Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 780

20/12/2019


  Krities Afrikaans

Die jaar wat was

Pasverskyn

Die nuwe Afrikaanse prosaboek

Samestellers: Sonja Loots en Steward van Wyk
Uitgewer: Human & Rousseau 
ISBN: 9780798178082

Die nuwe Afrikaanse prosaboek is ’n viering van verskeidenheid. Dit bied ’n verruimende, vars blik op die Afrikaanse kortverhaal met sowel klassieke verhale deur welbekende skrywers as voorheen ongepubliseerde verhale deur nuwe stemme. Jan Rabie, wat in die laat 1950’s die kontoere van die literêre landskap verlê het met sy soms absurde, soms filosofiese, soms politieke “prosas”, dien as inspirasie. Met Rabie­verhale as invalshoek is hierdie bloemlesing een van eggo’s, spore en teenspraak in die werk van die wyd uiteenlopende skrywers wat hom opgevolg het.

Die jaar wat was

Feesgroete aan die einde van die dekade

LitNet
Menings

Feesgroete en beste wense vanaf die LitNet-redaksie aan al ons lesers!

LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2019 – hier's ons wenner!

LitNet
Wen

Die wenwoord vir 2019 se Afrikaanse woord van die jaar is “droogte”, voorgestel deur meer as een deelnemer. Een van hulle se naam het uit die hoed verskyn ná ’n gelukstrekking. Kyk hier wie wen die prys!

2019 se top 15: hoogtepunte, laagtepunte, raakpunte en knelpunte

Nini Bennett
Rubrieke

"Halala Mzansi!" Oor beurtkrag, Mejuffrou Heelal, die Springbokke, Jonathan Jansen, gayliefde, Boer soek 'n (vr)ou, Zille, Maimane en die res van ons op die land se bipolêre tuimeltrein.

Top 10-flieks van 2019: Floris Groenewald se keuse

Floris Groenewald
Film

"2019 het weer ’n hele spul briljante flieks verskaf, en hier is my tien gunstelinge ..."

Top 10-TV-reekse 2019: Nadine Petrick se keuse

Nadine Petrick
TV

"Soms mis ek die eenvoud van TV1, TV4 en CCV. Jy het presies geweet wat wys wanneer en daar was nie regtig té veel om van te kies nie. Niemand het omgegee om tot volgende Donderdagaand te wag om te sien of Maryna en Neil van Die Sonkring wel by mekaar gaan uitkom nie ..."

Jitsvinger: 10 most influential albums

Jitsvinger
Rubrieke

"My eerste introduction aan ’n liriese profeet en ’n staple van my hoërskoolvakansies se soundtrack as ’n twaalfjarige soos ek deur my cousins se kamervenster in Matroosfontein kyk." Jitsvinger deel sy 10 most influential albums.

Top 10-resepte 2019: Karen Hart se keuse

Karen Hart
Kos en wyn

“Dis die gereg wat ek gaan maak wanneer die stilte neerdaal ná die woelinge van die Kerstyd, wanneer ek saam met my huismense om die kombuistafel gaan sit en nabetragting hou en ons, sat geëet aan feeskosse en die oorskiet daarna, hunker na ’n skotteltjie eenvoudige trooskos.”

Top 10-films 2019: Suzette Kotzé-Myburgh se keuse

Suzette Kotzé-Myburgh
Film

Hier is Suzette Kotzé-Myburgh se gunstelingfilms van 2019.

Top 10-nuwe skryfwerk 2019: Chris Brunette se keuse

Chris Brunette
Skryfwerk

“Om die bestes van die jaar te kies, bly maar ’n subjektiewe taak, maar ek het bydraes ontvang wat die hart aangryp en dis hulle wat ek hier wil lys.”

2019: Réney Warrington’s TV series highlights

Reney Warrington
TV

"Who raised the bar on television shows to the crazy, brilliant level it is today? Was it Netflix with House of cards? Or HBO with True blood or Game of thrones? Hulu with The handmaid’s tale? I cannot definitively say. I do know this: There were so many brilliant series in 2019 that I could watch only half of them and still have enough time to write about them."

2019: Réney Warrington’s movie highlights

Reney Warrington
Film

"The mere existence of a film such as Parasite gives me hope for the movie industry. The fact that it raked in $106,7 million at the box office makes me a little delirious. A film as brilliant, excruciating and funny as Parasite does not make that kind of money. And it’s not the only highlight of 2019."

Menings

Afrikaans se verklarende woordeboeke: gister, vandag en môre

Jana Luther
Seminare en essays

"Die boodskap is duidelik: Die toekoms is digitaal."

Nog gedagtes van ’n beroerte-oorlewende

Jacobus Uys
Menings

"Al wat ek kan doen is om dankbaar te wees en om my beste te doen om die lewe vir ander makliker te maak, en nie te sit en mor nie."

Nasionale gesondheidsversekering nodig om armes se menswaardigheid te herstel en om bevoorregtes menswaardigheid te leer

Jason Lloyd
Rubrieke

"Die NGV-teenstanders moet dus kennis neem dat die armes nie vir ewig op universele gesondheidsorg kan wag nie, want baie van hulle het nie toegang tot mediese fondse nie."

In memoriam: Réna Pretorius

Nerina Bosman
In memoriam

"Daarna sit ons vasgenael en luister hoe sy die kort gediggie vir ons uitlê – en ’n hele nuwe wêreld begin daardie dag vir baie van ons."

Persverklaring: Cecilia Britz sterf

LAPA Uitgewers
In memoriam

"Cecilia Britz was bekend vir haar enorme bydrae tot ontspanningsfiksie in Afrikaans."

’n Huldeblyk aan Cecilia Britz (22 Mei 1955–12 Desember 2019)

Jeanette Ferreira
In memoriam

"Later het sy ook spanningsromans uitgegee, speurverhale, enige verhaal wat goed is – selfs letterkunde – want sy het geglo daar is net een soort boek en dit is ’n goeie boek en vir haar was dit ’n boek oor mense wat kan vóél."

Leefstyl

Persverklaring: Grondwoorde van ver vind tuiste in Paarl

LitNet
Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal

Om op ’n skeppende noot mee weg te spring vir die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) se 45ste bestaansjaar in 2020, is die instelling verheug om die werke van Grondwoorde 2019 se wenners in die Groen Galery uit te stal.

Persverklaring: inskrywings vir kykNET se nuwe realiteitsprogram is nou oop

LitNet
kykNET Portaal

Kan jy vir een maand op ’n plaas oorleef? Skryf in vir kykNET se nuwe realiteitsprogram, Plaasjapie, en bewys dat jy ’n boer is wat ’n plan kan maak.

Press release: Starry cast for Athol Fugard’s masterpiece Master Harold … and the boys

LitNet
Lifestyle and entertainment

A star-studded cast has been announced for a new Fugard Theatre production of Athol Fugard’s masterpiece Master Harold … and the boys which marks the start of the Fugard Theatre’s 2020 season and tenth birthday year.

Boeke en skrywers

Die biblioteek aan die einde van die wêreld

Izak de Vries
Blogs

"Die biblioteek aan die einde van die wêreld is ’n bedonnerde werk. Dit slaan hard. Dit slaan jou binne. Dit slaan jou asem weg. Dit dwing jou om jou brein te laat werk. Dit is nie maklik nie. Dit is egter fantasties."

Eendag is nou

Izak de Vries
Blogs

"Jacomien is so flippen Afrikaans. So onderdanig aan haar man en haar opvoeding. Ek wou soms skree: 'Leef net!' En toe kom sy dit self agter. Boem!"

"As unique as braaivleis and pap" – an interview about ROSA

Cliffordene Norton, Romy Sommer
Books and writers

ROSA (Romance writers Organisation of South Africa) is a non-profit, volunteer-run professional association for romance writers. Cliffordene Norton talks to Romy Sommer about this organisation’s origin, 100-membership mark and future projects.

PW Buys (1923–1999)

Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum

"Pieter Willem Buys is op 15 Oktober 1923 in Germiston in die destydse Transvaal (vandag Gauteng) gebore. Sy ouers was Karoomense. Sy moeder was ’n nooi Du Plessis van Philippolis."

PEN Afrikaans: Die wêreld van die skrywer – Eben Venter

PEN Afrikaans
PEN Afrikaans

In hierdie artikel beantwoord bekroonde skrywer, Eben Venter, die vraag: het Afrikaans die seggingskrag om seksuele ervarings te dra?

PEN Afrikaans-nuusbrief: Desember 2019

PEN Afrikaans
PEN Afrikaans

Lees PEN Afrikaans se Desember 2019-nuusbrief hier.

African library: The woman next door by Yewande Omotoso

Annie Gagiano
Books and writers

"Some readers might have formed a mistaken superficial impression of this impressive novel, based on brief reviews. Yewande Omotoso’s 2016 (second) novel is by no means a comforting or a sentimental “Rainbow Nation” or facile Truth and Reconciliation text; nor is it 'chick lit' for old ladies ..."

Philip Kerr se Hans-Nazi’s is donker Berlynse noir

Maryke Roberts
Resensies

"Die ooreenkomste met ons eie land se benarde situasie – eers die agterdog van die Apartheidsjare; mense wat oornag verdwyn en dae later in riviere of oop stukke veld opduik, met flou verskonings van ongelukke wat deur lompheid veroorsaak is; en dan die neiging om die verlede as beter voor te hou – is ooglopend."

Die vrede van Vereeniging deur Jan Scholtz en die stilswye van die bitter beginners

Jaap Steyn
Resensies

"Die stuk is in 1982 in boekvorm uitgegee nadat dit as televisiedrama op Maandagaand 19 Oktober 1981 oor die Afrikaanse televisiediens van die SAUK uitgesaai is."

Nello en Patrasche: Een kerstverhaal met een miljoenenoplage over Vlaanderen

Herman Meulemans
NeerlandiNet

"Je moet het maar kunnen: op het einde van de 19e eeuw een Engelse novelle schrijven over de arme dreumes Nello met zijn hond Patrasche in Antwerpen, een boek met een oplage van honderd miljoen en meerdere internationale verfilmingen. Wie doet dat Marie Louise de la Ramée, of Ouida, na?"

Resensie: Die pad na selfbestuur: Anderkant die mislukking van staatsbestuur deur Flip Buys

Deon Geldenhuys
Resensies

"Soos Hermann Giliomee in die voorwoord skryf, moet Die Pad na Selfbestuur 'dringend en deeglik gelees word deur almal wat ’n premie plaas op die Afrikaners se voortbestaan' in Suid-Afrika."

Brand deur Fanie Viljoen: ’n resensie

Anke Theron
Resensies

"Hierdie boek is beslis vir enige leser wat die somervakansie aan die brand wil lees."

’n Kat se kans en Elke hond kry sy dag: ’n leser se indrukke

Anke Theron
Lesersindrukke

"Dié twee boeke is beslis ʼn aanwins vir enige boekrak, tuis, by die skool of die biblioteek. Veral op die lang reise tydens die skoolvakansie. Kinders kan hope interessante dinge leer oor honde en katte."

Draakasem deur Jaco Jacobs: ’n lesersindruk

Anke Theron
Lesersindrukke

"Hierdie eenvoudige verhaal is pragtig geïllustreer en die drake lyk indrukwekkend. Beslis ’n goeie opsie vir die Kerskous."

Nuwe vrese deur Willem S van der Merwe: ’n resensie

Bibi Burger
Resensies

"Soos wat dit staan, laat die meeste verse in Nuwe vrese my onbevredig, met die uitsondering van daardie enkeles wat wel verpletter."

Jan Smuts: Wie en wat was hy eintlik? deur Paul Grobbelaar: ’n Ope brief

Sarel Venter
Lesersindrukke

"Mag ek u met eerbied maar oom Jannie noem? Ons mense het mos altyd van Slim Jannie gepraat, of van oom Jannie. Ek onthou toe my oorlede moeder in trane was nadat u in 1950 oorlede is, al was sy 'n vurige Nasionalis."

LitNet Akademies

Die sublieme in die ekologie: ’n Ekofeministiese teologiese interpretasie van ’n Oos-Kaapse kunstenaar se ekologiese visie, spiritualiteit en identiteit

Annalet van Schalkwyk
LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe)

“Hierdie ondersoek van ekofeminisme lei tot die oogmerk en strategie daarvan, naamlik ’n radikale transformasie van hoe ons as mense onsself en ons verhoudings met andere en met die aarde beskou.”

Elisabeth Eybers se “soetste kettery”: Die woord en die Woord in haar poësie

Lina Spies
LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe)

“Sonder ontkenning van die algemeen-menslike dimensie van Elisabeth Eybers se religieuse poësie, gaan ek uit van haar vroulike identiteit.”

Nou op Voertaal

Ramaphosa se kwytskelding is "bisar", sê DA

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Duisende gevangenes in Suid-Afrikaanse tronke gaan danksy begenadiging deur president Cyril Ramaphosa vroeër vrygelaat word, maar nie almal dink dít is ’n goeie idee nie."

Dichter Jules Deelder overleden

Ingrid Glorie
Literatuur

"De Rotterdamse dichter Jules Deelder is na een kort ziekbed overleden. Hij werd, schrijft uitgeverij De Bezige Bij in een persbericht, 'ook tot zijn eigen verbazing', 75 jaar oud."

Hoe gebruik je de stad? Kaapstad, Kazan en "the Dutch approach"

Guido van den Berg
Meningen

"Hoe gebruik je de stad? Hoe ga je er mee om? Kun je een stad wel 'gebruiken', alsof het een gebruiksvoorwerp is?"

Eskom hou publiek aan die raai oor ’n donker Kersfees

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Eskom probeer sy bes om die Kersfeesligte tot ten minste vroeg volgende jaar sonder beurtkrag te laat brand, maar kan niks belowe nie."

Conference: Africa, 60 years of independence

Voertaal
Kalender

Calendar: 30 January 2020 | 9.00–17.00 | Stadsgehoorzaal | Leiden

We challenge each of the speakers to reflect on Africa’s recent past and current state of affairs through the lens of their own discipline and expertise.

System crasher review: Examining the child foster care system

Marli van Eeden
Film

"This film shows how, tragically, early childhood trauma can lead to lifelong complications for a child, affecting them for the rest of their life."

Nelson Mandela Lecture 2020: Elnathan John

Voertaal
Kalender

ZAM is proud to announce that the speaker for the 2020 ZAM Nelson Mandela Lecture (on 1 March 2020) is Nigerian writer, satirist and lawyer Elnathan John.

Verslag 48e Huizingalezing: Het onverantwoordelijke gebaar – of ga terug naar waar jij vandaan komt

Francine Maessen
Cultuur

"Marlene Dumas’ lezing is een pleidooi om met een open blik naar verschillende kunstvormen te kijken en de invloed van ideeën over de kunstenaar daarbij kritisch te onderzoeken."

Nuwe skryfwerk

Die plaegeteisterde plek

Zebulon Kochk
Poësie

“Terwyl moordenaars
tot die tong gewapen is”

Deurnag

Margaret Cordier
Poësie

“vlug voëls na hulle neste
met die dag se reste
opgepak”

Die brandende hoed

Morné du Preez
Poësie

“steek jou hand in die brandende hoed
die siel is heel, die liggaam bly gebreek”

Weg

Margaret Cordier
Poësie

“die Waterberge het kwashale gekry
verkleurd in pers en perske is die rant”

Hennie

Wietz Marais
Fiksie

“Dis toe, een aand, dat die polisie daar opdaag en my kom vat. My swaer het alles gereël. Ek was in groot stront, Oom. Groot stront! Ek het gedink, nou's dit verby met my. Alles is verby.”

Die kaal nagmaal

Stanley Cierenberg
Poësie

“daai is soos Bybelkos –
dis soos ’n kaalvoet nagmaal, dis familie.”

Die Joons-kinners

Stanley Cierenberg
Fiksie

“Toe begin Rudolph pakkies met neute vir die juffrou aandra. So een of twee keer ’n week. Nogal toegedraai in ’n mooi sakkie en toegebind met ’n gekleurde lint. Die juffrou kon sien dit was ou linte wat seker van laasjaar se Kersgeskenkies af kom, maar sy het nie omgegee nie. Dis die gedagte wat tel.”

Rolling milestones

Liberty Delsouiller
New writing

“Such freedom to cut the deadlines,
Tear off the expiry dates”



Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf.

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 886 5169


© 2019 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved