|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 975
10/11/2023
|
Krities Afrikaans
|
LitNet: Verlaat jou gemaksone! |
Ek het ’n engel gesien
Skrywer: Amore Bekker
Uitgewer: Naledi
ISBN: 9781991256324
Ek het ’n engel gesien bevat stories wat skrywer en raakprater Amore Bekker as voormalige RSG-aanbieder ontvang het nadat sy luisteraars gevra het om hul ontmoetings met engele te deel. “Die terugvoering was oorweldigend,” sê sy. “En met elke storie was die versoek: ‘Sit dit vir ons in ’n boek, asseblief.’” Die verhale in Ek het ’n engel gesien gaan inderdaad oor die onsigbare en ontelbare wat elke leser sal verstom en inspireer. |
 |
|
 |
Conversations beyond the comfort zone | Etienne van Heerden Veldsoirée 2023
Sihle Khumalo
Etienne van Heerden Veldsoirée
We should stop worrying about the names of towns and streets. We should, however, worry about South Africa becoming a failed state. In this lecture Sihle Khumalo urges South Africans to have difficult conversations, to move beyond their comfort zones. He does so while reflecting on his many travels throughout Africa.
|
 |
The anatomy of reform | Etienne van Heerden Veldsoirée 2023
Frans Rautenbach
Etienne van Heerden Veldsoirée
"We all have to take ownership," says Frans Rautenbach, an advocate and the author of several books, the latest being Help yourself South Africa. In this lecture, delivered at the Etienne van Heerden Veldsoirée 2023, he highlights practical things that ordinary citizens can do to make South Africa work again.
|
 |
Wie mag skeppend skryf?
Cas Wepener
Seminare en essays
"Die skrywer se vel is ’n chiasme tussen hom en die wêreld. Dit is deur sy vel dat die wêreld aan hom vat en dit is deur daardie selfde vel dat hy op sy beurt met sy pen en woorde aan die wêreld vat."
|
 |
’n Ope brief aan Luan Staphorst
Cicero
SêNet-briewe
"Jy gebruik terloopse kommentare op blogs – sonder enige kwalitatiewe onderskeid tussen formele akademiese diskoerse en informele gespreksdiskoerse – as vertrekpunt om oordele te vel oor geïdentifiseerde akademici se kundigheid, en dus in ’n akademiese konteks ook hul bekwaamheid."
|
 |
Ons is nie almal so nie
Loretta Feris
Opinion
"Addressing structural racism in South Africa requires a comprehensive and sustained effort from government, but also from us as citizens, who fundamentally believe that 'ons is nie almal so nie'. It necessitates policies that promote economic empowerment, educational equality and social parity."
|
 |
Pelgrimspsalms: Opskud, die pad is steil en ver
Cas Vos
Seminare en essays
"In ons dag dui Meseg en Kedar op chaos, wanhoop, kommer, waansin, magteloosheid en korrupsie. ... Op 7 Oktober 2023 het die Palestynse Hamas ’n lewensvernietigende aanval op Israel geloods (Netwerk24)."
|
 |
Hamas: terroriste of vryheidsvegters?
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"Dieselfde Mandela wat as terroris veroordeel was, wie se naam nie eens genoem mog word in Suid-Afrika nie, het die Nobelprys vir vrede ontvang."
|
 |
Ses catch phrases uit Friends vi self-care
Tasneem Daniels
Menings
"Joey het obviously sy eie agenda gehad wanner hy daai vraag vra, maa om regularly met jouself in te check is always ’n good idea, en of course djy moet honestly vi jouself antwoo’d."
|
 |
How to become a failed state
Malaika Mahlatsi
Elders gesien (2022)
"It starts with things like actually accepting loadshedding as a fact of our lives and organising our existence around it. We have become very dangerously accepting of misgovernance in our country."
|
 |
Ramaphosa sê korrupsie kom al van apartheid af
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die president het gesê korrupsie kom die land duur te staan. Ekonomiese groei word daardeur gesmoor en besighede ly daaronder. Ontwikkelingsprojekte en instellings misluk."
|
 |
Vermeende Transnet-bedrieërs se pensioene gevries
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Makenete en Madubane het na bewering met verskaffers saamgespan om Transnet te bedrieg deur die prys van asemtoetsstrooitjies van 29 sent per strooitjie tot R29,99 per strooitjie op te blaas, wat ’n totale betaling van R33 834 698,40 tot gevolg gehad het."
|
 |
Die dans van die diere van die Kamdeboo
Maryke Roberts
Reizen
"Toe ons voor die lieflike Manor stilhou, verwelkom ’n rytjie paraffienlampies, ’n vriendelike glimlag, ’n warm lappie om die koue te verdryf en ’n drinkdingetjie ons. Die kaggel brand, die kos is uit die boonste rakke en die wynlys stel nie teleur nie."
|
 |
Graad 8: Wiskundevraestel en memo, vierde kwartaal
LitNet
Notas, toetse en vraestelle
Is jy in graad 8 en kyk jy eerder Wêreldkrieketbekerwedstryde as om vir jou eindeksamen voor te berei? Met behulp van hierdie oefenvraestel deur Lee-Ann Langeveld kan jy albei doen: voorberei vir jou eksamen én op hoogte bly van wat by die krieket aan die gang is (of minstens ’n som uitwerk wat met krieket te doen het). Laai hierdie gratis vraestel af en slaan jou punte vir ’n ses hierdie kwartaal!
|
LitNet | STAND: Teaterresensieslypskool | Theatre review workshop |
 |
Openbarend: ’n resensie van Minder as water deur Morné Malan
Stefaans Coetzee
Resensies
"Die denkbeeldige Noord-Kaapse dorpie Bitterwater moet ontruim word om plek te maak vir ’n groot dam, en dis konstabel Cheslin Fielies, verbonde aan die Viooldrif-grenspos, se werk om seker te maak dat die inwoners betyds verwyder word."
|
 |
kammawaarwêreld: ’n onderhoud met Estelle Kruger
Johan Anker, Estelle Kruger
Skrywersonderhoude
"Vir my wat as kind en as getroude vrou “stom” moes wees, was die skryf van die boek ’n proses van heling en groei – ’n skoenlapper wat vry kan vlieg uit ’n papie en vir die wêreld die kleure van my kaleidoskoop kan wys."
|
 |
Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Oktober 2023
PEN Afrikaans
PEN Afrikaans
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Oktober 2023 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
|
 |
Emo Adams se SAFTA nomination moes ’n wen gewies’t!
Tasneem Daniels
Leefstyl
"There and right there is daai die hele motivation vi hoekô ek stories virrie Kaapse audience skryf – ek wil daai feeling convey, dié wat die Adams-broers soe effortlessly oo’dra narie audience, daai feeling waa djy met jou hele liggaam lag sonner om terug te hou en hoe hulle permission gie vi ôs om comfortable te wies in ôse velle."
|
 |
Die brug op kykNET: ’n onderhoud met die regisseur
Naomi Meyer, Frederick Louw
kykNET Portaal
"Die brug lyk dalk soos ’n werklikheids-TV-program oor ’n groep vreemdelinge wat ’n brug bou na ’n eiland met R1 miljoen op. Maar dit is eintlik ’n storie van vertroue."
|
Wetenskapfiksiekompetisie |
 |
Omega | Wetenskapfiksiekompetisie
Nini Bennett
Fiksie-kompetisies
"Ek gaan alle vlees met lewensasem in laat wegsterwe op die planeet, maar Ek gaan julle begenadig en uitspaar. Bou ’n vuurpyl volgens my voorskrifte: Ek sal my sagtewareprogram, Omega, aktiveer en jou van alle inligting voorsien. Die kodenaam is #PeterSchilling."
|
 |
Die laaste diamant | Wetenskapfiksiekompetisie
Madeleine Venter
Fiksie-kompetisies
"Hulle sal sy lewe red. Dis in hulle DNS in verweef – saam met al die tegnologiese wonders en supergene wat hulle so te sê onsterflik maak. Die rede vir hulle bestaan is om die mensdom van totale uitwissing te red. Of altans, so word daar gesê."
|
 |
Jonk is
Willem de Swyger
Poësie
"tot jy jonk is
ongeskonde
soos maanlig
soos ’n kind"
|
 |
As gister so uitspoel
Johan van der Merwe
Poësie
"toe ons verlore was
op die oop rowwe see
in ’n baie klein bakkie
wat gelek het met een riem"
|
 |
Die grootste skrik
Christo Meyer
Poësie
"Ek het aandagtig geluister
hoe hy sy hart uitstort
In ’n stadium het ek
so kwaad geword ..."
|

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. |
|