|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 994
04/04/2024
|
Krities Afrikaans
|
 |
|
Skrywer: Ebbe Dommisse
Uitgewer: Tafelberg
ISBN: 9780624094739
Wat was Anton Rupert se geheim? Sy sienings oor die skepping van werk en welvaart in ’n sukkelende ekonomie is sy blywende nalatenskap met diepgaande lesse vir Suid-Afrika vandag. Sy storie is meer relevant as ooit.
Hier vertel die gesoute sakeskrywer Ebbe Dommisse die volle verhaal, met kleur en anekdotes, in dié bygewerkte uitgawe van sy hoogaangeskrewe biografie van Rupert. |
 |
|
 |
KKNK 2024: ’n Kuur vir elke kwaal was dié KKNK beslis
Maryke Roberts
KKNK
"Die 28ste KKNK op Oudtshoorn het die naweek ten einde geloop en dis asof die kurators diep gaan grawe het om in hierdie post-Covid-tyd ’n ware smorgasbord van toneel, musiek, poësie, kuns en mimiek byeen te bring wat enige feesganger se wildste drome kon laat waar word."
|
 |
KKNK 2024: an insider’s perspective on Lucky Pakkie
Naomi Meyer, Jane Mpholo
KKNK
"I am one of the 12 commissioned artists for the Lucky Pakkie programme. This is a very fun initiative where artists are granted 15 minutes, unconventional space, 30 chairs and two sets of lights … and what they come up with is entirely up to them."
|
 |
Masha-Allah! Ietsie mooi het innie Baxter gebeu
Gaireyah Fredericks
Teater
"Soe Masha-Allah Zubayr Charles. In every sense of the word, Masha-Allah indeed. God has willed it ennit staan nou op eie voet ready ommie wêrel yt sy slumber te ruk."
|
 |
World Theatre Day 2024: Ignus Rademeyer responds
Naomi Meyer, Ignus Rademeyer
Lifestyle and entertainment
"World Theatre Day, especially in South Africa, represents a day on which one can reflect on years of authentic storytelling and breaking barriers in a country blessed with diversity and cultural richness."
|
 |
World Theatre Day 2024: Jane Mpholo responds
Naomi Meyer, Jane Mpholo
Lifestyle and entertainment
"Even though it falls under the entertainment industry, theatre provokes discussions, teaches, and can be therapeutic. It takes a big team to get an idea into fruition. It takes a special team to leave an everlasting mark on someone’s life, be it visually or solely the performance aspect. Theatre moves."
|
 |
World Theatre Day 2024: Jeani Heyns responds
Naomi Meyer, Jeani Heyns
Lifestyle and entertainment
"It’s difficult to talk about the status of South African theatre without sounding very cynical, but it is my opinion that many works that are actually really important and should be seen are often poorly attended and funded and therefore cannot gain traction or travel so that more audiences can see them."
|
 |
World Theatre Day 2024: Paul Kammies responds
Naomi Meyer, Paul Kammies
Lifestyle and entertainment
"Live theatre is a moment to become silent and reflect on life; it’s a moment to peek into something you might not know; it’s a moment to relieve yourself from something that’s causing adversity, or even to confront it creatively."
|
 |
World Theatre Day 2024: Klara van Rooyen responds
Naomi Meyer, Klara van Rooyen
Lifestyle and entertainment
"It is often said that South Africa does not have a theatre-going culture, so the day is a good tool to remind the public that theatre exists. I say this partly in jest, because performance and storytelling are part of our country’s cultural core and we are natural audience members (if we break away from stereotypical ideas of 'theatre')."
|
 |
Some thoughts on writing (South African) musicals
David Kramer
Groot Kunstefees- en Teaterindaba (2004)
"In 1986 a small article appeared in the newspaper noting the fact that District Six had been declared as a white group area 20 years earlier. This started me thinking about the place, the people and the devastating role that politics had played in its history, and it struck me that District Six and its subsequent destruction could be the subject of an emotional musical story. I approached a fellow musician, Taliep Petersen, who had grown up in the District, and we spent the next six months grappling with the daunting task of writing our first musical."
|
 |
Die KKNKnatertaal se paljas
Erns Grundling
Artikels (2004)
"Met die tiende fees op hande behoort die allerlaaste doepa en paljas aan Koos Kombuis, wat met ’n vonkel in die oog die volgende te sê het oor hierdie Oermoeder van Afrikaanse kunstefeeste: 'Hopelik sal die KKNK altyd die lekkerste kerkbasaar ter wêreld wees ...'"
|
 |
Are we heading for a service delivery election? A water and sanitation perspective
Chris Heymans
Opinion
"Although water and sanitation service delivery is a local government function in South Africa, it will likely be – like electricity supply – much more prominent in voters’ minds in the upcoming May 2024 national and provincial elections. Voter frustrations about the state of these services recently have boiled over in numerous locations, and may well influence how people vote at national and provincial level."
|
 |
Is daar hoop vir die renoster?
Freek Robinson, Louis Lemmer
Onderhoude
Freek Robinson gesels met SANParke-ereveldwagter Louis Lemmer oor renosterstropery en renosterbewaring.
|
 |
Die grootmense van môre
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"Ek is grootgemaak met die radikale idee dat kinders die grootmense van môre is, dat vandag se volwassenes bloot die toesighouers van die aarde is vir môre se grootmense."
|
 |
In memoriam: Hans Friedrich Heese
Jan Visagie
In memoriam
"Ek noem dit veral omdat Hans, soos sy vader, ’n hoflike luisteraar, geesdriftige historikus en genealoog was en altyd bereid was om te help."
|
 |
Vroedvrou: Kan ’n dokumentêr jou iets van jouself teruggee?
Cliffordene Norton
SêNet-briewe
"My antie het redelik kennis, maar daar is toenemend vrae oor die rate wat mamme Essie (my ouma) of ouma Annie (my oumagrootjie) gebruik het en wat verlore gegaan het. 'Waarom het ons dit nie neergeskryf nie?' is ’n gereelde vraag en ek het soveel berou. Ek het altyd gedink ek sal genoeg tyd hê om dit neer te skryf. Ek het dit nooit neergeskryf nie en baie van hierdie kennis het verlore gegaan."
|
 |
Wat’s in ’n naam?
Riette Hugo
SêNet-briewe
"Toe word ek na albei my oupas vernoem: Petrus Ignatius Egbertus Liebenberg – dit klink nogal na ’n kroonprins wat gedoop word, maar daar was geen geldige rede waarom ek daardie name gekry het nie."
|
 |
Bruggenhoofden: Alfred Schaffer, ’n digter en vertaler van die tussengebied
Willem de Vries
Literatuur
Hoe bly neem ’n digter en vertaler van die orde van Alfred Schaffer sy sentrale plek in die kreatiewe tussengebied tussen Afrikaans en Nederlands in in ’n era waarin so ’n groot verskeidenheid skrywerstemme, tale en temas in die polifonie van multikulturele letterkundes in Afrikaans en Nederlands al hoe meer aandag ontvang? Willem de Vries het gaan luister na Yves T’Sjoen se gesprek met Schaffer op 23 Maart in die Suid-Afrikaanse Sentrum vir Nederland en Vlaandere (SASNEV) in Kaapstad.
|
 |
Leesimpressie: De trotse bedelaars door Albert Cossery
Erik van den Bergh
Literatuur
"Ironische en beeldende schetsen van het leven 'in de broeierige schaduw van de steegjes, straten en pleinen in een grote Egyptische stad, vermoedelijk Caïro, in het milieu van hele en halve intellectuelen, anarchisten, dichters en revolutionairen, die uit overtuiging bedelaars zijn geworden.'"
|
 |
Die sus van ’n trem laaf die siel
Maryke Roberts
Reizen
"Die nuutgeboude dubbelvlaktrems, wat in 2017 in gebruik geneem is, is geskoei op die Blackpool Corporation Double Deck Balcony Tramcar wat uit 1923 dateer. Die byna vyf meter hoë dubbelvlaktrems gee aan passasiers ’n unieke uitkykpunt van waar hulle die platteland en wynlande kan ervaar."
|
 |
Vroedvrou (Midwife) bewaar ’n rykdom van inheemse kennis
Cliffordene Norton
Film
"Die dokumentêr Vroedvrou belig die noodsaaklikheid om tradisionele kennis te bewaar en te bevorder, nie net vir die Nama-gemeenskap in Namakwaland nie, maar vir gemeenskappe regoor Suid-Afrika en verder. Die film is ’n oproep tot aksie om die wysheid van tradisionele vroedvroue te beskerm en voort te laat leef vir toekomstige generasies."
|
 |
Vrae neem toe oor Suid-Afrikaanse soldate in die DRK
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die koerant berig dat meer as 600 troepe sonder veldkombuise moet klaarkom, aangesien dié nog nie afgelewer is nie. Etes word glo tans op ’n paar gasbranders in die buitelug voorberei. Geen dokters of verpleegsters is saam met die troepe ontplooi nie en hulle moet op die noodhulpstelle staatmaak."
|
 |
ANC hou Suid-Afrika in digitale duisternis, sê DA
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Suid-Afrikaanse gebruikers van die internet word deur die ANC in die digitale duisternis gehou omdat hulle nie van Starlink, die satellietinternetdiens wat deur SpaceX verskaf word, kan gebruik maak nie."
|
 |
Persbericht – Lezing over Alice Victoria Kinloch
Voertaal
Zuid-Afrikahuis
Op 25 april zal onderzoeker Tijl Vanneste aandacht besteden aan deze onterecht vergeten vrouw. In het Zuid-Afrikahuis geeft hij een lezing over Alice Kinloch en hoe zij de misstanden in de diamantindustrie aankaartte.
|
 |
Persbericht – Concert: Stories of the Caab
Voertaal
Zuid-Afrikahuis
Ontdek een unieke samensmelting van muziek, dans en geschiedenis tijdens ons bijzondere concert op 26 mei! Manuela Tessi (dans en beweging), Garth Erasmus (traditionele KhoiSan instrumenten en saxofoon) en Wytze Minne de Swart (saxofoon en elektronica) bundelen hun krachten voor een betoverende ervaring. Dit concert dient als een voorproefje van het uitgebreide project Stories of the Caab. Hierin worden verhalen uit de koloniale geschiedenis van Nederland in Zuid-Afrika verteld door de kracht van muziek en dans.
|
 |
Time travel with Time of the Writer festival
Karina Magdalena Szczurek
Books and writers
"This year’s theme for Time of the Writer was 'Reflections, resonance and revival'. Watching the diverse panels online strangely focused my attention on these concepts in ways that maybe an in-person attendance wouldn’t have."
|
 |
Helene de Kock (1943–)
Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum
"Alhoewel die liefde ’n belangrike onderwerp in my verhale is, staan dit nooit apart van ander verhoudings nie. Die liefde self is verweef in die web van die lewe, glo ek."
|
 |
... so ook op die aarde: ’n onderhoud met Betsie van Niekerk
Estelle Kruger, Betsie van Niekerk
Skrywersonderhoude
"Ons het geleer om kerk, geloof, worsteling met die transendente in ’n aparte kategorie te sit; eenkant weg van die gewoonheid van lewe. Die verhaal speel af in en rondom ’n kerk, maar die karakters se gewoonheid van lewe, hulle swaarkry in die woestyn en hulle worsteling met kerk en kerkspraak is op een of ander manier ons almal s’n."
|
 |
Een vir een deur Nico Scheepers: persoonlike indrukke
Antoinette Louw
Boeke en skrywers
"Dis uiters braaf vir ’n jong man om deur die mond van ’n 70-jarige vrou te skryf. Maar dit werk, want soos Scheepers tereg sê: 'Elke mens se storie is ’n epiese gedig … as jy weet hoe om te luister.'"
|
 |
Darlings of Durban by Shafinaaz Hassim: a book review
Imraan Coovadia
Books and writers
"But it is fantastical, in ways which aren’t entirely positive, to read a contemporary novel which treats the very thin bubble of glamour in the city without asking about the facts lying right within the bubble ..."
|
 |
Love and fury, a memoir by Margie Orford: a book review
Nancy Richards
Books and writers
"[I]n this book she has less 'chosen' the events of her own life than been strong enough to grasp, grapple with and capture them – laid them, you might say, as if on a mortuary slab. Except, mercifully, she didn’t die."
|
 |
Press release: "Across a crowded street" – AVBOB poetry mini-competition
LitNet
Books and writers
Early in February, the AVBOB Poetry Project announced its first mini-competition for 2024 on the theme of "Across a crowded street". In a cultural landscape where our words can easily divide us and box us in, poets were invited to find their most urgent words, whether tender and encouraging or new and challenging. Today, we announce the winning poets and share their extraordinary poems.
|
 |
Persverklaring: Ghasel-skryfkompetisie
LitNet
Boeke en skrywers
Ter herdenking aan Jaläl al-Dïn Rumï se invloed op die letterkunde word alle belangstellende digters genooi om ’n maksimum van twee ghaselle in te skryf vir ’n kompetisie.
|
 |
Graad 12: Wiskundevraestel 1 en memo, tweede kwartaal
LitNet
Notas, toetse en vraestelle
Is jy in graad 12 en wil jy nou al vir die eindeksamen begin voorberei? Laai hierdie splinternuwe, gratis Wiskunde-vraestel deur Lee-Ann Langeveldt af. Daar is ook nog meer Wiskunde-vraestelle op LitNet wat jou kan help. Hoe meer jy opeenvolgend oefen, hoe beter sal jou begrip van algebraïese reekse word. Miskien sal jy gaandeweg ook meer en meer Fibonacci-sekwensies in die natuur gewaar.
|
 |
Koersvas
Marius Nigrini
Poësie
"maar die digter haal asem met elke vokaal
smag na elke klinker- en diftongmoment"
|
 |
Met hierdie nuwe jaar se koms
Willem de Swyger
Poësie
"met hierdie nuwe jaar se koms
wil ek vuurwerke
vir jou skiet op die strand
wat helderkleurig pluim
deur die donker hemelruim"
|
 |
Liewe jy
Kaysha Barnes
Poësie
"liewe jy
jy is nie meer wie (of waar) jy was nie
jy is meer"
|
 |
As moeg gedaan is
Johan van der Merwe
Poësie
"Ek sit in ’n smal stegie
van benoude gedagtes
oor tyd wat so jaag
al teen die berg af
al teen my hart af"
|

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. |
|