Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 1098

30/04/2026


  Krities Afrikaans

LitNet: Gratis Wiskunde met LitNet

Reappraising the life and legacy of Jan C Smuts

Editors: David Boucher and Bongani Ngqulunga
Publisher: UJ Press
ISBN: 9781776489671

In this book, the authors cover both familiar and unfamiliar themes. One of the principal themes running throughout the book addresses head-on the deficiency in the literature highlighted by Saul Dubow, namely, the question of racism and Smuts’s reluctance to implement "native" policies that may have averted future problems, rather than postpone them. We see throughout, a gap between the rhetoric and policy, and between policy and practice in its implementation. Amongst the familiar themes that are reappraised, are Smuts’s successes and failures in policies and leadership, domestically and internationally.

Akademies en skole

Wiskunde met LitNet-video: Graad 8-eksponentwette, Wet 3

Lee-Ann Langeveld
Notas, toetse en vraestelle

Is jy in graad 8? Kyk na Lee-Ann Langeveld se video om Wet 3 van die eksponentwette te verstaan. Kyk ook na haar vorige video oor Wet 1 en 2.

Wiskunde met LitNet-video: Graad 9, die produkte van tweeterme, kortpad 1

Lee-Ann Langeveld
Notas, toetse en vraestelle

As jy in graad 9 is en sukkel om die produkte van tweeterme te verstaan, verduidelik Lee-Ann Langeveld vir jou ’n kortpad om dit beter te begryp.

Wiskunde met LitNet-video: Graad 9 – die produkte van tweeterme, kortpad 2

Lee-Ann Langeveld
Notas, toetse en vraestelle

Indien jy in graad 9 is en nog ’n kortpad wil ontdek om die produkte van tweeterme te verstaan, is Lee-Ann Langeveld gereed om dit vir jou te verduidelik!

Wiskunde met LitNet-video: Graad 9 – die produk van tweeterme

Lee-Ann Langeveld
Notas, toetse en vraestelle

Is jy in graad 9 en het jy nodig om die produk van tweeterme te verstaan? Kyk na hierdie video van Lee-Ann Langeveld sodat sy dit vir jou kan verduidelik.

Natuurwetenskappe en Tegnologie: Graad 5-vraestel en memorandum, kwartaal 1 en 2

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

Is jy in graad 5 en hou jy van diere? Dan gaan dit vir jou groot pret wees om hierdie gratis oefenvraestel van Rouxlyn Botha uit te werk. Dit sal jou ook help om vir jou eksamen voor te berei.

Indeks: notas, toetse en vraestelle

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

Hier is al die gratis studiemateriaal vir skole wat op LitNet beskikbaar is, gelys volgens graad.

Gratis hulp vir leerders, onderwysers en ouers!

LitNet
Skole

Hier is nog skakels vir leerders, ouers, onderwysers, navorsers en akademici te vinde.

Program van die tweede Regsimposium, aangebied deur die SAAWK se Regskommissie

LitNet
Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns

Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se tweede Regsimposium, aangebied deur die SAAWK se Regskommissie, vind op Vrydag 8 Mei 2026 by Ziervogelstraat 574 in Pretoria plaas.

Riglyne vir LitNet Akademies-navorsers

Skeppende KI se uitdagings en oplossings vir akademiese vaktydskrifte

Burgert A Senekal
Universiteitseminaar

"Dit is ’n uitdaging vir vaktydskrifte om KI-geskepte manuskripte te identifiseer, omdat die betroubaarheid van die tydskrif op die spel is. Dit is egter nie genoeg om op die integriteit van skrywers te vertrou of hulle te laat verklaar wanneer hulle KI-hulpmiddels ingespan het nie, want in enige stelsel waar ’n vorm van geldelike beloning aan uitsette gekoppel is, sal mense ’n kortpad na sulke uitsette vind."

Uit die argief

Indeksblad: Wiskunde met LitNet gratis op YouTube beskikbaar

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

Eksamentyd? Hersieningstyd? LitNet se video’s kan jou help. Kyk na hierdie 50 video’s op LitNet se YouTube-kanaal – en teken sommer ook in!

Leefstyl

Persverklaring: Wenke om vanjaar se Suidoosterfees die lekkerste nóg te maak

LitNet
Suidoosterfees

Die fees se gratis pendeldiens is vanjaar se hoogtepunt van gerief. Die diens vervoer feesgangers tussen verskillende venues op die feesterrein, sodat jy moeiteloos van een vertoning na die volgende kan beweeg sonder om jou oor parkering of afstande te bekommer.

Suidoosterfees 2026: Gesprekke oor Eugene, die teaterproduksie

Christiaan J de Swardt, Saartjie Botha, Nico Scheepers, Kirby van der Merwe
Suidoosterfees

Christiaan J de Swardt gesels met Kirby van der Merwe (skrywer), Saartjie Botha (dramaturg) en Nico Scheepers (regisseur) en volg die gebeure: die begin, die middel en die einde.

Suidoosterfees 2026: Veelsydige Dean John Smith wys sy slag voor kamera en op verhoog

Maryke Roberts, Dean John Smith
Suidoosterfees

"Feeste is belangrik omdat dit die platform skep vir gesprekke om aangemoedig te word wat andersins moeilik is om in die alledaagse lewe te hê. Dit is ook ’n wonderlike plek om ’n gehoor te kweek tussen die verskillende kunsvorme. Iemand kom dalk vir ’n dans show en loop dan verby ’n musiek show of kuns wat die aandag gryp. En net so word nog ’n kunsliefhebber gebore."

Suidoosterfees 2026: No place like home – ’n musikale viering van Kaapstad by Suidoosterfees

Maryke Roberts, Jody Abrahams, Loukmaan Adams
Suidoosterfees

"Hoe klink huis? Die gehuil van die Suidooster, die gebederoep teen sononder, ghoemaritmes wat deur die strate rol, of branders wat op Blouberg se strand breek? No place like home is ’n kragtige musiekteaterervaring wat Kaapstad vier – ’n stad wat in ons harte ingeëts is." Maryke Roberts gesels met Jody Abrahams en Loukmaan Adams oor die produksie by die Suidoosterfees.

Suidoosterfees 2026: Jakobregop – onderhoude met die regisseur en akteurs

Christiaan J de Swardt, Fred Abrahamse, Dean Balie, Marcel Meyer, Anzio September
Suidoosterfees

"Verwag die onverwagte in hierdie toneelstuk. Ondeunde humor sal daardie maagspiere laat kramp. Die karakters is oordrewe en heeltemal bisar, wat weer die menslike psige weerspieël."

Kunstekaap betreur die afsterwe van Mimi Coertse

Marlene le Roux
In memoriam

"By Kunstekaap was Mimi ’n bekende gesig en ’n blywende vriend vir hierdie instelling en sy gehore. Sy het ons verhoog versier in produksies van Norma en Die Fledermaus."

The trials of Winnie Mandela on Netflix: A review during Freedom Day week

Mphuthumi Ntabeni
Lifestyle and entertainment

"If earlier films sought to explain Winnie, this one insists that explanation will always be inadequate when confronting a character of such magnitude, or a period of such intensity. As a work of rigorous, morally serious documentary filmmaking, it demands moral engagement rather than passive consumption. For anyone interested in South African history, political memory and the ethics of liberation, it is essential viewing."

Michael and "I’ll be there": a review

Darryl David
Lifestyle and entertainment

"For almost a year, my daughter has been counting down the days to the Michael Jackson biopic. Unlike most people, I am not ashamed to admit that she inherited her love for Michael Jackson from her parents."

Persverklaring: Suidoosterfees 2026: Wenproduksie bring klassieke volksverhaal as spookagtige besinning oor erfenis na Suidoosterfees

LitNet
Suidoosterfees

Die Suidoosterfees 2026 kry ’n fassinerende dimensie met die aankondiging van hierdie jaar se Zabalaza-wenproduksie, Kinnes van Somers, wat as deel van die ATKV se kinder- en jeugteaterprogram opgevoer word.

Persverklaring: Iziko Museums extend the Suidoosterfees experience with enriching cultural offerings

LitNet
Suidoosterfees

The Suidoosterfees 2026 expands beyond the stage with a rich programme of cultural offerings at Iziko Museums, creating the opportunity for festivalgoers to explore art, history, science and storytelling between performances. From 29 April to 3 May, six Iziko venues across Cape Town open their doors with a diverse array of activities that deepen the festival’s theme, Home, by inviting audiences to discover where heritage, creativity and belonging intersect.

Press release: Suidoosterfees 2026: Writing workshop at Iziko Slave Lodge

LitNet
Suidoosterfees

Saturday's workshop is aimed at getting the public to write, in their mother tongue. The outcome will determine whether another anthology can be published, as was done in 2025.

Persverklaring: RSG Radioteater se Bloed van my deur JJ Roberts

LitNet
Leefstyl

Simeon worstel met ’n skuldgevoel omdat hy ná ’n partytjie gearresteer is en sy ouers hom by die polisiestasie moes gaan haal, maar onderweg daarheen verongeluk het. Dit lei tot allerlei probleme tussen die twee broers, totdat hulle openlik oor hulle ouers se dood praat en hulle verhouding herstel word.

Veldsoirée 2026: Al die gesprekke is GRATIS

Voorlopige program van die 2026 Etienne van Heerden Veldsoirée

LitNet
Etienne van Heerden Veldsoirée

Alle gesprekke is GRATIS. Bespreek vroegtydig verblyf.

Video-uitnodiging: Veldsoirée

Menán van Heerden
LitNetKanaal op YouTube

Jy is genooi: interessante gesprekke met skrywers, akademici en kenners, bakkies, koppies, kaggels en aalwyne. Kyk hierdie kort videotoer deur Menán van Heerden van wat jy te wagte kan wees. Kom gesels, debatteer en luister saam. Kom ervaar die "veld" in "Veldsoirée".

Bespreek nou vir die Veldsoirée

Izak de Vries
Etienne van Heerden Veldsoirée

"Die gesprekke is interessant en dikwels uitdagend, maar die omgewing maak dit moontlik om te vra, te verskil en te gesels. Wat meer is, doodgewone mense sit met elke sessie langs geleerdes en bekendes. Almal luister saam, almal gesels saam. Ons eet saam en les bes vind baie interessante diskoerse ook ná die amptelike verrigtinge in die kroeg plaas."

Neem deel aan die ATKV-Skryfskool by die Veldsoirée

Slegs R380 vir die ATKV-Skryfskool van 2026 én skouers skuur met skrywers

LitNet
Etienne van Heerden Veldsoirée

Dit kos slegs R380 om hierdie skryfskool by te woon, en dit sluit alle kursusmateriaal in. Kursusgangers hoef dus slegs vir hul eie etes en verblyf te betaal.

Uit die argief: Deel in die vreugde van die ATKV-Skryfskool

LitNet
Etienne van Heerden Veldsoirée (2025)

Hierdie kort video toon grepe uit 2024 se ATKV-Skryfskool toe Bernard Odendaal en Hans du Plessis die leiers was.

Menings

Will water become a stress test of municipal governance ahead of the elections?

Chris Heymans
Opinion

"Yet, large metros such as Johannesburg, eThekwini and Gqeberha continue to face severe wastewater management challenges, including failing treatment works and pollution. In Emfuleni in Gauteng, longstanding dysfunction in wastewater systems has caused chronic pollution of the Vaal River system and in urban areas, despite several national interventions. These are not isolated cases, but are symptomatic of the wider municipal system. Some municipalities – often supported by stronger technical capacity or regional water boards – perform relatively better, but these remain too few."

KI-miniseminaar: Ek, my Muse, en my KI

Deon Opperman
Kunsmatige intelligensie | Artificial intelligence

"Elke skrywer wat ooit geleef het, het gewerk met die oorgeërfde materiaal van taal, letterkunde en filosofie, narratiewe konvensie, en menslike ervaring. Niemand skep in ’n vakuum nie. ’n Groot taalmodel soos Claude of ChatGPT doen presies dit: Dit herkombineer bestaande elemente in nuwe konfigurasies."

Malema se skuldigbevinding en vonnis: Is alle politici gelyk voor die reg?

Heindrich Wyngaard
Menings

"Maar hoe lyk die toekoms solank as wat daar senior polisielede is (en ook ander in die regstelsel) wat glo dat politici nie enigiets verkeerd kan doen nie?"

Gewildste plasings

Gewildste plasings op LitNet: 22 tot 28 April 2026

LitNet
Als oor LitNet

Hier is die tien gewildste plasings op LitNet vir die week 22 tot 28 April 2026.

Nou op Voertaal

Nederlandse burgers by dwelmsmokkelpogings op OR Tambo betrek

Jean Oosthuizen
Voorblad

"Die boodskap is duidelik: Suid-Afrika se lughawens word al hoe minder toeganklik vir internasionale dwelmsindikate – en die risiko vir smokkelaars neem vinnig toe."

Skandaal tref onderwys: R1,6 miljard-tender vir skoolboeke onder vergrootglas

Jean Oosthuizen
Voorblad

"Terwyl sommige kommentators meen dit bewys dat korrupsie selfs onder nuwe politieke toesig kan floreer as amptenare nie fyn dopgehou word nie, loof ondersteuners Gwarube vir haar deursigtigheid en vinnige optrede om die fluitjie te blaas op haar eie departement se prosesse."

AU se G20-beraad ontlok storm oor Suid-Afrika se uitsluiting

Jean Oosthuizen
Voorblad

"Die tydsberekening van die Afrika-beraad is simbolies: Dit val saam met Vryheidsdag in Suid-Afrika, wat Suid-Afrika se demokratiese oorgang herdenk. Teen dié agtergrond word die AU se optrede deur baie as ’n toets van kontinentale solidariteit gesien."

Staan opsy, hier kom ’n jazzfees verby!

Maryke Roberts
Muziek

"Die Montreux Jazzfees Franschhoek is gesamentlik georganiseer deur die stigter van die Montreux Jazz Franschhoek (Edms) Bpk, Mark Goedvolk, en die span van Montreux Jazz International (Switserland)."

Leesimpressie: Ngando door Paul Lomami Tshibamba

Erik van den Bergh
Literatuur

"Drie in 1948 gepubliceerde verhalen met scherpe beelden van de contrasten tussen de oorspronkelijke bewoners van Congo en de koloniale nieuwkomers."

Leesimpressie: En de vierde keer zonken we door Sally Hayden

Erik van den Bergh
Literatuur

"Over onvoorstelbaar gruwelijke ervaringen van vluchtelingen met name in Libië en Eritrea (maar ook in Ethiopië, Rwanda, Sierra Leone, Soedan), over mensensmokkel, over falende hulporganisaties, over bizar Europees migratiebeleid."

Boeke en skrywers

Koos Komiek: Is die Hertzogprys nog relevant?

Koos Kombuis
Visueel

Koos Kombuis lewer maandeliks kommentaar op die absurde werklikheid.

Pieter Pieterse (1936–2002)

Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum

"Ek versamel nie antieke nie, was nog nooit oorsee of op universiteit nie en my huis is sommer ’n grasdakplekkie in die bos. Maar ek is lief vir die buitelewe en die eensaamheid van ’n skrywer se beroep ... en ek is lief vir my honde. Die liefste van alles het ek my medemens met al hul nimmereindigende snaaksighede waaroor ek kan skryf."

Kaalvuis deur Stefaans Coetzee: ’n lesersindruk

Elsabé Welman
Lesersindrukke

"Coetzee se styl is sonder vernis en die leser word nie beskerm teen die hardheid van wat gebeur nie. Kaalvuis is nie ’n maklike leeservaring nie, maar dit is juis die intensiteit wat dit laat werk."

We inherit the fire by Kagiso Lesego Molope: a reader’s impression

Sumaya Adams
Books and writers

"That’s what makes this story unforgettable: It doesn’t ask you to witness history. It asks you to feel what history leaves behind."

Of all things, we need hope by Sally Cranswick: a reader’s impression

Jannes Erasmus
Books and writers

"The book leaves residue – unease that outlives the page, compelling readers to dwell in its frictions."

Persverklaring: Wenners van Jonathan Ball Uitgewers se Tafelberg Jeugboekpryse vir 2026

LitNet
Jonathan Ball-portaal

Jonathan Ball Uitgewers het die name van die wenners uit altesaam 103 inskrywings in die twee kategorieë van sy Tafelberg Jeugboekpryse vir 2026 bekendgemaak.

Persverklaring en bekendstellingsuitnodigings: Mei en alles daarna deur Zelda Bezuidenhout

LitNet
Jonathan Ball-portaal

Jy word hartlik uitgenooi na enige van die bekendstellings van Zelda Bezuidenhout se jongste boek. Kyk of daar ’n bekendstelling in jou omgewing is! Hier is nog inligting.

Persverklaring: Program van die Dalene Matthee-boekefees

LitNet
Feeste

Die Dalene Matthee-boekefees vind van 8 tot 9 Mei 2026 plaas op Herold, in die Outeniquaberge. Ongeveer 30 skrywers sal byeenkom.

Op die redakteur se lessenaar

Op die redakteur se lessenaar: 25 tot 30 April 2026

LitNet
Op die redakteur se lessenaar

Hier is die boeke wat onlangs op die redakteur se lessenaar beland het.

Nuwe skryfwerk

Wenner van die Sandy Schoemanprys: "Die fluistertaal van blomme"

Nanette van Rooyen
Fiksie

"Sy staar met triomf na die emmers en kanne en potte vol blomme. Pers flappe, vlamlelies, bosse magrietjies, affodille, oleanders, botterblomme, krisante, twee strelitzias en een rooi hibiskus."

Oorgeërf

Megan Lombard
Poësie

"om te sweer jy sal nooit word soos wat jou grootgemaak het nie"

Spel

Nato Zondagh
Poësie

"haar streling oor die liggaam van haar minnaar
beantwoord hy in sy
volronde, suiwer bariton"

Boxing Day op Beaufort-Wes

Hannes Stander
Poësie

"Waar vind ek vir Gert Vlok Nel
wat beautiful woorde sing-vertel"

Ver gaan loop

Johan van der Merwe
Poësie

"ek het ver gaan loop,
baie gestruikel,
baie geval en verdwaal"

Rymstories: "Die Uiljagter"

Etienne van Heerden
Nuwe skryfwerk

"Onverwags, stil, oordag ’n uil, onvanpas
Stip sit hy daar en staar, op dié dag wat was."

Stemkunstenaar Johan Allers lees ’n reeks rymstories deur Etienne van Heerden voor. In hierdie reeks kom telkens ’n figuurstudie ter sprake.

Iets vir almal: LitNet se nuwe WhatsApp-kanale



Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf.

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 887 0212


© 2026 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved

Untitled Document