|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 955
23/06/2023
|
Krities Afrikaans
|
The Samsung man’s path to success
Author: Sung Yoon
Publisher: Kwela
ISBN: 9780795710780
As Samsung Africa’s former President and CEO, Sung Yoon was a first-hand witness to the company’s journey to becoming a global brand. Despite challenges, he turned Samsung’s Africa business into a success over four years. |
 |
|
 |
Nou in infrarooi deur Tom Dreyer: ’n LitNet Akademies-resensie-essay
Charl-Pierre Naudé
Resensies
"Tom Dreyer se debuut as digter is ’n merker. In die algemeen, en ook as debuut. Dit is so weens die soepele oorspronklikheid van die digterskap wat aan bod kom, en ook weens die wyses waarop die bundel die digterlike landskap soos dit tot nou bestaan het, meer geproblematiseerd agterlaat."
|
 |
Van vrees na vrede deur Madelein Rust: ’n boekresensie
Yolanda Wessels
Resensies
"Ek was ’n traan of twee te wagte; min het ek egter geweet dat naas ’n boek oor die Joodse volksmoord of waar iemand se geliefde troeteldier sterf, ek nooit so oor die geskrewe woord trane sou stort nie. Voor dit jou dalk in jou spore stuit om Van vrees na vrede te lees, die trane word spoedig opgevolg met sommer baie lagtrane ook, want selfs in die onmoontlikste, mees ernstig denkbare situasies, slaag Madelein daarin om my te laat skater."
|
 |
Op pad na Grysberg, saamgestel deur Stefaans Coetzee: ’n resensie
Maryke Roberts
Resensies
"Op pad na Grysberg vertel die storie van M, ’n vrou wie se menswees deur die ongenaakbare elemente van ’n postapokaliptiese wêreld afgetakel word. Sy leef in ’n wêreld van stof en watertekort, afguns, geestelike aftakeling deur ’n mishandelaar vir ’n eggenoot, en die grootste seer van haar lewe: Haar seun het weggeloop om hom naby Grysberg ... te gaan vestig."
|
 |
The resurrection by Sihle Qwabe: a book review
Mphuthumi Ntabeni
Books and writers
"All the same, I commend the book for delineating well the pathological symptoms of worshiping Mammon, even if it doesn’t provide pressure valves to let off the steam. We may, as I indicated, argue that the artist’s duty is only to mirror our society back on itself. Alas, that attitude is easier said until, like me, you become a parent. Then you worry about the tremendous influence art has in depicting to overly impressionable youth misdirected shortcuts to success."
|
 |
A soft landing by Wisani Mushwana: a book review
Laurette de Jager
Books and writers
"Wisani Mushwana’s debut novel addresses disturbing themes; he does not shy away from difficult matters, nor does he force the reader to confront them. He leads us through the narrative with a clear, natural and at times melodious tone, which makes for pleasant reading."
|
 |
Liefde is liefde, dis só eenvoudig: Oktober deur Réney Warrington
Erentia Bedeker
Lesersindrukke
"En dit laat my wonder hoekom ons liefde netjies in pakkies wil vasknoop en name gee. Hoekom wil ons so graag etikette op alles plak? Ek het dit self gedoen toe ek die boek se agterblad gelees het – ’n queer love story, nie net ’n love story nie."
|
 |
Offers vir genade deur Irize Loots: ’n boekbespreking
Estelle Kruger
Boeke en skrywers
"Die verhaal handel oor mense wat ’n bestaan probeer maak in patriargale onderdanigheid op ’n verlate plaas in die droë Karoo. Almal gebroke mense, almal onder dieselfde son wat brand en vernietig. Mense wat almal keuses maak sonder om te weet wat die gevolge daarvan sal wees."
|
Op die redakteur se lessenaar |
 |
Why the African Library column? An interview with Annie Gagiano
Naomi Meyer, Annie Gagiano
Interviews (2022)
"Of course I admire, study and read books from other continents, but African writing is to my mind still hugely underrated and far too little known, when there are brilliant novels of great depth and complexity produced all over our continent."
|
 |
Kwintet (deel 3): Tussen Afrika en Europa is méér Gorée nodig
Willem de Vries, Yves T'Sjoen
Literatuur
"Dichters in de Lage Landen besteedden inderdaad meermaals aandacht aan Breytenbach, vooral in de hectische gevangenisjaren (1975–1982). De literatuurproductie, waarvan hier sprake, maakte deel uit van de Nederlandse culturele boycotbeweging van het perfide apartheidsregime van Pretoria."
|
 |
Suid-Afrika se diplomatieke herrie in Pole gaan in parlement draai
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die diplomatieke voorval in Pole waartydens ’n groep Suid-Afrikaanse joernaliste en veiligheidspersoneel van president Cyril Ramaphosa ure lank in ’n vliegtuig op die Warskou-lughawe gestrand was, gaan ’n nadraai in Suid-Afrika se parlement hê."
|
 |
Nederland en Denemarke se premiers besoek Suid-Afrika
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die besoek het veral gepoog om Suid-Afrika se verhouding met Denemarke en Nederland te verstewig op die gebied van groen waterstof, hernubare energie en billike haalbare energie-oorgang. Suid-Afrika en Nederland sou na verwagting ook die memorandum van verstandhouding oor samewerking met betrekking tot groen waterstof onderteken."
|
 |
Gedagtes rondom Orania
Charl-Pierre Naudé
Menings
"Ja, Orania hét iets vir die problematiek van Suid-Afrika te sê. Dit is ’n onverwagse oord van diepgaande inligting oor waarom die nasiebouprojek van Suid-Afrika skripbreuk ly. En diepgaande inligting is wat ons nodig het."
|
 |
Die einde van die heelal
Elsabé Brits
Seminare en essays
"Uiteindelik sal die heelal so ver weg dryf dat sterrestelsels nie meer kan vorm nie. Die laaste sterre sal sterf. Materie sal ingesuig word deur gravitasiekolke tot niks oor is nie. Lig en hitte sal verdwyn. Te donker vir energie."
|
 |
In die fragmentarium 6
Breyten Breytenbach
Rubrieke
"oor seë het ek gedroom
van onstuimighede of ’n blou spieël
wat die dae in hulle nagte uitspoel ..."
|
 |
Laat die sakesektor toe om die werk te doen!
Freek Robinson, Jannie Durand
Onderhoude
Soos oral, wil die regering inmeng, maar die staatsorgane werk nie. Laat die sakesektor toe om die werk te doen, maar ondersteun ons dan, is Durand se pleidooi.
|
 |
Vredestromme uit die Afrika-kontinent: futiel?
Theo Venter
Menings
"Die sinisme het grootliks gespruit uit Afrika se onervare blootstelling aan die konflik tussen Oekraïne en Rusland; en die verbasing het gespruit uit Suid-Afrika se rol as sameroeper van die Afrika-fasiliteringsgroep, terwyl Suid-Afrika se neutraliteit in die konflik as baie dubbelsinnig en beoordelend ten gunste van Rusland beskou word."
|
 |
Die toksiese werksplek
Coert Mommsen
Seminare en essays
"Daar is verskeie redes waarom mense hulle werk verlaat, soos lae salarisse en beperkte vordering. As daar min werknemers is wat lank bly, kan dit op ’n giftige werksomgewing dui."
|
 |
Doodgeswyg?
Louis Awerbuck
Seminare en essays
"Daar is vir seker ’n menigte kontekste waar doodswyging vir beide partye voordeel inhou."
|
 |
Practical protection orders: How to stop harassment
Alex J Coyne
Opinion
"When no means no, does the law protect victims enough? Harassment orders are legal answers to stalkers and abusers; successful orders require the cooperation of courts and police services, which appears to be easier said than done."
|
 |
Murgbene: ’n laaste maal
Karen Hart
Kos en wyn
"My ma is dood. Ja, ek is hartseer ... [T]rou aan mý aard gaan my gedagtes natuurlik dadelik terug na my toorkombuis. Wat sou ek vir my ma vir ’n laaste maal wou kook?"
|
 |
Asteroid City: ’n filmresensie
Leon van Nierop
Film
"Interessant om na te kyk, lekker om oor te debatteer, koel om as ’n meesterstuk te bestempel. Maar vreemd, man, vreemd."
|
 |
Laat die Boston Filharmoniese Jeugorkes jou meevoer
Maryke Roberts
Musiek
"Daar is altesaam sewe konserte op die orkes se SA-toer en hulle voer twee reusagtige orkeswerke op: Richard Strauss se 'Ein Heldenleben' en ’n werk wat min gehoor word, die massiewe Simfonie No 2 in C Mineur, 'Resurrection' van Gustav Mahler."
|
 |
Persverklaring: Die Toyota US Woordfees 2023 skop af met ’n borrel
LitNet
Toyota US Woordfees
Die Toyota US Woordfees was in 2022 die eerste keer ’n Bolandse lentefees. Die 2023-program, wat in verskeie opsigte aan die bruising in die feestema, Borrel, gestalte gee, is Donderdagaand 22 Junie by ’n spesiale borrel (soos die Nederlanders ’n partytjie noem) op die Muratie-wynlandgoed met Tracey Lange as seremoniemeester bekendgestel.
|
 |
Sekelwoorde
Catherine Janse van Rensburg
Poësie
"en ek kruip saggies uit
as jy die bedlamp afsit ..."
|
 |
Ek is oukei
Madeleine Venter
Poësie
"en nou
(vir eers)
is ek oukei"
|
 |
Nqwebasaurus thwazi
Sean MacGinty
New writing
"Today, your name comes from words that allow
you to invite in the past. It is an invocation
to live in a language of wind at dusk,
speech from dreams beyond the graves of giants."
|

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. |
|