|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
Nuusbrief 983
18/01/2024
|
Krities Afrikaans
|
LitNet: Skooltaal – jou onvervreembare reg! |
How to fight a war
Author: Mike Martin
Publisher: Jonathan Ball
ISBN: 9781928248279
Has any war in history gone according to plan? Monarchs, dictators and elected leaders alike have a dismal record on military decision-making, from over-ambitious goals to disregarding intelligence, terrain, or enemy capabilities. Conflict scholar and former soldier Mike Martin takes the reader through the hard, elegant logic to fighting a conclusive interstate war that solves geopolitical problems and reduces future conflict. |
 |
|
 |
BELAB en moedertaalonderrig: ’n gesprek met Jaco Deacon aan die begin van 2024
Naomi Meyer, Jaco Deacon
SA Skoleseminaar | Schools Seminar
"Gedurende Maart sal daar ’n verkiesing in elke openbare skool in ons land plaasvind en die skool bepaal self die datum van die verkiesing gedurende die maand. Ouers moet seker maak wanneer hulle kinders se skool se verkiesing gaan plaasvind en die proses wat gevolg gaan word. Raak betrokke."
|
 |
10 punte om Suid-Afrika te red
Freek Robinson, Barnard Beukman
Onderhoude
Barnard Beukman het onlangs ’n plan gepubliseer om Suid-Afrika ná vanjaar se verkiesing te red. Wie moet dié planne maak? En wie gaan hulle uitvoer? Hoe gaan sy idees nou skielik uitgevoer word as die vakbonde vir 30 jaar geen opposisie toegelaat het nie? Dit is van die vrae wat Freek Robinson aan Beukman gestel het.
|
 |
Revisiting Bloke Modisane, from Sophiatown to Gaza: #1 On pain
Robin K Crigler
Opinion
"We have no idea how things are ultimately going to look in the Holy Land, but I believe we can use Blame me on history as a text to think about the durability of the human spirit, how to be witnesses to pain, and how to be witnesses who are also implicated in that pain."
|
 |
Die Iowa-voorverkiesings 2024: Trump 2.0?
Theo Venter
Seminare en essays
"Wat sou die implikasie van die Iowa-voorverkiesing wees as ons die Amerikaanse politieke blik in die pad sou afskop tot op 5 November 2024?"
|
 |
Oor Pa se kraggereedskap en Pandora se boks
Nini Bennett-Moll
Rubrieke
"Vandag is daar USB-herlaaibare bore en skroewedraaiers, maar ek vermoed ’n 'regte' man sal nie gereedskap vertrou wat herlaaibaar is en geassosieer word met rekenaartoerusting nie. Hoe kan ’n 12 volt-boor nou ’n gat in die muur maak?"
|
 |
Ou DNS wys bron van siekte
Elsabé Brits
Rubrieke
"’n Reuse ontleding van antieke DNS het daartoe gelei dat navorsers die historiese migrasie van sekere gene in ons Europese voorsate kon ontleed. Dit het gewys waar verspreide sklerose (VS) ontstaan het, en hoekom."
|
 |
Gedichten kunnen de gezondheid schaden
Jef Boden
Literatuur
"Oorlog verplicht je misschien nog meer dan al het andere naar het zoeken van woorden. Dichten blijft een hanteerbare vorm voor een belangrijke, noodzakelijke vorm van expressie."
|
 |
Canonisering en de onstuitbare transitie van "Afrikaanse literatuur"
Yves T'Sjoen
Literatuur
"De witte canon is vandaag een anachronisme en een reductie. Wie alleen witte schrijvers leest als vertegenwoordigers van Afrikaanse letterkunde is de voeling met de literaire realiteit kwijt en presenteert een achterhaald en reductionistisch beeld van wat literatuur in het Afrikaans vandaag inhoudt."
|
 |
Leesimpressie: Afscheid van de handkus door Benno Barnard
Erik van den Bergh
Literatuur
"Dagboeknotities van Benno Barnard (1954) van juli 2019 tot januari 2022 zijn gebundeld in Bladzijden van een brillenjood (7-341) en worden gevolgd door de roman Nathan Raab, Afscheid van de handkus (343-489)."
|
 |
Leesimpressie: Staat & slavernij door Rose Mary Allen (et al)
Erik van den Bergh
Literatuur
"Veelomvattende en veelzijdige bundel over slavernij als actueel vraagstuk, over afschaffingen en doorwerkingen, over Nederlandse koloniale slavernij wereldwijd en over vroege vormen van slavernij en kolonialisme."
|
 |
NSFAS-skandaal: Blade se kop moet waai
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"King sê dit word al hoe duideliker dat Nzimande aan NSFAS dink as ’n spaarvarkie vir hom en sy kamerade, wat hom ongeskik maak om aan die hoof van enige ministerie te staan."
|
 |
Oorvol skole heropen sonder genoeg boeke
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Burgerlike organisasies en opposisiepartye het hulle kommer uitgespreek oor gebrekkige beplanning deur onderwysowerhede om voldoende skole en onderrigmateriaal te voorsien vir die land se groeiende bevolking."
|
 |
Krieket in politieke herrie oor Teeger se kapteinskap
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Krieket Suid-Afrika (KSA) se besluit om David Teeger van sy kapteinskap van die Suid-Afrikaanse onder 19-krieketspan vir die komende onder 19-manskrieketwêreldbeker te onthef, word ’n al hoe groter politieke kopseer vir die krieketbase."
|
 |
Van duiwels en dinge op die Franse platteland
Maryke Roberts
Reizen
"Ek het jare gelede by iemand die storie gehoor van die 'duiwel se skuur' wat glo in ’n klein dorpie in Frankryk staan. Die skuur bestaan toe nie net waarlik in Villeron, sowat 30 km noordoos van Parys nie, dis ook heel geskiedkundig."
|
 |
Multimodaliteit as vertaaluitdaging van strokiesprentvertaling: Calvin and Hobbes as gevallestudie
Lerie Tredoux
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)
"In hierdie artikel word uitsluitlik op die multimodale uitdagings, oftewel teksspesifieke uitdagings van strokiesprentvertaling, gefokus: die vertaling van nieverbale elemente, oftewel die hantering van multimodale kwessies. Ondersoek is na die vertaalproses van strokiesprente ingestel om aan te dui voor watter vertaaluitdagings die vertaler in die besonder tydens die vertaling van ’n multimodale teks (soos ’n strokiesprent) te staan sal kom, en hoe die vertaler hierdie uitdagings kan oplos of oorkom."
|
 |
Graad 8: Afrikaans Huistaal, vraestelle 1, 2 en 3
LitNet
Notas, toetse en vraestelle
Nuwe jaar, nuwe jy, nuwe skool! Sien jy dat hierdie vak se naam met ’n hoofletter geskryf moes gewees het? Dan is jy op en wakker en gereed vir graad 8. Klik hier, laai hierdie gratis oefenvraestel deur Eugene van der Westhuizen af en oefen vanaf jou eerste skooldag vir vanjaar se Afrikaans Huistaal.
|
 |
Chris Karsten (1947–)
Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum
"Die waarheid was nog altyd vreemder as fiksie. Die plig van skrywers is om deurentyd grense te probeer oorsteek om die fiksieruimte vir lesers te vergroot." Lees oor die lewe en werk van Chris Karsten.
|
 |
Amanda de Witt, redakteur by LUCA: ’n uitgewersonderhoud
Louise Viljoen (JBay), Amanda de Witt
PRH/LAPA-Uitgewersportaal
"Liewe skrywer, dink aan jou lesers en die boodskap wat jy aan hulle wil oordra. Skryf duidelik, tot die punt, met die uitkyk dat 'minder is meer', en hou jou sinne redelik kort."
|
 |
Ode aan die ui – Franse uiequiche
Karen Hart
Kos en wyn
"Uie, soos Neruda ook sê, is bestem vir die arm man se tafel. En in die baie lang en behoeftige Januariemaand was dit ’n uitkoms. Maar met hierdie eg Franse quiche word die ui tot koningskos verhef."
|
 |
Ek gee op: ’n filmresensie
Réney Warrington
Film
"Die dialoog is skerp, en van die tonele, soos die een waar polisiebeamptes ondersoek instel, is surrealisties snaaks. Ek dink wel dit sou snaakser en donkerder gewees het as Koegelenberg vrye teuels gehad het."
|
 |
Persverklaring: Proscenium-dramakompetisie
LitNet
Skole
Droom jy van toneelspeel op ’n groot verhoog, op televisie, in ’n Hollywood-film, of om te skitter agter ’n mikrofoon? Gee die eerste tree op jou roemryke loopbaan en skryf nou vir die Proscenium-dramakompetisie in!
|
Wetenskapfiksiekompetisie |
 |
Jakhals II: Sending Moeder Aarde
Corlietha Swart
Fiksiekompetisies
"Dit was net hel om met julle nuwe geld maandeliks te probeer betaal, maar daarmee het Loeloeraai se agterkleinseun my digitaal gehelp – die jongspan in die ruimte ken al die nuwerwetse tegnologie."
|
 |
Hawe vi’ dié wat opstaan uit die dood
Yuwinn Kraukamp
Fiksiekompetisies
"Vir ’n kunsmatig-intelligente entiteit wat geprogrammeer is om byna alles te voorspel, het die konsep van verrassing soos ’n klein vonkie towerkuns gevoel in ’n andersins datagedrewe wêreld."
|
 |
"birdsmoke": ’n gedig
Breyten Breytenbach
Poësie
Met hierdie gedig lewer Breyten Breytenbach kommentaar op ’n onlangse gedig deur Benno Barnard op LitNet, soos ook vertaal deur Daniel Hugo.
|
 |
Protection needed
Ena de Kock
New writing
"Somewhere a mother lifts
a hand to shade her eyes to look and
look again
down the long dusty street
for a son that will never
arrive again."
|
 |
Sigaret
JC De Jongh
Poësie
"Na al die jare is jy ’n noodsaaklike euwel vir my
geslagte en geslagte onthou jou
Sommige met wrewel, ander met verlangende nostalgie"
|
 |
Rylopers
Johan van der Merwe
Poësie
"Ons is rylopers na môre
na oormôre en verder,
iewers vorentoe die skeiding"
|
 |
LitNet25: Poolshoogte
LitNet
Seminare en essays
LitNet25: Poolshoogte was ’n omvattende skrywersberaad wat LitNet in 2014 aangebied het.
|

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. |
|