Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 773

01/11/2019


  Krities Afrikaans

LitNet: Jou amabokoboko

Fresh off the press

Siya Kolisi: Against all odds

Author: Jeremy Daniel
Publisher: Jonathan Ball
ISBN: 9781868429820

When Siya Kolisi leads the Springboks out on to the field at the Rugby World Cup tournament in November 2019, it will be the crowning glory of an incredible journey that began on the impoverished streets of Zwide, a township outside Port Elizabeth. As the first black South African to captain a Springbok rugby team, Kolisi’s remarkable story is unique and deserves to be heard. 

Rugby

Kerneels Breytenbach oor die Wêreldrugbybeker 2019 en oor Hond se gedagte

Naomi Meyer, Kerneels Breytenbach
Onderhoude

"Die plesier van Hond se gedagte was vir my om rugby te gebruik om mense oor godsdiens te laat nadink. Die boek handel oor geloof – hoe mense dit verloor, hoe hulle geloof herwin, hoe bereid hulle is om in wonderwerke te glo."

Is sport die barometer van hoe polities gesond ’n nasie is?

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"Maar wat van die spelers? Maak nie saak wie en wat hulle van die veld is nie, op die veld is hulle ons ambassadeurs. Hulle verdien ons ondersteuning. En as hulle in die proses ons nasie vir een middag in eenheid saamsnoer, maak die uitslag regtig soveel saak?"

Bokkie-san in Japan

Rachelle Conradie
Menings

"Mag ons hierdie jaar as die jaar van die heilige Bokke verklaar."

Siya Kolisi – against all odds: an interview with Jeremy Daniel

Naomi Meyer, Jeremy Daniel
Books and writers

"I think he is a figure of reconciliation already. What he's achieved, where he came from, how he lives his life is all part of his story."

LitNet Akademies



Die strategiese rol van die sakesektor in die bekamping van korrupsie

Peter Goss, Johan van Graan
LitNet Akademies (Ekonomiese en Bestuurswetenskappe)

“In weerwil van Suid-Afrika se bekragtiging van internasionale teenkorrupsiepogings word Suid-Afrika deurlopend met negatiewe persepsies oor die hoë vlakke van korrupsie gekonfronteer.”

Louter handeling vir alle Christene: dans, plavei en Van Gogh se Die sterrenag

Jannie Pretorius
LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe)

Die sterrenag is ’n manifestasie, ’n polsende prentjie, van God se Gees wat fladder oor die donker aarde onmiddellik voordat Hy sou sê: ‘Laat daar lig wees.’”

“In die mees intense oomblikke word alle afstande nul”: Relasionaliteit in Die derde spoel van S.J. Naudé

Adéle Nel
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)

“Wat hierdie ondersoek binne die raamwerk van relasionaliteit toon, is dat Naudé se roman gestruktureer is rondom verlies.”

“Jy moet die aarde liefhê soos jouself”

Johan Buitendag
LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe)

“Die mens het die aarde nodig, maar die aarde het nie die mens nodig nie.”

Die transformerende effek van ’n mistieke lees van die Skrif

Celia Kourie
LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe)

“Deel van die ongekende belangstelling in spiritualiteit in onlangse dekades [...] sluit ’n opwelling in navorsing oor spiritualiteit en die Bybel in.”

Die politieke eskatologie van Groen van Prinsterer en die impak daarvan op Christelike Konserwatisme in die VSA

J.A. Schlebusch
LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe)

“Groen van Prinsterer was ’n baanbreker in terme van die ontwikkeling van ’n optimistiese Christelike politieke eskatologie in die 19de eeu.”




Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf.

Menings

US en Afrikaans: die student se werklikheid

Tian Alberts
Universiteitseminaar | University Seminar

"Die rektor se bewering dat die US nie ’n Engelse universiteit is nie en dat die US nie op verengelsing ingestel is nie, is kennelik teenstrydig met die student se werklikheid op kampus."

Akademia reageer: Afrikaans en hoër onderwys – stééds ’n opsie

Marthinus Visser
Universiteitseminaar | University Seminar

"Vir mense wat ernstig oor Afrikaans is, het die tyd aangebreek om moue op te rol en medewerkers en -bouers te word."

Beleidskrisis verdeel DA in wit en swart

Jason Lloyd
Rubrieke

"Maimane en sy mede- swart sosiaal-demokrate in die DA het die ideologiese oorlog verloor, nadat die klassieke liberaal en kolonialis Helen Zille tot die invloedryke pos van voorsitter van die federale raad verkies is."

Gaan Godzilla die DA finaal begrawe?

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"Sy was woke voordat woke die in-ding was. Sy het, as joernalis en as politikus, stereotipes vernietig en baanbrekerswerk gedoen. Haar fout, soos alle Afrika sterk-man politici, is dat sy met moeite mag deel."

Weerdink: Verklarings vir die bedanking van Mmusi Maimane en ander prominente leiersfigure uit die DA

Chris Nelson
Menings

"Gegewe die gebreke eie aan die kapitalistiese model in die bekamping van ongelykheid, sowel as die bestaan van alternatiewe ekonomiese modelle wat wel ongelykheid, armoede en werkloosheid kan teenwerk en bekamp, was dit onafwendbaar dat skerp ideologiese verskille tussen Maimane en etlike ander leiers in die DA sou ontstaan."

Franklin Sonn op 80 oor Oos-Kaapse menslikheid en waardigheid

Jason Lloyd
Rubrieke

"In ’n onlangse onderhoud op kykNET het Sonn beklemtoon bruin mense is swart, maar bruin binne die swart gemeenskap. Hy sê bruin mense is die voorbeeld van ’n eintlike nierassige Suid-Afrika."

Monument herdenk Kaapse rebelle

Elsabé Brits
Menings

By Laborie in die Paarl het vroue in 1900 twee keer van regoor die Kaapkolonie vergader om teen die verwoesting van die Anglo-Boereoorlog beswaar te maak. Dit is ook hier waar een van die mooiste monumente wat die Kaapse rebelle herdenk, opgerig is, skryf Elsabé Brits.

Vyf vrae aan Nelmari Kemp en Niel le Roux oor die SBA

Remona Voges, Nelmari Kemp, Niel le Roux
Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans-portaal

"Die SBA se missie is om geletterdheid deur Afrikaans te ontwikkel en terselfdertyd respek vir Afrikaans te bewerkstellig."

Boeke en skrywers

Resensie: Vervleg deur Petro Hansen

Elbie Adendorff
Resensies

"Die titel van die bloemlesing verwys na die ineengevlegtheid van die temas. Maar die belangrikste is seker die emosionele reaksie wat die stories ontlok: hartseer, nostalgie, humor en verlange."

Gips en kaas

Crito
Blogs

Crito bespreek twee resensies oor My naam is Prins, ek slaap met die lig aan deur Christine Barkhuizen-Le Roux.

Richmond BookBedonnerd 2019 – ’n dosyn feeste, ’n dosyn indrukke

Clinton V du Plessis
Boeke en skrywers

"Dit is Donderdagmiddag en die reis begin. Boeke (en rugby) is op die spyskaart. En ek moet verslag doen oor die verrigtinge."

Die storie van Racheltjie de Beer: Antoinette Louw praat oor haar kinderboek

Naomi Meyer, Antoinette Louw
Onderhoude

"Ons beweeg al nader daaraan om volksverhale as Suid-Afrikaans te sien, en nie geëien en gekaap deur een kultuurgroep nie. Dis universeel."

Onderhoud met Catrina Wessels oor PEN Afrikaans

Remona Voges, Catrina Wessels
Onderhoude

"Ons sal ons bes doen om skrywers se stem te laat hoor waar nodig, ’n bydrae te lewer tot die bevordering van die Afrikaanse woordkuns en diensbaar teenoor ons lede te wees."

Jong dramaturge gesels oor Jakes Gerwel Skrywersresidensie

LitNet
Boeke en skrywers

In dié podcast-reeks gesels die skrywers oor hul agtergronde, die dramas waaraan hulle gewerk het, verskillende vraagstukke waaroor hulle geskryf het, die skoliere wat die Paulet-huis besoek het en saam met wie hulle kon werk, asook die toekoms vir elkeen as jong Afrikaanse skrywer.

Skrywershuis se dak behoorlik natgemaak

Theo Kemp
Boeke en skrywers

"Paulet-huis in Somerset-Oos, wat aan wyle Jakes Gerwel behoort het, is Saterdagaand, 14 September, amptelik as skrywershuis geopen."

Vlaamse skrywers kom in Suid-Afrika skryf

LitNet
Boeke en skrywers

Die Jakes Gerwel Stigting verwelkom vir die eerste keer skrywers wat van buite Suid-Afrika afkomstig is by Paulet-huis in Somerset-Oos. Hierdie veelbekroonde internasionale skrywers sal die huis deel met twee Suid-Afrikaanse skrywers. Dit is die eerste keer dat daar so ’n samewerkingsooreenkoms gesluit word tussen ’n literatuurhuis in België en ’n Suid-Afrikaanse organisasie.

Uitnodiging na die bekendstelling van Die wonderwese deur Carina Stander

LitNet
Boeke en skrywers

Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Carina Stander se nuwe boek, Die wonderwese, op 7 November 2019 in Centurion.

Uitnodiging na die bekendstelling van Marita van der Vyver se nuwe boek, Grensgeval

LitNet
Boeke en skrywers

Jy word uitgenooi na die Stellenbosch-bekendstelling van Marita van der Vyver se nuwe boek, Grensgeval op 9 November.

Boekbekendstelling: Gaan Suid-Afrika oukei wees?

LitNet
Boeke en skrywers

Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Gaan Suid-Afrika oukei wees? deur Jan-Jan Joubert op 11 November in Pretoria.

Leefstyl

Filmresensie: Racheltjie de Beer

Reney Warrington
Film

"Moenie hierdie resensie lees nie. Stop dit. Ek is ernstig. Gaan kyk net die film."

Filmresensie: A rainy day in New York

Suzette Kotzé-Myburgh
Film

"Daar was lanklaas ’n Woody Allen met die trefkrag van Vicky Cristina Barcelona of Match point, maar ’n mens kan jou steeds verkneukel in sy amusante dialoog en skerpsinnige kommentaar op die filmbedryf en kunstenaarskap."

Voorste produksies op die groot skerm te sien by die Fugard-teater

Maryke Roberts
Film

"Die Fugard-teater het vanjaar ’n rekordgetal 48 titels wat deel uitmaak van die 2020 Fugard Bioscope World Arts Cinema-seisoen wat tot einde Desember vertoon word. Die gewilde filmfees word vanjaar vir die negende jaar gehou en in samewerking met Ken Forrester Vineyards aangebied."

The O’Jays praat klaar

Pieter van der Lugt
Musiek

“Kompromisloos soos altyd, het hulle dadelik hul laaste toer aangekondig. Dis nou aan die gang en eindig op 1 Desember in Los Angeles.”

Danger in the dark op die planke

Maryke Roberts
Teater

"David Kramer se Danger in the dark, ’n verwerking van die gewilde musiekblyspel Poison, wat hy en Taliep Petersen in die 1990’s geskryf het en wat toe deur Renaye Kramer vervaardig is, is tans vir ’n kort seisoen by die Baxter-teater."

Mark Banks ON ICE! te sien tot 2 November

Maryke Roberts
Teater

"Hy verseker jou die vertoning is 83 minute lank – 82 minute plus een minuut vir die staande ovasies ... En dan weet jy dit gaan een groot lagsessie wees tot die trane loop en jou maag pyn."

Persvrystelling: Drie susters

LitNet
Teater

Kyk hier waar jy Drie susters in teaters kan gaan kyk.

Press release: Forever Plaid showing at Theatre on the bay

LitNet
Lifestyle and entertainment

Forever Plaid is running at Pieter Toerien’s Theatre On The Bay from 6 to 23 November.

Bongani J Kubheka: "I have found my calling"

Izak de Vries
ATKV-Portaal

"Bongani J Kubheka had an easy smile, and a reason for it: the young singer had won ATKV Muziqanto in 2018, and he has picked up his first Fleur du Cap Award in April 2019. Right now, he is in Germany for the Neue Stimmen Singing Competition in Gütersloh."

Persverklaring: Dans van die vlamme aan die brand by Taalmonument

LitNet
Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal

ʼn Nag van vlamme, vuur en natuur is die lig aan die einde van die jaartonnel wanneer die gewilde Psychedelic Theatre op Saterdag, 28 Desember 2019, by die Afrikaanse Taalmonument in die Paarl optree.

Nuwe skryfwerk

Mother Government

Dalphine April
Poësie

“Ek is oek kwaad! Nee, nee ek is eintlik befok!
’n reënboognasie?
Eerder ’n bloedblasie!”

Saartjie Baartman vir die Baardman

Dalphine April
Poësie

“Ek, ja ek, Saartjie Baartman, Khoi-San
Roep oor Afrikavlaktes na die gewetenlose man!”

Ons bloedbroer baardman

Dalphine April
Poësie

“hier by ons huis, liewe Khoi-Khoi-vrou
hier by ons huis, toi-toi ons teen die monsterklou
wat ons monde toedruk”

Dis nie oor die bike nie

Gerard Vermeulen
Fiksie

“Niemand sien die aankomende taxi nie. Eers toe die voertuig byna op hulle is, hoor hulle die gekerm van metaal op metaal. ’n Wiel spring af, tuimel rakelings verby die toeskouers, mis die Harley en tref een van die bende se bikes.”

Land van vlam en vuur

Carma Shaw
Poësie

“En met my twee naakte hande
wil ek elke droogte in jou breek”

Theoretical cartography

PP Fourie
New writing

“And, beyond those continents, in a tiny boat sailing off beyond the map, were – theoretically, for a short while – the two of us.”

Die gays kos die NG Kerk nou al byna R30 000

Stanley Cierenberg
Fiksie

“Na weke se gespook, stel die predikant se vrou voor dat die tweetjies nou maar in ’n mooi tuin moet trou. Hier af in Patrysstraat is ’n mooi tuin.”

Caged freedom

Basil Sadler
New writing

“I got used to the locked-up freedom
The hate-fuelled love of my kingdom”

Bybel in Kaaps: Job 7

Olivia M Coetzee
Bybel in Kaaps

"Job het vootgegan en gesê, 'Ek kannie mee stilbly nie. Ek wil praat van die swaakry wat ek deumaak. My bitter siel moet kla.'"

Nou op Voertaal

US-rektor en nuwe kanselier se koppe geëis oor Afrikaans

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die herrie wat losgebars het oor die aanstelling van oudregter Edwin Cameron as kanselier van die Universiteit Stellenbosch (US) kring al hoe verder uit."

Afrikaans se komvandaan: 12 verrassende feite

Menán van Heerden
Over taal

Ons taal het ’n ryk geskiedenis. Lees meer hier!

Jong kunstenaar ontvang talle aanbiedinge na "sataniese" kuns

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die matriekleerling wie se kunswerk die hele land aan die gons gehad het toe ’n pastoor dit as demonies uitgekryt het, word nou oorval deur aanbiedinge van individue en organisasies wat hom wil help om sy kunsloopbaan te bevorder."

Poolse tydskrif Werkwinkel plaas in sy 1ste dekade kwart van bydraes in Afrikaans

Willem de Vries, Jerzy Koch
Interviews

Werkwinkel word sedert sy eerste uitgawe in 2006 deur die Adam Mickiewicz-universiteit (UAM) in Pole uitgereik. Dit bevat bydraes in Nederlands, Engels en Afrikaans en in die onlangse verlede is daarin uitgebreid aandag geskenk van skrywers aan die orde van Breyten Breytenbach, Olga Kirsch en JM Coetzee. Jerzy Koch, stigter-redakteur van Werkwinkel, het Willem de Vries se vrae beantwoord.

Kan ’n mens munt uit die volkslied slaan?

Wilken Calitz
Meningen

"Daar is vermoedelik tans 61 mense wat aanspraak maak op tantieme van ‘Nkosi Sikelel’ iAfrika’."

"Best curry since I left South Africa": an interview with the BunnyChow Experience (Netherlands)

Menán van Heerden, BunnyChow Experience
Culinair

"After travelling in Europe for years, I realised that there was a huge misconception about South African cuisine. Everyone seems to be talking about our 'braai, boerewors and biltong'. Knowing how diverse South Africa is, I thought the bunny chow is the most authentic and ultimate South African dish. It tells South African history and puts South Africa in the middle of the world’s revolution of that time – the international spice trade."

Gerestoureerde kerk nou ’n trekpleister vir boekliefhebbers

Elkarien Fourie
Meningen

"Vir gelukkiges wat die eise van die wêreld kan ontglip en hulself verloor in die wonderwêreld van boeke, is daar in die middestad van Maastricht ’n unieke uitvlug. Dit is die Boekhandel Dominicanen, vroeër ’n Gotiese katedraal, maar nou ’n moderne boek- en CD-winkel met ’n gesellige koffiehoek waar die koor en altaar vir eeue was."

Off the beaten track in Belgium – an interview with Denzil Walton

Cliffordene Norton, Denzil Walton
Reizen

"What is so great about Belgium is its variety. So, I can be strolling in the flat, sandy heaths of Limburg one week, and then puffing and panting up a steep hillside in the Ardennes the following week." The creator of the Discovering Belgium blog, Denzil Walton, encourages readers to discover Belgium on foot or by bike.

Akademies en skole

Wiskunde vir graad 5: hersieningswerkkaart

Lee-Ann West
Notas, toetse en vraestelle

Is jy graad 5 en skryf jy amper eksamen? Laai 'n Wiskunde-hersieningswerkkaart gratis hier af. Die memo is daarby.

Departement Afrikaans en Nederlands: Junior lector Nederlands (termijnaanstelling)

LitNet
NeerlandiNet

Einddatum voor aanzoek: 1 december 2019

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 886 5169


© 2019 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved