|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 978
01/12/2023
|
Krities Afrikaans
|
LitNet: Q* lui ’n nuwe era in |
The South African alphabet of affirmations
Author: Nyasha Williams
Publisher: Penguin Random House South Africa
ISBN: 9780637001458
A book of affirmations that highlights each of South Africa’s eleven official languages: Sepedi, Sesotho, Setswana, siSwati, Tshivenda, Xitsonga, Afrikaans, English, isiNdebele, isiXhosa and isiZulu.
The affirmations are written by ten authors, adding to the piece in their home language. The book is a love letter to children (especially black, Indigenous, and people of colour) in South Africa honouring their magic, worth and power. |
 |
|
 |
Kleinboet Staphorst antwoord Cicero
Luan Staphorst
SêNet-briewe
"Ek tref dus ’n onderskeid tussen diskwalifiserende kritiek, wat Cicero aanroer, en kwalitatiewe kritiek, wat deur beide Cicero en Roux geopper is; slegs eersgenoemde is in hierdie skrywe ter sprake."
|
 |
Die kuns en die wetenskap van skouervervangings
Freek Robinson, Heckroodt Laubscher
Onderhoude
Heckroodt Laubscher is ’n ortopediese chirurg wat in skouervervangings spesialiseer. Laubscher verduidelik aan Freek Robinson hoe hierdie prosedures werk en wie daarby baat. “Hoe ver is ons van die skep van ’n bioniese mens?” vra Robinson hom.
|
 |
Skei of bly – die impak van hoë konflik in langtermynverhoudings
Louis Awerbuck
Seminare en essays
Die feesgety is vir baie mense ’n tyd van samekoms. Vir sommiges is dit ’n tyd van vreugde. Vir andere beklemtoon gesins- of familiegeleenthede die klowe wat bestaan. In hierdie artikel skryf Louis Awerbuck, na aanleiding van ’n onlangse akademiese artikel, oor hoëkonflikverhoudings en egskeiding.
|
 |
Outo-immuunsiektes en die enigmatiese konsep van self
Hoffie Albertyn
SêNet-briewe
"Die basis van immunologie, in elk geval van hoe dit in die Westerse wêreld kategories aanvaar word, is dat die self self is en nonself nonself is en dat die twee heeltemal onversoenbaar is. En dat mens se immuunstelsel dienooreenkomstig reageer."
|
 |
Eyeless in Gaza
David Willers
Opinion
"The grim reaper is everywhere to be seen as these tragic events unfold. Beyond the rights and wrongs, the claims and counter-claims, this war, like all wars, has already resulted in the deaths of thousands of non-combatants ..."
|
 |
I finally watched Shaka iLembe
Mphuthumi Ntabeni
Seen elsewhere | Elders gesien
"It just wanted to cannibalise the current cultural fetish. So, I think it should be judged based only on the quality of its drama."
|
 |
Kunsmatige intelligensie: Kan ’n bot die Hertzogprys wen?
Jean Oosthuizen
Menings (2023)
"Wat sal gebeur as kinders KI gebruik om vir hulle kreatiewe opstelle en gediggies en dinge te skryf? Ek dink dit is die meer onmiddellike probleem waarmee ons sit. Die eerlikheid van jonger skrywers en kinders. Dit sal dalk nog ’n rukkie (’n paar jaar?) neem voordat ons uitgewers en beoordelaars van groot toekennings gefnuik kan word."
|
Twaalf nuwe geakkrediteerde akademiese artikels hierdie week |
 |
Die kreatiewe aanbieding van kultuurelemente binne Afrikanerbesienswaardighede
Esmarie Myburgh, Lindie (Engelina) du Plessis, René van der Vyver
LitNet Akademies (Ekonomiese en Bestuurswetenskappe)
"Dit is belangrik dat die studie se bydrae nie beperk word tot die Afrikanerkultuur nie. Die rede is dat kultuurelemente ook binne elke ander kultuurkonteks bestaan en dat toeriste wêreldwyd op soek is na kreatiewe kultuurervarings, wat veral ’n multikulturele land soos Suid-Afrika bevoordeel."
|
 |
Onderrigtaalkeuses van Afrikaanse rekeningkundestudente: faktore, gevolge en aanbevelings
Gretha Steenkamp, Petro Gerber
LitNet Akademies (Ekonomiese en Bestuurswetenskappe)
"By die Universiteit Stellenbosch (US) kan rekeningkundestudente kies om óf in Afrikaans óf in Engels onderrig te ontvang. Ná die aankondiging dat die eksterne rekeningkundige raadseksamens vanaf 2022 slegs in Engels geskryf kan word, bevraagteken Afrikaanssprekende rekeningkundestudente egter hul keuse van onderrigtaal."
|
 |
Trevor Noah met gesogte Nederlandse toekenning vereer
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"In ’n tyd waarin humor onder druk is, spreek dit boekdele dat die direksie van die Praemium Erasmianum-stigting die betrokke tema gekies het, na aanleiding van die titel van Erasmus se belangrikste werk."
|
 |
Ballingskap is baie Suid-Afrikaners se enigste opsie
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Hy sê dit voel amper verkeerd of disrespekvol teenoor diegene wat gevlug het om weg te kom van die gruwels van apartheid om die woord 'ballingskap' te gebruik wanneer daar verwys word na die meer onlangse verskynsel van Suid-Afrikaners wat uit hul geboorteland vlug weens verskeie faktore wat hulle lewens direk of indirek bedreig."
|
 |
Uitvoergehalte: "Sal jy?" deur André Schwartz
Izak de Vries, André Schwartz
Muziek
"Jy slaan die spyker op die kop – dit is inderdaad ’n kunsfilm in die kleine. Ek kan met oortuiging sê dat daar beslis nog nie so ’n video in Afrikaans gemaak is nie."
|
 |
Jou siel is vol in Chobe
Maryke Roberts
Reizen
"Hy gee ’n bietjie agtergrond en sê die rede vir die oorvloedige dieregetalle in die park is dat Botswana nog nooit in ’n oorlog betrokke was nie."
|
 |
Emperor of Rome: Mphuthumi Ntabeni interviews Mary Beard
Mphuthumi Ntabeni, Mary Beard
Books and writers
A transgender Roman emperor? Why were there no bedrooms in Caesar’s palace? How about an emperor who may have worn more shoes than Imelda Marcos? Is democracy better than a benign dictator? These are but a few of the hot topics Mphuthumi Ntabeni teases out of Mary Beard during an interview in Cape Town.
|
 |
Op hol met Nini Bennett-Moll se heerlike artikel op Versindaba
Crito
Menings
"Word skoliere nog genoegsaam op skool voorberei om nie net verstrooiingslektuur te lees nie, maar ook meer ingewikkelde, literêre romans en poësie? Wat is die situasie by universiteite? Wie is die volgende Louise Viljoen? Gaan Jean Meiring weer terugkeer? Is koerante en tydskrifte nog die teelaarde vir kreatiewe skryfwerk?"
|
 |
Still breathing | Etienne van Heerden Veldsoirée 2023
Tony Jackman, Marita van der Vyver
Etienne van Heerden Veldsoirée
Tony Jackman interviewed Marita van der Vyver on her novel Still breathing and her memoir A long letter to my daughter. What is it like to get older? How does one hold an entire cast of characters in one’s hand? Are her characters based on real people? How does it feel to dream in a language that differs from the one your daughter dreams in?
|
 |
Wie mag resensies/lesersindrukke skryf?
Stefaans Coetzee
SêNet-briewe
"Hierdie debat is broodnodig in die tegnologiese era, veral vir groei in die boekebedryf. Ek ondersteun dus die skrywe, al stem ek uiteraard nie saam nie."
|
 |
Ink in my pen: Madri Victor praat oor manuskripontwikkeling, waarom skrywers skryf en die sin van boeke
Naomi Meyer, Madri Victor
Onderhoude
"Mense kan op verskillende maniere opgebou word. Dit is goed en nodig om geprys te word, maar om uit te wys wat skort met die teks is ook ’n manier om ’n skrywer op te bou. Ek praat nou as manuskripontwikkelaar, nie as resensent nie, hoor. Wanneer ek in my hoedanigheid as ontwikkelaar of mentor uitwys hoe jy jou storie kan verbeter, is my doel om jou nuwe vaardighede te leer."
|
 |
Inkwenkwezi Efihlakeleyo: Uhlalutyo Lwencadi | The hidden star translated: A book review
Mphuthumi Ntabeni
Books and writers
"Mandivale ngokucoma Umuzi/Praesa ngalo mbono mhle kangaka wokuguqulela le ncwadi kulwimi lweSintu. Nakugqirha Guzula ngomsebenzi omhle encomekayo." | "I think this is a superb translation that not only makes the book accessible in Xhosa, but, because a language lends a new way of seeing the world, will enrich your knowledge and enjoyment of the book even if you have already read it in English."
|
 |
Onderhoud met Sophia Kapp oor die Wen!-reeks
Louise Viljoen (JBay), Sophia Kapp
Skrywersonderhoude
"Kinders doen goed wat vir hulle lekker is, en die beste manier om hulle aan die lees te kry en te hou, is om vir hulle boeke te gee wat lekker lees."
|
 |
Jacques Coetzee reading with the Ecca group
LitNet
Books and writers
Award-winning poet Jacques Coetzee will be reading in Gqeberha on 5 December when the Ecca Poets will launch their new collection, The salt of being.
|
Op die redakteur se lessenaar |
 |
Jirre, waar’s my kind?
Brian Fredericks
Stemme | Voices | Amazwi
Vir Stemme, LitNet se dialoogprojek saam met die Suidoosterfees, NATi en die ATKV, is tien dramaturge genader om kort dialoë te skryf. Twintig akteurs is gevra om daarin te speel en tien regisseurs het elkeen ’n stuk afgerond. In Brian Fredericks se dialoog Jirre, waar’s my kind? vertolk Charlene le Roux en Curtley Pitt die rolle. Andre Samuels was in die regisseurstoel.
|
 |
artwords: existential notes
Azille Coetzee
artwords
"I wasn’t prepared for what I would find at the exhibition, which is like stepping into a poem. The gallery is a page, the walls are the line, and I – I am the eye that flits from word to word, that lingers."
|
 |
artwords: Collage text | Text collage
Benjamin Coutouvidis, Jean Dreyer, Katherine Glenday
artwords
"When text is written in ink, and clay writes as words, the collaboration between Benjamin Coutouvidis and Katherine Glenday forms a collage of sentences in tones of red and green."
|
 |
Killers of the flower moon: ’n filmresensie
Leon van Nierop
Film
"Oppenheimer en Killers of the flower moon is amper ’n soort grafskrif vir die krag van ’n rolprent op die wyedoek. Jy moet verdwerg raak deur ’n reuseskerm om werklik geraak te word deur die intieme gruwelstorie wat voor jou afspeel."
|
Wetenskapfiksiekompetisie |
 |
Die Toorpen | Wetenskapfiksiekompetisie
Marthie Hauptfleisch
Fiksiekompetisies
"Hy wonder of die pen kan skryf. Kliek-kliek-kliek druk hy die pen se knoppie. Verbeel hy hom of het hy die houtvloer nou net onder sy voete voel vibreer?"
|
 |
Die geheim van Caban | Wetenskapfiksiekompetisie
Troula Goosen
Fiksiekompetisies
"Voor hulle skuif ’n paneel weg. Mira suig haar asem in toe sy die blou bal sien wat reg voor die ruimteskip hang. Dink net! ’n Planeet met water en suurstof nes die aarde waarvandaan hulle grootjies dekades gelede moes vlug."
|
 |
Waar die jasmyn
Willem de Swyger
Poësie
"en droom
van die stil nag
se soete rus"
|
 |
Stilswyende sonsak
Jaco du Toit
Poësie
"Bloeiende sonsak
Brekende wit lig
Bring die einde aan die lang dag"
|
 |
Judas
Neo Mehlomakulu
Poësie
"toe ek myself aan jou toevertrou
was jy die engele gabriël, michael en raphael"
|
 |
Wêreldskrake
Chadwin Verwey
Poësie
"Vriende, familie loop voor
Sing jy nog ooit in die koor
Nuuskierigheid breek deur die muur
Vra hulle
Waarmee is jou siel versier"
|

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. |
|