|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 847
30/04/2021
|
Krities Afrikaans
|
LitNet: 525 bladsye nuwe navorsing in Afrikaans |
’n Baie lang brief aan my dogter
Titel: ’n Baie lang brief aan my dogter
Skrywer: Marita van der Vyver
Uitgewer: Tafelberg
ISBN: 9780624090014
’n Baie lang brief aan my dogter is Marita van der Vyver, een van Afrikaans se mees geliefde skrywers, se ontroerende jeugmemoires. Dit is ’n speurtog deur die skrywer se beginjare, maar dit is ook ’n liefdesbrief aan ’n dogter en ’n taal en ’n land. En bowenal is dit ’n ma se poging om sin te maak van hierdie onverskillige en wrede wêreld waarin sy haar nou begewe. |
 |
|
 |
Assessering van die ruimtelike aard van armoede in Suid-Afrika met behulp van satelliettegnologie
Ewert Kleynhans, Clive Coetzee
LitNet Akademies (Ekonomiese en Bestuurswetenskappe)
"Die kern van die ruimtelike kartering van armoede op ’n ruitnetwerk is dat ruimte inderdaad saak maak, in die sin dat armoedevlakke op een plek verband hou met wat op naburige plekke gebeur. Daar bestaan nie net ruimtelike verhoudings nie, maar dit lyk asof armoede fundamenteel verband hou met bepaalde ligging."
|
 |
Die ekonomie van kosbaarheid
Hercules Boshoff
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)
"Deur die koppeling van ekonomie aan tuisteskepping gaan verskeie modusse van toenadering tussen mens en natuur oop, waaruit ons besef dat dit waartoe ons in staat is, nie alleen die resultaat van ons eie inspanning is nie, maar ook aan ons geskenk word."
|
 |
Sentralisering en verbode seks
Esias E Meyer
LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe)
"Die verse wat homoseksuele seks verbied is nou verweef met die beweerde sentraliseringsprojek. Verder moet ook onderstreep word dat die oproep tot heiligheid en die verbod om by ’n man te lê soos by ’n vrou uit dieselfde historiese konteks kom en wat ook al hierdie verskillende tekste in hulle historiese konteks wou bereik, kan nie van mekaar geskei word nie."
|
 |
Foucault se unieke Oriëntalisme
Johann Beukes
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)
"Foucault se selfonderbrekende ondersteuning van kritiese oorwegings tydens die Irannese Revolusie van 1978 tot 1979 was nie ’n argelose verontagsaming van intellektuele verantwoordelikheid nie, maar eerder ’n prinsipiële vermyding van die arrogansie van diegene wat aanspraak maak op gesaghebbende insigte oor sake waaroor 'ons Westerse Ander' eerder moet swyg."
|
 |
LitNet Akademies internasionaal
Ingrid Glorie
Academisch
Ingrid Glorie voer onderhoude op Voertaal met Europese akademici oor hul navorsing wat aansluit by geakkrediteerde navorsingsartikels wat in LitNet Akademies gepubliseer word.
|
 |
LitNet-blokraai: Ekonomie
Estelle Kruger, Marianne Strydom
Notas, toetse en vraestelle
Ekonomie is die studie van hoe individue, besighede, owerhede en ander organisasies binne ons gemeenskap kies om skaars hulpbronne te gebruik. Hierdie blokraai kan in die klaskamer gebruik word, of vir die pret by die huis.
|
 |
Uncle Cyril, Zondo en ons
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"Dis ’n skande. Dis ’n klad op die ANC se naam. Dis ook ’n klad op elke landsburger se naam, want ons laat dit toe."
|
 |
Luister bo kibbel bou inklusiewe akademiese gemeenskappe
Jana Luther
Universiteitseminaar | University Seminar
"Luistertaal behels dat mense met verskillende taalagtergronde hulle eie taal praat en skryf en mekaar verstaan terwyl hulle reseptiewe taalvaardighede ontwikkel en strategieë oefen om die ander taal volledig(er) baas te raak."
|
 |
Listening, not squabbling, builds academic communities
Jana Luther
Universiteitseminaar | University Seminar
"Listening language involves people from different language backgrounds talking and writing their own language, and understanding one another while developing their receptive language skills and practising strategies to attain a more complete command of the other language."
|
 |
Besondere erepenning van die SA Akademie 2021: ’n onderhoud met Rina Loader
Naomi Meyer, Rina Loader
Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
’n Besonderse erepenning deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns is onlangs aan Rina Loader, woonagtig in Oostenryk, toegeken. Die prys word aan haar toegeken vir haar bydrae oor 23 jaar met betrekking tot die bevordering en bekendstelling van Afrikaans in Europa en in die besonder haar betrokkenheid by die onderrig van Afrikaans aan die Universiteit van Wene. |
 |
Wat verdedig ons? Die Afrikaanse kampus as fabriek
Louis du Plessis
Universiteitseminaar | University Seminar
"Vanaf die sluitstuk van die LMG (ligte masjiengeweer) tot die bedryf van internasionale kontakreëls vir vlote ter see het die Afrikaanssprekende gemeenskap die militêre geskiedenis, tegnologie en strategie tot ’n vlymskerp wetenskap geslyp."
|
 |
Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Helanya Fourie
Freek Robinson, Helanya Fourie
Onderhoude
Die Buro vir Ekonomiese Ondersoek (BEO) by die Universiteit Stellenbosch het pas ’n moniteringsverslag vrygestel oor die Nasionale Ontwikkelingsplan (NOP) 2030. Dit is die eerste keer dat ’n sinvolle, praktiese waardering gedoen word oor die sukses of mislukking van die implementering van die NOP. Freek Robinson gesels met Helanya Fourie, ’n senior ekonoom by die BEO.
|
 |
CJ Langenhovenprys vir Taalwetenskap 2021: ’n onderhoud met Wannie Carstens
Naomi Meyer, Wannie Carstens
Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
"Ek het taalkunde vroeg as dissipline ontdek en dit my loopbaan gemaak. Maar die volheid van Afrikaans as taal het my passie geword en my gemotiveer om aan te gaan met navorsing en betrokke te wees by aktiwiteite wat Afrikaans raak."
|
 |
Leentjie wil weet
Jo-Marie Claassen
Menings
"Ek verstaan, Oupa. Liewe Jesus wil hê Oupa en Ouma moet liewer by die huis bid?"
|
 |
Die Hertzogprys vir drama 2021: ’n onderhoud met Nicola Hanekom
Naomi Meyer, Nicola Hanekom
Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
"Teater is lewende kuns. Dit sluimer hopelik net tydens die pandemie ’n bietjie. Teater is alles vir my. Dis kerk en kulkuns, konfrontasie en ontvlugting, droom en nagmerrie."
|
 |
Press release: South African author Deon Meyer receives France’s top cultural award
LitNet
Books and writers
On Tuesday, 20 April 2021, the Ambassador of France to South Africa, His Excellency Mr Aurélien Lechevallier, bestowed upon South African crime fiction author and screenwriter, Mr Deon Meyer, the award of Chevalier des Arts et des Lettres (Knight in the Order of Arts and Letters) on behalf of the French President at Glenelly Estate in Stellenbosch.
|
 |
Suidoosterfees 2021: ’n onderhoud met Johan Fourie
Johan Fourie, Bennie Linde
Boeke en skrywers
Die Suidoosterfees se Jakes Gerwel-gesprekke word vanjaar tot 1 Mei in die Kunstekaap aangebied. Bennie Linde gesels met Johan Fourie oor sy boek Die lang pad na ekonomiese vryheid.
|
 |
Suidoosterfees 2021: An interview with Wahbie Long
Robert Kriger, Wahbie Long
Books and writers
The Suidoosterfees-Jakes Gerwel conversations will take place until 1 May at Artscape this year. Robert Kriger interviews Wahbie Long about his book Nation on the couch: Inside South Africa's mind.
|
 |
Suidoosterfees 2021: An interview with Adam Cruise
Adam Cruise, Izak de Vries
Books and writers
The Suidoosterfees-Jakes Gerwel conversations will take place until 1 May at Artscape this year. Izak de Vries interviews Adam Cruise about his book It's not about the bats.
|
 |
2021 Sanlam Prize for Youth Literature shortlist: an interview with Musa Baloyi
Naomi Meyer, Musa Baloyi
Books and writers
"The idea of writing this novel came after I noticed that there are many famous artists who die poor in our country. Mostly, it’s due to lack of education, because they can’t interpret their contracts. They can’t manage their money. They can’t work elsewhere if their talent becomes unproductive."
|
 |
2021 Sanlam Prize for Youth Literature shortlist: an interview with Penny Lorimer
Naomi Meyer, Penny Lorimer
Books and writers
"What distinguishes South African stories is that they are about people who experience our environment in the same way we do, who look like us, who understand the specific challenges we face, perhaps in more profound ways than people in other English-speaking parts of the world."
|
 |
Skoon wasgoed: Die invloed van lunch op letterkunde
Frederik de Jager
Boeke en skrywers
"As jy storiemense wil onthaal, moet jy kan stories vertel. Jy moet ’n tafel kan kommandeer soos ’n skeepskaptein sy vaartuig. Jy moet kan konsert hou voor ’n ingeligte en kritiese gehoor vir wie die ervaring onvergeetlik is."
|
 |
Vrystaat Kunstefees: Literêre landskappe – Suid-Afrika versus België
Izak de Vries
Festivals
Is vroue se werk beduidend deel van die kanon? Word vroue genoegsaam op skole se leeslyste geplaas? Izak de Vries lewer verslag oor ’n gesprek by die Vrystaat Kunstefees se Vlaamse week. Saskia de Coster en Annelies Verbeke het die Vlaamse literêre landskap verteenwoordig. Ronelda Kamfer en Ingrid Winterbach het die Suid-Afrikaanse vlag laat wapper.
|
 |
Nederlands nieuws: Koningsdag, versoepeling en gelekte notulen
Ingrid Glorie
Actueel
"Jarenlang bestond het beeld dat er in Nederland nooit iets gebeurde. Maar sinds kort zorgt de Nederlandse politiek voor spannende televisie. De altijd opgewekte premier Mark Rutte vecht voor zijn politieke toekomst en het kritische Kamerlid Pieter Omtzigt weigert zich te laten 'sensibiliseren'. Wat gebeurt er deze week?"
|
 |
In memoriam: Pieter Muysken (11 april 1950‒6 april 2021)
Ingrid Glorie
Academisch
"Op 6 april overleed Pieter Muysken, emeritus hoogleraar Taalwetenschap aan de Radboud Universiteit Nijmegen. Muysken hield zich onder meer bezig met taalcontact en creolistiek. Hij was een beminnelijk mens en een bruggenbouwer, nationaal én internationaal. Zijn dood aan de gevolgen van kanker kwam voor velen onverwachts. In dit artikel halen collega’s en vrienden uit Nederland, Zuid-Afrika en de Antillen herinneringen aan hem op."
|
 |
Ramaphosa in die spervuur by Zondo
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Ramaphosa se getuienis voor die kommissie word allerweë as uiters belangrik beskou. Hy het sy getuienis Woensdag afgeskop met ’n lang verklaring waarin hy onder meer gesê het staatskaping is iets wat 'nooit, nooit, nooit weer' mag gebeur nie."
|
 |
Uitstalling van kontemporêre bedrukte kuns
Neeske Alexander, Izak de Vries
Kuns
At the table is ’n uitstalling van kontemporêre bedrukte kuns. Op 8 Mei gaan spesiale kunswerke gedruk word vanaf ’n druktafel wat gedurende die uitstalling kollektief deur die uitstallers gekerf is. Dié druktafel is ’n ware tafel wat gekerf word.
|
 |
Never rarely sometimes always: a film review
Reney Warrington
Film
"The dread. Yes, the feeling of dread never leaves. You have two underage girls; one is pregnant. With little money and no support, they travel to New York. What should be a one-day excursion turns into a prolonged three-day affair. They have nowhere to stay, no money to spend."
|
 |
LitNet-blokraai: Werkersdag
Estelle Kruger, Marianne Strydom
Leefstyl
Werkersdag word op 1 Mei in baie lande gevier. In Europa staan dit as Meidag bekend. Hierdie blokraai is vir die volwasse leser geskep, maar kan ook gebruik word vir ouer leerders.
|
 |
Suidoosterfees 2021 en NATi Jong Sterre-produksies ‒ ’n onderhoud met Margo Kotze
Emma Kotze, Margo Kotze
Suidoosterfees
In samewerking met die Nasionale Afrikaanse Teater-inisiatief (NATi), Kunstekaap en die Jakes Gerwel Stigting bied die Suidoosterfees vanjaar weer ’n NATi Jong Sterre-program by dié fees aan wat tot 2 Mei by Kunstekaap plaasvind. Let wel: Al dra ’n aap ’n goue ring (Margo Kotze) is uitverkoop.
|
 |
Persverklaring: Skemerdans nou op Showmax
LitNet
Film
"Die pas is vinnig en die reeks verdien om met dieselfde entoesiasme as internasionale reekse gekyk te word. Ek glo dat dit die pas aangee vir die soort storievertelling waarna Suid-Afrikaners lankal smag."
|
 |
My herfsblaar as troosprys
Johannes van der Merwe
Poësie
"as herinnering aan ’n gister
wat ek vir altyd sal bewaar
platgedruk tog eensaam gestryk
met die skaal van lewe geyk"
|
 |
The departing
Ferdi Wheeler
New writing
"Brandish the banners –
bright red as the dying day –
for tonight the old man will wilt
and eerily drift away –"
|
 |
Volrond vrou!
Johanette Pretorius
Poësie
"diep in my lyf
skuil veel meer:
daar’s romantiese volmaanwense
met onskuldige kersvaderdrome
weggesteek in boksiemensverwagtinge"
|
 |
Haar nalatenskap
Driekie Grobler
Poësie
"maar dis in haar nalatenskap
waar suiwer waarde bot
saad wat sy gesaai het
ontkiem
en nou tot waskom blom"
|

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. |
|