|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 758
19/07/2019
|
Krities Afrikaans
|
In my vel
Met In my vel verken Coetzee dwingende aktuele vrae oor Suid-Afrikanerskap op ’n verrassende, persoonlike manier. Dit is sowel ’n leesbare, dikwels skreeusnaakse liefdesverhaal, as ’n vlymskerp bepeinsing van wat dit beteken om wit en Afrikaans te wees.
Azille Coetzee
Tafelberg
ISBN: 9780624087298
|
 |
 |
Johnny Clegg: Die Wit Zulu het ons finaal gegroet
Wilken Calitz
Muziek
"Hy word nie net onthou vir sy musiek nie, maar ook vir sy werk as musiek-antropoloog en sy verset teen die apartheid-regime. Soos vele ander uitgesproke kunstenaars tydens die Nasionale Party-era, was hy onwelkom in sy eie land en is telkemale in ’n polisie-vangwa geboender — net omdat hy saam met swart musikante ongeregtigheid op die naam genoem het. Ten spyte van die vele terugslae, was die hoogtepunt van sy loopbaan die keer toe Madiba op die verhoog gestap het tydens ’n konsert in 1999 in Frankfurt."
|
 |
Mandela-dag 2019: Madiba se groen hart
Menán van Heerden, Cliffordene Norton
Cultuur
“...the struggle for sustainable development nearly equals the struggle for political freedom. They can grow together or they can unravel each other.” – Nelson Mandela. Die jaarlikse Mandela-dag word internasionaal op 18 Julie, Madiba se verjaarsdag, gevier. Ter viering van Mandela-dag vanjaar het Menán van Heerden en Cliffordene Norton die “Tata Madiba. Father of our democracy: Father of our Nation”-uitstalling by die Iziko South African Museum in die hart van Kaapstad besoek.
|
 |
Door kunsten betere mensen: Marlene le Roux en "die dansende taal"
Guido van den Berg
Zuid-Afrikahuis
Als ze een prijzenkast in huis heeft moet die uitpuilen en onlangs is er weer een prijs aan toegevoegd: de prestigieuze Fair Saturday Award die op 24 juni in het Guggenheim Museum in Bilbao (Spanje) aan haar werd uitgereikt. Marlene le Roux, directeur van Artscape/Kunstekaap in Kaapstad maakte van de gelegenheid gebruik om ook andere vrienden en instellingen in Europa te bezoeken. Op dinsdagavond 2 juli was ze te gast in het Zuid-Afrikahuis in Amsterdam.
|
 |
De brug naar Europa-aanlyn-kursus (Nederlandse taal en kultuur): ’n onderhoud
Anton Vorster, Kris van de Poel
Interviews
Met die gebruik van algemeen beskikbare aanlyntegnologie soos Skype, Facebook en Moodle het Kris van de Poel, professor in toegepaste taalwetenskap aan die Universiteit van Antwerpen, ’n lewendige, interaktiewe kursus aangebied wat leerders op ’n prikkelende manier aan Nederlands en die Nederlandse taalgebied bekendgestel het. Anton Vorster, vakhoof van Afrikaans en Neerlandistiek by die Universiteit Rhodes se Skool vir Tale en Letterkunde, het na afloop van die kursus met haar daaroor gesels.
|
 |
Gecharmeerd door N/a’an ku sê
Ludo Teeuwen
Reizen
"In april reisden we een drietal weken door Namibië en Botswana. De lodge en de organisatie (in Windhoek, Namibië ) waarvoor we kozen, diende zich op hun website aan als 'not-for-profit eco-tourism destination', met de focus op duurzaamheid en de zorg of inzet voor de lokale San-gemeenschap. N/a’an ku sê, wat zoveel betekent als 'God zal ons beschermen' in de Santaal, is een initiatief van Marlice van der Merwe en haar echtgenoot Rudie van Vuuren."
|
 |
Hou my vas, korporaal
Hans Pienaar
Nuusvinke
"Bly die weermag net vir ’n rukkie, gaan die bendes net weer terugkeer en gaan Ramaphosa-hulle hul skuldig maak aan die handhawing van apartheid."
|
 |
ANC-veteraan sê Zuma lieg en verraai die ANC
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Selfs nou wanneer Zuma ten aanskoue van die hele land voor die Zondo-kommissie getuig, het mense nie die moed om op te staan en Madiba, Tambo, Nhlanhla, Slovo, Nyanda, Chris Hani..... en vele ander te verdedig...en te sê ‘hou op met die leuens en verraad ... NIE IN ONS NAAM nie’." – Patric Tariq Mellet. Jean Oosthuizen vertel meer.
|
Boek- teater- en filmdinge |
 |
Boekresensie: Verslag deur Clinton V du Plessis
Dewald Koen
Resensies
"Verslag demonstreer Du Plessis sy fyn aanvoeling vir die menslike psige. Hy is een van die min Afrikaanssprekende digters wat die lot van die gewone man en vrou op toeganklike dog deernisvolle wyse verwoord."
|
 |
Yesterday: ’n filmresensie
Suzette Kotzé-Myburgh
Film
"Die Britte het van die beste musiek van die twintigste eeu opgelewer, daarvan getuig die films Bohemian Rhapsody (Queen) en Rocketman (Elton John). En dan was daar natuurlik die Beatles – in hierdie era van musiekfilms sou dit ondenkbaar wees om hulle uit te laat. Yesterday sorg vir ’n besonder oorspronklike huldeblyk aan dié supergroep."
|
 |
PEN Afrikaans Nuusbrief: Julie 2019
LitNet
PEN Afrikaans
Oor: Wysigingswetsontwerp op Outeursreg steeds ongeteken; Petisie om vrylating van Tashi Wangchuk te eis; Die MOS-inisiatief; Inskrywings ingewag vir die RSG / Sanlam Radiodrama-skryfkompetisie; Ingrid Jonker-prys aan Pieter Odendaal; PEN Afrikaans hou algemene jaarvergadering by Tuin van Digters 2019; 'n Oorsig van Afrikaanse resensies en boekbesprekings in Junie; Nuwe Afrikaanse boeke in Julie.
|
Boekfeeste, bekendstellings en bekronings |
 |
Foto's: Bekendstelling van Pieter Fourie se Teatermaker
Johan Kotze
Boeke en skrywers
Pieter Fourie se Teatermaker, die derde bundel in die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se huldigingsreeks oor literêre kunstenaars wat met die Hertzogprys bekroon is, is onlangs by Protea Boekhuis in Stellenbosch bekendgestel. Hier is foto's van die geleentheid.
|
 |
Foto's: SA Akademie se Suidelike Bekroningsplegtigheid
Remona Voges
Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
Die Raad van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns het op 10 Julie 2019 dertien gesogte akademiese pryse by die Adam Small Teater in Stellenbosch oorhandig ter erkenning van die besondere bydraes op die terrein van die wetenskap, tegnologie, die letterkunde en die kunste. Remona Voges-Van Huyssteen het foto's geneem.
|
 |
Suidoosterfees verwelkom nuwe uitvoerende hoof
Marli van Eeden, Janah Hattingh
Onderhoude
"Ek is verlief op die kunste en het ’n feeshart. Kunstenaars is planmakers, hulle weet hoe om met ’n beperkte begroting en infrastruktuur iets uit niks te skep. Hulle sien uitdagings as geleenthede en daarvan is ek graag deel."
|
 |
Press release: Award-winning playwright premieres acid-tongued The Hucksters at Alexander Upstairs
LitNet
Lifestyle and entertainment
"A man and a woman meet after not seeing each other for years and what starts off as a romantic, booze-fuelled evening, slowly begins to unravel into a psychological mystery as an incident from their shared history rears its head. Audiences can expect to see a production that is both depraved and utterly liberating within an engaging context of regret and vengeance rooted in cruel relationships and savage betrayals when they book to see the premiere of The Hucksters at Alexander Upstairs from 22 July to 3 August."
|
 |
Elgin-Grabouw Krimifees | Elgin Grabouw CrimeFest
Izak de Vries
Feeste
Die Elgin Grabouw Krimifees vind van 9 tot 11 Augustus plaas. Hier is die volledige program. The Elgin Grabouw CrimeFest will take place from 9 to 11 August. The complete programme is available.
|
 |
Toe-val-lig?
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"Is dit toevallig dat ek in Amore vasgeloop het juis op ʼn stadium toe ek oor aanraking gedink het? Ek dink nie so nie, en in haar boek maak sy ook juis die punt dat toeval nie bestaan nie. Sy noem dit 'toe-val-lig'."
|
 |
Klein Klaas en Groot Klaas: Deel 3
Olivia M Coetzee
Skryfwerk
“'Oeh, dit? Niee, dis maa net ʼn towenaar.' het Klein Klaas gesê, 'en die towenaar sê dat ôssie nodig het om die pap te ietie, wan hy’t die oond vol lekke kos getoor. Hy’t dit vol gebraaide vleis, vis en pies gemaak.'"
|
Vers en fiksie: nuwe skryfwerk |
 |
Die koevert op die tafel
Christo Meyer
Fiksie
"Almal van hulle is vreemdelinge. Ek ken hulle van g’n kant af nie. Almal is so vriendelik en simpatiek. Hulle noem my Cliffie en sê hulle is vreeslik jammer oor Bianca. Wie is Bianca? Is ek veronderstel om haar te ken? Wat steek hulle vir my weg?"
|
 |
Kraal
Heidi Henning
New writing
"As dusk settles with the dust, cattle dreams still linger"
|
 |
Geography
Babatunde Fagbayibo
New writing
"... does my mind only think of geography any time I’m with you?"
|
 |
Lossie love stories
Riyaadh Lawrence
Poësie
"hoekô sal jy ’n romentic relationship inne warzone wil hê?
Daa’sie tyd om nog te staan en vry nie,
jy moet lieweste dai meisie help duck."
|
 |
My onbekende vriend …
Emile Butler-O'Brien
Fiksie
"Almal bly stil. Mense koes-koes en maak asof hulle besig is. Hulle vermy oogkontak met hom. Die jong man met sy vuil klere, okkie-kortbroek en gehawende trui wat laag op sy heupe hang."
|
 |
Wiskunde met LitNet: breuke, graad 8
Lee-Ann West
Skole
Die derde kwartaal het afgeskop en as jy in graad agt is, behandel jou wiskundeklas waarskynlik nou breuke. In hierdie week se video behandel Lee-Ann West presies hierdie werk: breuke vir graad agt-leerders.
|
Inskrywings en uitnodigings |
 |
Oproep: Perspektiewe op Breytenbach
Yves T'Sjoen
NeerlandiNet
By geleentheid van die tagtigste verjaardag van Breyten Breytenbach op 16 September 2019 word ’n digitale publikasie voorberei waarin die aandag uitgaan na afsonderlike gedigte in sy omvangryke oeuvre. Voorstelle van ongeveer 100 woorde met vermelding van die gedig (en die titel van die bundel waarin dit oorspronklik verskyn het) wat geïnterpreteer gaan word, kan tot 10 Augustus aan Louise Viljoen en Yves T’Sjoen gestuur word.
|
 |
Persvrystelling: Studiebeurse 2020
LitNet
Akademies en skole
Die SA Akademie stel vir 2020 ’n beperkte aantal studiebeurse beskikbaar vir M- en D-studie in enige vakrigting (geestes- of natuurwetenskappe). Die uitkoms van die betrokke studie (’n proefskrif of verhandeling of enige ander vereiste vorm) moet in Afrikaans wees. Die sluitingsdatum vir die aansoeke is 31 Augustus 2019.
|
 |
Koyasan: ’n Suid-Afrikaner deel haar ervaring in Japan
Rachelle Conradie
Seminare en essays
"Hoog op die heilige Kōya Berg in Japan omhels ons mekaar in Afrikaans. Vriende en paartjies groet mekaar ietwat hard in die stil hoofstraat van die Shingon Boeddhistiese-tempeldorp. Koyasan is op UNESCO se wêreldlys en word as een van Japan se heiligste plekke beskou."
|
 |
Die vullis moet skoon gevieë wot
Olivia M Coetzee
Rubrieke
"Ek mien wie wil dannie langsie beach bly, of in die middestad, of naby Hoerikwaggo wiesie? Hoekô moet die plekke dan nou net reg wies vi die mense wat dit kan bekostig?"
|
 |
Sorry, Baba, sê weer?
Hans Pienaar
Menings
"Na Jacob Zuma se getuienis voor die Zondo-kommissie weet mens nie of jy moet lag of huil, of begin om blikkieskos op te gaar nie."
|
 |
Die ope arms van die wagtende vader
Lina Spies
Seminare en essays
In ’n onlangse LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe)-artikel word geskryf oor die uitbeelding van Jesus volgens die Evangelie van Judas. Hier skryf Lina Spies oor nog ’n Bybelse uitbeelding, naamlik dié van die verlore seun. Sy doen dit aan die hand van ’n kortverhaal van Hennie Aucamp.
|
 |
Bybel in Kaaps: Matthias 13 (deel 2)
Olivia M Coetzee
Bybel in Kaaps
"Maa Jesus het vi hulle gesê: 'ʼn Proefeet wôt geluiste en gerespekteer in anner plekke, maa in sy eie plek waa hy groot geraak het, en in die huis waa hy groot geraak het luiste niemand vi hom of respekteer hom nie."
|
 |
Johnny Clegg ‒ Uhambe kahle, nkosi!
Carsten Rasch
In memoriam
"I was dead set on Juluka because I recognised that the music Sipho and Johnny were producing was unique, not just in the country, but in the world. The combination of pop and maskandi was a volatile mix, centered mainly around the beat, which was so compelling even inebriated Boerseuns from Pretoria (and further afield) would awkwardly try and emulate the Zulu war dance on Impi, one of their greatest hits. I used to love checking out their moves in Stellenbosch at the time."
|
 |
Johnny Clegg: The final journey-toer
Stephen Fourie
Uit die argief: foto’s
"Op veertienjarige ouderdom gaan koop Johnny Clegg brood en melk vir sy ma. Op pad winkel toe, neurie hy die wysie wat hy besig is om vir hom op ’n goedkoop kitaar aan te leer. Skielik ruk die klanke van ’n gans ander tipe wysie hom tot stilstand. Dit kom van Charlie Mzila, woonstelskoonmaker gedurende die dag en musikant snags. Hierdie toevallige ontmoeting stuur die jong Clegg onomkeerbaar in ’n totaal ander rigting. Onder Charlie se toesig leer Johnny maskandi-kitaar en die Zoeloetaal aan."
|
Uit die argief: die woordeboekdebat |
 |
Die WAT dokumenteer Afrikaans in sy wydste omvang
Menán van Heerden, Gerda Odendaal
Onderhoude
"Die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) is ’n omvattende sinchroniese verklarende woordeboek. Die woordeboek is omvattend deurdat dit eerstens ten doel het om die Afrikaanse woordeskat in sy wydste omvang op te neem (maw alle variëteite van Afrikaans word opgeneem)."
|
 |
Kaaps en (her)standaardisering
Menán van Heerden, Ernst Kotzé
Menings
Menán van Heerden het met Ernst Kotzé gesels oor Kaaps en die reeds lank gedebatteerde kwessie, die herstandaardisering van Afrikaans.
|

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. |
|