|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 953
15/06/2023
|
Krities Afrikaans
|
Moederstad: Die Kaap in die naoorlogsjare, 1902–1910
Skrywer: Karel Schoeman
Uitgewer: Protea Boekhuis
ISBN: 9781485313359
Die vyfde deel van die reeks Imperiale somer word hoofsaaklik aan Kaapstad gewy, met spesiale aandag aan die opkoms van ’n bruin kleinburgery en die ontwikkeling van ’n politieke bewussyn onder hulle, die ontstaan van ’n swart gemeenskap met die probleme wat dit ingehou het, Robbeneiland wat in daardie jare ’n herberg vir melaatses was, asook die passasierskepe waarvan Suid-Afrika afhanklik was vir sy kontak met Europa. Vir Kaapstad as hawestad was prostitusie ’n groot probleem. Dobbellokale in Distrik 6, onwettige drank- en diamanthandel en korrupte lede van die polisiemag het bygedra tot onstabiliteit. Soos met vorige dele van die reeks, kleur anekdotes en kameebeskrywings Schoeman se vertelling in. |
 |
|
 |
 |
Nou is voedselsekerheid in gedrang
Freek Robinson, Theo de Jager
Onderhoude
Geen boer sal skuld aangaan om nuwe gewasse te plant as hulle 75% van hulle regte moet weggee nie. Meer nog, hierdie wetgewing gaan nie nuwe swart landbouers skep nie. Al wat sal gebeur, is dat mense met goeie politieke konneksies nog ryker gaan word en armes verder gaan krepeer. Kos gaan skaarser word.
|
 |
Eet gerus die pienk roomys
Hermione le Roux-Ellis
Menings
"Daar is baie inligting op die internet wat heeltemal verkeerd is oor die sorg van transgender kinders. Hy was baie meer gerus toe ek hom die waarheid vertel. Ek het ook die bronne om my stellings te staaf."
|
 |
Voordele en uitdagings van KI vir die universiteitswese
Jean Oosthuizen
Universiteitseminaar | University Seminar
"Die vermoë van enige iemand om ’n beeld of artikel deur middel van kunsmatige intelligensie te skep en ’n sekere narratief voor te stel is werklik kommerwekkend. Terselfdertyd skep dit geleenthede om dinge te ontwikkel wat ons nog nooit voorheen gesien het nie, verduidelik Japie Greeff, adjunkdirekteur, rekenaarwetenskap en inligtingstelsels aan die Noordwes-Universiteit."
|
 |
Hoe die poppe dans
Nini Bennett
Rubrieke
"Volg ’n mens die tydlyn sedert 1959, blyk dit duidelik dat Mattel weet hoe om die popkultuur (woordspeling bloot toevallig!) en eietydse ideologiese invloede in die leefwêreld van ’n pop te inkorporeer. Want poppe speel immers die heersende gedragspatrone, sosiale waardes en projeksies uit."
|
 |
My kordate konyn
Reney Warrington
Menings
"Dan: ou-siel-Sagrys, kordaat, suspisieus. Hy is effe laer op die grond, hy beloer jou én die wêreld van diep onder sy wenkbroue af. Ek vind later van sy ruggraat uit."
|
 |
Cities and water: some lessons from very water-scarce places
Chris Heymans
Opinion (2018)
"One lesson is that no amount of investment in water infrastructure, by itself, can root out water shortage. The dramatic growth in Las Vegas’s population and tourism industry over recent decades has stretched the city’s allocation from the Colorado River – which it shares with several states and other cities – as well as its available groundwater reserves. It remains vulnerable, but drastic changes in its approach to water management have helped the city avoid running out of water."
|
 |
Van laventellande en pastis tot nostalgie en goeie SA wyne
Maryke Roberts
Culinair
"Elke happie is ’n ontploffing nostalgie op jou tong: Kerkbasaars, begrafnisse, draadtuinstelle op dik groen grasperke, safaripakke, lang kouse met kamme in, Brylcreem en motors met aaneen-sitplekke voor en agter. Inry."
|
 |
Dit kook in Barrydale
Maryke Roberts
Reizen
"Barrydale het sy eie unieke kunstige aura. Mense noem die dorp ook Noddy Town omdat almal altyd met ’n kopknik groet."
|
 |
Barbara Hepworth as moderne ikoon
Maryke Roberts
Kunst
"Dis Barbara Hepworth, wat vir bykans 40 jaar in St Ives gewoon en gewerk het, se spesiale uitstalling daar, getiteld Art & Life, wat ons vir ure betower het."
|
 |
Klimaatsaktiviste in Johannesburg deur polisie verwyder
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"’n Woordvoerder van die aktiviste, Malik Dasoo, het aan die SAUK gesê indien banke en multinasionale maatskappye voortgaan om geld in projekte te belê wat skadelik is vir die omgewing, gaan daar binnekort nie meer ’n planeet bestaan nie."
|
 |
Graad 11: Wiskundevraestel en memo (1), tweede kwartaal
LitNet
Notas, toetse en vraestelle
Is jy in graad 11 en droom jy van die snoesige wintervakansie wat een van die dae aanbreek? As jy hierdie gratis vraestel deur Lee-Ann West aflaai en vir jou Wiskunde-eksamen voorberei, het jy goeie punte waarna jy ook kan uitsien.
|
 |
Graad 11: Wiskundevraestel en memo (2), tweede kwartaal
LitNet
Notas, toetse en vraestelle
Is jy in graad 11 en voel jou skoolloopbaan nou al soos ’n marathon? Hierdie gratis Wiskunde-vraestel deur Lee-Ann West sal jou help om hierdie kwartaal ’n goue medalje van ’n punt te behaal. (En as jy onlangs heeldag liewers na die uitsending van die Comrades-marathon op die TV gekyk het, is dit nog steeds nie te laat nie. Daar is baie ander oefenvraestelle op LitNet wat jou met jou voorbereiding vir die res van die jaar kan help.)
|
 |
Seisoene op parool deur Hans Pienaar: ’n resensie
Charl-Pierre Naudé
Resensies
"Hans Pienaar lewer in Seisoene op parool van die beste reëls en van die indrukwekkendste grepe in ’n lang tyd in die Afrikaanse poësie – ondanks ontsierings en ’n onafheid van die bundel in sy geheel."
|
 |
The daily dad by Ryan Holiday: a book review
Mphuthumi Ntabeni
Books and writers
"There was just a clear flow of eloquence, with lessons obviously learned over years through the trial and error of applying ancient wisdom to living situations. Within no time, I was hooked."
|
 |
George Louw (1939–2023)
Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum
"Die seevoëls krys vandag
weer landlangs, die waters raak
benoud: ons het vergete hier
die see en land kom skei, op groot skaal drooggemaak."
|
 |
Die Breytenbach Galery se kinder- en jeugliteratuurskryfskool: Madeleine Venter se terugvoer
Naomi Meyer, Madeleine Venter, Mia Oosthuizen
Boeke en skrywers
"Maar as ek iets moet uitsonder, sou ek sê dat die module oor verskillende plotstrukture en beplanning van kinder- en jeugverhale vir my baie beteken het. Waar ek in die verlede meestal ’n manuskrip halfpad gelos het – omdat ek net nie meer geweet het watter kant toe verder nie – skryf ek nou baie meer doelgerig."
|
 |
’n Gedenkwaardige resensie
Crito
Boeke en skrywers
"Johann Kriegler se resensie van Truth to power (Rapport Boeke) is sonder vrees van teenspraak die belangrikste boekresensie wat in baie jare in Suid-Afrika verskyn het, bestem om in die jare en dekades wat kom, in dieselfde asem as Eskom en De Ruyter genoem te word."
|
 |
Author’s corner episode 3: Ntabeni and Head
Mphuthumi Ntabeni, Vernon Head
Books and writers
"In a way, for me, writing is another kind of view of the world, with words and sentences and stanzas that seem to have allowed me to redefine myself under the trees: to re-see."
|
 |
The Phoebe book of poems for children by Patricia Schonstein: an interview
Maryke Roberts, Patricia Schonstein
Books and writers
"We often get asked why we are focusing on animals, children, education and the environment – instead of possibly just one or two of these. When we consider the case of Phoebe, it is impossible to separate out the animal cruelty from the child welfare issues and the overarching need for people to be educated around incorrect superstitions, animal sentience and the psychological welfare of the children involved."
|
Op die redakteur se lessenaar |
 |
Innibos 2023: ’n onderhoud met Sandra Jacobs
Naomi Meyer, Sandra Jacobs
Feeste
"Bansky, die bekende Amerikaanse graffitikunstenaar, het gesê: 'Art is the greatest form of hope.' Sonder die kunste verarm ons op alle terreine."
|
 |
FLF 2023: Hope in times of chaos
Karina Magdalena Szczurek
Books and writers
For now, love, talk, write, have toast and tea – or bubbly – and live. If you want to explore the wonders of other lives, read.
|
 |
Augullus
Christo Nel
Poësie
"Die branders mooi
in blou getooi
die rots, die sand
als uit U hand …"
|
 |
Waar is my Umfaan?
Gideon Brückner
Poësie
"sy wieg heen en weer
sy wieg op en af
en huil
oor haar umfaan:
tula, tula, stil my kind."
|
 |
Luiperdspronge
Desmond Gird
Poësie
"maar waggelaar
moenie dag na dag daar vertoef
daai speelplek raak ’n tronk
struikel strompel eerder voet vir voet
na ver buite waar nuwe avonture wag"
|
 |
Verlating
Driekie Grobler
Poësie
"winter is onvermydelik
die lot van elke mens"
|

Konklusie of gevolgtrekking? Fenomeen of verskynsel? Detail of besonderhede? LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde en deurdagte Afrikaans te skryf. |
|