, tweede kwartaal
LitNet
Notas, toetse en vraestelle
Is jy in graad 12? Jy is nie meer so klein soos die kinders op hierdie prent nie. Een van die dae staan jy nie meer in die ry voordat die skooldag begin nie. Hier is wel ’n gratis oefenvraestel en memorandum deur Lee-Ann Langeveld wat jou sal help om rye en reekse vir jou volgende Wiskundevraestel te bemeester.
|
 |
Pareltjes uit Amsterdam: Die mooiste fietsloods in Amsterdam
Johan Allers
Leefstyl
Oudkorrespondent Johan Allers woon al vir langer as drie dekades in Amsterdam. Nou afgetree, spring hy gereeld op sy fiets op soek na nuwe en ou pareltjes uit Amsterdam. In die volgende video in hierdie weeklikse reeks vertel Johan meer oor die fietse van Amsterdam.
|
 |
Die storie agter Koos Doep se "Herman"
Andries Bezuidenhout
Elders gesien
"Soos ek dit onthou het Koos en Herman mekaar net skrams geken, maar die enkele kere wat die twee mekaar by sosiale geleenthede gesien het, het hulle goed oor die weg gekom."
|
 |
Persverklaring: Bekroonde skrywer Danie Marais lei slypskool vir stokperdjiedigters
LitNet
Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal
Vir diegene wat dalk soms ’n bietjie dig voel as hulle pen op papier of vinger op sleutelbord plaas om ’n gedig op te tower, bied die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) in die Paarl weer eens ’n poëtiese oplossing: ’n slypskool op Saterdag 7 Junie 2025, met die beminde digter, vryskutjoernalis, musiekskrywer en omroeper Danie Marais.
|
 |
Middernagblues
Johanette Pretorius
Poësie
"Die grysheid het by my kom intrek
elke uitgehuurde kamer kom opeis."
|
 |
Spoelsand
Loretta Szikra
Poësie
"soos golwe wat voor die kuslyn dein
en bruisend oor die skulpiesand breek
spoel liefde ook oor die hart"
|
 |
Spoke
Von Villon
Poësie
"ongesiene silhoeëtte
swalk in en uit gedagte
spoel oor dowwe spasies
in gapings en leë plekke"
|
 |
Ek wens
Willem de Swyger
Poësie
"met oë wat steeds heel is
met harte wat onskuld ken
en onbewus bewus is"
|

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. |
|