|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 806
02/07/2020
|
Krities Afrikaans
|
LitNet: Afrikaans en Unisa |
My naam is legio
Skrywer: Madelein Rust
Uitgewer: LAPA
ISBN: 9780639600154
Renata Malan help weer die polisie om ’n moordenaar vas te trek. Dié keer besef Renata dat die geweldenaar martelmetodes gebruik wat in die ou dae gebruik is om duiwels uit mense te dryf. Vir hierdie moordenaar gaan dit meer oor die voorafgaande marteling as die slagoffers se dood. Dat hulle sterf, is trouens ’n “ongeluk”. Gaan Renata antwoorde vind voordat dit te laat is vir nog ’n slagoffer? |
 |
|
 |
SAPD en GBV
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"Die polisie hou graag as rede vir hul mislukkings gebrek aan samewerking van die gemeenskap voor. Maar wie se skuld is dit wanneer hulle aktief optree om die gemeenskap te ontmoedig om saam te werk? Wanneer hulle mense wat vorendag kom, soos kriminele behandel?"
|
 |
Die dood kom uiteindelik vir almal in Nieu-Mexiko
Jean Meiring
Menings
"Nes ek vir die eerste maal innig met Nieu-Mexiko kennis begin maak – dís nou as agterdoek én karakter in die ubervermaaklike televisiereeks Breaking bad – blaai ek Carel van der Merwe se baksteen van ’n biografie, Kansvatter (2019), oop, oor die lewe van generaal Ben Viljoen, veteraan van die Suid-Afrikaanse Oorlog (in minder woke tye die Anglo-Boereoorlog genoem), wat ná die ZAR se nederlaag na daardie Amerikaanse deelstaat uitwyk enkele jare voor dit in 1912 deelstaatstatus verkry."
|
 |
"Dit is ’n vreeslose daad om eienaarskap van jou identiteit te neem"
Roberto Kyle
Menings
"As ’n queer-persoon is dit gevaarlik om hierdie geweld – homofobie – te konfronteer. Dit is ook gevaarlik om op te daag met die vermetelheid om, sonder twyfel, jouself te wees. Ons probeer konstant om ons identiteit te onderhandel in spasies en gemeenskappe waar ons as stereotipes, sonder menslike ervaringe, verlaag word."
|
 |
#opdielug met Tasneem Daniels
Menán van Heerden, Robyn van de Rhede, Tasneem Daniels
Onderhoude
Robyn van de Rhede en Menán van Heerden gesels met Tasneem Daniels oor haar dramaproduksie Miela’s box. Hierdie Suidoosterfees-toneelstuk is onlangs op Radio 786 as radiodrama uitgesaai as deel van die Kunstekaap se 2020-New Voices-program, in samewerking met die Suidoosterfees, die Nasionale Afrikaanse Teater-inisiatief (NATi) en die Jakes Gerwel-stigting.
|
 |
Radiodramas: 2020-New Voices-program (Kunstekaap)
Menán van Heerden, Rafiek Mammon
Onderhoude
Menán van Heerden gesels met Rafiek Mammon oor die Kunstekaap se meertalige 2020-New Voices-program in die tyd van COVID-19. Die teaterproduksies word vanjaar as radiodramas uitgesaai.
|
 |
Opperlandse overpeinzingen van een neerlandist V
Yves T'Sjoen
NeerlandiNet
"Uit de debatten en menig opiniestuk mag blijken dat geen consensus bestaat over wat een canon precies behelst; of een canon überhaupt nodig is, wie de samenstelling bepaalt, hoe dynamisch of statisch hij dan wel is. In een geglobaliseerde wereld is cultuur ('onze cultuur') geen exclusief binnenlands product, geen statisch gebouw van onomkeerbare data en onweerlegbare visies."
|
 |
Digitale nuusmedia en radioaktiewe afval
Handré Brand
Seminare en essays
"Met hierdie artikel word ’n poging aangewend om ’n dwarssnit van inligting oor radioaktiewe afvalbestuur te identifiseer en te ontleed."
|
 |
Is daar plek vir my wit skuld?
Lidia Rauch
Menings
"My buurman en baie van die inwoners in ons blok is swart, bruin en Indiër en ek is bewus dat Suid-Afrika se ongelykheid nie meer suiwer op raslyne getrek kan word nie. Maar in dieselfde asem kan ek hoegenaamd nie ons geskiedenis van meer as 365 jaar uitvee en nie raaksien hoe hierdie realiteit uitgekerf is om mense van kleur te benadeel en wit mense te bevoordeel nie."
|
 |
Gay is oukei
Lidia Rauch
Menings
"Hierdie interaksie met Mika het my laat wonder hoekom ons in die eerste plek soms oortuig is dat mense wat anders as ons glo, dink, doen of lyk, nie oukei is nie."
|
 |
Seen on Facebook: These anti-mask crusaders
Steven Robins
Elders gesien
"On my run in Newlands Forest this morning I bumped into yet another 'freedom fighter'. When I asked him where his mask was, he replied: 'I am running outdoors and if you don’t like it, then stay at home.' As we passed each other I shouted back that it was not about his safety, but the protection of others."
|
 |
Court cracks down on lockdown regulations
Giséle Lavita
Opinion
"While the government may have had good intentions behind the lockdown regulations, the government’s paternalistic and draconian response to the COVID-19 pandemic remains an issue of contention for many."
|
 |
Die herkoms van ’n aantal Afrikaanse uitdrukkings wat verband hou met die see
Annél Otto, Else Boekkooi
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)
"Die doel van hierdie artikel is om aan te toon watter rol 17de-eeuse Nederlandse seemanstaal (en daarmee saam handelstaal) gespeel het in die totstandkoming van die Afrikaanse leksikon, meer spesifiek betreffende vaste uitdrukkings wat met die seetema verband hou."
|
 |
Teltegnieke en waarskynlikhede
Pieta van Deventer
Notas, toetse en vraestelle
"Tel? Ons reken ons almal kan tel. Dis reg, maar soms raak dit nogal lastig om reg te tel."
|
 |
ATKV-DigiPraat 2020: ’n Zoom-onderhoud
Johannes Meyer, René Zietsman
ATKV-Portaal
"'’n Virus maak mense siek, ’n staat van inperking hou hul tuis.' Klink dit soos die inleiding van ’n wetenskapfiksieriller ... of dalk die openingsinne van ’n redenaarstoespraak? Skryf in vir die ATKV se DigiPraatkompetisie. René vertel ook meer van die res van die ATKV se digitale projekte vanjaar, so luister hierna om te hoor waaraan jy alles kan deelneem."
|
 |
Wat gaan gebeur as Trump wen?
Hans Pienaar
Nuusvinke
"Op die oomblik lyk dit asof Trump se hantering van die landwye betogings, waartydens hy sy diktatoriale instinkte ontbloot het, en van die koronakrisis, hom twee nekslae toegedien het, en spreek al meer Trump-aanhangers hul berou uit dat hulle in 2016 vir hom gestem het."
|
 |
Al hoe meer standbeelde kry die trekpas
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Dit lyk of Paul Kruger se dae op Kerkplein getel is. Dit is glo net ’n kwessie van tyd voordat dit, soos baie ander standbeelde uit die land se verlede, verskuif gaan word."
|
 |
Konsertverbod: Het kunstenaars dan meer kieme as geloofsleiers?
Wilken Calitz
Meningen
"Die vraag ontstaan dan wat kerk is en of musiek- en teateroptredes nie dalk oor dieselfde kam geskeer kan word as geloof nie. Die punt is nie hier om diepgaande teologiese en kunsfilosofieë teen mekaar op te weeg nie, maar eerder om die huidige teenstrydighede mbt die grendeltydregulasies op die tafel te sit vir ’n bietjie stof tot nadenke."
|
 |
Toespraken en correspondentie van Paul Kruger (1850–1904)
Gerrit Schutte
Geschiedenis
"Paul Kruger Speeches and Correspondence is een imponerend werk, en bepaald niet alleen vanwege de omvang. Teksten van toespraken en brieven verzamelen, dat klinkt gemakkelijk. Er waren al uitgaven van brieven (door S.P. Engelbrecht) en toespraken (door J.S. du Plessis). Maar aan wie schreef Kruger eigenlijk? Waar vindt men die brieven van Kruger nu?"
|
 |
Online conference Mandeladag 2020
Voertaal
Kalender
Tijdens de Mandeladag 2020, die dit jaar wegens de coronamaatregelen online wordt gehouden, zal het Ubuntu-thema "I am because we are and we are because the planet is" centraal staan en vindt ook de presentatie plaats van het boek Ubuntu, wij zijn de Aarde. 67 bijzondere verhalen van betrokken mensen. Het getal 67 is symbolisch, omdat Nelson Mandela 67 jaar van zijn leven aan de mensenrechten wereldwijd heeft gewijd.
|
 |
Korona-kortverhaalfees: Koos Kombuis oor ","
Melt Myburgh, Koos Kombuis
Skrywersonderhoude
"Voor ons ’n nuwe fase kan betree, moet ons van baie bagasie ontslae raak, en die enigste manier om dit te doen, is deur die ineengestrengelde knope van karma en skuld los te maak en, in die woorde van Annesu de Vos, 'vry uit te stap'."
|
 |
Skrywersonderhoud: Karen de Wet oor die bloemlesing Vers & vrou
Remona Voges, Karen de Wet
Skrywersonderhoude
"Ai, die poësie. Mens kan jou op die klassieke uitsprake verlaat, of op die verskeidenheid insigte in kunsteoretiese gedigte, mens kan die debat betree oor kuns ter wille van die kuns en kuns in diens van stryd, maar op die ou end is dit die persoonlike ervaring van ’n leser in wie se brein ’n ster verskiet, in wie se hart ’n splinter steek, deur wie se oë ’n heelal breek. Dit is wat die poësie doen."
|
 |
Toe ons oneindig was: ’n onderhoud
Cliffordene Norton, Zelda Bezuidenhout
Skrywersonderhoude
"Die titel verwys na die boek se eindtoneel, een van daardie situasies waar dit voel asof tyd stilstaan en iets baie belangrik aan’t gebeur is. Almal van ons kom sulke dinge oor in ons lewens. Ek onthou veral sulke oomblikke uit my tienerjare saam met vriende. ’n Mens voel asof jy sweef, asof moontlikhede onbeperk is."
|
 |
Lesersindruk: Sushi en Shosholoza deur Erns Grundling
Barend van der Merwe
Lesersindrukke
"Mens kry nie sommer elke dag die kans om veel oor Japan te lees nie, en dit nogal in Afrikaans. Ek het dalk ook nie hoë verwagtinge gehad nie en is daarom nie juis teleurgestel nie."
|
 |
Lesersindruk: Wetenskaap deur Leon de Villiers
Anke Theron
Lesersindrukke
"Hierdie groen slapbandboekie lyk dalk oppervlakkig – die feite is dan verkeerd en dit is vol nonsensstories. Dit lyk dalk so met die eerste oogopslag, maar die woordspel en verbeeldingsvlugte en gesprekke wat dit ontketen, is van groot belang vir kinders se ontwikkeling."
|
 |
Lesersindruk: Swart swaan deur Wilken Calitz
Mimie de Vries
Lesersindrukke
"Die uitstaande kenmerk van Swart swaan wat verseker dat die roman nie bloot net nog ’n plaaslike middelmatige skop-skiet-en-donder-verhaal is nie, is die toetrede van die element van fantasie."
|
 |
Musiekresensie: Rough and rowdy ways deur Bob Dylan
Johann Rossouw
Musiek
"Geen ander Amerikaanse kunstenaar was in daardie dekade so in voeling met die kragte van sy tyd nie ... Geen wonder dat Dylan vroeg in sy loopbaan, ondanks al sy protes, tot die teendeel geëien is as ’n profeet wat skynbaar op haas mistiese wyse, bykans soos ’n medium, die destydse tydsgees kon uitdruk."
|
 |
Korona-kortverhaalfees: ,
Koos Kombuis
Fiksie
"Die dood is nie daardie vreesaanjaende oomblik waaroor elke moordskrywer skryf, wat elke mens vrees nie. Die dood is soos dit wat ek nou voel. Dis bloot soos ’n aftrede."
|
 |
Childhood
Heidi Henning
New writing
"Visions of soft, weeping rain drenching fynbos
A lonely, cold krantz echoing baboon and jackal"
|
 |
sonke
Jannie Pretorius
Poësie
"rooi is die lug en purperrooi die see
met haar wang in die sand
lê mevrou Viljee
rooi is die lug en skarlaken die see"
|
 |
Fynskrif
Berdehan Brand
Poësie
"Pa het niks geweet van copy en paste nie:
van sy paternoster
tot gannabos en kokerwoud
was hy bloot ’n kompas"
|
 |
Winter
Heidi Henning
New writing
"The power of a soothing, steaming
Slightly searing Epsom salts bath"
|
 |
Ars Poetica
Jacobus Swart
Poësie
"aan die einde van die versreël
met die vingers van twee hande
die woord gebreek"
|
 |
Winterson
Ize Ster
Poësie
"Ek weet van hierdie seisoen
die leed waarmee sy dreig
en die guur bedugtheid,
versluier in jou toegevoude lyf."
|

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. |
|