|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 1045
11/04/2025
|
Krities Afrikaans
|
LitNet: Jou liefde vir boeke |
 |
|
Author: James Whyle
Publisher: Jonathan Ball Publishers
ISBN: 9781776193844
We two from heaven is a singular memoir, a four-part fugue on the tricks and traps of memory, a shuffling of the cards of time. Episodes from the early life of writer James Whyle are interwoven with the letters of his father from the Western Front during the First World War. ... Upending the reader’s expectations of a memoir, Whyle then explores the violence and madness of apartheid society as the narrator takes his first steps to become a writer. |  |
|
 |
Berig vanuit die Bologna Kinderboekbeurs
Catrina Wessels
Kinderboeke
"Behalwe gereëlde afsprake is die spontane ontmoetings pure wins by ’n boekebeurs. Die gesprekke met kollegas uit ander wêrelddele werp lig op die markomstandighede in die verskillende lande wat hier verteenwoordig is."
|
 |
Vryheid in beperkings: ’n lesersindruk van Grenslyn deur Jana Fourie
Jannes Erasmus
Lesersindrukke
"Dit is ongemaklik, aandoenlik en tog op ’n manier hoopvol. Dit wys die menslike vermoë om steeds aan te beweeg, ongeag hoe swaar die pad is. Jana Fourie se stem is ’n belangrike een in die Afrikaanse literatuur. Hierdie boek verdien om gelees, oorweeg en onthou te word."
|
 |
Johann de Lange (1959–2025)
Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum
"Die skrywerswêreld is eintlik ’n onnatuurlike een, waar niks taboe is nie. En dan vergeet jy die buitewêreld werk anders." Lees meer oor Johann de Lange se lewe en werk in die ATKV|LitNet-Skrywersalbum, saamgestel deur Erika Terblanche.
|
 |
Persverklaring: Kortlys van die Protea Boekhuistoekenning bekendgemaak
LitNet
Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
Die kortlys van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se Protea Boekhuistoekenning vir beste gepubliseerde boek in geskiedenis of kultuurgeskiedenis word hiermee bekendgemaak. Dié prys word jaarliks toegeken en roteer tussen ’n ongepubliseerde magisterverhandeling, ’n ongepubliseerde doktorale proefskrif en ’n gepubliseerde boek in Afrikaans oor geskiedenis of kultuurgeskiedenis.
|
 |
Persverklaring: Die INK dig- en skryfkompetisie is oop tot 31 Mei 2025
LitNet
Boeke en skrywers
INK Skryf in Afrikaans bied vanjaar weer ’n dig- en skryfkompetisie aan waarvan die beste gedigte en kortverhale in spogbloemlesings opgeneem gaan word, naamlik Inkspraak 6, Inkspraak 6 Jeug, en Inkspraak 6 Kortverhale. Die hoofdoel van hierdie kompetisie is die bevordering van gehaltepoësie en -kortverhaalkuns in Afrikaans.
|
 |
Die uitgewerswese in SA vaar tans ongekarteerde water binne
Nicol Stassen
SeminaarKamer (OuLitNet, 2003)
"Teen hierdie tyd is die groot geheim uit: Die laaste Afrikaanse boek is toe nie die laaste Afrikaanse boek nie." Waar staan die Afrikaanse uitgewersbedryf en skrywers, ook ten opsigte van mekaar? |
 |
Van bromied tot kuber-ink: Die produksie- en leesproses by uitgewers
Kerneels Breytenbach
Poolshoogte (2014)
"Met die tegnologiese omwenteling as basis is die integrering van die aktiwiteite van produksiepersoneel, uitgewers en bemarkers vir my die ander groot omwenteling, en dit is in toenemende mate die onderskeidende kenmerk van uitgewers wat oorleef."
|
 |
Kunsmatige intelligensie: Kan ’n bot die Hertzogprys wen?
Jean Oosthuizen
Menings (2023)
"Dit gons behoorlik onder joernaliste, skrywers, digters, uitgewers, letterkundiges en almal wat te doen het met die geskrewe woord oor die tempo waarteen kunsmatige intelligensie (KI) besig is om te versnel en veld te wen."
|
Die LitNet25 Afrikaanse Skrywersberaad |
 |
Waarom ek boekfeeste bywoon
Igno van Niekerk
LitNet25-skrywersberaad
"Mandela, die omie wat in die tronk was en met die aantrek van ’n rugbytrui opinies swaai in 1995. Einste Mandela wat een van die oorsake was dat ons weekliks in bruin kadetklere die skoolrugbyvelde tot paradegronde moes omskep. Hoe goed was ons nie?"
|
 |
Undoing villainy: Eastern Cape name changes
Mphuthumi Ntabeni
LitNet25-skrywersberaad
"If we mourn what needs to be mourned, we may find enough empathy to understand the legitimacy of calls for setting things in order that are based on natural justice. Only then, perhaps, we shall stop being angry with each other and begin healing from our historical traumas, and, perchance, even celebrate our history as part of our collective identity instead of as something that embarrasses us."
|
 |
Wat staar ’n joernalis vandag in die gesig?
Julian Jansen
LitNet25-skrywersberaad
"Hierdie kommentators is soos koerante sonder nuusredakteurs, sonder hekwagte en weinig ag word geslaan daarop dat hierdie stories en gerugte deurspek met inligting is wat die individu wat dit plaas, dalk krimineel aanspreeklik en vervolgbaar maak."
|
ATKV-Skryfskool by die Etienne van Heerden Veldsoirée in Nxuba/Cradock |
 |
Deel in die vreugde van die ATKV-Skryfskool
LitNet
Etienne van Heerden Veldsoirée
Hierdie kort video toon grepe uit 2024 se ATKV-Skryfskool toe Bernard Odendaal en Hans du Plessis die leiers was. Kom, deel in die vreugde! Vir slegs R380 kan jy die kursus bywoon, en boonop is alle gespreksessies tydens die Etienne van Heerden Veldsoirée 2025 gratis vir deelnemers aan die ATKV-Skryfskool.
|
 |
Trump-handelsoorlog van 2025 (10 April 2025)
Theo Venter
Menings
"Globaal het daar ’n anti-Trump sentiment ontwikkel wat oplossings van ekonomiese en politieke probleme gaan kompliseer. Kom ons hou Kanada op 28 April tydens hulle verkiesing dop, met Donald Trump as die gemeenskaplike vyand."
|
 |
Die Trump-tariewe
Freek Robinson, Roelof Botha
Onderhoude
Trump se tariewe het ekonomiese skokgolwe op globale vlak veroorsaak. Is ʼn resessie op pad? Wat staan Suid-Afrika te doen? En wat van Agoa? Freek Robinson gesels met die ekonoom Roelof Botha oor die VSA se skitterende gebrek aan ekonomiese insig.
|
 |
Entstof teen polio word 72!
Marlene le Roux
Menings
"Miljoene mense is sedert daardie dag ingeënt. Hulle het dus nooit siek geword nie. Ander, soos ek, is in hul kinderjare toegang tot hierdie lewensveranderende behandeling geweier."
|
 |
Op dees aarde: Swangerskap en die vrou
Elsabé Brits
Rubrieke
"In die omvattendste wetenskaplike studie nóg oor wat met vroue se liggame gebeur vóór en ná swangerskap, is gesien hoe essensiële biologiese metings verander word deur ’n fetus te dra en uiteindelik geboorte te skenk."
|
 |
China se slimstadtegnologie in Afrika: Moet ander lande bekommerd wees?
Fanie Herman
Menings
"Soos wat China sy rol as sekuriteitsvennoot in Afrika uitbrei, veral deur die Globale Sekuriteitsinisiatief (GSI), ontstaan die vraag of Amerika en ander moondhede bekommerd oor die verspreiding van Chinese opsporing- en waarnemingtegnologie moet wees. Of is sulke bekommernisse oordrewe?"
|
 |
Gekkedag 2025: My man is ’n man met ’n plan (en hy sing soos ’n kanarie)
Marietjie Steenkamp
Menings
"Dis amper so drie maande gelede toe my ou handsome weer een middag, na ’n trippie 'bosveld' toe, by die huis aankom. Hy het my met een van daardie 'kom kyk gou wat het ek gekry'-stappies begroet. Ek het sommer geweet dat daar weer een of ander iets aan die broei was."
|
 |
Ken jy die see, meneer?
Handré Brand
Menings
"Ervare bootsmanne soos Skipper Nel maak ook soms foute: 'Ervaring en reputasies kan feilbaar wees. Hier het ons te doen met die bekende versus die onbekende.'"
|
 |
Suid-Afrika span hommeltuie in om grensbeheer toe te pas
Jean Oosthuizen
Voorblad
"Hierdie boodskap weerspieël ’n sterk fokus op die afskrikfaktor en verbeterde grensbeheer, veral gegewe die ekonomiese en sekuriteitsuitdagings wat Suid-Afrika in die gesig staar, soos hoë werkloosheid en grensverwante misdaad."
|
 |
The evolution of libraries
Alex J Coyne
Meningen
"Libraries are still places where readers can borrow books instead of buying them; however, the modern difference is that it can happen digitally in an instant."
|
 |
Ligkuns bied alternatiewe kunsvorm
Maryke Roberts
Reisgogga
"[Die Spier Ligkuns-uitstalling] is een van min toegewyde kontemporêre ligkunsuitstallings in Afrika en toegewy aan die groei van die ligkunsgenre in die Suidelike Halfrond. Dit bied geleenthede aan opkomende én gevestigde Suid-Afrikaanse kunstenaars, maar werk ook met besoekende kunstenaars van elders."
|
 |
Kuns het die Kaap behoorlik laat gons
Maryke Roberts
Reisgogga
"Kaapstad se aanwysing in 2014 as die eerste Wêreld-Ontwerpshoofstad in Afrika het baie bygedra om die Investec Cape Town Art Fair se status te laat groei tot die kontinent se grootste kunsfees."
|
 |
Graad 8: Natuurwetenskappe-vraestel en memorandum, eerste en tweede kwartaal
LitNet
Notas, toetse en vraestelle
Is jy in graad 8 en leer julle baie nuwe dinge in Natuurwetenskappe vanjaar? Gebruik hierdie gratis oefenvraestel deur Rita Engelbrecht om jou werk vir die eerste en die tweede kwartaal vas te lê. Jy sal sien hoeveel jou punte verbeter – en jou selfvertroue sal, net soos hierdie plante op die prent, groei!
|
 |
Persverklaring: Die Tydskrif vir Geesteswetenskappe vier ’n eeufees én ’n redaksionele oorgang
LitNet
Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns het op 3 April 2025 hulde gebring aan Ina Wolfaardt-Gräbe, wat ná meer as 24 jaar as hoofredakteur van die Tydskrif vir Geesteswetenskappe (TGW) die leisels aan Nerina Bosman oorgegee het. Tydens die geleentheid het die Akademie ook die TGW se nuwe temanommer, jaargang 65, nommer 1, bekendgestel.
|
 |
Skermgreep: Adolescence – ’n filmresensie
Leon van Nierop
Film
"Vergeet grense wat tuimel. Philip Barantini het met die meesterlike Adolescence die voorkoms van die erg omgeploegde en misbruikte televisielandskap met daadwerklike krag omgedolwe."
|
 |
Suidoosterfees 2025: Hortjies dig – ’n onderhoud met Francois Toerien
Naomi Meyer, Francois Toerien
Suidoosterfees
"[Dit is] in wese ’n liefdesverhaal, of dan nou ’n verhaal van twee mense wat aangewese is op mekaar. Een van die partye was ’n korrelkop, bitsig, begaafd, venynig, staatloos, te na gekom; die ander een was ondersteunend, alleen, sensitief, ’n klankbord, ’n kunstenaar, sy vrou. Beide vertel ons van onsself en van ’n lewe wat geleef is – hoe suksesvol, is vir die gehoor om te besluit. En dan is daar die ongelooflike poësie van Blum wat die produksie deurspek."
|
 |
Pareltjes uit Amsterdam: Die kuns van Anselm Kiefer, deel 1
Johan Allers
Leefstyl
Oudkorrespondent Johan Allers woon al vir langer as drie dekades in Amsterdam. Nou afgetree, spring hy gereeld op sy fiets op soek na nuwe en ou pareltjes uit Amsterdam. In die volgende video in hierdie weeklikse reeks besoek hy die geleentheidsuitstalling Anselm Kiefer – Sag mir wo die Blumen sind by die Stedelijk Museum.
|
 |
Pareltjes uit Amsterdam: Die kuns van Anselm Kiefer, deel 2
Johan Allers
Leefstyl
Oudkorrespondent Johan Allers woon al vir langer as drie dekades in Amsterdam. Nou afgetree, spring hy gereeld op sy fiets op soek na nuwe en ou pareltjes uit Amsterdam. In die volgende video in hierdie weeklikse reeks besoek hy die geleentheidsuitstalling Anselm Kiefer – Sag mir wo die Blumen sind by die Stedelijk Museum.
|
 |
Persverklaring: Aankondiging van wenners
LitNet
PEN Afrikaans
PEN Afrikaans het op 8 Junie 2024 ’n kortverhaal- sowel as ’n gedigskryfkompetisie in samewerking met die aanlyn platforms LitNet en Versindaba aangekondig. Hierdie kompetisie met die breë tema "Kyk hoe ver het ons gekom" is gereël as deel van die viering van Afrikaans Amptelik 100 en kon ’n werklikheid word danksy ’n ruim borgskap van Kruger Internasionaal.
|
 |
’n Deurrit
Vincent Oliphant
Fiksiekompetisies
"Toe daardie klop aan my deur gekom het, het dit so doodgewoon geklink. Na die vertrek van die kinders en die dood van my vrou was ek al lank genoeg op my eie om nie te sit en wag dat iemand anders die deur oopmaak nie."
|
 |
Ontoerekenbaar
Hannes Visser
Fiksiekompetisies
"Hy ken egter die feite wat in die wit spasies tussen die lyne van die handgeskrewe verklarings van Mouton lê. Hy kan die kolletjies verbind waartoe die ondersoekbeampte nie toegang gehad het nie."
|
 |
Nie eers amper ’n volle dag nie
Jurgen Smith
Fiksiekompetisies
"Agnes bly verstom hoe naby Marta aan Stevan se oorlede vrou lyk. Iets wat duidelik onder Stevan se onderbewussyn drentel, maar te gevaarlik is om op te bring."
|
 |
Klein botteltjie, groot gif
Anton Döckel
Fiksiekompetisies
"Onder haar vloer in die slaapkamer was ’n klein vertrek wat deur haar man as ’n stoorplek gebruik is. Sy het nooit iets vermoed nie, het Henrietta vertel. Haar man, ’n pastoor, het haar vertel hy gebruik die spasie vir sy meditasies."
|
 |
Strandmoles
Hannes Stander
Poësie
"My Corgi tref vir ’vrou Viljee,
die rewolwer spat tot in die see, die see.
Ons vlug vervaard want o wee, o wee,
ons vrees die weduwee Viljee."
|
 |
Suiderland
Jeanne Henning Els
Poësie
"hierdie grond
van my
geboorte
bly my tuiste"
|
 |
Lot onthou 'n probleem
Waldemar Gouws
Poësie
"strammerig soos ’n remskoen aan Sy hand
weg van die huis af en haar hoenderhenne
uit oor die werf kon begin te loop"
|
 |
Tom Jones in Parys
Wim Alberts
Fiksie
"Ek is spyt dat ek nie ’n kollega se aanbod aanvaar het om sy SLK te leen nie. Nie net sou dit dalk my klasmaats beïndruk het nie, maar omdat dit ’n afslaankap is, sou die dakliggie nie so kwaai op my bles skyn met die oopmaak van die deur nie."
|

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. |
|