Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 774

08/11/2019


  Krities Afrikaans

LitNet: Rooibos

Pasverskyn

Innie shadows

Skrywer: Olivia M Coetzee
Uitgewer: Modjaji Books
ISBN: 9781928215929

Innie shadows wroeg met die duiwels van ’n gemeenskap wat gebuk gaan onder die maatskaplike euwels van dwelms, onverdraagsaamheid en homofobie, en waar paaie te midde van wrede brutaliteit kruis. Baanbrekersfiksie waarin die onteiendes uiteindelik hul eie stories vertel.

Leefstyl

Terug Karooveld toe met rooibos en lam

Karen Hart
Kos en wyn

“Maar hierdie kombinasie van rooibos en lam neem my ver terug, iewers na ’n groot stoep wat uitkyk oor die Karooveld. Dan sit en luister ek na die stilte en kyk na die skemermis wat oor die doringbome by die droë rivierloop hang. Trooskos, troostee, my klein hoekie in die ewigheid.”

Boer soek 'n vrou: Wie is Boer Willem?

Remona Voges, Boer Willem
kykNET Portaal

Boer Willem, rooibosteeboer van Boer soek 'n vrou, kan nie sonder sy draadtang oor die weg kom nie! Lees sy onderhoud met Remona Voges hier.

Boer soek 'n vrou: Vinnige vrae vir Boer Hentie

Remona Voges, Boer Hentie
kykNET Portaal

Boer Hentie, rooibosteeboer van Boer soek 'n vrou, gesels met Remona Voges.

Van Coke se Dagdrome in suburbia – ’n resensie

Annie Klopper
Musiek

"Van Coke is fantasties op sy eie, maar wat sy albums laat skitter is die variasie wat meewerkings met ’n verskeidenheid kunstenaars en musiekregisseurs bring."

Pianis Charl du Plessis gesels oor eerste solo-album

Marli van Eeden, Charl du Plessis
Onderhoude

"Ek staan telkens verstom voor die vermoë wat musiek het om ons uit ons onmiddellike omgewing te laat ontsnap en ons buie te beïnvloed."

Tafelberg se kabelspoor vier 90ste bestaansjaar

Marli van Eeden
Reis

"Vér troon Tafelberg oor die stad uit, kenmerkend aan Kaapstad. Vandeesmaand is dit egter nie die berg self wat in die kalklig is nie, maar eerder die gewilde kabelspoor wat besoekers al dekades lank teen die majestueuse berg op neem."

Persverklaring: Snaarstories 3 en Vriende van NALN-vereniging se algemene jaarvergadering

LitNet
Boeke en skrywers

Kom deel in ’n oggend van musiek, stories, lag, huil en skaamtelose nostalgie saam met Hannes Bosman en Igno van Niekerk op Saterdagoggend 9 November 2019, om 10:00 by NALN.

Press release: Zeitz MOCAA Collection reimagined in Two Together

LitNet
Lifestyle and entertainment

Zeitz Museum of Contemporary Art Africa (Zeitz MOCAA) has recently revealed the details of an exciting new exhibition, presenting works from its collection in a new and reimagined format.

LitNet Akademies

Seksuele teistering in die Suid-Afrikaanse werkplek vanuit ’n menseregtelike perspektief

Anri Botes
LitNet Akademies (Regte)

“Seksuele teistering is een van die ernstigste vorme van wangedrag wat ’n werknemer kan pleeg.”

Skole

Hersieningsvraestel en memorandum vir Wiskunde (graad 4)

Lee-Ann West
Notas, toetse en vraestelle

Is jy in graad 4 en besig om voor te berei vir jou Wiskunde-eksamen? Laai 'n gratis hersieningsvraestel en memorandum hier af.

Hersieningsvraestel en memorandum vir Wiskunde (graad 8)

Lee-Ann West
Notas, toetse en vraestelle

Is jy in graad 8 en het jy nodig om wiskunde te hersien? Laai 'n gratis hersieningsvraestel en memorandum, wat deur Lee-Ann West vir LitNet opgestel is, gratis hier af.

Menings

Rooibos, erfenissimbool

Pedro Dausab
Seminare en essays

"Op die nuus in Oktober/November 2019 het dit geblyk dat die Khoe- en San-gemeenskappe baie bly was dat hulle erkenning gekry het vir rooibos as hul erfenissimbool."

Suid-Afrika en die terugbons-faktor

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"Dis ’n span wat weet van terugbons na ’n terugslag. Dis ’n span wat weet wat dit beteken om jouself af te stof, op te staan en terug te baklei, al veg jy ver buite jou gewigsafdeling. Dis ’n span wat weet van aanhou en uithou."

“Ex unitate vires”

Olivia M Coetzee
Rubrieke

"En ek wiet dat die lese het ’n baie heavy apartheid feel, maa ek hou van die geskiedenis wat ek hie gekry het: 'Ex unitate vires' – wanne ôs een is het ôs krag."

Eileen Pooe’s Setswana PhD: an interview in three languages

Naomi Meyer, Eileen Pooe
Universiteitseminaar | University Seminar

"Maaforikaborwa ba tshwanetse go semelela mme ba iteke ba ithute dipuo bonnye di le PEDI godimo ga puo ya gaabomotho gonne Aforikaborwa ke naga ya dipuontsi le ditsontsi ..." | "South Africans have to go the extra mile and learn at least two more languages, because we are a multilingual and multicultural country." | "Suid-Afrikaners moet die ekstra myl loop en minstens twee ander tale leer, want ons is ’n veeltalige en multikulturele land."

Die tale van die springbok

Naomi Meyer
Menings

"Want as ons Saterdag saam kon juig, moet ons in die week met mekaar kan praat ook."

“In the belly of the beast”: South Africa’s education discourses associated with the fourth industrial revolution (4IR)

Aslam Fataar
Universiteitseminaar | University Seminar

"An emphasis on the transfer of generic skills is rapidly becoming a core foundation of education policy, curriculum and pedagogy. The emerging 4IR knower is touted as a future-proof knower."

Guy Fawkes se fireworks

Olivia M Coetzee
Rubrieke

"Ôs het as kinnes daa’in deelgeniem, maa wat die kinnes van vedag doen is op ʼn anne level."

Ubuntu-kortkursus bevorder gemeenskapsbou

Marli van Eeden, Mary Nel
Onderhoude

Studente van die Universiteit Stellenbosch en die Brandvlei Korrektiewe Sentrum by Worcester in die Wes-Kaap het onlangs die land se heel eerste interdissiplinêre kortkursus wat in die tronk aangebied is, voltooi. Marli van Eeden gesels met Mary Nel, akademiese direkteur van die Ubuntu-kortkursus en senior dosent in die Departement Publiekreg aan die Universiteit Stellenbosch.

Nou op Voertaal: meeste gelees

Valse vriend: Zelfbewust

Voertaal
Valse vrienden

Wat beteken "selfbewus" in Nederlands?

Zuma te siek vir Zondo

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Oudpresident Jacob Zuma, wat volgende week vir die tweede keer voor die Zondo-kommissie sou verskyn om vrae te beantwoord, het op nommer 99 kleinkoppie getrek."

Oproep om inligting: Nederlandse bouberoepe in Suid-Afrika, 1902–1961

Voertaal
Academisch

Baie van Suid-Afrika se geboue en infrastruktuur, maar ook boumateriale en -komponente, het ’n Nederlandse oorsprong. Die Kaaps-Hollandse boustyl is ’n bekende voorbeeld van ’n gedeelde erfenis. Die nalatenskap van Nederlands-gebore en -getoë persone in die Suid-Afrikaanse bouberoepe in die 20ste eeu is egter nog nie bestudeer nie. Indien jy ’n nasaat of familielid van ’n persoon van belang vir ons is, of kennis oor ’n besigheid besit, sal ons dankbaar wees om van jou te verneem.

Wim en Edwin praat rugby oor ’n glasie

Hans Pienaar
Nuusvinke

"Wat het die Springbokke se oorwinning in die Wêreldbekertoernooi in Japan met die Grondwetlike Hof se uitspraak oor taal op Stellenbosch te doen? Alles!"

Cyril paai maar Eskom is in sy maai

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Terwyl president Cyril Ramaphosa buitelandse beleggers Woensdag met ’n Springbokwapen aan sy lapel welkom geheet het in 'die land van die kampioene' moes Suid-Afrikaners hoor die kragreus Eskom is besig om verder ten gronde te gaan."

Boeke en skrywers

Die versmelting van outeur, skrywer, verteller en karakter in André Letoit se Suidpunt-jazz

Dawid de Villiers
Seminare en essays

"Protokol vereis sogenaamd dat die verteller en die skrywer heeltemal apart gehou moet word. Op geen manier mag hulle as dieselfde persona gereken word nie. ... Daarom die caveat aan letterkundiges: Vergeet van die mens agter die boek! Dit sou egter tot 'n verdraaide en verarmde interpretasie lei as iemand Suidpunt-jazz so wil lees."

The African Library: The old drift by Namwali Serpell

Annie Gagiano
Books and writers

"It is the achievement of Serpell’s novel to be at once complex and lucid, to evoke a Zambian past, present and (imagined) future both ironically and compassionately."

Skrywersonderhoud: Christine Barkhuizen-Le Roux oor My naam is Prins, ek slaap met die lig aan

Remona Voges, Christine Barkhuizen-Le Roux
Skrywersonderhoude

"Ek glo dat ’n roman ’n groter impak op die leser/hoorder kan hê as blote statistiek. As jy iemand kan 'intrek' om die omstandighede self te beleef, bereik jy die hart van die mens."

Onderhoud met De Wet Hugo oor die Grilgrypers-reeks en oor Die groen watergraf

Magdel Vorster, De Wet Hugo
Skrywersonderhoude

"Ek skryf om te vermaak en om kinders aan die lees te kry, nie om hulle te verskrik en te traumatiseer nie."

Resensie: Too many tsunamis deur Vincent Pienaar

Nini Bennett
Resensies

"Pienaar kyk deur ’n ongewone en lighartige bril na verskynsels soos selfvernietiging en selfdood, maar oppervlakkig is die boek gewis nie."

En tog

Crito
Blogs

Crito bespreek resensies oor Rebel: Die lewe van kommandant Hans Lötter, 1873–1901 deur Chris Schoeman en Oorlog en vrede: Die morele verbeelding van die mens deur Willie Esterhuyse.

Die sewentiende veer

Izak de Vries
Blogs

Izak de Vries bespreek Die sewentiende veer deur Nanette van Rooyen.

Lesersindruk: Na verre hawens deur Hennie van Deventer

Sarel Venter
Lesersindrukke

"Hierdie gesellige lekkerleesboek word gekenmerk deur Van Deventer se vloeiende skryfstyl, fyn waarnemings en beskrywings, soos verwag kan word van ’n joernalis met ’n leeftyd van skryf agter hom."

Reader impression: Tobacco wars by Johann van Loggerenberg

Clifford Roberts
Books and writers

"Overall, the book sheds light on the darker workings of a massive industry. But it also provides much-needed insight into SARS and the world of tax collection."

Video: Daniel Hugo in gesprek met Cas Wepener oor Die Slaghuis

Remona Voges
Visueel

Daniel Hugo het onlangs met Cas Wepener oor sy nuutste roman, Die slaghuis, gesels. Remona Voges was daar om die geleentheid af te neem.

Uittreksel: Dit proe soos huis deur Herman Lensing

LitNet
Boeke en skrywers

Hier is ’n resep uit Dit proe soos huis deur Herman Lensing.

Jong dramaturge gesels oor Jakes Gerwel Skrywersresidensie II

LitNet
Boeke en skrywers

In hierdie podcast gesels die skrywers oor “jong stemme”. Hulle vra wat dit beteken, hoe lank mens nog ’n jong stem bly en hoe elkeen van hulle hierdie deel van hul loopbaan tans bestuur.

Persverklaring: Uittreksels van opwindende nuwe verhoogtekste by die vierde Teksmark

LitNet
KKNK

“Die Teksmark is nie 'n kompetisie nie, dit is 'n platform vir skrywers om hulle teksidees en tekste voor te lê aan belanghebbendes, deels vir terugvoer en hopelik vir verdere teksontwikkeling om uiteindelik kwaliteit-tekste vir volwaardige produksies te bied,” sê die artistieke direkteur van Kunste Onbeperk, Hugo Theart.

Wenners van Sanlampryse vir Jeuglektuur 2019 bekend gemaak

LitNet
NB-Uitgewersportaal

Sanlam en Tafelberg, ’n druknaam van NB-Uitgewers, kondig met trots die wenners van die 2019-Sanlampryse vir Jeuglektuur aan.

Nuut by LAPA: November 2019

LAPA Uitgewers
LAPA Uitgewersportaal

Kyk bietjie na die splinternuwe boeke wat hierdie November by LAPA Uitgewers beskikbaar is.

Persversklaring: LAPA op straat weens korrupsie

LAPA Uitgewers
LAPA Uitgewersportaal

Binnekort gaan lede van LAPA Uitgewers se bemarkingspan op straat wees, weens korrupsie.

’n Aand van bewaring | An evening of conservation

LAPA Uitgewers
LAPA Uitgewersportaal

LAPA vier bewaring en almal is welkom.

Stellenbosch-bekendstelling: Die biblioteek aan die einde van die wêreld deur Etienne van Heerden

LitNet
NB-Uitgewersportaal

Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Etienne van Heerden se nuwe roman, Die biblioteek aan die einde van die wêreld, wat op 19 November in Stellenbosch plaasvind.

Bloemfontein-bekendstelling: Die biblioteek aan die einde van die wêreld deur Etienne van Heerden

LitNet
NB-Uitgewersportaal

Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Etienne van Heerden se nuwe roman, Die biblioteek aan die einde van die wêreld, wat op 26 November in Bloemfontein plaasvind.

Uitnodiging na die bekendstelling van Pieter Hugo se Alchemie van my muse

LitNet
Boeke en skrywers

Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Pieter Hugo se bundel Alchemie van my muse op 8 November.

Uitnodiging na die Protea-bekendstelling van Hier gaat ons! Reise en rampe deur Gerard Scholtz

LitNet
Boeke en skrywers

Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Hier gaat ons! Reise en rampe deur Gerard Scholtz op 16 November.

Nuwe skryfwerk

Tussen gister en vandag

Mariska Pienaar
Poësie

“want dinge verdwyn
tussen gister en vandag.”

Kunstenaar

Loretta Szikra
Poësie

“word blote negatiwiteit,
weldeurdag kreatief
tot moontlikheid omskep”

Aalwurm van verraad

Anzé Bezuidenhout
Poësie

“nou staan wortels
krom in pyn
vasgeklem”

Die motdood

Morné du Preez
Poësie

“Duskant net ’n bietjie suider
suiwer die diepblou oseaan
sy lippe aan die skuim van die maan”

Where they can’t hurt me and Sylvia Plath

Abigail George
New writing

“They can’t hurt our words,
Sylvia. Let us dance, then, in the arms
of our lovers, and our friends”

Ná die wen

Liné Loff
Poësie

"Want vir ’n oomblik het die hele land saam feesgevier
en het ons ’n see van groen en goud geword
wat al die land se probleme soos springgety kon wegspoel."

Die huis

Stanley Cierenberg
Fiksie

“‘Ons is Rhodes, Totius en Kruger,’ hoor ek die gang praat. ‘Hulle het ons verniel, maar ons gaan bly staan. Vryf ons net ’n klein bietjie blink."

Disgust

Ferdi Wheeler
New writing

“Mr Hicks cursed and stormed out into the reception room and said, sir, what is the problem, sir? He summed the stranger up and said, I know your sort. I have been taken in by your sort before, and then he ordered Fiona to call Sergeant Marais.”

Bybel in Kaaps: Job 8

Olivia M Coetzee
Bybel in Kaaps

"Dieselle gebee met amal wat vi God vegiet. Vi die mense wattie vi hulle an God steurie is daa nie ʼn stukkie hoep oo nie."



Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf.

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 886 5169


© 2019 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved