|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
Nuusbrief 985
01/02/2024
|
Krities Afrikaans
|
LitNet: Waarom ontgroening? |
Ina Rousseau: Digter van die kwiksilwerwoord
Redakteur: Daniel Hugo
Uitgewer: Naledi
ISBN: 978199125644
In hierdie huldigingspublikasie word daar met vars oë gekyk na Ina Rousseau as digter, kortverhaalskrywer en vertaler. Sy was ’n eindeloos presiese en perfeksionistiese samevoeger van klinkende frases wat langsaam oor ’n tydperk van vyf dekades soos ’n koraalrif aangegroei het tot verse, digbundels en ’n indrukwekkende oeuvre. |
 |
|
 |
Reguit met Robinson: Waarom ontgroening?
Freek Robinson, Louis Awerbuck
Onderhoude
’n Storm het losgebars op die Matie-kampus in Stellenbosch oor beweerde ontgroeningspraktyke by die Wilgenhof-manskoshuis. Freek Robinson gesels met die kliniese sielkundige Louis Awerbuck oor die sielkunde rakende algemene ontgroeningspraktyke.
|
 |
Initiation practices and other undesirable things
Mphuthumi Ntabeni
Universiteitseminaar | University Seminar
"If there is anything in common between the rigour of the English boarding school system I grew up in and the staunch Calvinism of Afrikaners of, say, Stellenbosch University, it is the belief that young men in particular need to be toughened up to prepare them for life. It is the reason why, though known to authorities, these rituals and rites of passages are tolerated and ignored until they go too far, as they sometimes do."
|
 |
Die regte kant van die geskiedenis
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"Vir Suid-Afrikaners wat meen ons moes nooit hof toe gegaan het nie, net die volgende: Jy was aan die verkeerde kant van die geskiedenis met apartheid en jy’t nog steeds niks geleer nie? Sies."
|
 |
Moed steeds nodig vir denke
Hercules Boshoff
Menings
"My eie verstandigheid alleen is altyd onvoldoende en daarom is dialoog noodsaaklik vir die uitbreiding van verstand. Die teregkom van dialoog vereis gepaste ingerigte ruimtes en ingeligte menings."
|
 |
Hero in hiding: Jeff Morphew, forgotten South African in the fight for democracy
David Willers
Opinion
"Democracy is at risk of being replaced in many cases with despotic oligarchies and fascist elites. Our 'imperfect, but still the best system of government', to paraphrase Churchill’s definition of democracy, is even under threat in the EU, where right-wing parties with dubious links to history are poised to make electoral gains this year."
|
 |
’n Warboelvrye 2024-skooljaar
Carla Lang
SA Skoleseminaar | Schools Seminar
"Ná wat dalk soos die langste vakansie in die geskiedenis van die mensdom voel (almal wat kinders het, weet waarvan ek praat), is dit tyd om weer op dreef te kom. Dit is nóú die tyd om orde in die huis te herstel." Carla Lang deel wenke om onder andere skryfbehoeftes netjies te sorteer, en met behulp van ’n kalender elke dag se aktiwiteite by te hou.
|
 |
Kriminele residivisme
Handré Brand
Menings
"Residivisme word gesien as ’n kernkonsep in kriminaliteit omdat dit die mate weerspieël waartoe oortreders voortgaan of ophou met kriminele gedrag nadat hulle gestraf of gerehabiliteer is."
|
 |
"This is serious. Things change rapidly."
Marnus Hattingh
Elders gesien
"Net voor 14:00 kom die burgemeester se wit Fortuner met blou ligte en CEM 1-registrasieplaat verby my gejaag toe ek Kleinmond toe ry. Dan jaag ’n Hilux verby met ’n brandtol agterop. En nog een. 'Woei! Woei! Woei!' jaag die Hiluxe."
|
 |
Gedagtes met die toekyk van die eindproses
Johan Kotze
Elders gesien
"Dominee kom vandag kuier. Maak die sitkamer skoon en sit net enige drank weg en kinders, julle moet gehoor en nie gesien word nie, en haal uit die teestel met die wilgerboom. Doilie oor die melk, asseblief."
|
 |
Don’t touch me on my context
Jannie Gagiano
SêNet-briewe
"You can’t go back in time to kill your grandfather with an axe because you dislike the historical context he furnished you with. If you could, he could have done the same to his grandfather, until the only ancestor remaining to provide you with a validating context would be lonely old Adam playing with his snake in the Garden of Eden."
|
 |
Ontgroening in skole: ’n ondersoek na gewilde diskoerse
Eduard Potgieter, Lynette Jacobs, Corene de Wet
LitNet Akademies (Opvoedkunde) (2021)
"Solank as wat leerders, opvoeders en ouers ontgroening toelaat en klem op die sogenaamde voordele van ontgroening lê, sal die magsiklus en magsvergrype van ontgroening onder die dekmantel van tradisie en spanbou voortleef."
|
 |
Trompoppie, pret wat alte na aan die ontgroeningswaarheid is
Izak de Vries
Film
"Trompoppie is groot pret. ’n Mens sou dit kon afmaak as bog met mooi meisies, maar dan mis jy die punt. Al is dit ’n heerlike rillerreeks, al is die idee agter die storie baie oud, vra dit moeilike vrae sonder om vir ’n oomblik te vergeet dat die kykers eintlik ingeskakel het om hulself te geniet."
|
 |
Suid-Afrika is "meer korrup onder Ramaphosa as onder Zuma"
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die streek se aanhoudende uitdagings spruit volgens die verslag uit korrupsie en ongeoorloofde aanwending van openbare fondse, wat die voortdurende onderbefondsing in openbare sektore vererger. Die aanspreek van sosiale en ekonomiese kwessies bly ondoeltreffend en geskied dikwels ten koste van die mees kwesbares in die bevolking."
|
 |
Spanning tussen Zuma en ANC bereik breekpunt
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Zuma het hom die gramskap van die ANC op die hals gehaal met sy vroeëre aankondiging dat hy vanjaar sy gewig by die uMkhonto weSizwe- (MK-) party gaan ingooi om steun vir die verkiesing te werf."
|
 |
Leesimpressie: De kampschilders door Jan Brokken
Erik van den Bergh
Literatuur
"Knappe combinatie van familiegeschiedenis, ervaringen van schilders Rudolf Bonnet, ook Willem en Maria Hofker in jappenkamp op Celebes en het culturele leven op Bali."
|
 |
Leesimpressie: Het gouden uur door Wytske Versteeg
Erik van den Bergh
Literatuur
"Sterke, zeer aansprekende roman van de schrijfster en politicoloog Wytske Versteeg over de complexe relaties tussen hulpverlener en asielzoeker, tussen beul en slachtoffer."
|
 |
’n Tuin is nie ’n plek nie, dis ’n reis
Maryke Roberts
Reizen
"Van kindsbeen af was die betowering van ’n mooi tuin vir my boaan die gelukkigheidslys en ek onthou selfs ’n boek, Die betowerende tuin, uit my laerskooldae, waarvan die blaaie later kruloor gevat is van die baie lees."
|
 |
Drie ervarings in Cornwall wat jou hare sal laat rys
Maryke Roberts
Reizen
"Du Maurier het in 1930 in Jamaica Inn gebly, nadat sy en ’n vriend in gure weer met hul perde verdwaal het en by die herberg beland het. Haar boek Jamaica Inn speel in 1820 af en het dieselfde naam."
|
 |
Wetenskapfiksie uit Afrika
Koos Kombuis
Boeke en skrywers
Koos Kombuis gesels weer oor boeke wat hy die afgelope ruk gelees het. Hy raak liries oor wetenskapfiksie uit Afrika, onder andere dié van Willem Anker. Dan vertel hy ons meer oor Matt Haig. Laastens lees hy enkele sinne uit Etienne van Heerden se roman Gebeente voor.
|
 |
Francois Smith (1964–)
Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum
"Ek het van ’n baie jong ouderdom geweet om te skryf is die belangrikste ding wat ’n mens kan doen." Lees oor Francois Smith se lewe en werk in die ATKV|LitNet-Skrywersalbum.
|
 |
Geweld teen vroue: Dit is tyd dat mans begin praat: ’n resensie
Bettina Wyngaard
Resensies
"Opvallend en raar is die wyse waarop geestelike leiers in beide die Christelike en Moslem-tradisie worstel met die gebrek aan ondersteuning in die kerk en moskee wanneer vroulike lidmate geweld ervaar, veral wanneer die geweldenaar in ’n leiersposisie in die geestelike instelling is."
|
 |
Muse deur Jacques le Roux: ’n lesersindruk deur Louise Viljoen van Jeffreysbaai
Louise Viljoen (JBay)
Lesersindrukke
"Emille vra vir Heidi om te poseer vir ’n figuurstudie en sy stem in. Daar ontstaan ’n sekere geneentheid tussen hulle. Maar kan dit tot iets diepers lei wanneer daar so ’n groot ouderdomsverskil tussen hulle is en hulle boonop elkeen voor baie moeilike uitdagings en keuses in hulle lewens te staan kom?"
|
 |
SteedsDink met LitNet Akademies: Ruhan Fourie
Ruhan Fourie
SteedsDink
In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is. In hierdie video gesels Ruhan Fourie oor Beyers Naudé.
|
 |
Graad 6: Wiskunde-werkopdrag 1 en memo, kwartaal 1
LitNet
Notas, toetse en vraestelle
Is jy in graad 6? Teen hierdie tyd weet jy al waar jou plek in die klas is, en as julle skool reeds kleuresport-atletiekbyeenkoms gehou het, weet jy op watter plek jou span op die pawiljoen gesit het. As jy hierdie gratis Wiskunde-oefenvraestel deur Wilhelm du Toit aflaai, sal jy waarde en plekwaarde kan hersien. Jou punte sal sommer na ’n hoër posisie en ’n beter plek toe skuif!
|
 |
In die sop op kykNET: ’n onderhoud met Maryke Roberts
Naomi Meyer, Maryke Roberts
Kos en wyn
"Die proses is ’n baie emosionele ervaring vir restauranteienaars, en dis goed om ’n skouer te hê waarop hulle kan huil. Om te erken jou besigheid is in die sop, is baie moeiliker as wat die meeste mense besef, en om dit boonop op nasionale televisie te doen, nog meer uitdagend."
|
 |
Persverklaring: Suidoosterfees word mondig
LitNet
Suidoosterfees
Die Suidoosterfees word vanjaar mondig. Verskeie verrassings en hoogtepunte wag op feesgangers wanneer dié gewilde Moederstad-fees van 26 April tot 1 Mei 2024 by dié Artscape-teaterkompleks aangebied word. Kaartjies kan vanaf 5 Februarie by Webtickets bespreek word.
|
 |
Persverklaring: Program vir 28ste KKNK bied medisyne vir die siel
LitNet
KKNK
"By die KKNK wag daar van Saterdag 23 tot Sondag 31 Maart op Oudtshoorn voorwaar ’n kuur vir elke kwaal. Dié fees word in die Maart-skoolvakansie aangebied en eindig oor Paasnaweek. Dis ’n wegbreekkans vir die hele gesin met ’n program vir elkeen se smaak." Só sê Hugo Theart, uitvoerende hoof en artistieke direkteur van die KKNK.
|
 |
Persverklaring: Nuwe buitelugkonsertreeks by Century City
LitNet
Musiek
Kaapse musiekliefhebbers, bring julle familie en vriende en pak julle piekniekmandjies om saam met Die Heuwels Fantasties en Jitsvinger die heel eerste ervaring van die Ratanga Park Sunset Concerts wat op Sondag 25 Februarie aangebied word, te vier.
|
 |
Poste restante
Sandra Nortje
Poësie
"die probleem met die teorie
van momente –
hulle’s moeilik te verklaar"
|
 |
Vegkop
William John Turner
Poësie
"Op ons Skepper en vuursteen en haan
berus ons voortbestaan."
|
 |
Eensaamheid
Delia Botha
Poësie
"Die eensaamheid hang soos ’n kleed oor haar skouers …
Sy trek die kleed oor haar kop en verdwyn … laer as die grond, onder die vloerplanke in."
|
 |
Die ewigheid
Celestie du Plessis
Poësie
"Die ewigheid
is dertig dae se herfs
in dertig dae se lente."
|
LitNet25 – Uit die argief |

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. |
|