|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 1027
21/11/2024
|
Krities Afrikaans
|
LitNet: Stilfontein en die sindikate
|
 |
|
Author: Karyn Maughan
Publisher: Tafelberg
ISBN: 9780624091288
As a young journalist, roped into court reporting to cover Jacob Zuma’s 2006 rape trial, Karyn Maughan could not have known that she would be reporting on Zuma’s legal woes for the next two decades – and would herself become his target. Disarmingly honest and deeply personal, this book takes a razor-sharp look at how powerful men use attacks on individuals who try to hold them accountable, as well as on the media and the courts, to undermine democracy.
|  |
|
 |
Suid-Afrika se tweede klag by die Wêreldhof: Israel pleeg volksmoord
Marthie Momberg
Seminare en essays
"Volksmoord het deel geword van Israel se arsenaal van staatsgeweld. Om dit duideliker te stel: Die staat Israel probeer doelbewus om die Palestyne uit te roei. So lui die klag wat Suid-Afrika op 28 Oktober 2024 by die Internasionale Geregshof, die hoogste hof van die Verenigde Nasies, aanhangig gemaak het."
|
 |
Die wêreld van werk is nie kinderspeletjies nie: Waarom beroepsvoorligting lewensbelangrik is
Naomi Meyer, Michelle Visser, Francois van den Berg, Izanette van Schalkwyk, Anthony V Naidoo, Stephan Rabie
Onderhoude
"In die algemeen, wanneer leerders aangemoedig word om oor hul toekoms te dink en vakke te kies wat ooreenstem met hul doelwitte en belangstellings, gaan dit nie net oor hul individuele toekomstige sukses nie; hulle stel ook die hele land op vir ’n beter toekoms."
|
 |
Wat sê Bettina? Empatie en die kerk
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"Punt is, wanneer daar ’n krisis in die Anglikaanse gemeenskap is, word daar na Canterbury gekyk vir leiding. Maar wat gebeur as Canterbury deel van die krisis is, soos wat hierdie week gebeur het?"
|
 |
Interpretiewe of vertolkende versorging en demensie
Handré Brand
Seminare en essays
"Doeltreffende sorg is nie beperk tot slegs gesondheidsorg en fisieke bystand nie. Dit sluit ook emosionele ondersteuning, die uitvoer van huishoudelike take, mobiliteit en komplekse besluitneming in. Daar is ’n voortdurende balans tussen hierdie versorgingstake en ander daaglikse rolle en verantwoordelikhede van die gesin, wat hoëkwaliteit- ekplisiete kommunikasie binne die gesinsisteem noodsaak."
|
 |
’n Persoonlike afskeid aan Danie Odendaal
Henry Mylne
In memoriam
"Danie was by uitstek ’n Renaissance-man. Realiteit, intellek, verbeeldingswêrelde, hedonisme en die onaantasbare kon hy naatloos vermeng. Hy was geduldig en kon jou wys op moontlike talente wat jy besit waarvan jy glad nie bewus was nie."
|
 |
You can never un-break the egg
Josh Barkan
Seen elsewhere
"Trump has not won in spite of his ugliness. He has won because that ugliness is appealing to millions. They believe that ugliness is strength. And the hate he speaks is their secret belief."
|
 |
Is ekokritiek die moeite werd?
Reinhardt Fourie
Seminare en essays (2013)
"Ons word daagliks deur nuusberigte oor wildstroping, mynbedrywighede, kernrampe en groot natuurrampe tot die besef gedwing dat die vernietiging van die omgewing ’n aktuele impak op ons lewens het. Navorsers het hierop begin reageer en die ekokritiek sal in die volgende twee dekades ’n nóg belangriker ondersoeksrigting word – hier te lande sowel as internasionaal."
|
 |
Leesimpressie: De tsaar in Zaandam door Rob Hartmans
Erik van den Bergh
Literatuur
"Een toegankelijke en zeer rijk geïllustreerde publicatie over de twee bezoeken van tsaar Peter de Grote aan Zaandam/Nederland (1697; 1716–1717) en het beeld van die bezoeken door de eeuwen heen."
|
 |
Hofstryd wink weer oor die publikasie van matriekuitslae
Jean Oosthuizen
Voorblad
"AfriForum het sy regspan opdrag gegee om vir ’n saak voor te berei om te sorg dat die uitslae van vanjaar se matrikulante op mediaplatforms gepubliseer mag word. Dit volg nadat dit aan die lig gekom het dat die Inligtingsreguleerder van Suid-Afrika (IR) die openbare bekendmaking daarvan verbied het."
|
 |
Through the rabbit hole of South African cults
Alex J Coyne
Meningen
"Religious freedom covers faith, but shouldn’t extend the umbrella further than anything the law allows for. Cult leaders manipulate, whereas religious leaders are expected to guide."
|
 |
Graad 6: Afrikaans Huistaal-vraestelle en memoranda, vierde kwartaal
LitNet
Notas, toetse en vraestelle
Is jy in graad 6 en wil jy baie graag saam met jou vriende kuier? In Eugene van der Westhuizen se gratis Afrikaans Huistaal-vraestelle is daar stories wat oor vriendskappe handel. Dis ’n goeie plan om dit eers af te laai en vir die eksamen voor te berei – en daarna na hartelus met jou maats te speel.
|
 |
Graad 6: Wiskunde, kwartaal 4 – vraestel en memorandum
LitNet
Notas, toetse en vraestelle
Is jy in graad 6 en los jy eerder raaisels op as om voor te berei vir jou eksamen? In hierdie gratis oefenvraestel deur Lee-Ann Langeveld gaan jy raaisels kan oplos én kan voorberei vir jou Wiskunde-eksamen. Gebruik die vraestel om jou met Wiskunde te help en los enige raaiselagtighede op sodat jy hierdie kwartaal uitstekend sal vaar!
|
 |
Graad 7: Wiskunde, kwartaal 4 – vraestel 1 en memorandum
LitNet
Notas, toetse en vraestelle
Is jy in graad 7 en verstaan jy nie die verskil tussen algebra en die alfabet nie? Albei het dan so baie a’s, b’s, x’e en y’e! LitNet kan jou help. Laai hierdie gratis oefenvraestel deur Lee-Ann Langeveld af en jy sal gou genoeg die verskil tussen die twee kan sien. Boonop sal jy goed vaar in hierdie kwartaal se Wiskunde-eksamen!
|
 |
Graad 7: Wiskunde, kwartaal 4 – vraestel 2 en memorandum
LitNet
Notas, toetse en vraestelle
Is jy in graad 7 en wil jy net gaan fietsry? Jou ouers sal dit verstaan, want hulle weet dis baie lekkerder om ander dinge in die eksamentyd te doen as om vir jou eksamen voor te berei. Voorstel: Laai hierdie gratis Wiskunde-oefenvraestel deur Lee-Ann Langeveld af en werk eers uit wat die hoeke tussen die verskillende fietsspeke in die betrokke oefensom is. Daarna kan jy vir ’n bietjie afwisseling op jou fiets gaan rondry. Jy sal sommer op koers wees na goeie punte ook!
|
 |
Die doodgewone bure deur De Wet Hugo: ’n resensie
Magdel Vorster
Kinderboeke
"Ek is redelik seker dat lesers hulle nie gaan doodskrik, doodgril of doodlag met die lees van Die doodgewone bure nie. Ek is wel doodseker dat hulle hulle nie gaan doodverveel nie, en dat hulle veral die Winterbachs se manewales baie gaan geniet."
|
 |
Ons biblioteke: ’n onderhoud met Yolandi Ellis
Braam Peens, Yolandi Ellis
Boeke en skrywers
"In daardie opsig het ons alreeds verskeie uitreikaksies met welslae geloods, soos ons naskoolse leesprogram, wat daarop gemik is om die leerders met hul taalwerk te help en lees te oefen. Ons [biblioteek] bied ook temaprogramme aan waar ons boeke en stories inkorporeer met opvoerings en hardop lees." Hierdie onderhoud met Yolandi Ellis is die twaalfde aflewering oor ons biblioteke.
|
 |
WA Hickey (1909–1989)
Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum
"Ek is op my beste wanneer ek sonder kinkels en lang draaie reguit op die man af skryf. Met tierlantyntjies het ek nog altyd gesukkel." Lees meer oor WA Hickey se lewe en werk in die AKTV|LitNet-Skrywersalbum, saamgestel deur Erika Terblanche.
|
 |
From Mapenzi to Madmen: a conversation with Ignatius Mabasa
Philani A Nyoni, Ignatius Tirivangani Mabasa
Books and writers
In 2025, AmaBooks Publishers will publish Tsitsi Mutiti’s translation of Mapenzi by Ignatius Mabasa into English under the title Madmen, while the University of Georgia Press is set to release the translation in North America. Philani A Nyoni talks to Ignatius Mabasa about this new lease of life on his iconic multi-award-winning book, and what it means to him and the zeitgeist after a quarter century in circulation.
|
 |
Press release: It’s the final month of the 2025 AVBOB poetry competition!
LitNet
Books and writers
The clock is ticking! The annual AVBOB Poetry Competition closes at 23:59 on 30 November 2024. Don’t miss your chance to be part of South Africa’s biggest poetry event! Through the AVBOB Poetry Project, thousands of poems in all 11 official written languages are hosted online, creating an archive where poets of all levels can connect, learn and grow.
|
Op die redakteur se lessenaar |
 |
Skermgreep: Conclave – ’n filmresensie
Leon van Nierop
Film
"Al sien jy net een rolprent vanjaar, beleef die geslote vergadering van Conclave wat die toekoms van die Katolieke Kerk kan besmet of verander of ’n revolusie teweeg gaan bring. Moenie wag dat dit later gestroom kan word nie. Hierdie stiltes moet in ’n teater beleef word."
|
 |
Die dag toe ek die Here en ’n hond ontmoet het
Zalman Davis
Reis
"Die reusagtige gebou staan enkele meters voor my. ’n Katolieke kerk. In Boeddhistiese Viëtnam. Ek stop, haal my helm af. Amper enkeldiep stap ek met my swart Lazada-stewels deur die modder om by die kerkdeur uit te kom. Dis toe ek ’n gegrom hoor."
|
 |
Die pan
Analize Viljoen
Fiksiekompetisies
"“Hoe kry jy antwoorde as jy nie bid nie?"
"Hoe kry jy antwoorde ás jy bid?"
"Ek glo die Here gee vir mens die antwoorde."
"Vra jy Hom ook oor die dinge waarvan jy doodseker is? Of net wanneer jy twyfel, of nie weet nie?"
|
 |
Huiskerk en die nuwe boot
Wilhelm Stemmet
Fiksiekompetisies
"Die seewater het broer Andries se klossies hare teen die kant van sy kop nou stokstyf gemaak. Die groot bles is nou helderrooi gebrand. Sy oë lyk reusagtig groot agter die vuil lense van sy leesbril. Oom Joep sit verwese agter tussen die enjins, sy groot wit hand op sy bors. Sy lippe is spierwit van die salpeter."
|
 |
Genesis II
Neo Mehlomakulu
Poësie
"jou drome nog drome van dokter-pablopicasso-en-alles-innie-wêreld word"
|
 |
’n Ode vir Sang-Heung Lee
Cas Vos
Poësie
"Hy het ook soos ’n engel gesing, die skare was
asemsnakkend en trane het gestroom.
’n Tydlose oomblik van verwondering."
|
 |
’n Ou pen skryf nuwe woorde
Jannie Meyer
Poësie
"Lot het al weer gevlug
om hulle lewens te spaar
maar toe kyk sy terug
word vir hom ’n soutpilaar."
|
 |
Vrees
Marie Greyvenstein
Poësie
"stres en angs in donker nag
gooi ’n skadu oor die dag wat wag!"
|

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. |
|