|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 952
02/06/2023
|
Krities Afrikaans
|
LitNet: Water. Armoede. ANC-sjampanje. |
Onder ’n bloedrooi hemel
Skrywer: Annemarié van Niekerk
Uitgewer: Tafelberg
ISBN: 9780624093596
In haar memoir vervleg Van Niekerk haar eie lewensverhaal aangrypend en onthutsend eerlik met ’n verkenning van die groot kwessies in ons land: geweld teen vroue, skuld en onmag, aandadigheid en keuse. Onder ’n bloedrooi hemel is ’n diep ontroerende persoonlike reis, van geweld na genade, meesterlik vertel. |
 |
|
 |
Water, armoede, politieke onverskilligheid en cholera in SA
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"Jy kan jou kind se bababottel hóéveel keer in die mikrogolf sit om te ontsmet; die water waarmee jy sy formule aanmaak, is nie suiwer nie. Dis water wat deur die plaaslike munisipaliteit en oorhoofs deur die nasionale Departement van Water en Sanitasie voorsien word."
|
 |
Gaan water soos elektrisiteit word?
Freek Robinson, Chris Heymans
Onderhoude
Suid-Afrika sit skielik met ’n cholera-probleem, en dit ná ons vir baie jare van die skoonste water van alle lande in ons krane gehad het. Freek Robinson gesels met Chris Heymans om te verstaan wat lande soos Indië en Ethiopië skynbaar reg doen, maar ons nie.
|
 |
Waarom ouers nou wérklik aan die BELA-wetsontwerp aandag moet gee: ’n onderhoud met Jaco Deacon
Naomi Meyer, Jaco Deacon
SA Skoleseminaar | Schools Seminar
"Die staat sukkel om kwaliteitonderrig by 80% van die land se skole te lewer en wil nou kortpad vat met die wysigingswet om beheer te neem oor die goed funksionerende skole deur meer magte vir onderwyshoofde te gee oor onder andere taal en toelating. Ouers moet eenvoudig vasskop – élke skool behoort kwaliteitonderrig te gee, en as dit nie gebeur nie, moet die probleem daar aangespreek word."
|
 |
ATKV-redenaars 2023: die perspektief van ’n taalonderwyser
Lida de la Bat
SA Skoleseminaar | Schools Seminar
"Ek moet bieg – ek was nie verlede week besonder lus om vir ’n hele middag na toesprake te luister nie. Dis nou eksamen, en ek het vraestelle gehad wat moes klaar. Op pad huis toe was ek egter verbaas oor die oorweldigende gevoel van hoop wat ek ervaar het. ... Ons kinders is orraait."
|
 |
Rusland-Afrika-verhoudinge en die opkoms van ’n nuwe wêreldorde
Fanie Herman
Seminare en essays
"Die rol van Afrika in internasionale politiek is aan die toeneem. Een van die grootmoondhede wat Afrika se groei met verwagtinge dophou, is Rusland. ’n Belangrike rede vir Rusland se hernude belangstelling in Afrika is die soeke na voormalige Sowjettydperk-vennote en lande wat anti-imperialistiese en anti-Westerse beskouings het. Sulke vennote kan Rusland help om ’n nuwe wêreldorde te skep. Vanuit ’n historiese perspektief is dit eerstens nodig om te vas te stel hoekom Rusland in Afrika belangstel."
|
 |
Verslag ‒ ASSAf-bespreking: The impact of Artificial Intelligence (AI) on Scholarly writing and publishing
Dirk Postma
Kunsmatige intelligensie | Artificial intelligence
ASSAf se tweede rondetafel-, aanlyn bespreking oor ChatGPT wat op 26 Maart 2023 gehou is, het gehandel oor die invloed van Kunsmatige Intelligensie (KI) op akademiese skryfwerk en publikasies. Die paneel onder leiding van emeritusprofessor Mike Lambert (UK) het bestaan uit drie kundiges uit die KI-omgewing, Tommie Meyer (UK), Burgert Senekal (UV) en Bhekisipho Twala (TUT). Dirk Postma lewer verslag.
|
 |
The implications of ChatGPT in academia and journalism
Hannah Theron
Kunsmatige intelligensie | Artificial intelligence
Two reports about this seminar, written by BA Honours journalism students, were selected in partnership with Stellenbosch University’s Department of Journalism for publication on LitNet. Herewith Hannah Theron’s report.
|
 |
Friend or foe? Expert panel tackles ChatGPT debate
Talia Kincaid
Kunsmatige intelligensie | Artificial intelligence
Two reports about this seminar, written by BA Honours journalism students, were selected in partnership with Stellenbosch University’s Department of Journalism for publication on LitNet. Herewith Talia Kincaid’s report.
|
 |
Water: Wag daar ’n ramp op ons?
Freek Robinson, Abri Vermeulen, Charl van der Walt
Onderhoude (2022)
Is die waterkrisis so akuut soos die Eskom-krisis? Ingenieurs Abri Vermeulen en Charl van der Walt skets vir Freek Robinson die breë prentjie oor watersekerheid, vaardigheidstekort, veilige drinkwater, water-en-sanitasie-infrastruktuur, klimaatsverandering en vinnige verstedeliking.
|
 |
Water
Olivia M Coetzee
Poësie (2017)
"In 20 dae is daa nie mee waterie.
Die krane se drip gan ophou,
die arm kinners ennie arm oumense
gan vi Dood eeste onmoet"
|
 |
H2O
Bettina Wyngaard
Rubrieke (2018)
"Dit maak my senuweeagtig wanneer Oumie van Voorheen praat. Sy sê ons verdien om te weet wat ons verloor het. Voorheen. Voorheen, toe sy nog ’n klein dogtertjie was, was daar water so ver as die oog kon sien." Bettina Wyngaard skryf 'n apokaliptiese verhaal oor die waterkrisis.
|
 |
The Basic Education Laws Amendment Bill (BELAB): what parents should know
Naomi Meyer, Robyn Beere, Ebrahiem Daniels
SA Skoleseminaar | Schools Seminar (2022)
"It is important for parents to be empowered and to get involved in the debates around education. .... Parents as well as learners themselves should consider making submissions and having their voices heard."
|
 |
BELA-wetgewing: ’n onderhoud met ’n tuisskool-ouer
Naomi Meyer, Tuisskool-ouer
SA Skoleseminaar | Schools Seminar (2022)
"Ons het tot dusver geen inmenging of hulp van die staat gehad nie en ek voel hoe minder hulle inmeng hoe beter. Die doel van onderrig is om ’n goeie matriek te kry en jou kind op elke manier te help om daar uit te kom."
|
 |
It’s time to decolonise Afrikaans
Eusebius McKaiser
Opinion (2016)
"So what’s up with the hesitation to speak Afrikaans publicly? Or to conduct interviews about politics in Afrikaans? Or speak about the magic of books in Afrikaans?"
|
 |
FW se sjef: De Klerk het nou en dan van ’n ietsie soet gehou
François Ferreira
Menings (2021)
"Dit was soms vir my moeilik om kos voor te berei, want ek moes sonder uie, knoffel, groenpeper en sterk speserye kook. Dit is nogal verstaanbaar, want die President kon nie ’n knoffelasem hê wanneer hy diplomate en ander gaste ontmoet nie."
|
 |
Krotoa neem haar volwaardige plek op US-kampus in
Maryke Roberts
Academisch
"Die hernoeming van geboue vorm deel van ’n langtermyn visuele regstellingsproses op die US se kampusse in ’n poging om nie net sekere simbole te verwyder nie, maar ook om nuwe visuele simbole bekend te stel wat dui op ’n gedeelde geskiedenis, die diverse stories van Suid-Afrikaners, en openbare ruimtes wat vir almal verwelkomend is."
|
 |
Leer lees en leer leef
Milton Webber
Zuid-Afrikahuis
"’n Afvaardiging van die Vriende van Afrikaans (VVA) en Doen en Leer het onlangs ’n besoek aan die Lae Lande gebring en ’n praatjie by Zuid-Afrikahuis in Amsterdam gehou om die uitdagings van ongeletterdheid in Suid-Afrika te belig en meer te vertel oor die projekte om leer- en leesprobleme aan te pak."
|
 |
Nog twee provinsies bevestig gevalle van cholera
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"News24 berig die ouditeur-generaal, Tsakani Maluleke, het Woensdag aan die parlement gesê onlangse cholerasterftes is ’n 'harde herinnering' van voortgesette verwaarlosing van munisipale infrastruktuur."
|
 |
Moord en doodslag gedy steeds in Suid-Afrika
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Al toon van die misdaadstatistieke wat Dinsdag deur die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) vrygestel is ’n geringe afname sedert die vorige drie maande, moet Bheki Cele onthou dat werklike mense agter daardie syfers sit. Dit is in werklikheid geen rede om fees te vier wanneer meer as ’n kwartmiljoen mense oor ’n dekade vermoor word nie."
|
 |
Kinderbeskermingsweek skop af met gids teen kuberboelies
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"’n Kuberboeliegids wat bewusmaking skep oor die gevare van tegnologie, sosiale media, seksskrywery (sexting) en kinderpornografie, is Maandag op die eerste dag van die inwerkingtreding van die Nasionale Kinderbeskermingsweek bekendgestel."
|
 |
Persbericht: Winnie & Mandela
Voertaal
Zuid-Afrikahuis
Op maandag 12 juni gaat moderator Dineo Nhlapo in gesprek met Steinberg, Olitha Lebelo van de Zuid-Afrikaanse ambassade en Kier Schuringa, expert op het gebied van de anti-apartheidsbeweging(en) in Nederland, over de afbeelding van Winnie toentertijd en tot heden.
|
 |
Persbericht: Tournee Lezersprijs De Bronzen Uil
Voertaal
Literatuur
Het boek De gelijktijdigheid der dingen staat centraal tijdens drie literaire middagen in Amsterdam, Utrecht en Hilversum. Auteur Frouke Arns zal door Voertaal-journalist Ingrid Glorie geïnterviewd worden over de totstandkoming van haar debuutroman, die werd bekroond met de Lezersprijs van De Bronzen Uil.
|
 |
Hans Blumenberg se filosofiese antropologie
Charl-Pierre Naudé
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)
"In ’n enigmatiese siening voer Blumenberg aan dat die kwesbare mens die druk van natuurlike evolusie teengaan met die skep van ’n tweede natuur, ’n ekologie van die gees, wat sy eie evolusiereëls het."
|
 |
A review: Recessional by Michael King
Peter Hyslop
Books and writers
"On a thematic level, Recessional deals with the inexorable need for institutions together with us as individuals to grapple with the world and society as it changes, and what happens when institutions and those who run them fail to understand the need for change."
|
 |
’n Lesersindruk van die belewenisse van ’n latinis deur Jan Swanepoel
Gunther Pakendorf
Lesersindrukke
"Veral die noem van Catullus se naam het my aan die opwindings en verwarrings van my prille jeug laat dink, hy wat sy geliefde stoutmoedig vra – of is dit soebat, dalk uitdaag? – om hom weer en weer te soen: duisend maal, daarna honderd en dan weer ’n duisend maal."
|
 |
Om vooroordele eenkant toe te skuif
Koos Kombuis
Boeke en skrywers
Koos Kombuis lees vandeesmaand twee romans wat hom op ’n reis geneem het. Hy het bewustelik boeke gelees wat hom erg uitgedaag het. Soms, vertel hy, moet ons ons eie vooroordele eenkant toe skuif, want dan ontdek ons gemeenskappe en mense wat ons andersins nooit sou beleef nie.
|
 |
Simpatie en meelewing
Crito
Boeke en skrywers
"Dis nie nodig om taal met spiere in te span nie. Wel taal waarin ’n stil, intieme aanvaarding baie voelbaar is."
|
Op die redakteur se lessenaar |
 |
Persverklaring: Kuns by Innibos kom byeen in die Liedjiebos
LitNet
Feeste
Kuns inni Liedjiebos omvat ’n wye verskeidenheid kunsvorme, van woord- tot beeldende kuns, musiek en dans. Die wegspringplek was om mense te vra om gedigte in te stuur waaruit Lizanne musiek kon skep, maar in ’n verdere stap is van dié gedigte ook gegee aan beeldende kunstenaars om fisies gestalte te gee aan daardie digwoorde.
|
 |
Etienne van Heerden Veldsoirée, 22–24 September 2023
LitNet
Feeste
Onthou dié datums! Die Etienne van Heerden Veldsoirée vind van 22 tot 24 September 2023 plaas. | Remember these dates! The Etienne van Heerden Veldsoirée will take place from 22 to 24 September 2023.
|
 |
Môre is nog ’n dag
Dibi Breytenbach
Fiksie
"Texeira gaan nog leer. Miskien nie vandag nie. Miskien nie eens môre nie. Maar hy sal leer. In hierdie werk leer almal dit op die een of ander stadium: Die glorie van oorlog lê nie in oorwinning nie, maar in oorlewing. Môre is nog ’n dag."
|
 |
Wyser
Leona Conradie
Poësie
"... want tyd se bene is nou lank
en ons eie wil is nie bestand
teen tyd se lang hale nie."
|
 |
Vlerke
Michelle van Graan
Poësie
"ek hoor weer êrens ’n seemeeu roep
en sprinkel water van vergifnis
op jou trapspoor in my hart"
|
 |
Woord
C-Son
Poësie
"en as ek later wegloop
al druppender drup,
verlang ek na jou lettergrepe
deur my lyf"
|

Konklusie of gevolgtrekking? Fenomeen of verskynsel? Detail of besonderhede? LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde en deurdagte Afrikaans te skryf. |
|