Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 1001

23/05/2024


  Krities Afrikaans

LitNet: Die pylvak

Draaie, swaaie en afdwaalpaaie. Reisstories

Samestellers: Corlia Fourie en Annelize van Rooyen
Uitgewer: Queillerie
ISBN: 9780795802751

Samestellers Corlia Fourie en Annelize van Rooyen bring vermaaklike reisstories deur 46 skrywers byeen, oa Marita van der Vyver, Kirby van der Merwe, Sophia Kapp, Jacques Pauw, Irma Joubert, Julian Jansen, C Johan Bakkes, Bettina Wyngaard en Frederik de Jager. Die skrywers vertel van verrassende gebeure tydens reise, met snaakse, bittersoet of heuglike gevolge. Maar altyd is die ervaringe verrykend. Reis saam van Fraserburg tot Timboektoe; Arizona tot Zanzibar; en nog baie ander plekke!

Menings

In die pylvak

Theo Venter
Menings

"My verwagting is dat die ANC sy posisie gaan verloor as die dominante party in die Suid-Afrikaanse politiek na 30 jaar en sal terugsak na wat as ’n pre-dominante party beskou sal kan word. Met ander woorde steeds die grootste party, maar nie meer die oorheersende party nie, en steeds die regering, met ongeveer 48% van die nasionale steun."

’n Week voor die verkiesing: Wat lê voor?

Freek Robinson, Susan Booysen
Onderhoude

In aanloop tot ’n moontlike waterskeidingsverkiesing gesels Freek Robinson met politieke ontleder Susan Booysen oor partypolitiek, die moontlike uitkomste en die komende stemdag.

Kan Saffers se oorsese stemme verkiesingsuitslae verander?

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"Ook in Den Haag en Lissabon was daar lang toue. En ook plakkate. 'Let’s save South Africa' was nogal gewild. Dit laat die vraag ontstaan: Waarvan moet Suid-Afrika volgens hierdie mense gered word? Of van wie?"

How to consider the ICC prosecutor’s requests for arrest warrants

Quraysha Ismail Sooliman
Opinion

"In examining the legal framework surrounding self-defence, it is evident that a state cannot assert this right when facing a threat from an armed group within an occupied territory, especially where that territory is kept under belligerent occupation."

Healthcare: between money and paternalism

Emelia Steenekamp
Opinion

"As is often the case with any bureaucratised system, the human is supplanted by numerical representation. For healthcare, one needs money." Emelia Steenekamp writes about her experience of private and public healthcare in South Africa, Canada and South Korea.

BELAB: ’n onderhoud met Jaco Deacon

Naomi Meyer, Jaco Deacon
Onderhoude

"Wette is onlosmaaklik deel van die regerende party se ideologie en dus ook begrotings, en iewers haal beloftes en swak besluite jou in. Die probleme in onderwys is legio, maar daar is nie kortpaaie in die regruk nie."

Entrepreneursonderrig in die klaskamer: ’n onderhoud met Adri du Toit

Naomi Meyer, Adri du Toit
Onderhoude

"Waarde word geskep as leerders entrepreneuriese vaardighede soos probleemoplossing, kreatiewe denke en so meer toepas om probleme in hul eie lewens en omgewings te identifiseer en aan te spreek. Hierdie waarde kan ekonomies, opvoedkundig, kultureel, sosiaal of ten bate van die natuurlike omgewing wees."

Woke me up before you go-go

Riku Lätti
Menings

"Hoe de hel het dit gebeur? 'Woke', wat eers iets cool en avant-garde was en die voorpunt van sosiale ontwikkeling uitgelig het, die baken van hoe ver ons as spesie gekom het, val nou as skelwoord uit die bekke van die sosiaal agtergeblewenes, die fahreit, die witter supremiste. Ek vra weer: Hoe de hel het dit gebeur?"

I am an African, what is copyright?

Philani A Nyoni
Opinion

"As an author, I am constantly asked for PDF versions of my books. Sure, go ahead and help yourself; I mean, it’s not like I paid a proofreader, paid a designer and sourced the rights to use the artwork on the covers. Sure, go ahead and have a PDF copy on WhatsApp. And cast it as far as mistletoe throughout your entire village, so everyone can read my book while I never benefit a dime off it."

Afrikaans Amptelik 100: Ons biblioteke, ver en wyd

Braam Peens
Menings

"Hoe ver? Mens vra die vraag, want die eerste saadjie is reeds lank gelede, in 1595, deur die Khoi-mense geplant. Daardie taal, wat eers in 1925 tot amptelike taal bekragtig is, staan vandag onomstootbaar soos ’n oerwoud."

In memoriam: Victor Honey

Moegammad Tahier Kara
In memoriam

"His journey from a dedicated church member to a prominent anti-apartheid activist in Stellenbosch exemplifies the transformative power of faith in inspiring individuals to stand up against injustice and fight for a better, more equitable society."

Dwalinge

Johann van Heerden
SêNet-briewe

"Wat het ons dus bereik as Afrikaners deur die mag oor onsself so onbekook weg te gee vir ’n spreekwoordelike pot lensiesop, en wat is die oplossing?"

Uit die argief

Die aanloop tot 29 Mei

Theo Venter
Menings (2024)

"Ideologies het die rooipette hulle ook in ’n baie moeilike hoek ingeverf met hulle ongebreidelde fascistiese kenmerke."

Luisterverhale

Luisterverhale: "Belhambra" deur Petra Müller, voorgelees deur Rolanda Marais

Petra Müller, Rolanda Marais
Luisterverhale

Rolanda Marais lees Petra Müller se verhaal "Belhambra" voor. Die verhaal het oorspronklik in Die dwerg van die infanta en ander verhale, in 1993 deur Tafelberg uitgegee, verskyn.

Nou op Voertaal

Groen lig vir eerste vrou in Suid-Afrika om hoofregter te word

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die weg is gebaan vir die eerste vrou om Suid-Afrika se regbank vir die volgende 10 jaar te lei. Die Regterlike Dienskommissie (RDK) het die afgelope week adjunkhoofregter Mandisa Maya se aanstelling vir die pos by president Cyril Ramaphosa aanbeveel."

Bedrieër poog glo om die verkiesing met WhatsApp te beïnvloed

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) het Suid-Afrikaners gewaarsku dat daar glo ’n bedrieër op WhatsApp doenig is wat homself voordoen as die hoofverkiesingsbeampte, Sy Mamabolo, terwyl dit nie die geval is nie."

Zuma se foto bly op stembriewe

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Zuma se dogter, Dudu Zuma-Sambudla, het op X gesê Zuma se gesig is op die stembrief en dit was hulle grootste stryd gewees."

Nuwe parlement gaan met hofsake opgeskeep sit

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Jaco Deacon, uitvoerende hoof van Fedsas, het beklemtoon dat die Bela-wetsontwerp nie bloot ’n saak van taal- en kultuurbeleide is nie, maar eerder die begin van totale staatsbeheer oor skole in Suid-Afrika."

Commonwealth Short Story Prize 2024: an interview with Jayne Bauling

Jannike Bergh, Jayne Bauling
Literatuur

"I don’t plot extensively, but rather begin with the merest idea; for me, it’s the act of writing itself that unlocks the story. Once I’ve finished a story and submitted it, I feel that it is no longer mine alone, so I try not to think about it too possessively."

Trek jou longe vol Karoolug op Prins Albert

Maryke Roberts
Reizen

"Nou, 12 jaar later, is die dorp vir my op haar mooiste. Met leivore, grondpaadjies hier en daar, maar met ouwêreldse sjarme en ’n dorpshotel wat vanjaar 150 jaar oud is, is dit regtig die vervlegting van oud en nuut."

For the love of coffee

Alex J Coyne
Culinair

"Bitter, darker blend coffee drinkers aren’t the same as sweet coffee drinkers. There’s a distinct difference between someone who prefers darkly roasted, whisky-filled black coffee and the next person, who might ask for a simple espresso with cream. What does your coffee say about you?"

Uitvoergehalte: ’n Onderhoud met Frieda van den Heever oor haar album Spoorsny

Izak de Vries, Frieda van den Heever
Muziek

"Jy kan sien dat ek baie hulp van buite moes kry om hierdie ongemaklike kopskuif van die swart-en-wit tot binne-in my grysstof te kry."

Leesimpressie: Schuilplaats voor andere tijden door Georgi Gospodinov

Erik van den Bergh
Literatuur

"Fascinerende, sprankelende en zeer veel omvattende roman over herinneringen en het beeld van het verleden en het heden. Prachtig geschreven. Met humor."

Deel 4: Naar een trans-systemische en dialogische contactgeschiedenis van Afrikaanse en Nederlandstalige literatuur

Yves T'Sjoen
Literatuur

"We zullen overeenstemming moeten bereiken teneinde het gezamenlijke schrijfproject weloverwogen aan te vatten. Het discussieplatform bij STIAS in Stellenbosch kan hiervoor aanzetten geven."

Akademies en skole

René Girard, Michel Houellebecq, mimetiese wedywering in die liberale verbruikersamelewing, en die metafisiese toekoms van die Afrikaners

Johann Rossouw
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)

"Is Houellebecq met vernietig nie besig om anderkant die nihilisme van sy vroeëre romans te tree en sy lesers uit te nooi om die ouer bronne van die Weste en die ervaring van gemeenskap te herwaardeer nie?"

Graad 4: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo, tweede kwartaal (3 afdelings)

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

Is jy in graad 4 en sal jy veel eerder na ’n film of ’n YouTube-video kyk as om vir jou eksamen voor te berei? Hierdie gratis oefenvraestel deur Eugene van der Westhuizen bevat lekker stories oor prinse en prinsesse – en dit kan jou sommer laat vergeet jy is besig om hard te werk. Boonop sal jy werklik goeie punte vir jou Afrikaans Huistaal-eksamen hierdie kwartaal behaal; nie nodig om slegs lugkastele daaroor te bou nie!

Graad 7: Wiskundevraestel en memo – numeriese en geometriese patrone, funksies en verwantskappe

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

As jy in graad 7 is, is julle waarskynlik nou in Wiskunde besig om patrone, funksies en verwantskappe te behandel. LitNet het hulp om jou werk oor hierdie wiskundige rye onder die knie te kry. Klik hier om die oefenvraestel en memorandum deur Wilhelm du Toit gratis af te laai. Jou kennis oor vloeidiagramme sal vinniger as hierdie ry mense op die prentjie vloei!

Graad 12: Wiskundige Geletterdheid-vraestel 2 en memo, tweede kwartaal

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

As jy in graad 12 is en Wiskundige Geletterdheid as vak gekies het, sal jy met hierdie gratis oefenvraestel deur Lee-Ann Langeveld vir jou eksamen kan voorberei. Oefen woordsomme soos hierdie een: "Hanlo bly in Suid-Afrika terwyl sy ouers na Nieu-Seeland verhuis het. Sy suster bly in Amerika en sy broer in Europa. Hy wil graag ’n familiereünie in Thailand reël om al sy gesinslede weer te sien." Help vir Hanlo! En verbeter sommer jou eie Wiskundepunte!

Indeks: notas, toetse en vraestelle

LitNet
Notas, toetse en vraestelle 

Hier is al die gratis studiemateriaal vir skole wat op LitNet beskikbaar is, gelys volgens graad.

Wiskunde met LitNet gratis op YouTube beskikbaar

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

Kyk na hierdie video’s op LitNet se YouTube-kanaal – en teken sommer ook in!

Boeke en skrywers

VANDEESWEEK se oes

Crito
Boeke en skrywers

"Van der Westhuizen se kritieklose ophemeling maak my net ongemaklik."

The Franschhoek Literary Festival

Jonathan Amid
Seen elsewhere

"With a significant shift away from political 'doom and gloom' post-Covid in 2023 and a far more balanced, expansive and exciting programme focusing anew on all things literary, the festival won me over once more."

Pirow Bekker (1935–)

Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum

"Skryf is ’n voortdurende onvrede met die tevredenheid. Daarom is dit half jammer ’n skrywer is net een maal in hierdie wêreld. Ek sê altyd ’n mens moet drie lewens hê: om te lewe, om te lees, om te skryf." Lees oor Pirow Bekker se lewe en werk.

Portchie. Van Tweeling tot Trafalgar Square: ’n resensie

Martie Retief-Meiring
Resensies

"Hy het pas sy eie storie geskryf. Portchie doen sy ding soos Portchie dit doen. Self."

The city is mine by Niq Mhlongo: a review

Mphuthumi Ntabeni
Books and writers

"Mhlongo, through the character of Mangi, loves Johannesburg with the insane and obsessive love of a jilted lover."

Solank as die aarde deur Lucia Prinsloo: ’n resensie

Heilna du Plooy
Resensies

"Stilisties en struktureel is Solank as die aarde op ’n onopvallende manier kompleks, wat bydra tot die gehalte van die roman. Deurgaans intens geskryf; elke woord is goed oorweeg."

Faust – die tragedie se eerste deel deur Johann Wolfgang Goethe, vertaal deur Robert Schall: ’n bespreking

Candice Jantjies
Boeke en skrywers

"Van onlangse dramateksverwerkings herinner Schall se Faust veral aan Antjie Krog se vertaling van Tom Lanoye se Koningin Lear – ’n eietydse herverbeelding van Shakespeare se King Lear. Die parallelle is eintlik opvallend."

Eerste slukkie: Platsak maak ’n plan deur Anneke Langner

LitNet
LitNet Eerste Slukkie | First Sip

LitNet publiseer uittreksels uit pasverskene boeke, uitgegee deur uitgewers wat LitNet ondersteun. Dié lusmakers verskyn op LitNet as eerste slukkies. Die uittreksel in hierdie artikel sal opvoeders wat hierdie boek vir voorlees in die klaskamer wil gebruik, ’n voorsmakie van die boek gee.

Platsak maak ’n plan vir voorlees in die klaskamer: ’n onderhoud met die skrywer

Naomi Meyer, Anneke Langner
Kinderboeke

"Ek het ook grootgeword in ’n huis waar elkeen van ons kinders die voorreg gehad het om op ’n stadium ’n troeteldier te kon hê. Ek wens ek kon vir alle diere ’n goeie huis gee. As iemand wat my boek klaar gelees het, net ’n bietjie liewer is vir hul troeteldier, is dit reeds ’n wen vir my!"

Sankind lees die wind – veel meer as stories: ’n onderhoud met Wendy Maartens

Magdel Vorster
Kinderboeke

"Hoe mooi is dit om te sê iemand se wind het uitgewaai, sy hart het omgeval, as hy gesterf het? Die San glo boonop dat wanneer iemand sterf, sy hare wolke word, soos ook die voëls se vere – weliswaar nie wolke wat reën bring nie, bloot wolke wat verby sweef."

The kiss and beyond deur Malcolm de Roubaix: ’n lesersindruk

Izak de Vries
Lesersindrukke

"As jy van seks hou, en veral om daaroor te lees, dan is hierdie boek vir jou."

A hugely important book: a reader’s impression of The bitterness of olives by Andrew Brown

Izak de Vries
Books and writers

"This is a timeous book, one that I believe everyone capable of understanding English should read."

Persverklaring: Boekbekendstellings vir Draaie, swaaie en afdwaalpaaie. Reisstories, saamgestel deur Corlia Fourie en Annelize van Rooyen

LitNet
Boeke en skrywers

Draaie, swaaie en afdwaalpaaie. Reisstories word in Junie in George, Johannesburg, Pretoria en Wellington bekendgestel. Samestellers Corlia Fourie en Annelize van Rooyen bring vermaaklike reisstories deur 46 skrywers byeen, oa Marita van der Vyver, Kirby van der Merwe, Sophia Kapp, Jacques Pauw, Irma Joubert, Julian Jansen, C Johan Bakkes, Bettina Wyngaard en Frederik de Jager.

Invitation | Book launch of The child by Alistair MacKay in Johannesburg | 23 and 28 May

LitNet
Books and writers

Alistair MacKay’s novel The child will be launched at Love Books in Melville on 23 May, in conversation with Charles Leonard, and at Bridge Books in Brixton on 28 May, in conversation with Griffin Shea.

Press release: Otto Foundation launches inaugural Children’s Book Award

LitNet
Books and writers

The Otto Foundation is pleased to announce the launch of the inaugural Otto Foundation Children’s Book Award. | Die Otto Stigting kondig met trots ’n nuwe jaarlikse kinderboektoekenning aan.

Op die redakteur se lessenaar

Op die redakteur se lessenaar: 17 tot 23 Mei 2024

LitNet
Op die redakteur se lessenaar

Hier is die boeke wat gedurende hierdie week op die redakteur se lessenaar beland het.

Leefstyl

The accordion and famo music in South Africa: an interview with RKM, The Accordion Guy

Naomi Meyer, Celestino Mpho Matabane (RKM)
Lifestyle and entertainment

"The reason behind my accordion playing is solely based on my love for sounds and music in general; it gives me an outlet to express myself, and it gets me into a realm/space I can’t explain in words, but which brings peace and excitement to my heart."

Persverklaring: Klassiek Boer | 7 en 8 Junie 2024 by Die Boer

LitNet
Musiek

Twee aande van geliefde liedere by Die Boer in Durbanville: Kom luister na A night at the musical op 7 Junie en Opera op die silwerdoek op 8 Junie, met Elna van der Merwe, Zanne Stapelberg, Niël Rademan en Corneil Muller.

Nuwe skryfwerk

daar staan hulle

Willem de Swyger
Poësie

"sag sing hulle hande
jou aan die slaap
sus jou
bring vir jou vertroosting
en rus"

As die laaste dolos draai

Loretta Szikra
Poësie

"daar, waar ’n vroeggebore baba
tussen dood en lewe draai
sal haar voorsate se geeste
die septer nogeens
in sý guns ook moet swaai"

Strompelende gedig

Marius Nigrini
Poësie

"in sy teater van kliniese ontleding
heg hy gebreekte woorde en inspirasie
tot die tekstuur van motgevrete versverbande"

Hierdie spieël

Johan van der Merwe
Poësie

"dan sal ons alles weet
wat versteek is
agter hierdie spieël"

Melodie van lag en trane

Michelle van Graan
Poësie

"Ek wens jy was hier
om te deel in die bittersoet
om my te help om nog ’n tree te gee"



Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf.

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 887 0212


© 2024 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved