|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 740
14/03/2019
|
Krities Afrikaans
|
Pasverskyn
Boodskapper van die gode is ’n keur uit die veelbekroonde joernalis Murray la Vita se rubrieke, sketse en essays. Sy aangetrokkenheid tot dit wat ongewoon en aweregs is, vind in talle van die 104 stukke in hierdie bundel neerslag. Ervarings uit sy kinderdae en jeug word afgewissel met belewenisse tydens reise na stede soos New York, Parys, Rome en Amsterdam.
Skrywer: Murray La Vita
Uitgewer: LAPA
ISBN: 9780799393217
Prys: R230
|
 |
|
 |
Olga Kirsch. ’n Lewe in gedigte deur Egonne Roth: ’n resensie
Nini Bennett
Resensies
"Afgesien van Kirsch se bydrae as Afrikaanse digter, kom haar Hebreeuse en Engelse poësie onder die soeklig, byvoorbeeld die publikasie van Nevertheless (1966), wat nêrens in enige ander biografiese opgaaf rondom Kirsch se lewe vermeld word nie."
|
 |
Het jy jou Retoer-kaartjie al gekoop?
Irene van Staden
Lesersindrukke
"Van der Vyver se roman bestaan uit vele meer soortgelyke en ander kortverhale, meestal net twee bladsye, soms langer. Geskryf in die eerste persoon, die taalgebruik lewendig en aktief."
|
 |
PEN Afrikaans Nuusbrief: Maart 2019
PEN Afrikaans
PEN Afrikaans
Oor: Resensiekursus, slypskool en skrywerskamer by die US Woordfees; PEN Afrikaans veroordeel aanval op joernalis Karima Brown en mediavryheid in Suid-Afrika; 'n skrywersresidensie in samewerking met die Jakes Gerwel Stigting; verwikkelinge rondom die Wysigingswetsontwerp op Outeursreg; Charl-Pierre Naudé oor skrywersnetwerke en -residensies; ledegeld; 'n oorsig van Afrikaanse resensies en boekbesprekings in Februarie; nuwe Afrikaanse boeke in Maart; nuwe lede.
|
 |
Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Februarie 2019
PEN Afrikaans
PEN Afrikaans
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Februarie 2019 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
|
 |
NG Kerk kry pak in die hof
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"Hierdie saak het natuurlik reperkussies wat heelwat verder strek as die NG Kerk se gay-paniek. Enige organisasie wat aanspraak maak op een stel regte as belangriker as ʼn ander stel regte van ʼn minderheid, sal nou baie versigtig moet trap."
|
 |
Die Niewe Jesus, ampe maa noggie!
Olivia M Coetzee
Rubrieke
"Dis daa wat ek myself as jongmens tienie kêk en sy lang lys van T’s & C’s lat besluit het, en ek het my plek gat invat oppie Jaart of sjebien soes baie dit ken."
|
 |
US Woordfees 2019: Deon Maas wys sy eie weerloosheid
Jean Oosthuizen
US Woordfees
"Hoewel Maas bekend is vir sy omstrede standpunte, is hierdie boek van hom geensins iets wat konserwatiewe ouers vir hulle brose kindertjies hoef weg te steek nie. Dit is, in Maas se eie woorde, eerder ʼn reisboek oor iemand wat besig is om tuis te kom in ʼn nuwe land."
|
 |
The Miriam Tlali Reading and Book Club: an interview
Menán van Heerden, Sindiswa Seakhoa
Interviews
On 16 March 2019 the Miriam Tlali Reading and Book Club will host a panel discussion under the theme “Literacy in indigenous languages as the foundation of community, economic, social and political development”. Menán van Heerden chats to Sindiswa Seakhoa about the book club, the legacy of Miriam Tlali and the importance of indigenous languages.
|
 |
PEN Afrikaans condemns attack on Karima Brown and media freedom in South Africa
PEN Afrikaans
PEN Afrikaans
As an organisation defending freedom of expression and media freedom, PEN Afrikaans condemns the attack in the strongest terms and urges the EFF leadership to do the same. | As ’n organisasie wat vryheid van uitdrukking en mediavryheid verdedig, veroordeel PEN Afrikaans die aanval ten sterkste en ons doen ’n beroep op die EFF-leierskap om dieselfde te doen.
|
 |
US Woordfees 2019: Hot noot
Hans Pienaar
Menings
"Afrikaans moet nou ’n era van die opkoms van nuwe vorme, nuwe velde betree, gelei deur die tone van die hot noot."
|
 |
Video: "Hot noot"-gesprek by die US Woordfees 2019
Naomi Bruwer
Menings
Heindrich Wyngaard gesels met Jeremy Veary, Mercy Kannemeyer, Hein Gerwel en Astrid de Vos oor bruin en swart skrywers en denkers se belewenis van en bemoeienis met die Afrikaanse leef- en denkwêreld.
|

LitNet is vanjaar 20 jaar oud. Ter viering bied ons ’n limeriek-kompetisie aan. Top-beoordelaars; top-pryse!
As burger van ons onstuimige land kan jy nou stoom afblaas, giggel of skel oor die kwinte en kwale van die wêreldpolitiek of plaaslik hier in ons Republiek. Laat jou woorde sing oor die trieks van die politiek en die geknoei wat so vermoei. Weeklikse wenners kry R3 500 vir die eerste twee weke, en daarna R2 000 per week. Die Politiek-Limeriek-Grootkampioen ontvang ’n addisionele R10 000!
Hier is die beoordelaars, die kompetisiereëls en advies oor die aard van ’n limeriek.
Laat jou stem hoor!
|
 |
Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Week 5 se wenner
LitNet
Skryfkompetisie: #politieklimeriek
#politieklimeriek – Cecile Bosman is Week 5 se wenner! Sy is die vyfde finalis wat aan die einde van die kompetisie dalk as algehele wenner aangewys kan word. Lees haar limeriek en skryf in vir Week 6 – daar is weer R2 000 op die spel!
|
 |
Four poems by Tony Ullyatt
Tony Ullyatt
Poësie
"The road quakes beneath approaching hooves:
six dark shapes – ears, eyes, nostrils – and a colossal
presence come to the abrupt halt of confrontation."
|
 |
Wit koevert, donker boodskap
Jan Daniels
Fiksie
"Vir ʼn paar oomblikke staar ek stil na die koevert in my hand: ʼn Wit koevert vir ‘n donker boodskap, flits dit deur my brein."
|
 |
Nuttelose uurglas
Anzé Bezuidenhout
Poësie
"so sparteldra ek daagliks
(met verswakte vlerke)
my littekens deur die ure"
|

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. |
 |
Rosey die Rapper: “Dié is ek en ek wil rap”
Annie Klopper, Rosey die Rapper
Musiek
"Dit is altyd nodig vir ’n rapper om ’n boodskap te hê, want ons is baie powerful en musiek is een element van kuns wat baie kragtig is."
|
 |
Die stropers – onder draai die duiwel rond
Reney Warrington
Film
"Die stropers is ’n totale aanslag op dogma, indoktrinasie, patriargie, isolering teen die buitewêreld, fundamentele religie en ’n rigiede stelsel wat van almal slagoffers maak, ’n stelsel wat in stand gehou word deur niemand anders as ons self nie."
|
 |
Murray’s food trails: Kalk Bay
Paul Murray
Kos en wyn
"Spacious walkways stretch from one side of Kalk Bay to the other, offering excellent facilities for recreational walking or just sight-seeing – at places, with sight-seeing of the harbour and the mountains. Or, just come and enjoy fresh fish and chips from some of the local venues, such as Kalky’s, which is reasonably priced."
|
 |
4 Love: teaterresensie
Danie Botha
Teater
"Die vier gesiene akteurs kom uit Londen se teaterland om uittreksels te doen uit bekende, gewilde toneelstukke uit die 20ste eeu." 4 Love is te sien in The Theatre On The Bay, Kampsbaai tot 16 Maart.
|
 |
Die bestes word vereer by 54ste Fleur du Cap-toekennings
Marli van Eeden
Teater
"Met 'vintage' as vanjaar se tema is teaterlui in styl vereer vir hul uitnemende bydrae tot die uitvoerende kunste. Wenners word gekies uit produksies wat by professionele teaters in en om Kaapstad aangebied word, en altesaam 87 verskillende produksies van 2018 was in aanmerking vir die toekennings."
|
 |
Rocky Balboa: ’n filmverslag
Jannie Smith
Film
"Rocky VI is nie ’n fliek oor boks nie, maar oor ’n bokser. Nie oor wen nie, maar oor oorlewing. Die legende is dalk nie wat jy bereik nie, maar waarvoor jy bereid is om op te staan."
|
 |
Press release: Mama comes to the Artscape
LitNet
Lifestyle and entertainment
Chenal Kock in association with Vulture Productions and the Artscape Theatre Centre invites you to experience Mama at the Artscape Arena from 10 to 13 April 2019. Mama is a character piece directed by Jeremeo le Cordeur, showcased through poetry and physical theatre that focuses on the Afrikaaps dialect.
|
 |
Press release: Panel discussion on literacy and indigenous languages
LitNet
Books and writers
The Miriam Tlali Reading and Book Club will host a panel discussion on 16 of March 2019 (13h00–15h00, Randpark Ridge, Johannesburg) under the theme "Literacy in indigenous languages as the foundation of community, economic, social and political development".
|
 |
US Woordfees 2019 Instagram-resensie: Tien duisend ton
Nadine Petrick
US Woordfees
"Schutte en Pretorius maak volledig gebruik van die beperkte ruimte wat dien as hul leefwêreld en om in dié spasie 'n gehoor gevange te hou vir 80 minute, spreek van hope talent en vernuf aan die kant van die akteurs en die regisseur."
|
 |
US Woordfees 2019 Instagram-resensie: Ons is nie almal so nie
Nadine Petrick
US Woordfees
"Om die rééds gestroopte teks verder af te skaal tot 'n verhoogproduksie van 70 minute klink haas onmoontlik, maar tog het die bloedjong regisseur, Mercy Kannemeyer, grotendeels daarin geslaag om Goosen se kenmerkende stem steeds te laat leef."
|
 |
Die markplek van vrese, woede – en begrip: ’n Suid-Afrikaanse fees
Martie Retief-Meiring
Nuusvinke
"Die 20ste US (Universiteit Stellenbosch) Woordfees van Stellenbosch het onlangs die feesseisoen afgeskop op die universiteitsdorp. Soms is Afrikaanse feeste al beskryf as boerebasaars, of selfs sekulêre nagmaalvieringe, maar wat hier weer eens sterk bewys is, is dat die samekomste ook in wese konferensies (met vrye spraak) is."
|
 |
International Public Art Festival (Cape Town): collaboration, creativity and community
Menán van Heerden
Kunst
"The third International Public Art Festival (IPAF), organised by the NPO Baz-Art, took place in February in Salt River, Cape Town. The theme for 2019, namely 'Generation next: educate, collaborate, empower', is beautifully portrayed by local and international artists (from countries such as Brazil, Spain and Belgium). The artworks ‒ depicting themes such as environmental issues, the celebration of diverse local cultures, and human contact in a digital world ‒ are a mix of mural art and classic spray can art."
|
|