|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 895
14/04/2022
|
Krities Afrikaans
|
Kosbaar
Skrywer: Elmarie Barry
Uitgewer: Penguin Random House South Africa
ISBN: 9781432311360
Kosbaar is Elmarie Berry se eerste kookboek, hoewel sy reeds sedert 2015 ’n bekende kosblogskrywer is. Haar hartsbegeerte was om ’n boek uit te gee wat jou siel sal voed en waarmee jy in jou kombuis met jou nabye vriende en familie herinneringe kan skep. In haar eie woorde: “Kos is ’n manier en plek om bymekaar te kom, om rustig te raak en om jou hart oop te maak om te deel, lief te hê en lekker te lag. Geniet die reis en samesyn!" |
 |
|
 |
Sal federalisme in Suid-Afrika werk?
Jason Lloyd
Rubrieke
"Die afgelope twee weke sedert die stigting van Kaapse Forum (KF) deur die joernalis, TV- en radiopersoonlikheid Heindrich Wyngaard en die uitvoerende hoof van AfriForum, Kallie Kriel, was die gort gaar oor dié inisiatief omdat dit kwansuis ’n gesamentlike plan sou wees tussen Wyngaard en Kriel om die bruin mense vir eie gewin te misbruik."
|
 |
Verlede week oor Kaapse Forum op LitNet: Word bruin mense misbruik?
Freek Robinson, Kallie Kriel, Heindrich Wyngaard
Onderhoude
Is Kaapse Forum ’n afsonderlike silo vir bruin mense om AfriForum se agenda uit te voer? Freek Robinson gesels met Heindrich Wyngaard, die uitvoerende voorsitter van die nuwe Kaapse burgerregteorganisasie Kaapse Forum, en Kallie Kriel, die uitvoerende hoof van die burgerregteorganisasie AfriForum.
|
 |
Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Willie Hofmeyr
Freek Robinson, Willie Hofmeyr
Onderhoude
Ebrahim Patel, die minister van handel en nywerheid, het vir Willie Hofmeyr, die bekende korrupsiewaghond en voormalige hoof van die batebeslagleggingseenheid, aangestel om in die raad van die Nasionale Loterykommissie te dien. Freek Robinson vra hom uit oor wat hy daar aangetref het en wat hy beplan om daar te doen.
|
 |
Oekraïne: Berigte te velde
LitNet
Menings
’n Oorsig van LitNet en Voertaal se berigte oor die oorlog in Oekraïne. | An overview of LitNet’s and Voertaal’s articles on the war in Ukraine.
|
 |
Laat die klokke beier met Tiffany Ng
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"Wie kan die bekendste literêre beiaardier, die tragiese Qasimodo van Hunchback of Notre Dame, vergeet? Maar beiaardiers in die regte lewe? Voor Tiffany Ng, professor en musikoloog in die Skool vir Musiek, Teater en Dans aan die Universiteit van Michigan en amptelike universiteitsbeiaardier, het ek nooit vantevore een ontmoet nie."
|
 |
Het Nederlands en de wereld
Ingrid Glorie
Taaldiscussie
"De februari-editie van het tijdschrift De Lage Landen opende met een dossier van 48 pagina’s waar het Nederlands als internationale taal centraal staat. Het volledige dossier valt inmiddels gratis op internet te lezen."
|
 |
Wat beteken die + in LGBTQIA+?
Izak de Vries
Meningen
"Die + is positief. Dit staan vir ’n nuwe begin, weg van die stereotiepe, patriargale rolle waar mans oor vroue kon heers. Die + is ’n plus vir ons inklusiewe samelewing."
|
 |
’n Busongeluk, probleemsjokolade, kopseer dagga en beter verpakking
Milton Webber
In het nieuws
"Twee mense in ’n busongeluk dood en 10 beseer; ’n bejaarde man word dood in water aangetref; sjokoladeprodukte word onttrek; toeriste mag dalk nie meer dagga koop nie; Albert Heijn wil minder verpakking gebruik; en prinses Ariane word 15."
|
 |
Talle dood en vermis in KZN vloedramp
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die woordvoerder van die metropolisie in Durban, Parboo Sewpersad, het aan die SAUK gesê hy het nog nooit so iets beleef nie."
|
 |
Ramaphosa trap steeds water oor Rusland
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"President Cyril Ramaphosa het Donderdag tydens ’n konferensie vir die hoofde van Suid-Afrika se diplomatieke sendings weer eens geweier om Rusland te veroordeel vir die oorlog in Oekraïne. Die president sê Suid-Afrika sal sy onverbonde posisie verdedig en ’n onafhanklike buitelandse beleid handhaaf."
|
 |
Pak jou tas: Warskou, Pole
Maryke Roberts
Reizen
"Wat sal ek altyd onthou van my besoek aan Warskou in Pole? Die pragtige koninklike kasteel; die interessante vodkamuseum of die staptoer oor die kommunisme? Ja en nee. Wat seker vir baie lank sal uitstaan, is dat ek my vlug daarvandaan liederlik verpas het en dié gedagte net met geselsies oor die stad effe na die agtergrond geskuif word."
|
 |
Nog stories teen my muur deur Matthys Strydom: ’n resensie
Johan Myburg
Resensies
"Meer as blote rekord is Nog stories teen my muur, soos die eerste Stories teen my muur, die neerslag van ’n lewe met kuns – ’n seldsame soort boek in die tyd waarin ons leef – en aanduiding van een man se versamelsin. Oor die kuns kom die leser heelwat te wete, maar so ook oor die mens Matthys Strydom."
|
 |
Verskrikking in die ergste graad: So lyk ’n vrou ... deur Ilse Verster
Anne-Marie Burger
Lesersindrukke
"Jaloesie is een van die eerste merkbare kenmerke van ’n narsis. Meng dit met beheer, ongegronde beskuldigings, verwyte, minagting, onredelike vereistes en woedebuie alles saam in ’n whiskeyglas met drie blokkies ys, dan het jy die volmaakte resep vir ’n gewaarborgde aanslag."
|
 |
Die ompad terug deur Helena Hugo, ’n lesersindruk
Barend van der Merwe
Lesersindrukke
"In haar gemoed is Janine nou verdeeld tussen drie mans: Greg, die pa van haar drie dogters; Bennie Kowalski, wat haar skoolliefde is en wat die hoop koester op Janine se terugkeer na die Weskus; en dan Werner Hougaard, die stinkryk sakeman vir wie geld geen probleem in die lewe is nie, maar wat getroud is."
|
 |
"Do you remember still?"– some unknown juvenilia of Vincent Swart
Jean Meiring
Books and writers
"Piqued by his anonymity, by how well his poetry survived the passage of years, and by an error – which I learned only later was an error – I started looking for whatever I could lay my hands on concerning Vincent Swart, perhaps South Africa’s best forgotten poet."
|
 |
Nuances and other stories by Dianne Stewart: reader impression
David Willers
Books and writers
"Dianne Stewart’s stories are effective because they, too, are rooted in the modern everyday experience of ordinary people with whom we can identify. We cannot predict their ending in most cases, because they are often left open-ended, but it is our imaginations that supply the denouement, depending on which door we open – it puts the reader in the position of being an arbiter of fate."
|
 |
Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Maart 2022
PEN Afrikaans
PEN Afrikaans
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Maart 2022 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
|
Op die redakteur se lessenaar |
OuLitNet | From LitNet’s archives: Taaldebat | Language debate |
 |
Sound bites for a derailed democracy:
protest language revisited
Jameson Maluleke
Language debate from LitNet’s archives (OuLitNet)
(2006)
"Our Constitution, the world’s finest, which ensures that our freedom and liberties of speech are guaranteed, does not recognise protest language. Perhaps linguists should confess that they have been grossly negligent of protest language as part of multilingual South Africa."
|
 |
Lyriek van Stefan Hertmans in Afrikaans
Yves T'Sjoen, Daniel Hugo
NeerlandiNet
Ter gelegenheid van Stefan Hertmans’ zeventigste verjaardag vertaalde Daniel Hugo in totaal acht gedichten in het Afrikaans. De vertaling is de introductie van Hertmans’ poëzie in Zuid-Afrika.
|
 |
’n Skildery met woorde
Jannie van Niekerk
Poësie
"Met woorde kan ons mooi skilderye maak
sonder om aan skilderdoek of verfkwas te raak.
Hierdie prentjie is een van ’n eensame plaas,
waar ’n windpomp in die veld langs ’n plaasdam raas."
|
 |
omkyk-omkyk
Neo Mehlomakulu
Poësie
"sit op die sypaadjie met
’n sad gesig
hy was my skoolvriend ’n
slim top dog tussen ons"
|

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. |
|