|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 934
27/01/2023
|
Krities Afrikaans
|
Lokval
Skrywer: Bettina Wyngaard
Uitgewer: Umuzi
ISBN: 9781415211090
Nicci de Wee hou haar lyf deesdae privaat speurder. Maar wat sal gebeur as sy ’n kans kry om die skurke wat Tom en Aynaz se dood veroorsaak het, aan die pen te laat ry? Wat sal gebeur as sy ’n internasionale sindikaat wat roof, verkrag en moor vir wins, kan vernietig? |
 |
|
LitNet Akademies-aankondiging |
 |
#bringingbackubuntu
Irene Fischer
SêNet-briewe
"Ek soek naarstigtelik ’n call to guitars. Ek ruik die potensiaal van ’n revamped Voëlvrytoer ’23."
|
 |
Die Laaste Ding wat ons nou Nodig het is Nog ’n Voëlvry-Toer!
Koos Kombuis
Menings
"In ’n sin is Irene Fischer dalk reg. Ja, ons kort musiek. Ons kort nuwe musiek, selfs protesmusiek. Ons kort kuns. Selfs weird kuns. Ons kort al hierdie goed, want ons is net so in die kak as wat ons was in 1989, indien nie dieper in die kak nie. Maar dis ’n ander soort kak. Hierdie kak het ’n tekstuur en ’n reuk en ’n chemiese samestelling wat radikaal verskil van die kak van 1989." Koos Kombuis reageer op Irene Fischer se voorstel: ’n revamped Voëlvrytoer ’23.
|
 |
Djy kan maa eider Davos toe gegan het, Cyril
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"Moet ôs nou lekke gevoel het lat djy djou overseas trip gecancel het om sam ôs innie donker te sit? Ôs is mos ie eyeblind lat djy hiesa bly oorie lectric, maa ek scheme djy’t gewiet ie anne leiers gan djou nie ’n lekke gesig gie oorie military exercises met daai Poetin ie."
|
 |
Boerdery en beurtkrag
Freek Robinson, Christo van der Rheede
Onderhoude
"As daar nie kos is nie, dan val jou hele ekonomie plat." Freek Robinson gesels met Christo van der Rheede, uitvoerende direkteur van Agri SA, oor voedselsekerheid in Suid-Afrika.
|
 |
Van monumente gepraat …
Jannie Rossouw, Melt Myburgh
Onderhoude
"Die uitdaging is dus om Afrikaans te handhaaf, byvoorbeeld in skole en by universiteite waar die voertaal Afrikaans is. As Afrikaanssprekendes nie hul taal gaan handhaaf nie, gaan niemand dit vir hulle doen nie."
|
 |
Om ’n mens na te boots
Herman Wasserman
Menings
"Gaan die kletsbot beter essays kan skryf as professore? Gaan KI oneerlike studente help om plagiaat te pleeg? Wat is die implikasies van ChatGPT vir die joernalistiek en die publiek se vertroue in die nuusmedia?"
|
 |
KI: Die ontydige aankoms van die toekoms
Mellet Moll
Menings
"Dit is deel van die natuur van die mensdom dat iewers daar buite ’n vernuftige klein !&%#@ sit wat ’n manier sal kry om iets onderduims met nuwe tegnologie aan te vang waaraan niemand nog gedink het nie. Intussen moet ons almal terugsit, die reis geniet en met verantwoordelikheid deelneem aan die openbare gesprek."
|
 |
KI vir die gewone gebruiker
Trisa Hugo
Menings
"Vir my is dit belangrik dat ons blootgestel word aan KI, sodat ons in staat is om die volle potensiaal daarvan te ontgin, terwyl ons die nadele minimaliseer. Wie wil nou ’n oumens word wat net op sy eie geheue moet staatmaak?"
|
 |
SteedsDink met LitNet Akademies: Danie Stander
Danie Stander
Menings
SteedsDink met LitNet Akademies: Danie Stander vertel van sy navorsing oor drie sonderlinge vroue se vertalings van dramas in Afrikaans: Nerina Ferreira, Anna Neethling-Pohl en Antjie Krog.
|
 |
China se strewe na politieke invloed in Afrika
Fanie Herman
Seminare en essays
Fanie Herman vertel hoe die Chinese hul politieke invloed in Afrika vestig deur die opleiding van amptenare in die beginsels van die Chinese Kommunistiese Party, en die oprigting van ’n China-Afrika-medianetwerk.
|
 |
Afrikaans Huistaal se voorgeskrewe gedigte vir matrieks: Dewald Koen se mening
Dewald Koen
Skoleseminaar
"Moet daar ’n 'resep' wees waarvolgens gedigte, kortverhale en romans wat op skoolvlak voorgeskryf word, gekies word? Is die literêre waarde van die teks nie belangriker as die geslag, gender, seksuele oriëntasie of geloof van die skrywer, of die taalvariëteit wat deur die skrywer gebesig word nie?"
|
 |
Individuasie
Deborah Steinmair
Rubrieke
"Individuasie is ’n groot woord. Dit beteken om ’n stabiele persoonlikheid te vorm, ’n duidelike sin van jouself wat verwyderd is van jou familie en die res van die wêreld. Carl Jung het die term gemunt. Individuasie het min of meer op die ouderdom van 40 op my neergedaal."
|
 |
Balneologie en -terapie
Handré Brand
Seminare en essays
"Balneoterapie verwys na die terapeutiese gebruik van natuurlike termiese fonteinwater teen temperature van minstens 20 °C en met ’n minimum minerale-inhoud van een gram per liter."
|
 |
SA se onderwys sal hersien móét word
Danie van Wyk
Elders gesien
"’n Ander ramp was die onpraktiese samesmelting van universiteite en universiteite van tegnologie. Dit het nie bygedra tot die ontwikkeling van hoër onderwys nie. Die sluiting van kolleges vir onderwysopleiding het grootliks die krisis in onderwys vererger."
|
 |
Al wat oorbly is massas gemors
Lizette Botha
Elders gesien
"Ek dink aan die foto van die seeskilpad met die misvormde perdebylyf en die ronde stuk plastiek waarin hy ingegroei het."
|
 |
Oekraïne: Berigte te velde
LitNet
Menings
’n Oorsig van LitNet en Voertaal se berigte oor die oorlog in Oekraïne. | An overview of LitNet’s and Voertaal’s articles on the war in Ukraine.
|
OuLitNet en uit LitNet se argief |
 |
Staatskaping maak korrupsiemodder nóg taaier
Melt Myburgh, Johann van Loggerenberg
Onderhoude (2020)
"Ek moet byvoeg dat die effek van staatskaping die klimaat vir korrupsie geweldig aangewakker het. Skielik was ons krimineleregstelsel en die SAID gebreek en was daar geen ware bedreiging vir skelms nie, en dit het hulle net meer aangespoor."
|
 |
Kan ons demokrasie nog tien jaar oorleef?
Patricia de Lille
OuLitNet (2003)
"Hoewel dit ook in ontwikkelde lande voorkom, is korrupsie besonder skadelik vir ontwikkelende lande, soos SA, wat geneig is om minder hulpmiddels tot hul beskikking te hê om die probleem aan te spreek – hulpmiddels wat nou vermors word of nie op die mees doeltreffende manier benut word nie."
|
 |
Moderne Suid-Afrikaanse musiek in Gqeberha
Izak de Vries
Muziek
"Ons hoor so dikwels snedige opmerkings oor dekolonisering. Dinsdagaand se optrede het gewys dat ’n oop en vernuwende manier van dink oor musiek ontsettend positief kan wees. Daar is nie slagspreuke rondgestrooi nie, daar was bloot uitstekende musikante van Suid-Afrika wat die bekende van Europa gemeng het met klanke, ritmes en tegnieke uit Afrika."
|
 |
Persbericht: Antjie Krog bij Boeken uit het Huis
Voertaal
Zuid-Afrikahuis
In 2023 viert het Zuid-Afrikahuis een feestelijk jubileum: "100 jaar aan de Keizersgracht". We zijn dan ook verheugd om in de eerste Boeken uit het Huis van het nieuwe seizoen niemand minder dan Antjie Krog te mogen verwelkomen. Terecht typeerde Remco Campert haar ooit als "Nobelprijswaardig".
|
 |
Johannesburg terug na die ANC
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Onderlinge gevegte tussen koalisievennote in Johannesburg se stadsraad het weer eens die politieke beheer van Johannesburg se metroraad aan die ANC oorhandig. Dit volg nadat samesprekings tussen die DA en die Patriotic Alliance (PA) om die koalisie te probeer red Woensdagaand op die rotse beland het. Dit het die veelparty-koalisie in die stad Johannesburg se magsbasis vernietig en die burgemeester se kop vir ’n tweede keer binne ’n jaar geëis."
|
 |
Skokkende video wys hoe man sy vrou na bewering aanrand
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"’n Skokkende video van ’n man wat besig is om sy vrou na bewering in hulle slaapkamer aan te rand terwyl hulle minderjarige dogtertjie dit moet aanskou en hom probeer keer, dien as getuienis in ’n saak wat tans voor die hof is nadat dit aanvanklik teruggetrek is."
|
 |
Graad 4: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo, eerste kwartaal
LitNet
Notas, toetse en vraestelle
Is jy in graad 4 en is alles vanjaar splinternuut: jou klasmaats, jou onderwysers, toetse en eksamens? Eugene van der Westhuizen se gratis Afrikaans Huistaal-vraestel kan help om onsekerheid te verdryf. Begin sommer nou al vir jou eerste toetse en eksamens in die laerskool voorberei. Klik hier om die vraestel en memo af te laai.
|
 |
Books on the Bay Festival: The literary riches of Simon’s Town
Karina Magdalena Szczurek
Books and writers
"The enthusiasm for the project from the local community, sponsors and writers is palpable. 'The goodwill of the community has been astounding, with the Simon’s Town Civic Association providing the start-up funding,' Attwell told me. And as his co-organiser, Darryl David, mentioned in his CapeTalk interview: 'Book festivals and scenery go hand in hand, and it doesn’t get better than Simon’s Town.'"
|
 |
’n Dagreis ver deur Zarine Roodt: ’n resensie
Riette Rust
Resensies
"Vir ander kan sy nou sê: Die Camino-avontuur, veral die potensiaal vir insig, is net ’n dagreis ver, soos ook die titel suggereer. Élke dag van die staptog was trouens ’n nuwe reis. So ook elke dag wat vir elkeen van ons begin."
|
 |
Drake deel nooit deur Nicola Kinnear: ’n resensie
Louise Viljoen (JBay)
Resensies
"Die doel van die storie is om kinders meer te leer oor die belangrike beginsel van deel. Skrywers word gewoonlik gewaarsku dat dit ’n doodsonde is om ’n les in ’n kinderstorie in te werk, maar die groot geheim is om dit só te doen dat jy nie jou lesertjies se intelligensie onderskat en boonop prekerig oorkom nie. Die les moet op ’n heel natuurlike wyse onontbeerlik deel van die storie vorm."
|
 |
Heimwee deur Sophia Kapp: ’n lesersindruk
Cliffordene Norton
Lesersindrukke
"Dit is ’n wonderlike getuigskrif van ’n ma, nie die stereotipiese goeie of slegte moederfiguur nie, maar van ’n vlees-en-bloed-ma. Met al haar foute en haar tekortkominge. Dit maak Heimwee besonders."
|
 |
Ons soek e-boekkortverhale in Afrikaans
Stefaans Coetzee
Boeke en skrywers
"Die mark van e-boekkortverhale is nog nie in Suid-Afrika ontgin nie. Tog kan dit ’n boek van een punt na ’n ander dra, nuwe lesers lok of selfs ’n newekarakter ontwikkel wat in ’n latere boek ’n hoofkarakter word."
|
 |
Die tweede wenner van die R1 500-prys
LitNet, Crito
Boeke en skrywers
"Enige joernalis kan beaam dat as mens moeilikheid wil soek, jy dit die maklikste sal regkry deur oor godsdiens te skryf, en spesifiek ’n wenkbrou te lig oor die aard en relevansie van die Bybel vir die moderne leser."
|
 |
Bargain Books | Die wenners | The winners
Bargain Books, LitNet
Boeke en skrywers
Bargain Books en LitNet kondig graag die wenners van die Kerskompetisies aan. | Bargain Books and LitNet are happy to announce the winners of the Christmas competitions.
|
Op die redakteur se lessenaar |
 |
Fotogalery: Suidoosterfees 2023-programbekendstelling
Menán van Heerden
Feeste
Suidoosterfees 2023 se program is op 25 Januarie by die Kaapstad Hotelskool (KPUT) in Grangerbaai bekendgestel. Die 20ste Suidoosterfees vind plaas vanaf 26 April tot 1 Mei 2023 in Kaapstad. Menán van Heerden het foto’s van die geleentheid geneem.
|
 |
Professor T op BritBox: ’n TV-resensie
Leon van Nierop
TV
"Dit is donker, moeilik, verg konsentrasie maar bowenal geduld. Tog, wanneer dié toonlose, stroewe man se brein eers oortyd begin werk om ’n moord op te los, mag jy verslaaf raak aan hom en sy metodes."
|
 |
VIA-TV-persverklaring: Die groot afskud – ontmoet die deelnemers en die span
LitNet
TV
"'Die groot afskud gaan oor baie meer as net gewigsverlies,' verduidelik die vervaardiger, Nicole Bailey. 'Dit ontleed menslike stories van dinge wat ons terughou: traumas uit die verlede en negatiewe oorlewingstegnieke, en hoe om ons perspektiewe te herstruktureer om ’n lewe te skep wat ons liefhet.'"
|
 |
Selfmoord
Preston Mouritz
Poësie
"geen winkel kan aan my
verkoop
wat ek verloor het nie
en geen bedrag geld kan
my storie aanhou nie"
|
 |
Hoogty
Waldemar Gouws
Poësie
"die see begin teruggee
dit wat ons aan haar bemaak het"
|
 |
Julle almal
Neo Mehlomakulu
Poësie
"sonder makeup
sonder over-the-top
barry lyndon-tipe rokke
slide in mother monster’s born this way
as backtrack"
|
 |
Troos
Zebulon Kochk
Poësie
"vind ek vertroosting
in ’n gedig"
|

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. |
|