Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 1004

13/06/2024


  Krities Afrikaans

LitNet: Athol Fugard 92

Die beste raaiselboek 2

Skrywer: Heidri Mittendorf
Uitgewer: LAPA
ISBN: 9780637004626

In hierdie prettige aktiwiteitsboek is daar blokraaispeletjies, syferspeletjies en ander raaisels wat perfek is vir ouer kinders in die laerskool! Die beste manier om jouself uit te daag is deur hierdie boek te koop. Jy is gewaarborg om vir ure die lekkerste pret te hê!

Boeke en skrywers

Athol Fugard and the Serpent Players: The Port Elizabeth years

Rory Riordan
Books and writers

John Kani: "This white man is here to suck their brains out!" Athol Fugard, the Grand Man of South African Literature, turned 92 on Tuesday, 11 June 2024. Rory Riordan is writing a biography of the man who earned the title of "the foremost active playwright in the English-speaking world".

LitNet se Kommadagga-slypskool in samewerking met die Jakes Gerwel Stigting en Huisgenoot

LitNet
Boeke en skrywers

Die Jakes Gerwel Stigting, LitNet en Huisgenoot wag aspirantskrywers se aansoeke in vir die Kommadagga-slypskool vir kort skryfkuns.

LitNet’s Kommadagga workshop with the Jakes Gerwel Foundation and Huisgenoot

LitNet
Books and writers

The Jakes Gerwel Foundation, LitNet and Huisgenoot are eagerly awaiting applications from promising emerging writers for the Kommadagga Workshop on the fine art of writing short prose.

Ons biblioteke: ’n onderhoud met Lorraine Lank

Braam Peens, Lorraine Lank
Onderhoude

Hierdie onderhoud met biblioteekbestuurder Lorraine Lank is die eerste aflewering oor een van ons biblioteke, naamlik die Archbishop Desmond Tutu-biblioteek in Swellendam.

SV Petersen (1914–1987)

Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum

"Ander mense sê ek is ’n digter, maar vir my gaan dit om die stryd – die stryd om die waardigheid van mense." Lees oor SV Petersen se lewe en werk.

Helena Gunter (1954–)

Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum

"Geskiedenis is belangrik. Dit bied die konteks waaruit jy kom en waarvandaan jy moet voortbeweeg." Helena Gunter se profiel in die ATKV-Skrywersalbum is nou bygewerk.

Kyk hoe ver het ons gekom: ’n gedig- en kortverhaalkompetisie

PEN Afrikaans
Skryfkompetisies

Die prysgeld in beide inskrywingskategorieë bedra R10 000 vir die eerste-, R5 000 vir die tweede- en R2 500 vir die derdeplekwenner.

Draaie, swaaie en afdwaalpaaie: reisstories, saamgestel deur Corlia Fourie en Annelize van Rooyen: ’n resensie

Carla van der Spuy
Resensies

"Alles is nie altyd room en kaviaar vir geesdriftige reisigers met sterre in hul oë nie. Soms het hulle ’n beskermengel nodig wat oortyd werk."

Al wat tel deur Irma Venter: ’n resensie

Maryke Roberts
Resensies

"Ek wil my verstout om te sê dat benewens die leesgenot van ’n krimiroman, sy ook haar lesers ongemerk inlig oor presies watter booshede in die land én wêreld aangaan en dat Suid-Afrika allermins ’n eiland is – veral wanneer groot misdadigers speelplek soek."

UChulumanco incwadi ibhalwe ngu | by Tumelo Moleleki: udliwano-ndlebe | an interview

Naomi Meyer, Tumelo Moleleki
Books and writers

"Abantwana bayakuvuyela ukufundelwa ngolwimi lwabo." | "Children enjoy being read to in their own language."

Grenselose genade en Die heiligheid van hier: Chris van der Merwe en Cas Wepener ruil gedagtes uit

Cas Wepener, Chris van der Merwe
Skrywersonderhoude

"Is die bediening iets anders as om woordkuns in ’n veelheid van vorme te bedryf? En kan ’n mens dit werklik sinvol in Afrikaans doen sonder om darem so ’n bietjie Afrikaanse letterkunde te lees?"

Stefaans Coetzee in gesprek met Graham Coetzer, skrywer van Hunting with the Hawks

Stefaans Coetzee, Graham Coetzer
Skrywersonderhoude

"In sy 15 jaar as joernalis het Coetzer mense in die polisie ontmoet wat hulle lewens toewy aan hulle werk, ten spyte van nepotisme, politiese inmenging en min resources."

Flight of the dancer by Lisa Lazarus: a reader’s impression

Isabel Hofmeyr
Books and writers

"Indeed, the book is richly rooted in the textures, sights and sounds of the city in the ’70s and ’80s. Whether it is bell-bottoms, Salusa 45, dwarves in Orange Grove gardens, Abdullah Ibrahim, student parties at Crown Mines, Bob Dylan, Beyers Naudé, MacGyver or The jewel in the crown, the book provides details which will trigger memories for anyone who experienced those years."

Vertellings uit die vergetelheid: Die opkoms en val van Bophuthatswana, 1977–1994 deur Danie Schoeman: ’n lesersindruk

André Wessels
Lesersindruk

"Vertellings uit die vergetelheid: Die opkoms en val van Bophuthatswana na 1977–1994 is in ’n leesbare styl geskryf, bevat talle grafieke, tabelle en foto’s, en ontruk inderdaad ’n stuk (grootliks) vergete (en gediskrediteerde) geskiedenis aan die vergetelheid."

Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Mei 2024

PEN Afrikaans
PEN Afrikaans

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Mei 2024 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.

Persverklaring: Oproep om gedigvoorleggings vir Merang

LitNet
Boeke en skrywers

Ter viering van Afrikaans se honderdste bestaansjaar as amptelike taal in 2025 nooi Naledi gepubliseerde en ongepubliseerde Afrikaanse digters uit om gedigte voor te lê vir ’n opwindende versamelbundel.

Op die redakteur se lessenaar

Op die redakteur se lessenaar: 7 tot 13 Junie 2024

LitNet
Op die redakteur se lessenaar

Hier is die boeke wat gedurende hierdie week op die redakteur se lessenaar beland het.

Luisterverhale

Luisterverhale: "Moeder koei" deur Jan Rabie, voorgelees deur Tobie Cronjé

Jan Rabie, Tobie Cronjé
Luisterverhale

Tobie Cronjé lees Jan Rabie se verhaal "Moeder koei" voor. Die verhaal het oorspronklik in 21, deur Human & Rousseau in 1956 uitgegee, verskyn.

Menings

RNE versus ’n koalisieregering

Freek Robinson, Theuns Eloff
Onderhoude

Hoe werk ’n regering van nasionale eenheid (RNE) in die praktyk? Hoe verskil dit van ’n koalisieregering? Wat het die RNE van 1994 behels? Met Vrydag se parlementsitting om die draai, gesels Freek Robinson met Theuns Eloff, onafhanklike politieke ontleder.

Die Johann Rossouw-gespreksreeks: Oor die algemene verkiesing en ’n regering van nasionale eenheid (RNE) – ’n postkoloniale ontleding

Johann Rossouw
Seminare en essays

"Wat kan ons wys word uit die uitslae van die pas afgelope algemene verkiesing en die groeiende konsensus ten gunste van ’n regering van nasionale eenheid (RNE) onder middelgrondpartye?"

Uncle Cyril se government van national unity: ’n huis met baie wonings?

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"Dit voel dan nou soe amperster of ek biesag is met ’n koebaaibrief. Selfs al survive Uncle die next paa dae met allie negotiations en goete, dan wiet ek it gannie wee dieselle wies ie."

Burgerskap in die 21ste eeu

Hercules Boshoff
Seminare en essays

"Een van die groot vraagstukke van die kontemporêre samelewing is die veranderende aard van burgerskap. Wie is die burger vandag? Hoe hou dit verband met burgerskap in vroeëre tydsgewrigte, en hoe lyk die pad vorentoe?"

Is jy gereed vir jou KI?

Anne-Marie Burger
SêNet-briewe

"Hier in ons geweste is KI iets heel anders. Of is dit? Ons hoor daarvan en sien dit oral, maar, my liewe maat, voor jy jou nog mooi kon voorberei op hierdie nuwe verskynsel, staan jy in ’n kopklamp vir jou eerste toediening."

Uit die argief

ABSA Chain: Athol Fugard in conversation with André P Brink

Athol Fugard, André P Brink
Books and writers (2006)

"There are still too many individuals in power who appear to bear grudges against 'the language of apartheid'– however false and outdated such a view may have become. The very roots of the language, in the mouths of slaves, and in the community of the deprived, should ensure for it a very special place in the future."

Playwright Athol Fugard receives award for lifetime contribution to theatre

Athol Fugard, Marli van Eeden
Interviews (2019)

Athol Fugard: "I have always been fascinated with the spoken word in people’s mouths, since the days my mother, Elizabeth Magdalena Potgieter, used to talk about duck’s water rolling off her back. I also believe that the central arena of history is really there, where a handful of individuals meet and talk to each other."

Athol Fugard 90: Teatergedigte

LitNet
Poësie (2022) 

Op 11 Junie 2022 word die dramaturg Athol Fugard 90 jaar oud. Om hierdie spesiale mylpaal te vier, publiseer LitNet vanaf dié datum ’n reeks Afrikaanse gedigte met "teater" as tema. Breyten Breytenbach lui die reeks verse in met "van die mond na die hand om verweer (om) te keer".

Nou op Voertaal

Planne oor regering van nasionale eenheid gou bekend

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Dit wil voorkom of die ANC, DA, IVP en van die kleiner partye mekaar tot ’n redelike mate gevind het. Die besonderhede daarvan moet voor Vrydag se byeenkoms van die Nasionale Vergadering uitgepluis word voordat daar ’n ooreenkoms kan wees."

Nuwe parlement word Vrydag geopen met of sonder die MK-party

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die eerste sitting van die nuwe parlement se Nasionale Vergadering, waartydens die nuwe parlementslede ingesweer en die president en speaker verkies sal word, vind op Vrydag 14 Junie plaas."

Suid-Afrika aangewys as die vriendelikste land ter wêreld

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die land se inwoners is volgens die studie bekend daarvoor dat hulle warm en verwelkomend is, wat dit maklik maak vir reisigers en besoekers om op hul gemak te voel in Suid-Afrikaners se teenwoordigheid."

Wetenschapshistoricus Floris Cohen: "Zonder historici zou de mythevorming het verleden helemaal overnemen"

Ingrid Glorie
Academisch

"Cohen vindt de hedendaagse neiging van wetenschappers om zich zo veel mogelijk te specialiseren zowel betreurenswaardig als haast niet te vermijden."

Leesimpressie: Kilometer 101 door Maxim Osipov

Erik van den Bergh
Literatuur

"De scherpe blik van een cardioloog en schrijver die nu in ballingschap leeft."

Bruggenhoofden: Yves T’Sjoen en Andries Visagie verken die verruimende bande van letterkundes

Willem de Vries
Literatuur

In die voorlaaste sessie van die Kaapstadse gespreksreeks Bruggenhoofden het die Gentse literator Yves T’Sjoen met die Stellenbosse literator Andries Visagie gesels oor die verruimende perspektiewe tussen die Afrikaanse en Nederlandse letterkundes, berig Willem de Vries.

Tweespraak met Benno Barnard

Yves T'Sjoen, Benno Barnard
Literatuur

"Al is het geen Nederlands, ik hoor toch het Nederlands, maar het is weer even magisch als toen ik een kind was en de woorden leerde kennen. Ik herinner me de fysieke rilling die ik als schoolkind bij 'grillig' hoorde, 'een grillig pad in het bos' in een of ander verhaal, en ik wist niet eens precies wat 'grillig' betekende. Dat effect. Het kan zijn (lacht) dat ik slechte Afrikaanse gedichten daarom goed vind."

Bekyk Parys van ’n lekker rustige bootrit op die Seine

Maryke Roberts
Reizen

"Die Olimpiese Spele is om die draai en Parys is die perfekte gasheerstad vir hierdie skouspel. As jy voorheen in Parys was, oorweeg dalk ’n ander uitkyk op die Stad van die Liefde en gaan verken die Seine op ’n bootrit."

Uitvoergehalte: In gesprek met Arno Carstens oor Sewe sakke hoop

Izak de Vries, Arno Carstens
Muziek

Arno Carstens het ’n nuwe Afrikaanse kortspeler wat uitkom met die mooi titel Sewe sakke hoop. Die eerste snit, "Hoe gaan dit", is reeds bekendgestel en die volle kortspeler is van 7 Junie af beskikbaar. Izak de Vries het hom hieroor en oor sy skilderkuns, wat op Instagram te sien is, ingevra.

Akademies en skole

SAVAK se rol as intelligensiediens in Iran, 1956–1979: Bydraes tot regimevorming, staatsbou en geopolitiek

Heinrich Matthee
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)

"SAVAK het die ideologiese en kulturele veld help vorm deur sensuur, selektiewe steun vir denkers, medewerkers in die media en die oprigting van kulturele infrastruktuur. Die intelligensiediens het ook as ’n indirekte kommunikasiekanaal tussen die bevolking, elite en heerser gedien."

Sosialegeregtigheidsopvoeding tydens kliniese onderrig

Riette du Plessis
LitNet Akademies (Regte)

"Interkulturele verskille speel ’n beduidende rol in die voorbereiding van studente om die regspraktyk te betree, veral aangesien die Westerse filosofiese benadering verskil van dié van Afrika en hierdie verskillende oogpunte van praktyksbelang in Suid-Afrika is."

Press release | Dean: Faculty of Arts and Social Sciences

LitNet
Akademies en skole

Five-year term with the possibility of reappointment for another term. Be responsible for the overall executive management, as well as for providing visionary leadership aligned with the institutional strategy.

Persverklaring: Die grense van grondwetlikheid – Karin van Marle

LitNet
Akademies en skole

Hoe kan die rewolusionêre moment, die moment van oorsprong, en nuutheid behoue bly? Hoe kan die Grondwet as ’n ruimtelike (spatial) begrip bedink word? Wat is die rol van interpretasie?

Indeks: notas, toetse en vraestelle

LitNet
Notas, toetse en vraestelle 

Hier is al die gratis studiemateriaal vir skole wat op LitNet beskikbaar is, gelys volgens graad.

Wiskunde met LitNet gratis op YouTube beskikbaar

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

Kyk na hierdie video’s op LitNet se YouTube-kanaal – en teken sommer ook in!

Leefstyl

The book & the sword deur Jan K Coetzee: ’n dinamiese sinergie

Corneli Quinn
Kuns

"In teenstelling met kunstenaarsboeke, waar boeke op sigself as kunswerke voorgehou word, bring Coetzee se boekwerke ’n dinamiese sinergie tussen beeldhouwerk en ongemanipuleerde boeke tot stand."

André Schwartz se Any dream will do: ’n persoonlike teaterindruk

Maryke Roberts
Teater

"Hy begin die vertoning met die woorde: 'Ek is 13 en só opgewonde ek kan in my broek piepie. Ek en my pa en ma is op pad teater toe.'"

TV-oorsig: Juffrou X op kykNET – ’n blik op Suid-Afrikaanse skole

Réney Warrington
TV

"By Victory Heights Sekondêre Skool is die eindeksamen net één van die uitdagings wat kinders in die gesig staar. Wanneer ’n nuwe, dodelike dwelm die plattelandse dorp tref, word dit ’n saak van lewe en dood. Juffrou X, die wiskunde-onderwyseres, bevind haar in die middel van ’n oorlog, met die skool as prys. Al dieper begeef sy haar in die wêreld en rol van ’n vigilante, totdat sy sélf moet veg vir haar lewe."

The watchers: ’n filmresensie

Leon van Nierop
Film

"Die rolprent het, anders as ander gruwelfilms, geen hart of siel nie. Geen siel om te teister nie en geen hart om gruwels te pomp nie. Daardie kraak wat jy hoor, is Alfred Hitchcock wat in sy graf omdraai."

Persverklaring: Speel lag-lag klaar met al die sorge en stres by Innibos

LitNet
Feeste

’n Heerlike keuse van komedie om die gemoedere te lig is te sien by Innibos Kunstefees vanjaar – van die absurde komedie Hospitale, kateters en familielede en die teaterklug Ou Wyntoon en die weerlose kreatuur, tot nuwe materiaal deur Schalk Bezuidenhout in Mamma se grootseun. | Innibos is van 27 tot 30 Junie in Mbombela.

Press release: Visual, sound and poetry trio IIIFoet releases Metropolar on 14 June 2024

LitNet
Multimedia

IIIFoet (DrieFoet) is Modise Sekgothe, Jotam Schoeman and Umlungu Deluxe. The name IIIFoet, a slang term for a pot standing on three legs, represents a melting pot of diverse flavours and influences, as well as the different cities each member calls home: Johannesburg, Cape Town, and London. The trio has partnered with indie label Paradise Worldwide to release their nine-track album, Metropolar, on June 14, 2024 on all major streaming platforms. It promises to deliver a unique fusion of music, spoken word, and visual art.

Nuwe skryfwerk

Verbode liefde

Salomé Borngräber
Poësie

"Op Diepkloof rus al twee se drome
in naamlose grafte met boegoe verfraai"

Liewe Moeder Aarde

Caren Kearley
Poësie

"maak ons tog strewe na reinheid, wysheid se lied
voordat ons laaste asem ook verlore gly in verdriet."

Perkament

Marius Nigrini
Poësie

"ons liggame word nes perkamente
bros en vergeel
en die melodie van die hart
word gereduseer tot net stilte oorbly"

Smart

Marida Weilbach
Poësie

"My kind
al kan jy nie dié lees
ek het jou lief
ongeag"



Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf.

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 887 0212


© 2024 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved