|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 969
29/09/2023
|
Krities Afrikaans
|
LitNet: Kennis van die aand |
Laaste kans
Skrywer: Marita van der Vyver
Uitgewer: Human & Rousseau
ISBN: 9780624094043
’n Groep vriende kom die eerste keer in vyf-en-twintig jaar bymekaar om Adriaan se verjaardag te vier. Een vir een maak die gaste hul opwagting by Adriaan en Yvette se strandhuis aan die Weskus. Sommige bring hul kinders en die uitbundige gelag van kleinkinders saam. Sedert hulle mekaar laas gesien het, moes party van lewensmaats en drome afskeid neem; ander het nuwe liefde en betekenis gevind. En dan is daar Yvette, wat haarself nie so ver kan kry om vir almal van háár reis te vertel nie.
|
 |
|
 |
Mense wat anders kyk
Koos Kombuis
Boeke en skrywers
Koos Kombuis lees vandeesmaand boeke van Darrel Bristow-Bovey, Leon-Ben Lamprecht en Kleinboer. Elkeen “dink anders” en neem daardeur die leser op ’n ontdekkingstog.
|
 |
Diensplig deur Anelia Heese: ’n skrywersonderhoud
Naomi Meyer, Anelia Heese
Skrywersonderhoude
Anelia Heese praat met Naomi Meyer oor Anelia se boek Diensplig wat onlangs verskyn het en wat ook tydens die EasyEquities-skrywersfees by vanjaar se Toyota US Woordfees bespreek sal word. "Die wonde in ons land is nog baie rou."
|
 |
Die meisie met vlerke deur Jaco Jacobs: ’n lesersindruk
Loraine van der Westhuizen
Lesersindrukke
"Die verhaal sorg vir die herevaluering van stereotipes en opvattings oor die 'normale' of 'aanvaarbare' tipe mens in die samelewing. Lesers word uitgedaag deur verrassende karakters, ’n opwindende handeling en afloop van gebeure wat vereis dat die leser ook, soos Wilson, met nuwe oë na die wêreld kyk."
|
 |
Persverklaring: kykNET-Rapport-boekpryse 2023
LitNet
Boeke en skrywers
Die kykNET-Rapport-pryse, wat altesaam R1 miljoen bedra, is Saterdag vir die tiende keer oorhandig. Met dié pryse word jaarliks erkenning gegee aan uitnemende Afrikaanse boeke en resensies wat in die vorige kalenderjaar verskyn het. Hier is al die wenners!
|
 |
Fotoblad: kykNET-Rapport-boekpryse 2023
LitNet
Boeke en skrywers
Die gala-aand van die kykNET-Rapport-boekpryse het op Saterdagaand 23 September 2023 by die Mount Nelson-hotel in Kaapstad plaasgevind. Kyk hier na foto’s van die geleentheid.
|
 |
kykNET-Rapport Boekresensent van die Jaar 2023: Commendatio’s
Bibi Slippers
Boeke en skrywers
Lees Bibi Slippers se commendatio’s van vanjaar se twee wenresensies: Deborah Steinmair se resensie van Antjie Krog se Plunder en Vetplantfeetjies in Vrye Weekblad, en Theodore Rossouw se resensie van Elise Bishop se Twee lewens op LitNet.
|
Op die redakteur se lessenaar |
 |
Stormramp tref die Stormkaap
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Rampbestuursbeamptes moes Sondag deur die nag werk terwyl verskeie berigte ontvang is van paaie wat oorstroom is, huise wat beskadig is, bome ontwortel is en kragonderbrekings voorgekom het."
|
 |
Omstrede Bela-wet oor onderwys nog ’n stap nader
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die omstrede wysigingswetsontwerp op onderwyswette wat die afgelope week deur die parlementêre portefeuljekomitee oor basiese onderwys aanvaar is, sal waarskynlik in die hof gaan draai as die parlement dit goedkeur."
|
 |
Suid-Afrika se godsdiens-, taal- en kultuurregte kry ’n rapport
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die doel van hierdie studie, in die vorm van ’n telkaart, sal wees om te bepaal tot watter mate die land daarin slaag om die regte van sy kulturele, godsdienstige en taalgemeenskappe in ooreenstemming met die Grondwet te verseker en te bevorder."
|
 |
Misdaadbekamping in Suid-Afrika boer verder agteruit
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Cele het gesê akademici, lede van die media en sekere magte binne die polisie het ’n agenda om die polisie se werk wat die misdaadintelligensie-eenheid moet versterk, ongedaan te maak."
|
 |
Memphis – geboorteplek van rock ’n roll en tuiste van die blues
Stephen Fourie
Reizen
"My reis het eintlik al in Parow, Kaapstad van alle plekke begin. Die platewinkel Melody Inn in Voortrekkerweg was my kerk. ’n Byna magiese plek waar ek op twaalfjarige ouderdom die eerste keer 'You shook me' van Led Zeppelin gehoor het. Dit was asof ’n skakelaar iewers diep binne my aangeskakel het en sedertdien nooit weer afgeskakel het nie. Ek sou later eers hoor dat dit oorspronklik ’n Willie Dixon-komposisie is. Dit het my op ’n ontdekkingstog gelei na die legendariese blues-musikante van Memphis en omstreke."
|
 |
Uitnodiging: Yves T’Sjoen-boekbekendstelling
Voertaal
Kalender
Yves T’Sjoen van die Universiteit Gent kom gesels oor sy publikasies oor Breyten Breytenbach wat pas verskyn het. Die gesprek word gelei deur Reinhardt Fourie van Unisa. Ligte verversings word na die bekendstelling bedien.
|
 |
Afrovibes Festival 2023: Liquid Traces | Vloeibare Sporen
Voertaal
Cultuur
Afrovibes Festival viert van 4 tot en met 15 oktober haar 20ste jubileum! Het festival vindt plaats in Amsterdam, Utrecht en Rotterdam en brengt dans, theater, muziek en meer van actuele makers en kunstenaars uit zowel het (Oost) Afrikaanse continent als de Afrikaanse diaspora in Europa en Nederland.
|
 |
Die dag toe Guppie sweef by vanjaar se Toyota US Woordfees 2023: ’n onderhoud met Jeani Heyns
Naomi Meyer, Jeani Heyns
Toyota US Woordfees
"Kinderteater is van kardinale belang in ’n feesprogram. Kinders moet van jongs af blootgestel word aan kuns van alle vorme sodat hulle kan lief raak vir die kunste en hulle wêreld kan verbreed. Ouers moet ook hulself afvra: Sal jy eerder wil hê jou kind moet ’n uur op die selfoon spandeer of hulle na ’n onvergeetlike teaterervaring neem?"
|
 |
Welgemoed Kunstefees 2023: Boek-en-koek
Loraine Maritz
Feeste
"Welkom aan die koeke van Robertson!" Met hierdie guitige groet het Nadine Petrick die meer as 300 gaste, wat netjies op die kerkbanke in Welgemoed Kerk ingeryg gesit het, laat skaterlag. Dit was boek-en-koek-oggend, deel van die Welgemoed Kunstefees, en Irma Joubert en Antjie Krog was op die spyskaart.
|
 |
Persverklaring: 2023 Foxwoodfees vier die verlede én kyk vooruit
LitNet
Feeste
Vanjaar se fees is ook ’n fees van visuele kuns: elke kunstenaar met sy of haar eie lewensvisie en tegniese vaardigheid wat van hom of haar ’n nasionaal en internasionaal erkende kunstenaar maak. Die uitstalling is saamgestel deur die kunstenaar en aktrise Isabella Mostert.
|
 |
Persverklaring: Gewilde aandwedloop op Paarlberg vir goeie doel op 13 Desember 2023
LitNet
Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal
Met die groeiende uitdaging om die lewensgehalte van pasiënte met lewensbedreigende siektes, asook hul gesinne, te verbeter, is dit nou die tyd om draf-draf (of stap-stap) geld in te samel vir die Drakenstein Palliatiewe Hospies. Boonop is talle kontantpryse op die spel wanneer die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM), Historium Trust, Drakenstein Palliatiewe Hospies en Paarl Atletiekklub se pretgelaaide Aandwedloop op Woensdag 13 Desember 2023 op die beeldskone Paarlberg plaasvind.
|
 |
Refleksie
Valda Jansen
Stemme | Voices | Amazwi
Vir Stemme, LitNet se dialoogprojek saam met die Suidoosterfees, NATi en die ATKV, is tien dramaturge genader om kort dialoë te skryf. Twintig akteurs is gevra om daarin te speel en tien regisseurs het elkeen ’n stuk afgerond. In Valda Jansen se dialoog Refleksie vertolk Jill Levenberg en Lindzay Naidoo die rolle. Sandra Temmingh was in die regisseurstoel.
|
 |
Graad 2: Wiskundevraestel en -memo, derde kwartaal
LitNet
Notas, toetse en vraestelle
Is jy in graad 2 en moet jy in Wiskunde uitwerk hoeveel kinders daar in jou klas is as ’n prentjie van een dogtertjie al die tyd vyf dogtertjies voorstel en ’n prentjie van een seun dalk sewe seuns? Laai hierdie gratis oefenvraestel deur Lee-Ann West af en kry ’n maklike manier om vir oulaas vir die toetsreeks voor te berei. As jy wonder hoekom hierdie twee kinders so mistroostig lyk, is die antwoord: Hulle weet nie dis amper vakansie nie!
|
 |
Die BELA-konsepwet is aanvaar: ’n onderhoud met Jaco Deacon
Naomi Meyer, Jaco Deacon
SA Skoleseminaar | Schools Seminar
"Geen van die bepalings in BELA gaan sorg vir goeie skole of goeie landsburgers nie. Die teendeel kan eerder gebeur, naamlik dat die staat goeie skole se taalbeleide kan verander of goeie skole oorvol kan maak met beheer oor toelatings."
|
 |
Fedsas-persverklaring oor BELA: Is die koeël deur die kerk vir onderwys?
LitNet
SA Skoleseminaar | Schools Seminar
Ons, die mense van Suid-Afrika, sal moet opstaan vir openbare skole en baie harder baklei vir gehalte-onderwys vir elke kind in ons land. Ons moet besluitnemers aanspreeklik hou vir die nakoming van hul verantwoordelikhede. Goeie ouers moet hand opsteek en staan as kandidate in volgende jaar se beheerliggaamverkiesing en elke ouer moet gaan stem.
|
 |
We need to talk
Freek Robinson, Sihle Khumalo
Interviews
Sihle Khumalo says conversation is important. We need to talk about the difficult things, the hard things, the things that make us uncomfortable. Freek Robinson starts the conversation.
|
 |
’n Soirée saam met my suster
Elmarié Dercksen
Etienne van Heerden Veldsoirée
"Vir kop oopskiet. Vir dapper dink. Ter wille van oorlewing. Almal welkom."
|
 |
On racism at book festivals
Bettina Wyngaard, Darryl David, Izak de Vries
Opinion
"White supremacy must be stopped. Festivals should be safe, inclusive and welcoming spaces to all."
|
 |
’n Ode aan die Orde van die Windpomp
Jo Els
SêNet-briewe
"Vanjaar was die ontvanger Cradock se eie Clinton V du Plessis, ’n digter wat woorde met ’n skoffel en ’n graaf omdolwe en uitspit, ’n fyn waarnemer van sy eie lewe en die lewe rondom hom."
|
 |
Afasie: Wat doen jy wanneer woorde wegraak?
Sulette Ferreira
Seminare en essays
"Alhoewel afasie in die eerste plek ’n taalversteuring is, kan sommige mense sekondêre kognitiewe uitdagings ervaar, soos probleme met geheue of aandag – dit is meer as ’n blote verlies aan woorde. Die toestand kan byvoorbeeld veroorsaak dat lyers hul loopbaan moet prysgee, wat dikwels lei tot sosiale isolasie, een van die pynlikste emosionele gevolge van afasie."
|
 |
artwords: UT PICTURA POESIS – Kunsten in gesprek
Yves T'Sjoen
artwords
"Voor deze notitie op vraag van Jean Dreyer heb ik ervoor gekozen de intrigerende 'intermedial gap' tussen woord en beeld kort aandacht te geven. In mijn onderzoeksgebied, de letterkundige neerlandistiek, wordt nogal wat onderzoek naar intermedialiteit ondernomen. Ik word geboeid door semantische en poëticale relaties tussen schilderkunst en poëzie."
|
 |
Mag tyd stop
Corlie Liebenberg
Poësie
"as my kinders
aan my voordeur klop
mag tyd
stop"
|
 |
Arm wals
Thérèse Fensham
Poësie
"solank as die kosprys op
die hemelbesem staan
solank as inflasie altyd
kaalvoet bly kraam
solank die rooimiere
jou skuld wil beaam"
|
 |
Hoopvol
Christo Meyer
Poësie
"Kom kuier vir jou ma
terwyl sy nog hier is
Ek is moeg van elke dag hoor
hoe sy haar dogter mis"
|
 |
AI
Stephan Du Toit
Poësie
"Ons het jou geskep: uit nulle en ene,
uit Archimedes en Einstein, uit Shakespeare ..."
|

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. |
|