|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 976
17/11/2023
|
Krities Afrikaans
|
LitNet: Die plagiaat-pandemie |
Who will rule South Africa?
Authors: Adriaan Basson and Qaanitah Hunter
Publisher: Flyleaf
ISBN: 9781998956982
In this gripping and fast-paced account of the state of the nation, 30 years after South Africa became a democracy, award-winning journalists Adriaan Basson and Qaanitah Hunter forensically track the demise of the ANC, from Mandela to Ramaphosa, and the rise of a new political class that will determine the next phase of South Africa’s democracy. |
 |
|
 |
’n Proaktiewe strategie om plagiaat met behulp van ChatGPT-3.5 te bekamp – ’n verkennende ondersoek
Christina Johanna (Christa) van Staden
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)
"[ChatGPT] kon die positiewe (beroemd) en negatiewe (berug) van beide persone uitlig, maar, ChatGPT was simpatiek teenoor Oscar Pistorius, wat ’n veroordeelde moordenaar is en nie teenoor Steve Hofmeyr, wat ’n kampvegter teen plaasmoorde is nie. Hieruit kan afgelei word dat ChatGPT moontlik linksgesind is, maar dit is ook moontlik dat Hofmeyr baie intenser in ’n negatiewe lig op die internet bespreek is tydens die insameling van sy opleidingsdata as Pistorius."
|
 |
Spertyd (2017): die sluitstuk in Elsa Joubert se egoliteratuur
Annette du Plessis
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)
"Die herinneringe aan bepaalde (onopgeloste) gebeure dwing haar om dit weer te beskou en ’n standpunt in te neem om heling te bewerkstellig. Dit is deur hierdie standpuntinname dat Spertyd as sluitstuk funksioneer."
|
 |
Graad 9: Wiskundevraestel en memo, vierde kwartaal
LitNet
Notas, toetse en vraestelle
Is jy in graad 9 en laat die algebraïese formules jou kop draai? Hierdie gratis oefenvraestel en memo wat deur Lee-Ann Langeveld vir LitNet opgestel is, mag dalk ’n towerformule bevat wat jou die werk beter sal help verstaan. Laai die vraestel en memorandum gratis hier af.
|
 |
Graad 10: Wiskundevraestel en memo, vierde kwartaal
LitNet
Notas, toetse en vraestelle
Is jy in graad 10 en moet jy die Venn-diagram baasraak? Laai hierdie gratis oefenvraestel deur Lee-Ann Langeveld af, oefen jou somme en wen die res van die klas met uitstekende punte!
|
 |
Graad 11: Wiskundevraestel en memo, vierde kwartaal
LitNet
Notas, toetse en vraestelle
Is jy in graad 11 en lê jou Wiskunde-eksamen voor? Eet wortels om met al die vierkantswortels te help. En laai hierdie gratis oefenvraestel deur Lee-Ann Langeveld af en wys daardie Wiskundesomme waar Dawid die wortels gegrawe het.
|
 |
LitNet-AfriKI-miniseminaar: Kunsmatige intelligensie as skrywer
Imke van Heerden
Menings (2022)
Wil jy deelneem en jou opinie gee? ChatGPT van OpenAI en die vermoëns van kunsmatige intelligensie het almal aan die gons. Kan ’n KI-romanskrywer die Hertzogprys ontvang? Waar gaan uitgewers hulself posisioneer? En skryf studente binnekort opstelle met KI-sagteware? Hoe gaan studieleiers weet of ’n verhandeling volledig of gedeeltelik deur ’n student geskryf is? Watter invloed gaan dit op geakkrediteerde akademiese tydskrifte hê? Hoe gaan die media daarmee omgaan? Wat wag op ons? Laat van jou hoor!
|
 |
’n Korpusgedrewe benadering tot taalonderrig in Afrikaans
Michele van der Merwe
Seminare en essays
"Die term korpus beteken letterlik 'liggaam', en op die gebied van taalstudie verwys korpus tipies na ’n 'body of texts', ’n versameling van tekste. ’n Korpus is elektronies beskikbaar en kan uit miljoene gesproke en geskrewe woorde bestaan. Dit bevat outentieke taalgebruik en weerspieël dus werklike taalgebruik van taalgebruikers."
|
 |
This is what a literary festival in Cape Town should look like
Mervyn Sloman
Opinion
"I see so many black people come into The Book Lounge or attend Open Book for the first time with, at best, an unspoken question – how will I be treated in this space? Or, at worst, an expectation that they will be made to feel unwelcome."
|
 |
Die eerste skoene: spore van ou plakkies tot hoëhakskoene
Elsabé Brits
Seminare en essays
"Die eerste skoene was daar om praktiese redes: om jou voete te beskerm en warm te hou. ’n Besering aan jou voet kon maklik jou dood veroorsaak het. So was dit vir duisende jare met al beterwordende tegnieke en materiale. Totdat klere, en skoene, mode geword het."
|
 |
Oor ouerskapsverlof
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"Indien die ouer wat nie die grootste deel van die versorging van die kind waarneem nie, gelyke behandeling eis, dan behoort daar ook ’n verpligting op daardie ouer te rus om ’n gelyke deel van die versorging waar te neem."
|
 |
’n Knypie vet van die offergeld
Nini Bennett
Rubrieke
"Ek het jare gelede vir my so ’n lang konsertinabeurs gekoop, een wat oopvou met baie sakkies om al my lojaliteitskaarte in te bêre. En steeds het hierdie beurs nie genoeg plek vir die groeiende aantal kaarte nie. By die meeste handelaars is klante 'verplig' om deel te neem aan die een of ander lojaliteitsprogram – dan ontvang jy ’n kaart wat jy moet skandeer."
|
 |
Moenie ’n troeteldier vir Kersfees koop nie
Hermione le Roux-Ellis
Menings
"Aangesien die feesseisoen nie te ver is nie, wil ek ook mooi vra: Moenie ’n dier koop as ’n geskenk nie. As jy regtig ’n dier moet koop as ’n geskenk, maak seker dis ’n teddiebeer of gemaak van sjokolade, nie vlees en bloed nie."
|
 |
In memoriam: Mariël le Roux
Danie Botha
In memoriam
"Sy het graag tuingemaak en in haar romans plaas- en natuurtonele voortreflik opgeroep. Haar kennis en ervaring van verpleging kom na vore in ’n menigte intriges."
|
 |
OVK slaggereed vir kiesersregistrasie van miljoene Suid-Afrikaners
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die kommissie het Dinsdag die Nasionale Vergadering se portefeuljekomitee oor binnelandse sake ingelig oor sy gereedheid vir die registrasienaweek. Miljoene Suid-Afrikaners sal na verwagting hierdie naweek vir volgende jaar se verkiesings registreer."
|
 |
Polisiereservisteprogram in Suid-Afrika stort in duie
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die ineenstorting van die reservisteprogram is volgens Whitfield ’n verwoestende slag vir die bekamping van misdaad, aangesien reserviste ’n kritieke kragvermenigvuldigingsrol gespeel het om die SAPD te ondersteun, omdat dit die dalende aantal personeellede help ondervang het."
|
 |
Newtown: Voel die hartklop van Afrika
Maryke Roberts
Reizen
"Newtown in Johannesburg is nie altyd toeriste se eerste keuse vir ’n paar dae se verkenning van die Goudstad nie. Dié voorstad van Johannesburg is skaars ’n eeu oud en het as nywerheidsgebied ontstaan waar onder meer bakstene vervaardig is. Tussen die verval deur klop daar ’n wonderlike Afrika-hart."
|
 |
Porto, waar port nog port mag wees
Maryke Roberts
Reizen
"Dus geen vlugvoosheid nie en boonop is Porto nie bekend as een van die duurste wêreldstede nie. ’n Groot pluspunt vir dié van ons met groen paspoorte wie se rande maar min werd is elders in die wêreld."
|
 |
Persbericht: Geen land voor dromen door Eep Francken en Olf Praamstra
Voertaal
Literatuur
Er bestaat echter ook een Zuid-Afrikaanse Nederlandse literatuur: poëzie, toneel en verhalend proza geschreven in het Nederlands door inwoners van Zuid-Afrika. Eep Francken en Olf Praamstra voeren ons mee door deze boeiende letterkunde, vanaf het ontstaan ervan in 1652 tot in de eenentwintigste eeuw.
|
 |
Die kind van die skrywer bou ’n skans | Etienne van Heerden Veldsoirée 2023
PP Fourie
Etienne van Heerden Veldsoirée
PP Fourie het ’n lesing gehou by die Etienne van Heerden Veldsoirée 2023 waarin hy gesels het oor sy eie reis om tot skryf te kom. Fourie verduidelik ook dat hy lank gedink het dit is bogpraatjies wanneer mense beweer dat skryf heling bring. Nou dink hy anders.
|
 |
Die laaste kanariegeel notaboek | Etienne van Heerden Veldsoirée 2023
AJ Opperman, Anchien Troskie
Etienne van Heerden Veldsoirée
“Geheime is gevaarlik,” sê Anchien Troskie vir AJ Opperman in hierdie onderhoud oor haar roman Die laaste kanariegeel notaboek. Die gesprek het plaasgevind tydens die Etienne van Heerden Veldsoirée 2023. Opperman vra uit oor die gebruik van kleur, die skryfproses en hoe sy die verskillende tydvakke in die roman nagevors het.
|
 |
Die hond met die stert sonder swaai | The dog with the broken wag: ’n onderhoud met Paula Fourie
Naomi Meyer, Paula Fourie
Skrywersonderhoude
"Vir my is dit belangrik dat kinders lank voordat hul self kan lees en agter ’n skoolbank ingedruk word, moet besef dat mens met woorde kan speel en dat hulle jou kan meesleur soos ’n onstuitbare stroom. Ek hoop hierdie kinderboek dra daardie boodskap oor!" Onderaan die onderhoud met Paula Fourie verskyn daar ook inligting oor die boekbekendstelling wat op 18 November in Kaapstad plaasvind.
|
 |
Joernaal deur Clinton V du Plessis: ’n lesersindruk
Barend van der Merwe
Lesersindrukke
"Du Plessis se sukses as digter is waarskynlik veral daarin gesetel dat sy verse spreek tot ’n veel minder tradisionele lesersgehoor, mense wat dalk nie aldag tipies gelok voel tot poësie nie. Anders gestel, dit is verse wat waarskynlik as meer toeganklik vir die gemiddelde leser beskryf kan word."
|
 |
Ronelda Kamfer (1981–)
Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum
Ronelda Kamfer se ATKV|LitNet-Skrywersalbum is nou volledig bygewerk. Ronelda skryf: "Afrikaans is ’n taal; mense moenie dit ’n issue maak of die Groot Stryd nie. Daar is ander belangriker dinge om oor te baklei – soos om goeie mense te wees."
|
 |
Picture this: not Sicily 1912; Stellenbosch 2023 (ook RR Ryger)
Maryke Roberts
Boeke en skrywers
"Kan ek jou dus meer van die boek se inhoud of Ryger se skryfproses vertel? Nee. Maar ek kan wel sê dat ek nog nooit by ’n boekbekendstelling soos hierdie een was nie, ook dat ek seker nie gou weer so iets sal beleef nie."
|
Op die redakteur se lessenaar |
 |
Onsigbaar
Bettina Wyngaard
Stemme | Voices | Amazwi
Vir Stemme, LitNet se dialoogprojek saam met die Suidoosterfees, NATi en die ATKV, is tien dramaturge genader om kort dialoë te skryf. Twintig akteurs is gevra om daarin te speel en tien regisseurs het elkeen ’n stuk afgerond. In Bettina Wyngaard se dialoog Onsigbaar vertolk Robert Hindley en Miché van Wyk die rolle. Nicole Holm was in die regisseurstoel.
|
 |
Lank lewe Madibaland@Bookbedonnerd!
Johann Rossouw
Feeste
"Darryl is die geliefde gesig van die fees wat dit jaar ná jaar meer met idees, improvisasie en liefde as met geld deurvoer. Enigiemand wat al ’n Bookbedonnerd meegemaak het, weet alles verloop nie altyd volgens plan nie, maar jy word altyd verras en verhef. Vanjaar se 16de Bookbedonnerd van 1 tot 4 November was geen uitsondering nie."
|
 |
An overview of the Cape Flats Book Festival 2023
Karina Magdalena Szczurek
Books and writers
"When a book festival brings the joy of reading and engaging with writers to places that are not known for such events, it is an additional pleasure to participate."
|
 |
Trek vir daai blik tuna ’n feesrokkie aan
Karen Hart
Kos en wyn
"Hierdie jaar, het ek besluit, trek ek vir November ’n feesrokkie aan. Ek neem ’n eenvoudige blikkie tuna en maak daarvan ’n feestelike dis wat selfs op die Kerstafel nie sal afsteek nie. En ek lag saam met my pa al die vrese weg vir die hartseertyd wat voorlê – ’n 24ste Kersfees sonder hom en ’n eerste sonder my ma."
|
 |
Persverklaring: Kersvader stop éérs by die Taalmonument
LitNet
Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal
’n Beeldskone aand met kindervermaak, speelparke en buitelugspeletjies vir die jongspan – asook ’n sonsondergang gevolg deur ’n volmaan en Vader Krismis – beloof om die dag in ’n onvergeetlike geleentheid te omskep. Omdat die piekniekreeks ten bate is van "Laat ons Lees!", die ATM se geletterdheidsprojek, word besoekers aangemoedig om ’n nuwe of tweedehandse kinderboek te skenk.
|
Wetenskapfiksiekompetisie |
 |
Mignon reduks | Wetenskapfiksiekompetisie
Boekenier
Fiksiekompetisies
"Mignon kry die idee dat daar groot moeilikheid is. Iets groters as die blote verskyning van ’n planeet wat nie eintlik veronderstel is om meer te bestaan nie."
|
 |
Ek hunker na woorde
Johan van der Merwe
Poësie
"tog is die wind genadig
soos die God van die Bybel
wat nie die riet sal breek
of die lamp se pit sal uitblus nie"
|
 |
Spreekbeurt
Marisa Fourie
Poësie
"Praat, ’n geleentheid
’n kans om die stilte te ruk
sê wat bedoel word
forseer die oor om te sluk"
|
 |
Woorde
JC De Jongh
Poësie
"Ek het destyds gelees die water is troebel gemaak
sodat jy moet dink dit is diep."
|
 |
Die besoek
Stanley Cierenberg
Poësie
"'Nee wat, dit gaan maar aan,' praat die man.
'Dinge gaan gou verander, jy sal sien,' sê ek."
|

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. |
|