|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 936
10/02/2023
|
Krities Afrikaans
|
LitNet: Futlose Ramaphosa |
Best Books for class reading:
Things I learnt in the forest
Author: Jayne Bauling
Publisher: Best Books
ISBN: 9781776073894
When Thoko and her mom move from the city to a plantation in Mpumalanga she is totally out of her comfort zone. There is no mall in sight and she has to take a taxi with the other kids from the plantation to school. She feels like such an outsider. At least Pabi seems to like her enough to invite her on a bike ride with Cal, the quiet boy. Thoko is mesmerised by the beauty of the forest, but someone is hurting the animals ... |
 |
|
LitNet Akademies-aankondiging |
 |
Our poisoned land: living in the shadows of Zuma’s keepers deur Jacques Pauw – ’n resensie
Jan-Jan Joubert
Resensies
"Die lees van Our poisoned land was vir my ’n moeilike ervaring. Dit het my genoegsaam ontstel dat ek net ’n paar bladsye op ’n slag kon lees. Dit wil voorkom asof min of meer elke deel van die staat tot aan die stingel verrot is van die korrupsie, en asof nie net die wil nie (dis al sleg), maar algaande ook die vermoë (dis erger) om hierdie kanker te klop, by die Suid-Afrikaanse staat ontbreek."
|
 |
Tien kilogram boeke, asseblief
Caren van Houwelingen
Seminare en essays
"Wat ek eintlik hiermee wil sê, is dat daar ’n onderliggende onverenigbaarheid blyk te wees tussen die besigheidsmodel van Suid-Afrika se groot uitgewerye en dit wat die boek oor die laaste 20 jaar geword het."
|
 |
Heimwee deur Sophia Kapp: ’n onderhoud met Leonie van Rensburg, haar uitgewer
Cliffordene Norton, Leonie van Rensburg
Boeke en skrywers
"Die groot aanlyn verkopers is nie primêr op die belange van die boekbedryf gefokus nie en verkoop dikwels onder die markprys om kopers te lok. Boeke word gebruik as sogenaamde loss leaders om ander verkope te stimuleer. Dit is baie nadelig vir die boekbedryf en kan op die lang duur die einde van boekwinkels beteken. Die sukses van Heimwee tot dusver is ’n duidelike bewys dat lesers steeds tradisioneel boeke by boekwinkels koop."
|
 |
In the midst of it all by Thabile Shange: a book review
Mercy Kannemeyer
Books and writers
"This book is an important literary contribution to the discourse on xenophobia in South Africa. With love at the centre, In the midst of it all demonstrates just how we’re all more alike than what we might think."
|
 |
FA Venter (1916–1997)
Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum
"Ons lag vir droogtes, vir ellende, vir teenspoed. Ons lag vir die wêreld, vir onsself en vir mekaar. Partykeer lag ons eintlik van seerkry, maar wat lag is ons."
|
 |
60 op 60 deur Clinton V du Plessis ’n genuanseerde bundel
Barend van der Merwe
Lesersindrukke
"Afrikaans en die Suid-Afrikaanse ervaring staan sentraal in Du Plessis se verse, maar agter al die dokumentasie van stories en karakters skuil daar ’n boodskap in Du Plessis se verse, ’n mens kan sê ’n metanarratief, wat spreek van die mens se ewige soeke na konneksie, sin, betekenis; in kort: stories."
|
 |
Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Januarie 2023
PEN Afrikaans
Boeke en skrywers
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Januarie 2023 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
|
 |
Press release: Girls don’t do that by Thembi Kgatlana
LitNet
Books and writers
Banyana Banyana’s Thembi Kgatlana is celebrated worldwide – she represented South Africa in the 2016 Summer Olympics; she was the leading goal scorer and Player of the Tournament at the 2018 Africa Women’s Cup of Nations.
|
Op die redakteur se lessenaar |
 |
Hoe verskil SONA 2023 van Zuma-era-staatsredes?
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"Die staatsrede is in die Kaapse stadsaal gehou. Dis ’n mooi genoeg gebou, maar die rede hoekom die vergadering daar gehou is, behoort aan ons almal slapelose nagte te besorg – dié wat nog kan slaap snags. Meer as ’n jaar nadat die parlementêre setel in ’n brand verwoes is, is dit nog nie herstel nie."
|
 |
Is the "big picture" of South Africa really so bad?
Rory Riordan
Opinion
"In 1994, ignorant of this future, and on a national consensus of all political parties, we set out to do something that no country before us had done – we set out to deliver a welfare state to a country with a rapidly growing population, in the absence of an oil bonanza or some such."
|
 |
The demise of Eskom | Iingxaki zikaEskom zikubaphathi
Mphuthumi Ntabeni
Opinion
"The provision of reliable energy is at the centre of South Africa’s ability to solve the scourge of poverty, unemployment, inequality, violent crime ..." | "Yiyo kuphela indlela enokukwazi ukusikhupha kula manyundululu orhwaphilizo kulungiswe eli ziko uEskom aphuhlise isizwe, azise impilo engcono kwabo babetheka kakhulu yintlupheko nokulamba."
|
 |
Opening the GG Cillié Building and visual redress at Stellenbosch University (VRSU)
Faaiz Gierdien
Universiteitseminaar | University Seminar
"Currently, SU has adopted a visual redress policy to come to terms with its historical relations with the apartheid state structure. Starting in 2015, student protests, namely #Rhodesmustfall, #Feesmustfall and #OpenStellenbosch, called for 'transformation' and 'decolonisation' at historically white universities. SU reacted by choosing 'visual redress' as one of its core responses to these protests."
|
 |
Koekies: Die gekonkel in jou komper
Sidney Gilroy
Seminare en essays
"Al hierdie bogenoemde wonders is nie ’n skim op die veraf horison nie. Dit is praktiese KI wat vandag alreeds toegepas word. Die oorsprong daarvan is data. ... Dit is só: Om aan Marmite te dink net om daarna ’n Bovril-advertensie te sien, maak ’n mens ongemaklik."
|
 |
Die geselsrobot en die metafisika van teenwoordigheid
Rèné Eloff
Seminare en essays
"Die Suid-Afrikaanse filosoof Paul Cilliers het reeds in sy boek Complexity and Postmodernism (1998) op oortuigende wyse ’n verband getref tussen die werking van neurale netwerke en Saussure se konsep van taal as ’n sisteem van verskille."
|
 |
NG Kerk reik uit oor grense
Freek Robinson, Jan Lubbe (Bloemfontein), Akash Sirpal
Onderhoude
Freek Robinson gesels met Jan Lubbe, voorsitter van die NG Kerk Vrystaat se sinode, en Akash Sirpal van The Reformed Church in Africa (RCA), oor die onlangse vergadering in Bethlehem tussen die Gereformeerde Kerke en hul samewerking.
|
 |
’n Very cosy plek met plenty of funny goeters
Elise Bishop
Rubrieke
"Dit gaan halfway donker ok word in die middel vannie dag and then you can look straight vir die son deur die smoked glass. En jy gaan kan sien die moon is kleiner as die sun."
|
 |
Simone Cilliers Jonker (1957–2023): ’n Brief vir Simone
Mellet Moll
In memoriam
"Om haar te ken, het my laat besef dat die stereotipering van die romantiek rondom digterskap ’n verbeeldingsvlug is; dat pyn nie verromantiseer moet word nie; en dat die poësie ’n genadelose muse is wat sy eie slagoffers (en weeskinders) nalaat."
|
 |
bemagtigde Frida
Breyten Breytenbach
SêNet-briewe
"Ek onthou dat een van my werke (nie so watwonders nie) wat deur ’n versamelaar aan die Universiteit van Kaapstad geleen is en daar iewers uitgehang het, 'aanstoot' gegee het en op aandrang van die versugters-na-Westerse-verbruikersweelde-barbare verwyder is."
|
 |
Oekraïne: Berigte te velde
LitNet
Menings
’n Oorsig van LitNet en Voertaal se berigte oor die oorlog in Oekraïne. | An overview of LitNet’s and Voertaal’s articles on the war in Ukraine.
|
 |
The President’s keepers: Kaapstad-bekendstelling
Menán van Heerden
Skrywersonderhoude
(2017)
Op 15 November het die bekendstelling van The President’s keepers deur die joernalis en skrywer Jacques Pauw by die Kelvin Grove Club in Nuweland plaasgevind. Glynnis Breytenbach was in gesprek met Pauw. |
 |
South Africa can work: ’n onderhoud met Frans Rautenbach
Frans Rautenbach, Naomi Meyer
Skrywersonderhoude
(2017)
"Behalwe om die regering uit te stem, moet ons werk daarvan maak om ons regeringstelsel te hervorm. Studies wys dat gedesentraliseerde regerings (waar belangrike sake op provinsiale of selfs munisipale vlak besluit word) die helfte of minder korrup as gesentraliseerde samelewings is."
|
 |
Staatskaping maak korrupsiemodder nóg taaier
Melt Myburgh, Johann van Loggerenberg
Onderhoude
(2020)
"Ek moet byvoeg dat die effek van staatskaping die klimaat vir korrupsie geweldig aangewakker het. Skielik was ons krimineleregstelsel en die SAID gebreek en was daar geen ware bedreiging vir skelms nie, en dit het hulle net meer aangespoor."
|
 |
Reguit met Robinson: Die ANC se miljardêrs
Freek Robinson, Pieter du Toit
Skrywersonderhoude (2022)
Freek Robinson vra Pieter du Toit, skrywer van The ANC billionaires, oor die omstrede verhouding tussen kapitaal en die ANC voor, tydens en ná die land se oorgang na demokrasie. Hy wil ook by Du Toit weet oor die nuwe elite en die ANC se kultuur van beskerming. |
 |
Taalunie begin nuwe studentenetwerk vir internasionale neerlandistiek
Willem de Vries, Carlijn Pereira
Interviews
"Het studentennetwerk is een nieuw project en verbindt studenten neerlandistiek wereldwijd, om Nederlands met elkaar te spreken, om praktische tips uit te wisselen (bijvoorbeeld over studeren in het buitenland) en om samen activiteiten te ontplooien. … Alle geïnteresseerde studenten internationale neerlandistiek – van Curaçao tot Stellenbosch – zijn welkom om deel te nemen." |
 |
Die ontwykende vos het ons, wel, bly ontwyk (Hornstrandir-natuurreservaat, die Westfjords, Ysland)
Maryke Roberts
Reizen
"’n Paar jaar gelede het ons op jag na die noorderligte (aurora borealis) in die Arktiese Sirkel in Finland bykans ’n huispaaiement betaal vir twee – op die ou einde heerlike – hot dogs (Finse styl, natuurlik). Geen natuurskouspel nie, maar darem mosterd- én tamatiesous, dankie. Nou het twee heerlike pannekoeke in Ysland weer só ’n duur uitstappie geword," skryf Maryke Roberts.
|
 |
Brand South Africa: How best to attract foreign tourists?
Anneleigh Jacobsen, Izak de Vries
Interviews
"There is no good way to spin loadshedding in an ad for South Africa as a tourist destination. Candle-lit dinners can only get you so far when you can’t charge your phone, use a hairdryer or watch TV while you’re on holiday. … But can we justify spending money on advertising South Africa when the basics are failing?"
|
 |
Persbericht: Extra show Radio Raps in Comedy Café, Amsterdam
Voertaal
Cultuur
Deze act van Rikus de Beer komt voor het eerst naar Nederland en het optreden van 23 februari is al helemaal uitverkocht. Daarom is besloten om er op 24 februari nog een optreden aan vast te plakken in het Comedy Cafe te Amsterdam. Het wordt een late night-optreden van 22.30 uur tot middernacht. Voor dit optreden is nog een klein aantal kaarten beschikbaar.
|
 |
Persbericht: Voorstelling Nataniël
Voertaal
Cultuur
Nataniël in Amsterdam! Na 37 jaar in de schijnwerpers maakt de Zuid-Afrikaanse zanger, verteller, columnist, componist en spreker Nataniël voor het eerst zijn opwachting in een theater in Amsterdam. Met de hem kenmerkende originele muziek, hilarische verhalen en unieke collectie kostuums brengt hij een avond vol humor, fantasie en schoonheid.
|
 |
Graad 7: Wiskunde-vraestel en memo, eerste kwartaal
LitNet
Notas, toetse en vraestelle
Is jy in graad 7 en is die getal 7 jou gelukkige getal? Die slim mense sê mos: Hoe meer jy oefen, hoe meer dikwels tref jy dit gelukkig. Oefen dus jou Wiskunde vir hierdie kwartaal met Wilhelm de Toit se gratis oefenvraestel en voel sommer baie gelukkig as jy jou uitslae kry!
|
 |
Graad 10: Wiskunde-vraestel en memo, eerste kwartaal
LitNet
Notas, toetse en vraestelle
Is jy in graad 10 en skryf jy binnekort jou eerste Wiskundetoets vanjaar? Wiskunde hoef nie soos ’n pokerspel te wees waar jy sit en wonder met watter speelkaarte jou opponent sit nie. Hersien jou Wiskunde met hierdie gratis oefenvraestel deur Lee-Ann West en troef enige moeilike vrae wat tydens hierdie toetsreeks op jou skoolbank beland.
|
 |
Ingrid Winterbach: Portret van die skrywer as kunstenaar
Lien Botha
Visueel
Lien Botha skilder ’n woordportret van Ingrid Winterbach as kunstenaar by die geleentheid van Winterbach se kunsuitstalling I’ve got the darkness Baby wat tot 19 Maart 2023 by Gallery @ Glen Carlou te sien is.
|
 |
Mooiweer en warm ’n bruisende rivier op pad see toe
Schalk Schoombie
TV
"Wanneer dit vloei (in vlooimarktonele en by die dam) is Mooiweer en warm ’n lekkerte; ’n bruisende rivier op pad see toe. Wanneer dit opdam en sloer (in melodramatiese binnetonele), begin die krake wys."
|
 |
Press release: Sex and pleasure coming soon!
LitNet
Lifestyle and entertainment
Hosted by writer Kim Windvogel and journalist Romantha Botha, the adults-only documentary series Sex and pleasure will take a broader look at what South Africans get up to behind closed doors, and, well, everywhere else too.
|
 |
Sal jy onthou?
Loretta Szikra
Poësie
"sodat dit verlangend kan eggo
in die gange van nostalgie
waar die lokstem van ons liefde
oor en oor in jou afdwaalhart herhaal?"
|
 |
Glipdrome
Caren Kearley
Poësie
"sleep my só deur die binneruimtes
van jou stilste denke
en soms
net soms
los jy my op plekke
waar jy drome vir my baar"
|
 |
Helaas, retories
Marius Botha
Poësie
"hoekom was jy nie dít vir my
wat jy vir my was toe jy nie
mýne was nie?"
|
 |
Baberton Daisy
Lucas Zulu
New writing
"Let my words caress you,
my gentle hands are thornless,
here to charm you, not to harm you"
|

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. |
|