|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 988
22/02/2024
|
Krities Afrikaans
|
LitNet: Jou LitNet-luisterverhaal |
 |
Dis mos nou Afrikaans!
Samestellers: Henriette Turner en Suneen Laing
Uitgewer: Best Books
ISBN: 9781776073740
Voel Afrikaans soms vir jou soos ’n vreemde taal? Dis mos nou Afrikaans! neem jou vanaf graad 8 tot graad 12 op ’n reis om Afrikaans Eerste Addisionele Taal te bemeester, sodat jy die finale matriekeksamen met vlieënde vaandels sal slaag. Die boek is ’n omvattende, gebruikersvriendelike naslaanbron wat deur sowel onderwysers as leerders gebruik kan word. Die skrywers het saam meer as 50 jaar ervaring van Afrikaans-onderrig en 11 jaar as nasieners in die NSS-eksamen. |
 |
|
 |
Luisterverhale
LitNet
Luisterverhale
Luisterverhale is ’n projek deur Katinka Heyns en Sonneblom Ateljees in samewerking met LitNet. Bekende kortverhaalskrywers se verhale word deur die room van ons stemkunstenaars voorgelees.
|
 |
Uitdagings vir die hoër onderwys
Freek Robinson, Francis Petersen
Onderhoude
Freek Robinson gesels met Francis Petersen oor plaaslike en globale uitdagings vir die hoër onderwys. Petersen is rektor van die Universiteit van die Vrystaat (UV) en voorsitter van Universiteite Suid-Afrika se raad van direkteure.
|
 |
Internasionale Moedertaaldag 2024 en die belang van moedertaalonderrig
Danie van Wyk
SA Skoleseminaar | Schools Seminar
"Die huidige dilemma waarin onderwys hom in Suid-Afrika bevind, is deels toe te skryf aan die feit dat daar soveel leerders is wat nie in hul moedertaal onderrig ontvang nie. Dit word nou al hoe meer deur die onderwysowerhede besef en ons hoop dat die kwessie spoedig aangespreek sal word."
|
 |
USAN-kongres 2024: ’n onderhoud met Joanna Gouws
Naomi Meyer, Joanna Gouws
Onderhoude
"Dit is geen geheim dat Afrikaans in die taalpolitiese sin van die woord onder ’n soort beleg verkeer nie, maar wanneer ons – soos wat Neville Alexander en Richard Ruiz leer – taal begin sien as ’n hulpbron in stede van ’n probleem wat opgelos moet word of ’n reg wat aan ons toegeken moet word – dan betree ons ‘n veel meer konstruktiewe posisie as Afrikaanse taalgebruikers."
|
 |
USAN-kongres 2024: ’n onderhoud met Carla Lindt
Naomi Meyer, Carla Lindt
Onderhoude
"Afrikaans behoort aan almal wat dit praat – elke liewe spreker, maak nie saak eerste of tweede of derde taal nie; maak nie saak watter ras; maak nie saak watter dialek, watter sosiolek ... Van die ghaadtjie op die Kaapse taxi en die vrugtesmous langs die pad tot die professor op universiteit."
|
 |
Verkiesing 2024: Wat soek kiesers?
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"Dis tyd dat politieke partye van dwarsoor die spektrum begin om in die gemeenskappe uit te gaan en insette van alle vlakke van die samelewing verkry. Hulle sal gou genoeg uitvind dat mense presies weet wat nodig is om hulle omstandighede te verlig."
|
 |
The world at war: Choppy waters ahead
David Willers
Opinion
"It feels a bit unreal putting these words on paper, but a phantom is looming ever larger in the global consciousness. Something is definitely going on; turbulent daily news events describe geopolitical tensions of all sorts – military build-ups and diplomatic stand-offs."
|
 |
Barbie, popsimboliek en die digkuns
Ilze Brüggemann
Seminare en essays
"’n Pop bestaan vir die plesier van ander, en ’n persoon wat haarself as ’n pop voordoen, wil ander mense altyd gelukkig hou. Sy het altyd ’n glimlag op haar gesig, maar niemand weet van die seergemaakte siel wat agter die porselein skuil nie."
|
 |
Finansiële beplanning – bloudruk vir sukses
Andries Fourie
Seminare en essays
"Wat is finansiële advies en is dit vir almal? Is dit vir beginners wat nou net met ’n loopbaan begin, of net vir diegene wat reeds genoeg spaargeld bymekaargemaak het? Wat is die kostes en het ek ’n finansiële adviseur nodig, of kan ek dit self doen? Ek gaan poog om hierdie delikate aangeleentheid in ’n neutedop, dog so deeglik moontlik, aan te spreek."
|
 |
Oh! Doll, dear, you brokes my heart!
Jannie Gagiano
SêNet-briewe
"By now, the process of trauma bonding is beginning to settle in. As the paint drips from their bodies, each of the victims begins to develop a deep emotional attachment to the Nagligte who are causing them harm."
|
 |
FliekSkool: Paljas
Carin Lawrie, Coenraad Walters
OnderwysNet (OuLitNet)
FliekSkool wil graag die Afrikaansopvoeder help om rolprente as voorgeskrewe materiaal te kan hanteer. Die eerste rolprent wat aandag ontvang, is Paljas, wat reeds vir die IEB-matrieks van 2000 voorgeskryf is. Die wyse van behandeling is redelik eenvoudig en die moontlikhede onbeperk.
|
 |
Katinka Heyns: ’n onderhoud
Katinka Heyns, Christiaan J de Swardt
Onderhoude (2017)
"Ek is dankbaar vir die beroepsgeleenthede wat ek gehad het en die fantastiese ondersteuning van soveel mense daar buite. Ek is ook dankbaar dat die branders wat my en my familie soms onverhoeds betrap het, ons sterker leer swem het."
|
 |
Chris Barnard (1939–2015)
LitNet
In memoriam (2015)
"Die gevierde Afrikaanse skrywer Chris Barnard is vroeg Maandagoggend 28 Desember 2015 in Pretoria oorlede. Hy was 76 jaar oud.
|
 |
Chris Barnard gegroet
Izak de Vries
In memoriam (2016)
Op Woensdag 6 Januarie 2016 is afskeid geneem van Chris Barnard tydens ’n gedenkgeleentheid by die huis wat hy en Katinka Heyns op Onrus gedeel het. |
 |
België en Suid-Afrika: 30 jaar se betrekkinge
Geraldine Reymenants
Meningen
Geraldine Reymenants, algemene verteenwoordiger van die regering van Vlaandere in Suider-Afrika, het op Saterdag 17 Februarie by Sasnev (Suid-Afrikaanse Sentrum vir Nederland en Vlaandere) in Pinelands, Kaapstad, gesels oor die afgelope 30 jaar se betrekkinge tussen Vlaandere en Suid-Afrika. Erwin Rode (voorsitter van die Orde van die Prinse, afdeling Kaapstad) stel haar in hierdie podsending voor.
|
 |
Verkiesingsdatum wyd en syd verwelkom
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Al die politieke partye het ’n beroep gedoen op kiesers wat nog nie geregistreer het nie, of wat voor die verkiesing gaan verhuis, om steeds die nodige reëlings te tref om te stem. Die proklamasie om die datum te verklaar sal enige dag uitgereik word, waarna kieserregistrasie sal sluit."
|
 |
SA soldate sterf in DRK nadat Ramaphosa daaroor gewaarsku is
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Skaars ’n dag nadat president Ramaphosa gewaarsku is dat dit roekeloos is om byna 3 000 lede van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) in die oostelike Demokratiese Republiek van Kongo (DRK) te ontplooi, is twee van die soldate in ’n mortieraanval dood en drie beseer."
|
 |
"Om te behoort" door veelvuldiger taalcontact
Yves T'Sjoen, Alwyn Roux, Juliana M Pistorius
Taaldiscussie
"Dat is dus niet alleen door eenzijdig en soms uit gemakzucht voor (slecht) Engels te kiezen. Investeren in vertalingen is een fundamentele manier om in samenspraak aan een meertalige en cultureel diverse gemeenschap te bouwen."
|
 |
Leesimpressie: Jo door Judith Herzberg
Erik van den Bergh
Literatuur
"Liefdevol eerbetoon aan Jo Bakx, de huishoudster dankzij wie Judith Herzberg de oorlog overleefde. Herzberg (1934) in gesprek met zichzelf over wat ze nog weet en wat niet meer."
|
 |
Op die spoor van jazz
Maryke Roberts
Reizen
"Ons luister vir ’n uur jazz, drink ’n lekker koue pint voor die kaggel voor ons die twee verdiepings – verkwik – opdraf terug na ons nes."
|
 |
365 days in Inanda, KwaZulu-Natal
Alex J Coyne
Reizen
"Lessons in walking are important, he says, and he defines the difference between an authoritative strut and the confused, tourist-like walk. If you don’t walk like you mean it, like you belong here, it’s a whole different place."
|
 |
JanBraai Junior maak braai maklik
Izak de Vries
Culinair
"Die lekker van hierdie boek is dat enige een, oud of jonk, Jan se tradisionele resepte maklik en sonder moeite kan volg, dan bou Jan voort op hierdie kennis en hy leer die leser hoe om te vernuwe."
|
 |
Persbericht: Schrijversbezoek – Ontmoeting met schrijver en dichter Ronelda S. Kamfer
Voertaal
Literatuur
Op 8 maart komt zij naar de Universiteitsbibliotheek Leiden. Kamfer zal voordragen in het Afrikaans. Haar voordracht wordt voorzien van boventiteling, waarvoor de nog ongepubliceerde vertaling van Schaffer gebruikt zal worden. Na haar voordracht zal Kamfer in gesprek gaan met bijzonder hoogleraar Zuid-Afrikaanse letterkunde Margriet van der Waal (verbonden aan de Rijksuniversiteit Groningen en de UvA).
|
 |
Nieuwe hoop
Crito
Boeke en skrywers
"Sal ek maar beken dat ek gesjarmeer is deur die vlaag boekresensies wat reeds vanjaar op Boeke24 verskyn het? Dat ek nieuwe hoop het vir almal met ’n carrière in die wêreld der lettere?"
|
 |
Taal en tydsgees: ’n onderhoud oor al Pharos se woordeboeke
Naomi Meyer, Annemie Stoman, Delana Fourie
Onderhoude
"Almal is ons lesers! Enigiemand wat nuuskierig en leergierig is oor taal, kan delf in die enorme woordeskatkis wat Pharos se produkte bied, hetsy ten opsigte van Afrikaans of ten opsigte van die ander tien geskrewe landstale."
|
 |
Erfdeel: Koos du Plessis – versamelde werke: ’n onderhoud met Irma du Plessis
Maryke Roberts, Irma du Plessis
Onderhoude
"Liedjies in die FAK-Sangbundel was altyd liedjies wat so algemeen gesing is dat ’n mens nie meer geweet het deur wie of waar hulle geskryf is nie. So is dit ook met my pa se musiek – die liedjies het dig verweef geraak met die wêreld waarin dit gesing word en is nou allemansbesit."
|
 |
Rudie van Rensburg (1951–)
Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum
"Dit was ’n maklike besluit om my hand aan misdaadfiksie te waag. Die bevredigendste deel van die genre is om ’n lekker ingewikkelde plot uit te werk wat die leser gaan verras."
|
 |
Die rooi boks deur Piet van Rooyen: ’n lesersindruk
Marieta McGrath
Lesersindrukke
"Tydens ’n familiekuier in Australië het Van Rooyen se dogter ’n rooi boks gekoop. Binne-in die boks was ’n reeks 'gesprekspyskaarte' (conversation menus) met die doel om ’n groep mense so ver te kry om oor dieper dinge te gesels en mekaar te leer ken."
|
Op die redakteur se lessenaar |
 |
SteedsDink in die Karoo met LitNet Akademies: Christi van der Westhuizen
Christi van der Westhuizen
SteedsDink
In hierdie video gesels Christi van der Westhuizen oor onder meer Suid-Afrikanerskap en Suid-Afrika as konstitusionele demokrasie. In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is.
|
 |
Oor nostalgie (en retro-estetika): ikonografie in film – Deel 1
Cilliers van den Berg
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)
"In hierdie eerste deel van ’n tweeledige studie word ondersoek ingestel na die wyse waarop nostalgie in films ver-beeld word [...] Vervolgens word ’n werksdefinisie aangebied wat nostalgie as bloot één manifestering van retro of retro-estetika verstaan."
|
 |
Graad 7: Wiskunde-werkopdrag 2 en memo, kwartaal 1
LitNet
Notas, toetse en vraestelle
Is jy in graad 7 en besorg breuke jou hoofbrekens? Hier is ’n gratis werkopdrag en memo deur Wilhelm du Toit waaraan jy kan smul. Kort voor lank sal jy sien: die wêreld wemel van breuke – en Wiskunde raak so lekker soos om ’n snytjie uit die tert te sny en sommer elke som te verorber.
|
 |
Ses artist lessons uit Tick, tick … Boom! op Netflix
Tasneem Daniels
Leefstyl
"Tick, tick … Boom! is geskryf deur Steven Levenson, met regie deur Lin-Manuel Miranda – Miranda is oek ’n Broadway legend! Die film is gebaseer op ’n stage musical mettie selle titel ennit ve’tel die storie oo hoe Larson sy ee’ste musical geskryf’t om binne-innie musical theatre industry te kô. Die cast vannie film sluit in Andrew Garfield en oek Vanessa Hudgens."
|
 |
Expelled: ’n teaterresensie
Maryke Roberts
Teater
"Die span agter die toneelstuk Expelled is How Now Brown Cow, wat ’n paar maande gelede ook verantwoordelik was vir die bekroonde The Beauty Queen of Leenane. Hierdie keer is hul fokus die euwel van sosiale media wat nie net families, huwelike en verhoudings kan laat skipbreuk ly nie, maar lewens kan vernietig en toekomsdrome aan skerwe kan laat spat."
|
 |
Persverklaring: Jy kan die volgende Afrikaanse miljoenêr wees!
LitNet
kykNET Portaal
Vinnige vingers eerste! kykNET se gewilde vasvraprogram Wie word ’n miljoenêr? soek weer deelnemers. Soos met die vorige reekse, is daar weer ’n allemintige R1 miljoen op die spel wat wag om deur iemand opgeraap te word wat oor ’n goeie skeut algemene kennis beskik.
|
 |
Maar net ’n mens
Kevin McDonald
Poësie
"Lagplooitjies
en oudword-slootjies.
Brilletjie en pilletjies."
|
 |
En as die pen
C-Son
Poësie
"En as die pen
dom in my hand lê
donse waar drome kon dreun"
|
 |
Belydenis van 'n tagtigjarige
Neo Mehlomakulu
Poësie
"en ek word versmoor deur die stinkende stilte
van my hede
en my toekoms
en die geraas van my verlede."
|

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. |
|