Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 1067

12/09/2025


  Krities Afrikaans

LitNet: ’n Fluitjieblaser sterf

Valskermbataljon-verhale

Samesteller: Mike Bolhuis
Uitgewer: Naledi
ISBN: 9781067234621

Valskermbataljon-verhale is stories van moed, deursettingsvermoë, gevaar, humor, vasbyt en verlies wat die leser by tye laat regop sit, glimlag en ook diep laat nadink.

Menings

Wat sê Bettina? Is korrupsie-ontbloting doodsake?

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"Op Vrydag 5 September is die likwidasieprokureur Bouwer van Niekerk helder oordag in sy kantoor doodgeskiet. Daily Maverick en Moneyweb berig dat Van Niekerk ten tye van sy dood in die proses was om die likwidasie van NTC Global Trade te hanteer."

Persverklaring: PEN Afrikaans veroordeel die sluipmoord op Bouwer van Niekerk ten sterkste

PEN Afrikaans
PEN Afrikaans

Hierdie tipe aanvalle op die dapper stemme wat opklink teen korrupsie is afgryslik en onaanvaarbaar. Dit is ’n bron van groot kommer vir almal wat wil woon in ’n land waarin billikheid, geregtigheid, vrede en die handhawing van menseregte die norm is.

Die stand van Afrikaans

Freek Robinson, Annelise de Vries
Onderhoude

Verskeie inheemse Suid-Afrikaanse tale is reeds volwaardige akademiese tale, maar wat van Afrikaans? Naas Engels was Afrikaans vir lank die enigste ander akademiese taal, maar talle dink dat ons agteruitboer. Annelise de Vries gesels met Freek Robinson.

Wanneer ’n taalreg soos ’n spesiale vergunning lyk: die broosheid van moedertaalonderrig in Suid-Afrika

Michelle Engelbrecht
SA Skoleseminaar | Schools Seminar

"Met die Wysigingswet op Basiese Onderwyswette [...] wat taalbeleide verder onder die beheer van die Departement van Basiese Onderwys sentraliseer, is die vraag: Gaan hierdie kwalifiserende bepalings nóg meer ruimte kry om moedertaalonderrig uit te hol?"

Rassisme in Suid-Afrika vra vir ’n multidimensionele benadering

Michael le Cordeur
Seminare en essays

"Wat wel duidelik is, is dat rassisme nie kleur ken nie. Aanvanklik was die kollig slegs op wit mense wat rassisties teenoor swart mense opgetree het, maar deesdae kom rassistiese insidente op alle vlakke van die Suid-Afrikaanse samelewing voor."

The importance of oral history in southern African historiography

Mphuthumi Ntabeni
LitNet25-skrywersberaad

"Today, oral history is no longer a mere preliminary to written records; it is a paradigmatic epistemology capable of conveying grief, contradiction, cosmology and lived memory. It preserves what empire seeks to forget, affirming that memory and voice remain more enduring than ink."

Op dees aarde: ’n Blitsige besoeker uit die buitenste ruimte

Elsabé Brits
Rubrieke

"Die derde interstellêre voorwerp nog ooit wat sover bekend ons sonnestelsel besoek het, is besig om teen ’n fenomenale spoed 'ons ruimte' te betree."

Wat sê Bettina? Malema kom sy haatspraak-moses teë

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"Toekomstige verkiesings sal dit bewys, maar Malema en die EFF waaraan hy nou bou, is net vir gewelddadige randfigure aantreklik."

Naspers se 110 jaar – van pers tot Prosus

Lizette Rabe
Seminare en essays

"Wat lê dus voor vir Naspers/Prosus wat op soveel terreine met woord en daad 'waarde' en 'betekenis' vir so ’n groot persentasie van die wêreldbevolking ontsluit? ... Dalk die gunstelingverwysing van Bekker, naamlik die Darwinistiese diktum van wie oorleef, nie die sterkste is nie, maar die soepelste? Die een wat by verandering kan aanpas?"

9 September 2025: ’n brief aan prinses Charlene van Monaco

Jannie Pretorius
SêNet-briewe

"Hy skree vir die narkotiseur: 'Wag eers!' Te laat. Ek voel hoe ek wegsweef, salig onbewus van die drama wat sou volg."

Uitnodiging na die Neville Alexander-gedenklesing op 20 September in die Paarl

LitNet
Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal

Ons nooi jou graag na die luisterryke sesde Neville Alexander-gedenklesing op 20 September waartydens die skrywer Cliffordene Norton die rede sal voer.

Sluipmoord

Francois Bekker
Elders gesien

"Hier is ’n man saam met wie ek nooit rondom ’n braaivleisvuur sou kuier nie. As liberale demokraat egter glo ek onwrikbaar aan vryheid van spraak. Die sluipmoord op Kirk is veragtelik. Enige suggestie van welbehae in sy dood is geheel en al onvanpas."

Lekker mislei deur ons geskiedenis

Trisa Hugo
Elders gesien

"Hierdie ikoon van Kleinmond het hopeloos te min aandag (eintlik geen aandag nie) gekry in die geskiedenis wat opgeteken is van ons dorp."

Sal ons ou vriende ooit vergeet?

Wannie Carstens
Elders gesien

"Dit is die natuurlike verloop van die lewe dat dit sal gebeur, maar dit is miskien tog nodig om te besef watter groot bydraes hierdie persone gelewer het en watter impak hulle op soveel vlakke gehad het."

Uit die argief

Whistleblowing: Athol Williams "in conversation with" Janet van Eeden

Janet van Eeden
Books and writers (2021)

Janet van Eeden: "I tried to interview Athol Williams about his new book of poetry called Whistleblowing, but the timing was never quite right, as he was fearing for his safety. Therefore, I put together comments of my own and quoted from poems from his above publication to create a commentary, and also cited an earlier interview I did with Williams in 2012."

Nou op Voertaal

Oproepe om fluitjieblasers te beskerm te midde van gewelddadige moorde

Jean Oosthuizen
Voorblad

Amnestie Internasionaal in Suid-Afrika sê die onlangse moord op die prokureur Bouwer van Niekerk skets ’n dodelike prentjie vir diegene wat op alle vlakke in Suid-Afrika vir verantwoordbaarheid veg.

Kriminele kartelle maak van Suid-Afrika ’n tweede Meksiko

Jean Oosthuizen
Voorblad

"Ook News24 het geskryf oor die vergelyking met Meksiko, waar geteikende moorde die standaardtaktiek van kartelle is om mag uit te oefen en kritici stil te maak."

Waaroor is die wêreld bekommerd?

Heindrich Wyngaard
Nuusvinke

"Wanneer jy in ag neem dat al drie hierdie faktore – werkloosheid, inkomsteongelykheid en toenemende maatskaplike onstabiliteit – op Suid-Afrika van toepassing is, behoort rooi ligte te begin flikker."

Krane loop leeg terwyl raadslede miljoene betaal word vir water

Jean Oosthuizen
Voorblad

"Die 12 individue wat as raadslede van die entiteit vir 2023 gelys is, het na bewering tussen R460 000 en R1,5 miljoen verdien nadat hulle tussen 13 en 27 vergaderings bygewoon het."

EFF dien wetsontwerp in om alkoholadvertensies te verban

Jean Oosthuizen
Voorblad

"Die komende maande sal deurslaggewend wees om te bepaal of Suid-Afrika die pad van strenger regulering sal volg, in ooreenstemming met globale gesondheidsaanbevelings, en of ekonomiese belange weer eens die oorhand sal kry."

Breyten schrijven #5: Het laatste interview. "Hugo Claus was veel meer van ’n wêreldfiguur."

Yves T’Sjoen, Breyten Breytenbach
Literatuur

"Sien jy nou hoe moeilik dit was vir die polisie om my te ondervra? Jy vra my hierdie kant toe, en dan gaan ek dáái kant toe. Dis die Afrika-afkoms daai."

Leesimpressie: De weemoed van de reiziger door Jan Brokken

Erik van den Bergh
Literatuur

"Prachtige bundel. Over muziek, literatuur, schilderkunst, architectuur, reizen. Zeer informatieve teksten gebaseerd op persoonlijke ervaringen en gedegen onderzoek."

Leesimpressie: De Kaapkolonie door AD Aarts

Erik van den Bergh
Literatuur

"Grondige studie over de economische betekenis van de Kaap voor de VOC en over slavernij. Welke goederen importeerde en exporteerde de Kaap? Nadruk ligt op de periode 1700–1795. Traditionele beeld waarbij de Kaap vooral als verversingsstation voor passerende schepen werd gezien is achterhaald."

Raise a glass to leopard conservation

Maryke Roberts
Reisgogga

"Leopard’s Leap has become a household name, famous not just for its incredible wines, great food and family-friendly atmosphere in Franschhoek, but also for its innovation, responsible farming and admiration for the local nature and landscapes that so powerfully inspire both its winemaking process and its wines."

Boomplantweek kry dieper betekenis vanjaar

Maryke Roberts
Reisgogga

"Suid-Afrika se Nasionale Boomplantweek – wat vanjaar sy 80ste bestaansjaar vier en van 1 tot 7 September 2025 gehou word – het op min plekke vanjaar só ’n diep betekenis as op Stellenbosch, Suid-Afrika se tweede oudste dorp en beslis die een met die meeste én oudste bome."

Persverklaring: Eerste Diktee vir Afrikaans

Voertaal
SASNEV

Die eerste Diktee vir Afrikaans is vir graad 10- en 11-leerders. Die Nederlandse Taalunie stel drie groot pryse beskikbaar: R3 000 vir die wenner, R2 000 vir die naaswenner en R1 000 vir die leerder wat derde eindig. Slegs die eerste 60 inskrywings word aanvaar, ’n maksimum van drie leerders per skool. Skryf dus onmiddellik in om teleurstelling te vermy.

Kommadagga-slypskool

Hier is die deelnemers aan vanjaar se Kommadagga-slypskool en -residensie

LitNet
Slypskole

Die Jakes Gerwel Stigting bied, in vennootskap met Huisgenoot en LitNet, ’n mentorskapprogram aan belowende opkomende kortverhaalskrywers. Die skrywers sal onder leiding van ons bekwame mentor, Fourie Botha, digter, ervare uitgewer van gerekende skrywers en literêre agent, tydens die residensie aan kortverhale skaaf.

Gewildste plasings

Gewildste plasings op LitNet: 3 tot 9 September 2025

LitNet
Als oor LitNet

Hier is die tien gewildste plasings op LitNet vir die week van 3 tot 9 September 2025.

Akademies en skole

Graad 7: Lewenswetenskappe-toets en memorandum, kwartaal 3

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

Is jy in graad 7 en leer julle in hierdie kwartaal se Natuurwetenskappe van energie? Maak jou skoenveters vas en hardloop na Rouxlyn Botha se gratis voorbereidingsvraestel en memorandum toe. Nadat jy hard daarvoor gewerk het, sal jou punte van hierdie toetsreeks jou gemoedstemming sommer ’n energieke hupstoot gee.

Persverklaring: 5de SAS-simposium

LitNet
Akademies en skole

Die Departement Afrikaans en Neerlandistiek, Universiteit van Wes-Kaapland bied vanaf 10 tot 11 Oktober 2025 die 5de SAS-simposium aan. Onder die skrywers wat reeds hul deelname bevestig het, is Antjie Krog, Bettina Wyngaard, Diana Ferrus, Elias P Nel, Gaireyah Fredericks, Jeremy Vearey, Jolyn Phillips, Lynthia Julius, Valda Jansen en Willem Fransman jr.

Indeks: notas, toetse en vraestelle

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

Hier is al die gratis studiemateriaal vir skole wat op LitNet beskikbaar is, gelys volgens graad.

Wiskunde met LitNet gratis op YouTube beskikbaar

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

Kyk na hierdie video’s op LitNet se YouTube-kanaal – en teken sommer ook in!

Boeke en skrywers

Persverklaring: Kortlyste vir die Netwerk24-kykNET-Rapport-resensiepryse 2025 bekend

LitNet
Boeke en skrywers

Die kortlyste vir die Netwerk24-kykNET-Rapport-boekresensiepryse is nou bekend.

Patmos deur Willem Anker: ’n resensie

Deborah Steinmair
Resensies

"Hoe verstommend is Willem Anker se besige kop. Met oneindige heelalle en moontlikhede bevolk hy ’n novelle."

Life is ’n biets: ’n onderhoud met Faeed Amardien

Naomi Meyer, Faeed Amardien
Skrywersonderhoude

"Dalk was Leo net created om mense te wys dat enige iets possible is. Is soes ieman wat jy onmoet in jou liewe – is sometimes net vi ’n kot tydjie, but die engagement is impactful. Maybe it was the case with Leonardo."

Weersiens verby Emmaus deur Kobie Lötter: ’n lesersindruk

Dietloff van der Berg
Lesersindrukke

"Dis nie ’n kille, intellektuele uitdruk van wat werklik in die lewe saak maak nie, maar ’n persoonlik deurleefde reis wat beskryf word."

Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Augustus 2025

PEN Afrikaans
PEN Afrikaans

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Augustus 2025 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.

Marius Crous (1965–)

Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum

"Die vreugde van poësie is juis daarin geleë – die waarneem, die opteken, die vlugtige deel met ander." Lees meer oor die lewe en werk van Marius Crous in die ATKV|LitNet-Skrywersalbum, saamgestel deur Erika Terblanche.

Roslynne Toerien in Gqebera

Izak de Vries
Boeke en skrywers

"’n Saal vol kinders jok nie. Selfs die klein outjies wat ek dopgehou het, sou rondskuif, maar hulle het beslis die storie gevolg en wou baie graag die vrae beantwoord wat sy elke nou en dan gevra het."

Die bekendstelling van Sam-Annique Lowry se Forever yours

Stefaans Coetzee
Boeke en skrywers

"Nagenoeg 70 mense het haar boekbekendstelling by From Shack to Sanctuary in Klerksdorp bygewoon. Oud en jonk. Lowry het 60 boeke op die aand verkoop!"

Nasionale Boekweek 2025: Michelle Cooper se kinderboekkeuses

Michelle Cooper
Boeke en skrywers

Die Uitgewersvereniging van Suid-Afrika (UVSA) moedig Suid-Afrikaners aan om Nasionale Boekweek 2025 te vier. Naomi Meyer het ’n paar kinderboekuitgewers om hul boekkeuses gevra. Hier is Michelle Cooper van NB-Uitgewers se kinder- en jeugboekhoogtepunte van die week.

Nasionale Boekweek 2025: Simone Hough se kinderboekkeuses

Simone Hough
Boeke en skrywers

"As ek jy was deur De Wet Hugo. Jy gaan hardop lag en huil oor dié lieflike storie. Jong tieners skryf reeds vir De Wet Hugo briewe oor hoe hierdie boek hulle geraak het."

Nasionale Boekweek 2025: Nadine Petrick se kinderboekkeuses

Nadine Petrick
Boeke en skrywers

"Ek het die boek in een go deurgelees, want ek kon nie my nuuskierigheid beteuel nie. (En ook: Ek was ’n bietjie bang.)"

Nasionale Boekweek 2025: Miemie du Plessis se kinderboekkeuses

Miemie du Plessis
Boeke en skrywers

"Ek wil Jaco Jacobs se prenteboek My stem kan vreemde dinge doen uitlig. Dit het ontstaan as ’n liriek vir ’n laerskoolkoor van Bloemfontein en ek het toe vir Jaco gevra of ek ’n prenteboek daarvan kan maak. ... Al is ek so bekend met die boek se teks, raak ek steeds bewoë wanneer ek dit lees. Die boek gaan egter oor baie meer as koorsang. Koorsang is slegs een van die wyses waarop kinders hul stemme kan laat hoor."

Karina Szczurek talks to Naomi Meyer about a recent prize-winning book published by Karavan Press.

Naomi Meyer, Karina Magdalena Szczurek
Books and writers

"When I phoned Thobeka after the ceremony, I could feel her joy radiating across the entire continent, and I cannot wait until we can meet again and celebrate together. I hope that it can happen at Woman Zone Cape Town, because that is where our journey began."

Open Book Festival 2025: an overview

Diane Awerbuck
Books and writers

"To make sense of things for yourself and then for others is a joyous burden, the purpose of many of these writers’ professional lives. They write for collective repair. We owe these diplomats a debt we cannot repay, except by buying their books. Reading their books. Talking about them. One audience member who attended every panel she could, commented quietly to me, 'Note to self: Be like them.'"

Gladly trespass: a reader’s impression of Karoozing by Darryl Earl David

Neil Viljoen
Books and writers

"The reader as medereisiger, as fellow traveller, is encouraged to page on and on to fulfil the almost breathless expectation created by the thematically arranged geographical sections."

In conversation with Darryl David regarding Wordfest 2025

Izak de Vries, Darryl David
Books and writers

"I have to admit it was really easy. The name Wordfest is such an iconic brand, and there exists so much goodwill towards the festival."

Short.Sharp.Stories anthology, Power: interview with Uthimna Gqangeni, author of "Jiti morale"

David Mann, Uthimna Gqangeni
Books and writers

"Art is the place I go to process emotion. Literature, reading and also writing are like flashing a light in the dark."

Short.Sharp.Stories anthology, Power: interview with Tanya Faber, author of "Standing still"

Joanne Hichens, Tanya Faber
Books and writers

"'Standing still' was first inspired by an image that existed in real life: a vehicle broken down on the side of the M3 in Cape Town with a horse box attached to it. As I drove past, I noticed the horses peeking out at the traffic passing by and I couldn’t help wondering what the story was."

Uitnodiging: Boekbekendstelling van Klein konings deur Theo Kemp – 27 September 2025, Oude Leeskamer, Stellenbosch

LitNet
Boeke en skrywers

Sluit aan by Fourie Botha wanneer hy met Theo Kemp oor sy nuutste roman, Klein konings, in gesprek tree op Saterdag 27 September, om 10:30 vir 11:00 by Oude Leeskamer in Stellenbosch. Toegang is gratis.

Press release: Wordfest 2025

LitNet
Books and writers

Wordfest 2025 will take place in Makhanda from 19 to 20 September 2025.

Press release: Karavan Press bags Creative Africa Nexus (CANEX) Book Factory Prize for Publishing in Africa 2025

LitNet
Books and writers

Karavan Press was recognised for its book In silence my heart speaks by Thobeka Yose, winning the $20 000 top prize. The prize was presented by Algeria’s minister of culture and arts, Azzedine Mihoubi.

Op die redakteur se lessenaar

Op die redakteur se lessenaar: 6 tot 12 September 2025

LitNet
Op die redakteur se lessenaar

Hier is die boeke wat onlangs op die redakteur se lessenaar beland het.

Leefstyl

Pareltjes uit Amsterdam: "Josephine Baker: ’n lewe van weerstand"

Johan Allers
Leefstyl

Oudkorrespondent Johan Allers woon al vir langer as drie dekades in Amsterdam. Nou afgetree, spring hy gereeld op sy fiets op soek na nuwe en ou pareltjes uit Amsterdam. In die volgende video in hierdie reeks besoek hy die Nederlandse Weerstandsmuseum om die uitstalling "Josephine Baker: ’n lewe van weerstand" te besigtig.

Pareltjes uit Amsterdam: Pamela Rosenkranz, Stedelijk Museum

Johan Allers
Leefstyl

In die volgende video in hierdie reeks besoek hy Pamela Rosenkranz se kuns by die Stedelijk Museum.

Skermgreep: The roses – ’n filmresensie

Leon van Nierop
Film

"Terwyl jy lag, voel dit of jy ’n bord Daisy de Melcker insluk. Dis lag met ’n kreun en ’n geskokte uitroep. Hierdie rolprent is een groot bloosplesiertjie (guilty pleasure). Die lag bly nooit ver agter die skok nie."

Momentum Aardklop 2025: ’n onderhoud oor Trou

Yolanda du Toit, Corlea Botha, Mel die Storieverteller
Aardklop

"Trou handel oor ’n reeks waarnemings oor spesifiek Afrikaanse troues en die feesvieringe daarrondom. Gehore kan uitkyk vir interessante staaltjies waarby hulle sal kan aanklank vind en dan natuurlik ook lekker saamsing en dans op DJ Mieliestronk se Top-5 troue tunes."

Musical review: Chicago

Jessica Smith
Lifestyle and entertainment

"Their dynamic was hugely entertaining. Both actresses pulled off their character arcs in a way that made the fast-paced drama feel as though it had months’ worth of emotions and events packed into minutes on stage."

Uitnodiging na die opening van Tuin van Digters 2025 se kunsuitstallings: wanatoe? soentoe en Gee, aangee: nooit opgee

LitNet
Kuns

Kunstenaars kon Breyten se digkuns én skilderkuns as vertrekpunt en inspirasie gebruik om kunswerke te skep wat Breyten se nalatenskap eer, erken en verder neem.

Nuwe skryfwerk

Winterapologie

Jacques Boshoff
Poësie

"As teenpool en troos:
ek gee jou bloulugdae"

Sneldriftig

Hannes Stander
Poësie

"Sneldriftig penetreer die weduwee Viljee
die mistige kus langs die vloedende see"

180 grade

Anton van Rensburg
Poësie

"Die driehoek van Sy liefdeswet,
My God, my naaste, ek,
word in my boek een reguit lyn:"

Sal ons

Daan de Swardt
Poësie

"Sal daar nog klere van daai dae
aan ons hangers hang"

Doelwitte van ’n wannabe superstar

Neo Mehlomakulu
Poësie

"ek wil groot uit hierdie lewe stap
met my naam ge-hall of fame langs die ronelda kamfers en andrei tarkovskys"



Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf.

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 887 0212


© 2025 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved