Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 799

14/05/2020


  Krities Afrikaans

LitNet: Jou Korona-kortverhaalfees

Pasverskyn

Vers & vrou

Skrywer: Karen de Wet
Uitgewer: Human & Rousseau
ISBN: 9780798180672

’n Versameling gedigte oor vroue, deur vroue, vir vroue – en vir dié wat saam met vroue leef. Lees oor beroepsvroue en huisvroue, verliefde, geliefde en ontnugterde vroue, vroue met kinders en sonder kinders, vroue wat in die kalklig staan en vroue wat deur grense breek. In dié boek word die heelal beskou deur ’n vroulike blik. ’n Bloemlesing om aan te gee vir ’n vriendin of ’n suster, vir ma’s en vir dogters, vir geliefdes – omdat ons almal ’n bietjie so is, en ook nié so is nie.

Nuwe skryfwerk

Korona-kortverhaalfees

LitNet
Fiksie

LitNet bied, met die ondersteuning van die Hiemstra Trust, ’n kortverhaalfees tydens die staat van inperking aan.

Pa, Ma en die liefde

Jan van Tonder
Fiksie

"Dawie maak keel skoon. 'Ek het ’n aankondiging.' Hy kyk elkeen van ons om die beurt in die oë om die oomblik so lank hy kan uit te rek."

Korona-kortverhaalfees: Jan van Tonder oor “Pa, Ma en die liefde”

Jan van Tonder, Melt Myburgh
Skrywersonderhoude

"Skryf is my allesoorheersende liefde. Die genre wissel. Die afgelope jare hou ek meer van romans, maar ek word soms verlei om iets anders aan te pak – aandagafleibaarheid synde een van my vele tekortkomings."

Onthou jy nog die see se blou? ’n Villanelle in die tyd van die koronavirus

Alwyn Roux
Poësie

"Wat oorbly tussen my en jou?
Skakerings lug van berg en see."

19 haikoes

Paula Hartzenberg
Poësie

"’n dam met lelies
verdubbel ’n blou hemel
versamel rommel"

Werker, salueer

David C Jantjies
Poësie

"Jy wat ons glimlaggend moet bedien
Met toewyding in ons behoeftes voorsien
Soms beledigings en argwaan moet trotseer
Ons dank jou"

Digter

Margaret Cordier
Poësie

"woorde kabbel soos water
kronkel op die tong
mond uit in die see"

Takeaway

Berdehan Brand
Poësie

"Haar hande was harp en anys,
’n dag-tot-dag survival case"

I tracked the stars

Karien van der Westhuizen
Poems

"There is longitude
there is latitude
diagonals
depth and circumference"

Vitality

Heidi Henning
Poems

"Combining human touch and technology
The net of memory
The web of unity"

Akademies en skole

Vervlegte leer as onderrig-en-leer-benadering vir die 21ste-eeuse leerder – ’n onderhoud

Remona Voges, Marné Pedro, Michele van der Merwe
Onderhoude

"Selfoontegnologie moet egter nie buite berekening gelaat word nie, en juis tydens die inperking weet ons van baie onderwysers wat deurentyd foto’s van leermateriaal, notas en take aan hulle leerders via WhatsApp stuur."

Vierdimensionele getalle en determinante

Pieta van Deventer
Skole

"Dit is ’n baie nuttige werktuig in die skep van grafika in animasiesagteware ... Hierbenewens speel dit ’n belangrike rol in vlugdinamika, die beweging van elementêre deeltjies in kernfisika, robotika, rekenaaraftasting, kontroleteorie, seinprosessering en ’n magdom ander velde."

Graad 7: Afrikaans – leesbegripoefening

Henk Viljoen
Notas, toetse en vraestelle

Laai hierdie gratis begripstoets vir graad 7-leerders met die komplimente van Henk Viljoen (NB-Uitgewers) af.

Graad 12: Ekonomie – Sakesiklusse/konjunktuurgolwe

Suné Williams
Notas, toetse en vraestelle

Suné Williams deel haar notas oor sakesiklusse/konjunktuurgolwe.

Graad 12: Afrikaans – "Besoekersboek" deur Fanie Olivier

Suné Williams
Notas, toetse en vraestelle

Suné Williams deel haar ontleding van "Besoekersboek" deur Fanie Olivier.

Graad 12: Afrikaans – "eerste worp" deur TT Cloete

Suné Williams
Notas, toetse en vraestelle

Suné Williams deel haar ontleding van "eerste worp" deur TT Cloete.

Graad 12: Afrikaans – "Nog in my laaste woorde" deur NP van Wyk Louw

Suné Williams
Notas, toetse en vraestelle

Suné Williams deel haar ontleding van "Nog in my laaste woorde" deur NP van Wyk Louw.

Gratis Pad na jou hart-werkkaarte vir die klaskamer

Henk Viljoen
Notas, toetse en vraestelle

Gratis les-idees en aflaaibare werkkaarte gebaseer op die Afrikaanse film Pad na jou hart, met die komplimente van Best Books (NB-Uitgewers).

Persvrystelling: ALV-kongres uitgestel na Januarie 2021

LitNet
Akademies en skole

Referaatvoorstelle word ingewag vir die ALV-kongres wat van 18 tot 20 Januarie 2021 in Port Elizabeth plaasvind. Die kongrestema is "Affekte, emosies, begeertes en/in die Afrikaanse letterkunde".

LitNet Akademies

Om die Bybel met eenvoud te lees: Fransiskus van Assisi (c. 1181–1226) se geestelike lees van die Bybel

Artemisa C Rodrigues
LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe)

"Fransiskus was meer besorg oor die proses van Bybellees – dit moes ’n proses wees wat die mens opwaarts nader aan God bring, maar wat die mens ook afwaarts neem na diegene wat minderbevoorreg en verstote is."

Nou op Voertaal

COVID-19: ’n Suid-Afrikaner in New York

Marli van Eeden, Jan-Johan Nel
Actueel

"Die stad is soos ’n spookdorp."

Fotogalery: ’n Verlate Kaapstad

Cliffordene Norton
Actueel

"Die Kaapse middestad voor die COVID-19-pandemie was ’n besige plek. Nou is die middestad verlate en slegs die historiese geboue (en Tafelberg) hou wag."

Suid-Afrika moet gewoond raak aan ’n nuwe normaal

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"President Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrikaners moet hulleself voorberei vir ’n nuwe realiteit waar die stryd teen COVID-19 deel word van hulle daaglikse bestaan vir die volgende jaar of meer."

Europe Day 2020 highlights voices that represent different Europes

Cliffordene Norton, Friso Wiersum
Festivals

"I think that we all understand the power of culture in this period better than ever." On Saturday, 9 May Europe Day was celebrated with an online festival, organised by the European Cultural Foundation. The website lets attendees share, experience and imagine Europe through stories, clips, films, podcasts, research, artwork, documentaries, campaigns, performances and debates. The festival content is available until 29 May.

"Every day, I see how storytelling shapes the world"

Cliffordene Norton, Innocent Chizaram Ilo
Literatuur

"I’ve always found motherhood to be such a mystery. You see these women break their backs raising their children, raising their husbands, and for what? I think all of this built up to me writing this story." Innocent Chizaram Ilo’s short story has been shortlisted for the Commonwealth Short Story Prize.

Menings

Gesteelde water is soet

Nini Bennett
Rubrieke

"Of dit nou heuning, koek, sigarette of drank is, gesteelde water is soet, en brood in die geheim geëet, is lekker, sê die wyse Salomo mos."

Die kultuur van selfvernietigende dwarstrekkery in die VSA

Frederik Rudolph van Dyk
Rubrieke

"In die Amerikaanse geval kom daar egter ’n gevaarlike dwarstrekkerstreep voor wat totaal kontak met die werklikheid verloor het, wat wetenskaplike feitelikheid arbitrêr verwerp en ’n ongebreidelde, onredelike sin vir individuele belange en onafhanklikheid het. Net soos ’n ongure tiener wat teëpraat net om te stry, so protesteer halsstarrige Amerikaners wat meestal baie goed weet dat die feite nie in hul saak se guns is nie."

Watse laerisiko-gevangenes, minister Lamola?

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"Korrektiewe beamptes is alreeds onder druk met te veel gevalle. Nou word daar in ’n tydperk van 10 weke nog 19 000 ekstra gevalle by hul werkslading gevoeg."

Magazines in the new normal: Ctrl+X or fast forward?

Catherine Knox
Opinion

"Paper and ink are not going away just yet." As mass extinction threatens South Africa’s traditional magazines (fifteen titles closed down earlier this month), Catherine Knox recalls a time when the industry was on a roll.

Behoefte aan ’n geloofwaardige en "capable" staat

Jason Lloyd
Rubrieke

"Die regering se onbeholpenheid en weiering om na meer stemme as net die mediese perspektief te luister in die hantering van COVID-19 is ’n bewys dat ons meer bekwame politici nodig het om ’n 'capable' staat te bou."

Nou in die verlede: Die dag toe Adolf Eichmann, "die verpersoonliking van die banaliteit van boosheid", gevange geneem is

Jako Bezuidenhout
Rubrieke

"Hierdie week gedenk ons die waaghalsige operasie om een van die wêreld se mees berugte en glibberigste oorlogmisdadigers vas te trek."

Navorsers gebruik ou broodkrummels om handreiniger te maak

Marli van Eeden, Stefan Hayward
Onderhoude

"Tot 30% van die wêreld se kos word vermors. As ons gebruike kan vind vir hierdie 'afval', sal dit baie probleme kan verlig."

A world of possibilities for first-ever International Business graduates

Marli van Eeden, Pierre Erasmus
Interviews

"The degree addresses the need to deliver graduates who are equipped to be role players in a rapidly changing international knowledge economy. Furthermore, it aims to provide students with an enriched student experience through the interaction with international students and the opportunity to explore the global marketplace."

BUSQR – a new way for artists to generate income through livestreaming

Marli van Eeden, Jon Savage
Interviews

"It may just be the world’s first live donations platform that allows artists, performers, comedians, chefs, etc to earn from their fans while they livestream – from anywhere in the world. Also, we’ve seen incredible fundraisers being curated around BUSQR. Musician Dan Green managed to raise R120 000 in one hour for a township in Noordhoek."

Op die front line: ’n gesprek met Eavesdrop oor die rol van kunste

Olivia M Coetzee, Eavesdrop
Onderhoude

"Die arts is vir my die enigste ding wat sin maak deur sulke confusing tye soos dié. Die artist is soos ’n spieël, ôs reflect wat onder die surface aangaan."

Opperlandse overpeinzingen van een neerlandist III

Yves T'Sjoen
NeerlandiNet

"Hoe internationaler de onderzoekfocus, hoe beter de particulariteit van de Nederlandstalige literaturen wereldwijd kan worden belicht. Globalisering betekent geen onachtzaamheid voor lokale ontwikkelingen."

PhD study focuses on cheesemaking for small-scale farmers

Marli van Eeden, Faith Nyamakwere
Interviews

"Dairy farming has the potential to form an important part of cattle production systems for resource-limited farmers, provide healthy cheese products to the local communities and generate additional income."

Leefstyl

"Ek probeer die lewe lig hou" – ’n onderhoud met Cintaine Schutte

Remona Voges, Cintaine Schutte
kykNET Portaal

"Ek dink Louis Pretorius en Albert Snyman het ’n pragtige storie vertel met diepte, interessante storielyne, fully-fleshed karakters, belangrike kwessies wat aangespreek word, goeie tekste en ’n storie met hart."

NATi-aansoeke oop vir produksievoorleggings

Marli van Eeden, Cornelia Faasen
Onderhoude

Die Nasionale Afrikaanse Teater-inisiatief (NATi) is op soek na nuwe, innoverende idees in ’n verskeidenheid genres: musiekteater, drama, komedie, dans- of bewegingsteater en lewende kuns. Alle aansoeke moet teen 1 Junie 2020 om 17:00 ingedien word.

Woordfees dance production brings light to the issue of pollution

Marli van Eeden
Toyota US Woordfees

"With the current coronavirus crisis, and people across the world having to self-isolate, for once the earth is getting a chance to breathe due to fewer people moving around and polluting the earth."

Persverklaring: Kameras begin rol op kykNET-sepiestelle

LitNet
kykNET Portaal

Die TV-en-film-industrie is stadig maar seker besig om in produksie te gaan in hierdie tyd van die wêreldwye COVID-19-pandemie.

Press release: The Fugard at Home – The Fugard Theatre’s digital platform coming soon

LitNet
Lifestyle and entertainment

"With the 'new normal' now upon us, The Fugard at Home will present engaging and compelling content on an online portal that champions the arts and once again connects our loyal Fugard audiences and artists in a meaningful way," says Lamees Albertus, general manager and producer of The Fugard Theatre.

Boeke en skrywers

Trienke Laurie (1946–)

Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum

"’n Digter moet al die warm emosies deurgaan, maar om daaroor te skryf verg koele besinning en meestal afstand en tyd."

Skrywersonderhoud: Anel Heydenrych oor Die afloerder en haar liefde vir stories

Remona Voges, Anel Heydenrych
Skrywersonderhoude

"Die wêreld is waansinnig en min dinge maak regtig sin. Miskien gee skryf vir my die geleentheid om ’n bietjie struktuur te skep – orde in die chaos?"

Lesersindruk: Klaskamer deur Vita du Preez

Barend van der Merwe
Lesersindrukke

"Alles in ag genome was Klaskamer iets anders, ongewoon, maar ek het gesukkel om deur te druk en die boek klaar te lees."

Lesersindruk: Wit Wolf deur Stefaans Coetzee en Alita Steenkamp

Barend van der Merwe
Lesersindrukke

"Die boek is aan die een kant ’n biografie van Stefaans Coetzee, maar dit is ook ’n motiveringsboek. Dit is ’n boek van hoop en versoening."

Grendel-ennui

Crito
Blogs

"Ek begin al uitsien na Trantraal se resensies."

LAPA: Mei goeiste, beste boekwinkel! | May you be good to bookstores in May

LAPA Uitgewers
LAPA Uitgewersportaal

Lees hier watter nuwe boeke in Mei by LAPA verskyn.

In memoriam

In memoriam: "Life is wonderful!" het die aktivis geskreeu toe hy lewenslange tronkstraf kry

Martie Retief-Meiring
In memoriam

"As aktivis was hy bereid om te sterf vir sy aandeel in die anti-apartheidsbeweging in Suid-Afrika."

In memoriam: Adam Schlesinger het ’n plek in jou hart (al besef jy dit dalk nie)

Pieter van der Lugt
In memoriam

"Schlesinger is op 1 April aan COVID-19 dood. Hy was ’n gevoelige, produktiewe en uitstaande popmusikant wat gereeld harte ligter gemaak het – en ons het nie eens altyd geweet dit was hy nie."

Portale

PEN Afrikaans spreek kommer uit oor skorsing van eNCA-nuusaanbieders

LitNet
PEN Afrikaans

Pers- en uitdrukkingsvryheid is noodsaaklik om te verseker dat die media kan aanhou om ’n waardevolle rol in ons demokratiese samelewing te speel.

PEN Afrikaans expresses concern over suspension of eNCA news anchors

LitNet
PEN Afrikaans

Press freedom and freedom of expression is essential to ensure that the media can continue to play its valuable role in our democratic society.

Moenie Afrikaans inperk nie

Mercia Eksteen
ATKV-Portaal

"Afrikaans vier vanjaar tydens die inperking 95 jaar as ’n amptelike taal. Daar kan tereg gevra word wat die rol van taal tydens die inperking is."

Persverklaring: Museumdag 2020 plaas fokus op Taalmuseum se relevansie

LitNet
Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal

Vanjaar se tema is "Museums vir gelykheid: Diversiteit en inklusiwiteit", wat weer die kollig plaas op die werklike doelstellings van museums.

Elders gesien

Elders gesien: Onder haar ma-wees-"kombersie"

Annemarie Smith
Elders gesien

"Ons was die volle uur van besoektyd by haar en ek het geweet toe ek daar uitstap, was dit die laaste keer wat ek haar ooit gesien het. Die heel laaste keer in my lewe. Ek het by die huis gekom en op my bed in my kamer gaan lê. Ek was bang. Ek het geweet dat ons vier kinders heeltemal uitmekaar gaan spat. My bietjie sekuriteit, my ma, my broers en my kat – alles hang aan ’n draadjie."

Elders gesien: Waar is Cyril?

Nini Bennett
Elders gesien

"Komaan, Cyril, wys jou gesig, bring die gebooie en vertel ons wat in fase drie en met die ekonomie gebeur."



Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf.

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 886 5169


© 2020 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved