|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 1006
28/06/2024
|
Krities Afrikaans
|
 |
|
Author: Deneys Reitz
Publisher: Jonathan Ball Publishers
ISBN: 9781776193691
The definitive account of Commando: A Boer journal of the Anglo-Boer War, published word for word as Reitz first wrote it; edited and annotated by historian and Anglo-Boer War expert Professor Fransjohan Pretorius.
Commando is more than a historical document; it is a literary masterpiece that transcends time. As relevant today as when it was first penned, Commando has become a South African classic and stands as a testament to the indomitable human spirit in the face of adversity.
|  |
|
 |
Voorlopervroue in die Afrikaanse joernalistiek: een eeu, drie baanbrekers, drie generasies
Lizette Rabe
Seminare en essays
"Die drie persoonlikhede wat voorgehou word as drie voorlopervroue oor drie geslagte in die Afrikaanse joernalistiek oor een eeu waarin hulle hul joernalistiek beoefen het, is Miemie (Maria Elizabeth) Rothmann (1875–1975), beter bekend as MER, Rykie van Reenen (1923–2003) en Martie Retief Meiring (1934–). Die artikel sal vanuit ’n mediageskiedkundige vertrekpunt ’n oorsig gee oor die eerste vrouestemme in die Hollands-Afrikaanse joernalistiek, aangesien die pionier MER nie in ’n vakuum haar loopbaan begin het nie."
|
 |
Die ekonomie van koerantnuus
Johan Fourie
Menings
"Die sluiting van Afrikaanse koerante moet dus geen verrassing wees nie; die groter verrassing is eerder dat hulle so lank teen die oormag van die internet – en die verbrokkeling van hul sakemodel – kon uithou."
|
 |
Wat gebeur met die taal as Afrikaanse koerante sluit?
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"As Afrikaanssprekendes nie papierkoerante koop in die tipe hoeveelhede wat korporasies se natuurlike geldgierigheid aanwakker nie, dan kan ons niemand behalwe onsself blameer vir die ondergang van papierkoerante nie."
|
 |
What beast is being born in our Jerusalem?
Mphuthumi Ntabeni
Opinion
"My guess is that the growing radicalism from the left will gain momentum, especially if things don’t get better. As it is now, they too are at sixes and sevens and have no workable solutions. Anger at the failures of the ANC and the betrayal of the revolutionary mandate is their only political fund. They will probably take the coming few years to unite, organise and consolidate before coming to take yet another bite out of the sinking leviathan."
|
 |
’n Grondhervormingsvoorstel na die verkiesing
Gerrit Rautenbach
Seminare en essays
Die LitNet Akademies Weerdink-reeks skakel akademiese navorsing met vandag se aktuele kwessies. Die volgende artikel het in 2019 in LitNet Akademies (Regte) verskyn: "Grondhervorming: Is onteiening sonder vergoeding die magiese 'silwer koeël' of is dit ’n (berekende) skoot in die donker?" Gerrit Rautenbach skryf in hierdie bydrae dat daar ná 2024 se verkiesing opnuut oor ’n apolitieke koalisie en grondhervorming nagedink behoort te word.
|
 |
Land reform in South Africa: policy and implementation
Andre de Villiers
Opinion
"As with other cases in the 'new' South Africa, where the state failed, the private sector moved in to repair damages. Today, an integrated support structure provides services to white and black farmers, and a number of joint venture projects continue the land reform programme."
|
 |
Die jongman van Oekraïne, ’n ware verhaal
Zalman Davis
Menings
"Ek kyk af vloer toe. Ek kan die man se oë op my voel. Ek krap in die sak vir nog ’n bier. G’n mens kan in sulke geselskap wees sonder drank nie."
|
 |
SA 2014: Heupvuur vir Program 1
Erns Grundling, Tim du Plessis, Martie Meiring
SA 2014 (OuLitNet, 2004)
Die gesoute joernalis Martie Meiring en die redakteur van Rapport, Tim du Plessis, is twee van die ateljeegaste in Sondag 4 Julie se eerste aflewering van SA 2014. LitNet wou weet hoe hulle die demokrasie ervaar.
|
 |
Rykie van Reenen (1923–2003)
Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum (2017)
Oor die joernalistiek het Rykie van Reenen gesê: "Dit verstom my elke dag dat ’n mens vir soveel lekkerkry betaal word!"
|
ATKV-skryfskool in Cradock |
 |
From KZN to TX: the rise of virtual tourism
Alex J Coyne
Reizen
"Virtual tours provide an engaging and informative experience, but without the physicality, cost or danger of visiting the actual location. Tourism can benefit from virtual tours through the careful preservation of rare, important and hard-to-access sites."
|
 |
Looking for the third way: challenges for research
Yves T'Sjoen
Academisch
"During my research stay at Stias, I realised again, more than ever before, that the way in which we communicate innovative research and translate it into our academic teaching, contributes fundamentally to our capacity to shape today’s students and researchers into 'active, curious, critical and respectful democratic citizens'."
|
 |
Opwinding oor bruin skrywers se werk in die Afrikaanse letterkunde
Jean Oosthuizen
Literatuur
Bekroonde skrywer en kunstenaar Ingrid Winterbach meen daar is veral baie Nederlandse skrywers wat nie wit is nie, wie se werk ook in Afrikaans vertaal behoort te word en vergelyk kan word met bruin Afrikaanse skrywers wat voorheen nie ’n stem gehad het nie. Lees Jean Oosthuizen se verslag van Ingrid Winterbach en Belgiese literêre navorser en akademikus Yves T’Sjoen se gesprek wat vroeër in Junie by die Suid-Afrikaanse Sentrum vir Nederlands en Vlaandere (SASNEV) in Pinelands (Kaapstad) plaasgevind het.
|
 |
Stabiele regering vir Suid-Afrika is prioriteit, sê Outa
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Outa wys daarop dat in ander lande, soos België, Spanje, Nederland, Duitsland en Irak, dit baie maande geneem het om RNE’s te vorm ná nasionale verkiesings wat nie volstrekte wenners opgelewer het nie."
|
 |
Persbericht: Constantijn Huygens-prijs 2024 voor Tomas Lieske
Voertaal
Literatuur
De Constantijn Huygens-prijs is de jaarlijkse oeuvreprijs van de gemeente Den Haag. In het radioprogramma Kunststof is zojuist bekendgemaakt dat Tomas Lieske (pseudoniem van Ton van Drunen, 1943) de Constantijn Huygens-prijs 2024 ontvangt. Hiermee bekroont de jury zijn gehele oeuvre, dat bestaat uit romans, verhalen, gedichten en essays waarin de taal fonkelt, de nieuwsgierigheid bloeit en de verbeelding wordt gevierd.
|
 |
Persbericht: Theo Thijssen-prijs 2024 toegekend aan Edward van de Vendel
Voertaal
Literatuur
De Theo Thijssen-prijs, de driejaarlijkse prijs voor kinder- en jeugdliteratuur, is toegekend aan Edward van de Vendel (1964). De jury looft zijn taalgebruik "met nieuwe woorden, originele beelden en fonkelende dialogen" en omschrijft zijn oeuvre als "geloofwaardig, oprecht en warmhartig".
|
 |
Skulderkenningsboetes in die lig van prosedurele geregtigheid en misdaadbeheer
Delano van der Linde
LitNet Akademies (Regte)
"Hierdie bydrae ondersoek die statutêre raamwerk oor skulderkenningsboetes en die belangrike rol van die polisie in die verduideliking van die proses, insluitende die gebruik van belangrike voorgeskrewe vorms om die beskuldigdes se grondwetlike regte en gevolge van betaling uiteen te sit."
|
 |
Moederland: Nine daughters of South Africa by Cato Pedder, a book review
Mphuthumi Ntabeni
Books and writers
"I find this fast-becoming-popular genre of interrogating history through filtered personal and family experience to be a very pleasing literary direction in our country. You’ll not see me complain if we eventually replace the political novel with it, because not only does it gently provide us with a platform to reckon with our (national) past, but it gives us tools for higher consciousness to map up our personal lives also, which is what literature is supposed to do."
|
 |
The child by Alistair Mackay
Owen Britz
Books and writers
"The topic of adoption by same-sex couples is a very important theme in the novel. Some of the questions posed and the fears experienced by the protagonist and his husband, I could relate to, like the vulnerability and also the sense of being scrutinised."
|
 |
Ek sal vir jou veg deur Cliffordene Norton, ’n resensie
Christien Neser
Resensies
"Soos dit ’n goeie jeugverhaal betaam, neem die jeugkarakters self die hef in die hand. Hier is dit dan die spanmaats wat self die kalf uit die put red, al moet een van hulle met groot beserings daarvoor betaal."
|
 |
FMR-resensie: Anoniem deur Chanette Paul
Antoinette Coetzee
Resensies
"Dit is altyd moeilik om iets wat so lekker lees en kundig inmekaargevleg is, in ’n genreboks te plaas. Ek sou Anoniem klassifiseer as ’n verhoudingspanningsroman."
|
 |
FMR-resensie: Grietjie se loutering deur Bettina Wyngaard
Antoinette Coetzee
Resensies
"Die proses van loutering veronderstel dat daar bose figure ook gaan wees. In hierdie geval word hierdie karakters en die gebeure wat die pyn veroorsaak, ook geloofwaardig uitgebeeld. Dit is dinge en mense wat elke dag dwarsoor die wêreld mense raak."
|
 |
Johann de Lange (1959–)
Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum
"Ek glo ’n digter se taak is net om elke gedig wat hy skryf so deeglik as wat moontlik is op daardie stadium, te skryf. Die res is van die gode afhanklik." Johann de Lange se ATKV-Skrywersalbum-profiel is nou volledig bygewerk. Lees meer oor sy lewe en werk hier.
|
 |
Press release: Sanjana Thakur wins 2024 Commonwealth Short Story Prize
LitNet
Books and writers
Sanjana Thakur: "Writing stories is a way for me to accept that Mumbai is a city I will long for even when I am in it; it is a way to remake 'place' in my mind. I feel that the Commonwealth Short Story Prize offers that chance up to all of us: to be a writer who is from 'somewhere', to write from inside a legacy of colonialism and migration. I am so incredibly grateful to the prize for recognising that stories are not written in a vacuum."
|
Op die redakteur se lessenaar |
 |
Blonde poison by die Baxter: ’n teaterresensie
Maryke Roberts
Teater
"Ek kry nie simpatie met Stella in enige hoekie van my wese nie. Nie eers toe sy die gehoor vra wat hulle sou doen om te oorleef nie. Die besoek aan Auschwitz en Oradour-sur-Glane is ewe skielik weer glashelder en ek voel die walging wat ek daar gevoel het, weer in my keel opstoot. Gelukkig breek die applous dawerend uit en elke siel staan uit hul stoel op."
|
 |
Apollo se fees
Salomé Borngräber
Poësie
"die enigste eregas
aanskou die jolyt
uit ’n wolklose hemel"
|
 |
Droom
Terry Terblanche Botha
Poësie
"Belowe my net een ding, dat tot en met daai dag kom
Sal jy tot dan toe nog saam met my in my drome rondloop?"
|
 |
Tonnels na hoop
Catherine Janse van Rensburg
Poësie
"Sluk
die lug in
knyp die lig vas
sluimer dieper
hou my drome vas"
|
 |
Ballade vir ’n geliefde
Marius Nigrini
Poësie
"soos ’n landskap verruklik
so meesterlik proe haar ballades
na koel bergpoele"
|

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. |
|