Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 1000

16/05/2024


  Krities Afrikaans

LitNet: Jou aanloop tot 29 Mei

The city is mine

Author: Niq Mhlongo
Publisher: Kwela
ISBN: 9780795710247

Mangi and his fiancée, Aza, have been living together in Linden for the past eight years. One day while cleaning their bedroom, Mangi discovers Aza’s secret. The uncovering of Aza’s lie is the catalyst to the unravelling of their already tumultuous relationship. When Aza eventually ends their relationship, Mangi is left destitute. Mangi searches for meaning as he makes his way through the streets of Joburg in The city is mine.

Menings

Die aanloop tot 29 Mei

Theo Venter
Menings

"Ideologies het die rooipette hulle ook in ’n baie moeilike hoek ingeverf met hulle ongebreidelde fascistiese kenmerke."

The Z factor in KZN and the elections

Paul Murray
Opinion

"Not only does Zuma challenge the ANC politically, but he also claims its heritage."

’n Komedie in drie stemme?

Izak de Vries
Menings

"Platkop de Vries is deurmekaar. As jy so deurmekaar soos ek is oor hoe om op een dag drie kruisies te trek, dan sal hierdie verduideliking hopelik help."

Verkiesing 2024: 10 onderliggende veranderlikes van besondere belang

Theo Neethling
Menings

"Terwyl Suid-Afrikaners vinnig die 2024- nasionale en provinsiale verkiesing nader, staan die land by ’n kruispunt op sy demokratiese reis wat drie dekades na die ontstaan van sy demokratiese bedeling op sy pad kom. Hierdie deurslaggewende gebeurtenis in die land se geskiedenis is gekoppel aan ’n hele aantal veranderlikes of faktore wat afsonderlik en gesamentlik die land se politieke trajek bepalend gaan beïnvloed."

"We need to fix everything."

Freek Robinson, Herman Mashaba
Interviews

Elections are looming. Herman Mashaba (ActionSA) tells Freek Robinson how ActionSA would fix a country that is falling apart.

Black Economic Empowerment vis-à-vis Sustainable Development Goals: a (mainly) water and sanitation perspective

Chris Heymans
Opinion

"Even the water sector reform after the political transition of 1994 has largely stuck to the direct municipal WSS delivery model from the apartheid era. A major difference, though, is that post-apartheid municipalities took on responsibility for service delivery in areas that had never been as well connected and managed as the previous white-only areas. This still hinders the bridging of these gaps."

Our most important election since 1994

Matthew Parks
Opinion

"The weather could not be any more different from South Africa’s sunny Karoo to the freezing winters in Moscow, where sunlight may be there for only four hours a day!"

Die Nasionale Gesondheidsversekeringswet: ’n onderhoud met ’n prokureur

Naomi Meyer, Péter Wassenaar
Onderhoude

"Is nasionale gesondheidsversekering indien ons slegs na die letter van die wetgewing kyk, afdwingbaar? Waarskynlik. Enige wet wat die oormag van die staat agter hom het, kan teoreties afgedwing word. Maak dit nasionale gesondheidsversekering ’n projek wat (1) realisties is en (2) volhoubaar sal wees? Nee."

South Africa: The triumph of capitalism in a country too big to fail

David Willers
Opinion

"Thirty years of democracy has eased the strained relations between the races of the apartheid years. There is a spontaneity, humour and verve in public life, in the shops and eateries, which is very refreshing to any outside visitor."

Is Die Burger die nuwe Son?

Johannes Froneman
Seminare en essays

"Gegewe die stryd wat koerante vandag het om lesers te behou, is dit seker nie onbillik om te vra of ’n vorm van populisme nie dalk noodsaaklik is nie. Maar dan ’n etiese populisme. Of sal dit ’n oksimoron wees?"

Die Johann Rossouw-gespreksreeks: ’n onderhoud rondom The near north

Johann Rossouw, Ivan Vladislavić, Rick de Villiers
Seminare en essays

Hierdie is ’n video-opname van Johann Rossouw se gesprek met Rick de Villiers en Ivan Vladislavić oor The near north, Ivan Vladislavić se mees onlangse boek.

Oor ma’s en kinders

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"Soms is Moedersdag ’n kompleks verweefde bondel emosies, met ’n bietjie liefde, ’n bietjie weersin, en hopelik baie vergifnis daarin."

Whose voices matter? Trans erasure in public discourse

PATHSA
Opinion

"It is morally, ethically and democratically wrong to exclude the voices of people who live on the margins, to speak for them. Trans and gender-diverse identities and lives are undeniable; to deny them is to rewrite history and to engage in behaviour which is bullying and abusive."

George: van stof tot stof

Wilhelm van Deventer
SêNet-briewe

"Stadig maar seker het die geloei minder geword, nie omdat die oorgrote meerderheid lewens gered is nie, maar omdat die nooddienste dit al hoe moeiliker gevind het om vasgekeerdes te bereik."

’n Gedeelde tongval in die vreemde

Luan Staphorst
Elders gesien

"Naskrif: Vanhoewaar het ’n boek eens deur Paul Oliver Sauer besit, apartheidsheer wie se naam ek deur kennismaking met ’n brug leer ken het (ironies, want hy was g’n brugbouer nie), hiér beland?"

Uit die argief

Election 2024: the Economic Freedom Fighters’ election manifesto

Rory Riordan
Opinion (2024)

"Thus, these many commitments are not commitments to study and then decide on action; they are clearly phrased as actions that have been decided on, and must now be seen through. We know where we are with the EFF."

Luisterverhale

Luisterverhale: "Bos" deur Chris Barnard, voorgelees deur Marcel van Heerden

Chris Barnard, Marcel van Heerden
Luisterverhale

Marcel van Heerden lees Chris Barnard se verhaal "Bos" voor. Die verhaal het oorspronklik in Duiwel-in-die-bos, in 1968 deur Tafelberg uitgegee, verskyn

Akademies en skole

Die begrip vervreemding in S.J. Naudé se Die derde spoel en Van vaders en vlugtelinge – ’n psigoanalitiese en filosofiese beskouing

Jaco Barnard-Naudé
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)

"Die stukrag van Naudé se werk is geleë in die feit dat hy die moed het om vir ons ’n wêreld aan te bied wat nie meer ’n wêreld is nie, wat mank gaan aan empatie, intimiteit, solidariteit en gemeensaamheid – en dan gee hy sy karakters vrye teuels in hierdie wêreld om te sien wat gebeur."

Vonnisbespreking: Opmerkings oor die woord poes as gekwalifiseerde belediging in ’n interdikoortreding

Terrence R Carney
LitNet Akademies (Regte)

"Die Lewis-saak is ’n goeie voorbeeld van waarom niestandaardtaal en taalvariëteite ernstig opgeneem moet word. Wanneer ’n hof taalfeite op ’n onverantwoordelike wyse hanteer, kan dit ’n negatiewe uitwerking op ’n party se geregtigheid hê."

Die bestuur van interne kommunikasie by ’n Suid-Afrikaanse aftreeoord: uitdagings en moontlike oplossings

Louise Bezuidenhout, Lucinda B Sutton
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)

"Die bevindinge bevestig eerstens dat die unieke konteks van die aftreeoord dieselfde bestuur behoort te word as ander besigheidskontekste, en dat inwoners van die aftreeoord as interne belangegroepe beskou kan word."

Persverklaring: Oproep om referate – algemene simposium van die SA Akademie | Sperdatum 30 Junie 2024

LitNet
Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns

Die SA Akademie se jaarlikse simposium vind op Donderdag 19 en Vrydag 20 September 2024 in Pretoria plaas en sal in ’n hibriede formaat aangebied word. Die tema vanjaar is: "Van isolasie na internasionalisering: Tendense in Suid-Afrikaanse navorsing die afgelope 30 jaar".

Graad 7: Natuurwetenskappe-vraestel en memo, tweede kwartaal

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

As jy in graad 7 is, weet jy teen hierdie tyd dat daar verskillende maniere is om mengsels van mekaar te skei. Die skeidingsproses op hierdie prent bied ’n leidraad ten opsigte van een van die metodes. As jy hierdie oefenvraestel deur Rita Engelbrecht gratis in PDF-formaat aflaai, sal jy nog meer voorbeelde kan hersien. Jy kan solank die ketel vir ’n lekker koppie koffie vir jou ouers aanskakel. Hulle sal bly wees dat jou punte met behulp van hierdie oefenvraestel ook boonop hierdie kwartaal sal kook.

Graad 12: Wiskundevraestel 4 en memo, tweede kwartaal

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

Is jy vanjaar in matriek en maak jy sommetjies oor hoeveel weke daar nog voorlê voordat die eindeksamen afskop? Laai eerder hierdie gratis oefenvraestel deur Lee-Ann Langeveld af en span jou wiskundige berekeninge in om vir jou eksamen voor te berei. Die persentasie van jou Wiskundepunt sal styg en jou spanningsvlakke sal daal!

Indeks: notas, toetse en vraestelle

LitNet
Notas, toetse en vraestelle 

Hier is al die gratis studiemateriaal vir skole wat op LitNet beskikbaar is, gelys volgens graad.

Wiskunde met LitNet gratis op YouTube beskikbaar

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

Kyk na hierdie video’s op LitNet se YouTube-kanaal – en teken sommer ook in!

Nou op Voertaal

Wat die DA nie in ag neem met sy vlagadvertensie nie

Heindrich Wyngaard
Nuusvinke

"Die vlag het vir swart Suid-Afrikaners een van die belangrikste simbole (kenmerke, aanduiders) geword van die uitbeelding (voorstelling, illustrasie) van vryheid."

Ondertekening van NGV-wet lok landwye kritiek uit

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die NGV is ’n gesondheidsfinansieringstelsel wat ontwerp is om fondse saam te voeg om toegang te bied tot gehalte- bekostigbare persoonlike gesondheidsdienste vir alle Suid-Afrikaners gebaseer op hul gesondheidsbehoeftes, ongeag hul sosio-ekonomiese status."

Omstrede Bela-wet straks dié week finaal goedgekeur

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die Nasionale Raad van Provinsies (NRP) het Dinsdag die Bela-wysigingswetsontwerp goedgekeur, en dit moet vandag (Donderdag) in die NV goedgekeur word om wet te word voordat die parlement verdaag."

Parlement ontbind Donderdag met oog op verkiesings

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die parlement het aangekondig dat hy sy werk hierdie week sal afsluit met die oog op 29 Mei se verkiesing, met albei huise wat nog verskeie stukke wetgewing, komiteeverslae en afskeidstoesprake van lede moet oorweeg."

Peiling toon ANC verloor steeds steun

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Met minder as drie weke voordat Suid-Afrikaners na die stembus gaan om hulle kruisies te strek in vanjaar se algemene verkiesing, bevestig die jongste meningspeiling die tendens van die ANC se dalende steun en toenemende ongewildheid onder kiesers."

Tweespraak met Ronelda S Kamfer: "I view my work as overlapping with that of activists, but I do not consider myself one."

Yves T'Sjoen, Ronelda Kamfer
Interviews

"'You are part of the establishment now; how do you feel?' they ask. My feelings remain unchanged; it was never about them, their acceptance. ... To be sure, Afrikaans never made a room for Kaaps-speaking writers; the room wasn’t theirs to give." – Ronelda Kamfer. Het vraaggesprek wordt in Nederlands en Engels gevoerd.

Deel 2: Naar een trans-systemische en dialogische contactgeschiedenis van Afrikaanse en Nederlandstalige literatuur

Yves T'Sjoen
Literatuur

"Verbindingen tussen literaire circuits en culturen verdienen institutioneel ruimere interesse dan wat een klassieke historiografie betracht gericht op een nationale letterkunde, op een geografisch begrensde plaats of op een specifieke taal."

Deel 3: Naar een trans-systemische en dialogische contactgeschiedenis van Afrikaanse en Nederlandstalige literatuur

Yves T'Sjoen
Literatuur

"Een studie van de wisselwerking van en uitwisseling tussen literaire culturen biedt een behoorlijk aantal voordelen. De blik van buiten, ook wel de internationale kijk, laat doorgaans andere patronen of trends zien in een literair systeem dan het perspectief vanuit het taalgebied zelf."

Leesimpressie: Polderjapanner door Fumiko Miura

Erik van den Bergh
Literatuur

"Toegankelijk en soms amusant vertellend boek over contrasten tussen Japan en Nederland aan de hand van de ervaringen van de polderjapanse Fumiko Miuara, die een relatie kreeg met Nederlander en in 2001 naar Rotterdam verhuisde."

Leesimpressie: Vrouw of vos door David Garnett

Erik van den Bergh
Literatuur

"Hartstochtelijk liefdesverhaal. Pasgetrouwd stel wandelt op hun landgoed in het Engeland van 1880. Plotseling verandert de vrouw in een kleine felrode vos."

Leesimpressie: De Amerikaanse bril en andere verhalen door Robert Menasse

Erik van den Bergh
Literatuur

"Boeiende bundel met 13 goed geschreven, scherpe en vaak ook geestige verhalen."

The anatomy of a jazz performance

Izak de Vries
Muziek

"The word jazz means many things to many people, but in an academic setting a performer needs to be able to tick certain boxes, and challenge the conventions."

Pafuri: twee geleenthede vir onvoorwaardelik oorgee aan die natuur

Maryke Roberts
Reizen

"Al wat jy moet doen, is om tot stilstand te kom. Om oor te gee aan die natuur; die stilte in jou ore te hoor."

Boeke en skrywers

Die goorste week ooit (Woensdag) deur Eva Amores en Matt Cosgrove: ’n onderhoud met Kobus Geldenhuys

Naomi Meyer, Kobus Geldenhuys
Kinderboeke

"Ek is bly dat prenteboeke deesdae in soveel verskillende kulture en tale die leesproses 'oopskryf' vir lesers wat as kinders (soos ek ook was!) gou verveeld raak tussen die een lang paragraaf ná die ander. Die illustrasies 'dra' soms die teks en maak ’n grap selfs snaakser, of lewer op ’n humoristiese manier kommentaar op die teks."

Johann de Lange (1959–)

Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum

"Ek glo ’n digter se taak is net om elke gedig wat hy skryf so deeglik as wat moontlik is op daardie stadium, te skryf. Die res is van die gode afhanklik." Lees oor Johann de Lange se lewe en werk.

Blou bloed. Koninklike spore in Suid-Afrika deur Daniël Lötter

Carla van der Spuy
Resensies

"Suid-Afrika was ’n gewilde toevlugsoord vir talle koninklikes wie se lewe nie altyd ’n sprokie was nie en van hul trone afgejaag is. Vir talle het politieke onrus in hul vaderland daartoe gelei dat ons land keer op keer vir hulle ’n veilige en gewilde bestemming geword het. Onder hulle was die sjah van Iran en die Joego-Slawiese koningsgesin."

FMR-resensie: Donkertyd. My naam is Tina deur Mariël le Roux

Antoinette Coetzee
Boeke en skrywers

"Ons lewe in ’n tydvak waarin geweld teenoor vroue en kinders in die kollig is. Wanneer hierdie tipe gedrag egter as ’n narratief aangebied word met karakters wat vir die leser lewend word, is die impak veel groter as sensasionele gebeure wat die nuus haal."

"God die Ondersteuner lewe": ’n lesersindruk van Christina Landman: ’n lewe

Barend van der Merwe
Lesersindrukke

"Ná baie jare in die akademie is Landman egter eindelik op 18 November 2006 as predikant in die VGK gelegitimeer en is uiteindelik op 18 Mei 2008 in die amp bevestig ná ’n beroep na die gemeente Dullstroom."

Persverklaring: Die Louwhuis op Sutherland ontvang unieke versameling boeke

LitNet
Boeke en skrywers

Sutherland spog nie net met ’n wêreldberoemde sterrewag nie, maar ook met twee helder sterre aan die hemelruim van die Afrikaanse letterkunde. Die digtende broers NP Van Wyk Louw en WEG Louw het hulle eerste lewensjare in dié huis deurgebring. Anders as in die verlede sal dit ’n lewende museum wees wat ook as ’n gebruiksvriendelike sentrum sal dien vir navorsers en nuuskieriges oor die Afrikaanse digkuns.

Boekbekendstelling: Om my kastele in Spanje te sloop deur Jaco Barnard-Naudé | The Book Lounge, 23 Mei 2024

LitNet
Boeke en skrywers

Om my kastele in Spanje te sloop deur Jaco Barnard-Naudé word op Donderdag 23 Mei 2024 by The Book Lounge in Kaapstad vrygestel. Loftus Marais sal die gespreksleier wees.

 

Uitnodiging: Willie Burger bespreek Karel Schoeman – stiltes en stemme, ’n huldiging  op 13 Junie 2024 by NALN in Bloemfontein

LitNet
Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns

Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns in samewerking met NALN bied graag ’n praatjie aan deur Willie Burger, redakteur van Karel Schoeman – stiltes en stemme, ’n huldiging, op 13 Junie om 18:00.

Press release: The Ingrid Jonker Prize for English poetry 2024 | Invitation to submit entries

LitNet
Books and writers

Poets or their publishers are invited to submit entries for the Ingrid Jonker Prize for English poetry in 2024. The closing date for submissions is 20 June 2024.

Op die redakteur se lessenaar

Op die redakteur se lessenaar: 10 tot 16 Mei 2024

LitNet
Op die redakteur se lessenaar

Hier is die boeke wat gedurende hierdie week op die redakteur se lessenaar beland het.

Leefstyl

28ste Kanna-toekennings luisterryk in Franschhoek gevier

Maryke Roberts
KKNK

"Die 2024-Kannas is gisteraand by Leopard’s Leap in Franschhoek oorhandig en die inklusiwiteit van die fees is deur verskeie Kanna-ontvangers beklemtoon."

Persverklaring: KKNK 2024 se uitblinkers met Kannas bekroon

LitNet
KKNK

Uitnemende artistieke bydraes by vanjaar se KKNK, geborg deur Absa, is Donderdag 9 Mei met Kannas bekroon. Die KKNK se Kanna-pryse is tydens ’n glansgeleentheid by Leopard’s Leap Wynlandgoed net buite Franschhoek oorhandig. Veteraanjoernalis Marianne Thamm was die aanbieder.

Koningskos uit ’n knoetserige ou knol – patat-en-tiemie-sop

Karen Hart
Kos en wyn

"Die lekkerste lekker vir my is die patat so in sy skil in die oond gebak. Ek eet hom net so uit die skil uit – daardie aardse lekkerte het niks nodig nie, net ’n bietjie geduld met die afkoelslag."

Baby Reindeer: ’n TV-resensie

Leon van Nierop
TV

"Asof die reeks nie skokkend en kwetsend genoeg was nie, het die werklike Martha, die prokureur Fiona Harvey, onlangs na vore gekom en ingestem om op die berugte sensasiebeluste joernalis en onderhoudvoerder Piers Morgan se program te verduidelik wat werklik gebeur het."

Persverklaring: Lux et Umbra deur die Vox Chamber Choir

LitNet
Musiek

Die bekroonde Vox Chamber Choir, onder leiding van die komponis-dirigent Franco Prinsloo, gaan koorliefhebbers bekoor met hul transendente konsert Lux et Umbra | Umbra et Lux (Lig en skadu | Skadu en lig), op Sondag 9 Junie 2024 om 15:00 by die Nazareth House-kapel, Pretoria.

Press release: Endler Concert Series presents Voces Cordis, conducted by André van der Merwe | Endler Hall, 24 May 2024

LitNet
Lifestyle and entertainment

The choir ensemble Voces Cordis comprises 75 talented and dedicated young adults from all over the Western Cape who share a passion for choral music and singing. Under the direction of the acclaimed choral conductor André van der Merwe, the choir will return to Stellenbosch for its first gala performance of 2024 on Friday, 24 May as part of the Endler Concert Series.

 

Nuwe skryfwerk

elegie vir Pájaro

Breyten Breytenbach
Poësie

"En ek kan om my lewe te red
geen sin maak van die patroon
geweef in die lyn
tussen jou dood
en myne"

O oervaders, o oermoeders, dis tyd

Waldemar Gouws
Poësie

"maar hoe pluis jy ooit die statistiek en taal uit jou prehistoriese verskiet?
o oervaders o oermoeders"

As ek kon

Loretta Szikra
Poësie

"ek sou jou hartseer vang
en aan ’n vlinderbos ophang"

Leef met die einde in sig

Marius Nigrini
Poësie

"nou ervaar ek die broosheid in jou vingers
wanneer jy skryf oor die sterblom wat wink"

Ek sien nie Jesus nie

Johan van der Merwe
Poësie

"Hy is die weg nie jy nie,
Hy is die waarheid nie jy nie,
Hy is die lewe, nie jy nie."



Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf.

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 887 0212


© 2024 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved