Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 768

27/09/2019


  Krities Afrikaans

LitNet: Jou China

Fresh off the press

The Night Trains

The privately-operated, nightly labour trains running between Booysens and Ressano Garcia left deep scars in the urban and rural cultures of black communities whether in the form of popular songs, such as Stimela and Shosholoza, or in a belief in nocturnal witches' trains that captured and conveyed zombie workers to the region's most unpopular places of employment. By tracing the up- and down- rail journeys undertaken by black migrants over half a century it is possible to reconstruct how racial thinking, expressed logistically, reflected the evolving systems of segregation and apartheid. Mozambican migrant labour formed an integral part of a largely hidden, parallel universe that created the wealth of 20th century South Africa and some of the deepest roots of an on-going tragedy lie, to this very day, besides the rails of the Eastern Main Line.

Title: The Night Trains
Author: Charles van Onselen
Publisher: Jonathan Ball
ISBN: 9781868429943

LitNet Akademies

China se eerste oorsese militêre basis in Djiboeti: ’n kontekstualisering van die oogmerke, politieke belange en toekomsmoontlikhede

Theo Neethling
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)

“Diplomatieke bande tussen China en Djiboeti bestaan reeds sedert 1997, maar dit was eers meer onlangs dat China sy voetspoor in dié klein Afrikastaat verdiep het.”

Visuele uitbeeldings van ’n miskraam in die kunswerk Loss: ’n Kritiese toepassing van Freud se teorieë van verlies en trauma

Nathani Lüneburg
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)

“Ek ondersoek traumateorieë oor verlies en argumenteer in die lig hiervan dat rou ’n natuurlike, terapeutiese manier is om op verlies te reageer.”

SA Akademie-pryse 2020: voorstelle ingewag

LitNet
Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns

Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns vestig graag u aandag op die Akademiepryse wat gedurende 2020 vir toekenning oorweeg word. Volledig gemotiveerde voorstelle vir enigeen van hierdie pryse word ingewag.




Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf.

Menings

Die verlede in die hede: Kan ons anders onthou?

Christi van der Westhuizen
Menings

"So baie van die wit Afrikaners wat ek ken, wil niks weet van enigiemand anders se pyn nie, wil nie hoor van apartheid nie en wil veral nie vir ’n oomblik dink aan hul eie aandadigheid of verantwoordelikheid teenoor ander nie. En laat jy nou net die killjoy wees wat hierdie kwessies ophaal by ’n braai. Wat gaan aan met ons? Hoekom is ons so bang om te verander? Om verantwoordelikheid te neem vir wie ons is?"

Op reis vir Afrikaans – Europa bied oneindige moontlikhede

Wannie Carstens
Menings

"Hulle hoef of moet nie Afrikaans aan te bied nie, maar hulle doen dit omdat hulle potensiaal vir die taal in Europa sien en dus besondere moeite doen om dit in hulle kursusse te betrek."

Westerse ontnugtering en die Nederlandse parlementsbesluit

Heinrich Matthee
Menings

"Die Nederlandse parlementsbesluit sluit ook aan by ’n wyer tendens waarin Westerse media, ontleders en regerings die ANC meer krities beoordeel. In watter mate sal ander Europese, Australiese en Amerikaanse politieke rolspelers vorentoe druk op die ANC-regering plaas oor skendings van burgerregte en menseregte?"

Gedagtes van ’n beroerte-oorlewende

Jacobus Uys
Menings

"Hoekom skryf ek hier? Beroerte is mos iets wat met ander mense gebeur! Ek het egter met verloop van tyd my verstom oor hoe algemeen beroertes is. Daarom wil ek graag met alle mense wat in aanraking mag kom met beroerte-pasiënte, ’n paar gedagtes deel ‒ hoofsaaklik om dit vir jou as leser en ook vir die pasiënt maklik(er) te maak."

Dinamiet, sout en lig

Handré Brand
Seminare en essays

"Die onderliggende lewenswaardes wat voortspruit daaruit om ’n bron van sout en lig vir die breë gemeenskap te wees, is ’n verdere uitbouing van die historiese ontwikkeling van die Bizweniplaas."

Veiligheidspersoneel

Amanda Greeff
Menings

"Daar is altyd drie persone in so ’n voertuig: die bestuurder, ’n wag en die 'runner'. Hulle is almal gewapen. Die bestuurder het opdrag om altyd só te parkeer dat hy maklik kan wegjaag, sou daar ’n aanval kom. Die enjin moet die hele tyd luier. Die geld is die belangrikste, word hulle aangesê. Die wag klim dan uit en moet die 'runner' oppas en beskerm terwyl hy die geldkiste uithaal en indra. So ook die heeltyd binne en wanneer hy weer uitkom."

NouNet-mening: Drink en bestuur – "Mamma wag nie vir my nie"

Riette Rust
NouNet

"’n Nuwe perspektief oor drink en bestuur is nodiger as ooit. En dit sluit nie padblokkades en blou ligte in nie."

NouNet: publiseer jou mening op LitNet!

LitNet
NouNet

Het jy geweet jy kan op LitNet publiseer? LitNet gaan R1 250 beskikbaar stel aan die skrywers van NouNet-meningsartikels. Jy pen jou mening oor enigiets onder die son neer. Verkieslik iets aktueels, maar dit kan ook oor boeke, reis, of die lewe in Suid-Afrika, die liefde of iets wat jou irriteer, gaan. Laat hoor van jou!

Boeke en skrywers

Jan Rabie Marjorie Wallace-skrywersbeurs 2020: ’n onderhoud met Steward van Wyk

Naomi Meyer, Steward van Wyk
Onderhoude

Steward van Wyk, sameroeper van die Jan Rabie Marjorie Wallace-skrywersbeurs, praat met Naomi Meyer oor hierdie geldelike inspuiting wat bloeiende jong skrywers vir ’n tyd lank sal genees van ’n groot finansiële kopseer.

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Vegters deur Lucia Prinsloo

LitNet
Du Toitskloof Wyne | LitNet Eerste Slukkie

LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Vegters deur Lucia Prinsloo, aangebied deur Du Toitskloof Wyne
Skrywersonderhoud: Willem S van der Merwe oor Nuwe vrese

Remona Voges
Skrywersonderhoude

"Ek het meer uitgebrei op sekere ou temas soos verlore liefdes en die dood, en metafore het meer afgestroop geword. Ek dink ek het ook minder byvoeglike naamwoorde gebruik. Less is more."

Zola deur Johan Jack Smith: ’n onderhoud en ’n lesersindruk

Louise Viljoen, Johan Smith
Boeke en skrywers

"Zola is grusaam, grafies en visueel sterk geskryf. Die storielyn is behendig verweef met subintriges wat die lyne tussen realiteit en fiksie doelbewus en suksesvol vervaag."

’n Leser se indrukke van The Rise & Demise of the Afrikaners deur Hermann Giliomee

KrotoaX
Lesersindrukke

"Vandag is Afrikaans soos ontwikkel deur die Genootskap van Regte Afrikaners in ’n krisis hoofsaaklik omdat dit ’n politieke voetbal geword het, om Jakes Gerwel se metafoor te gebruik. Dié bal word geskop deur geleerdes van alle kleure behalwe bruin. En nêrens word daar meer gespeel met die bal as by die US nie."

Boekresensie: Liefde agter tralies deur Carla van der Spuy

Riette Rust
Resensies

"Die gevangenes en hul metgeselle buite die tronk vertel hul verhaal in ’n eiesoortige stem. Dis asof karakters in ’n roman aan die woord is."

Onstuimig knetteren Nederlandse letteren onder het Zuiderkruis

Yves T'Sjoen
NeerlandiNet

"Enkele maanden geleden verscheen in het fonds van uitgeverij Van Schaik een uitgebreid panorama van de Nederlandstalige literatuur, Verbintenis en venster. Die Nederlandstalige letterkunde van aanvang tot hede (H.P. van Coller, red.). In een eerste deel van meer dan vierhonderd pagina’s, geschreven door Hennie van Coller, wordt een overzicht geboden van literaire ontwikkelingen en sociaal-politieke en culturele contexten in de Lage Landen van de Middeleeuwen tot vandaag."

Verbazende stroopwafels

Hendrik-Jan de Wit
NeerlandiNet

"Een ijzersterk verhaal is het verhaal van The Amazing Stroopwafels. De excentrieke band laat zich nergens in passen. Ze laten zich niet in met platenboeren en managers."

Persvrystelling: Skryfskool in die Swartland

LitNet
Skryfsake en rubrieke

Een van vanjaar se opwindendste Afrikaanse nuwelingskrywers, Lize Albertyn-du Toit (Die kinders van Spookwerwe, Human & Rousseau), woon op Vlakkerug. En dit is waar jy jou skryfspiere gaan ontwikkel, of versterk. Dis ’n afspraak met jouself.

Onderhoud met Rachelle Greeff oor die Swartland-skryfskool

Naomi Meyer, Rachelle Greeff
Skrywersonderhoude

"As jy ’n mate van talent het, ’n handvol verbeelding, nuuskierig is oor die lewe en weet (goed) skryf gaan oor lang ure alleen sit en voortdurend herskryf en dis nié glamorous nie, is jy kwartpad daar. Dan begelei ek jou met entoesiasme."

Tuin van Digters 2019 – video: Verse oor huis en taal

Naomi Bruwer
Boeke en skrywers

Frieda van den Heever gesels met Danie Marais, Diana Ferrus, Jolyn Phillips en Daniel Hugo oor die temas "huis" en "taal" in hulle digwerk, asook die invloed van vertaling daarop.

Kortliks

Crito
Blogs

Crito reageer op resensies oor Sushi en Shosholoza deur Erns Grundling, Die wolkversamelaars deur Nadia de Kock, Klikbek deur Sidney Gilroy en Seks, leuens en die internet deur Erla Diedericks.

NALN-boekbekendstelling: Afrikaans bars behoorlik uit sy nate

LitNet
Boeke en skrywers

Lees hier watter boeke binnekort by NALN bekendgestel word.

Boekbekendstelling in Gauteng: Debbie Loots se Die boek van gelukkige eindes

LitNet
Boeke en skrywers

Kom kuier saam by die bekendstelling van Debbie Loots se nuwe roman, Die boek van gelukkige eindes in Gauteng!

Fotogalery: foto's van Breyten uit die ou dae

LitNet
Foto's

Kyk hier na foto's van Breytenbach en ander bekende letterkundiges uit die ou dae.

Leefstyl

Aardklop 2019: Die dinge van ’n kind deur Marita van der Vyver op die planke

Yolanda Wessels
Aardklop

"Die temas wat Marita van der Vyver aanraak, bly universeel en relevant in die huidige klimaat, hoewel die boek, die nuwe Suid-Afrika, die leser (van toe) en ook die karakters, reeds lankal mondig is. Daar is nie ’n beter titel vir die verloop in dié storie nie. Die boek en ook die verhoogstuk handel oor 'loss of innocence'. Nie net op seksuele gebied nie, maar op verskeie vlakke. Die oomblik wanneer jy bewus word dat daar vir jou gelieg is deur die staat, die kerk, jou ouers, jou vriende, jouself ..."

Aardklop 2019: Die drie groot K’s

Yolanda Wessels
Aardklop

"Die drie moet-sien K’s vanjaar by Aardklop is Katvoet, Kamphoer en Koningin Lear. Uit hierdie drie toneelstukke uit die boonste rakke en soveel ander topproduksies, is daar gewis iets wat ’n ieder en ’n elk se smaak sal geval. Behalwe dat gesoute spelers die toon aangee in al drie produksies en wys waarom hulle deel uitmaak van Suid-Afrika se beste akteurs en aktrises, word die produksies aangevoer deur van ons beste skrywers en regisseurs. Die produksies is gelaai met tonne emosie, soms seer, soms bitter komedie, maar deurspek met waarheid waarmee elke mens kan identifiseer."

ATKV-Tienertoneelfinaal: ’n Fees van tieners, talent en teater

LitNet
ATKV-Portaal

Lees hier vir meer inligting oor vanjaar se ATKV-Tienertoneelfinaal wat tot 27 September by die Adam Small-teater in Stellenbosch plaasvind.

Poppie Nongena-rolprent skenk gedeelte van wins aan veldtog teen geslagsgeweld

Marli van Eeden, Christiaan Olwagen, Helena Spring
Onderhoude

Die lokprent vir die langverwagte rolprent Poppie Nongena is dié week uitgereik. Die rolprent het skoonskip gemaak by die onlangse kykNET Silwerskermrolprentfees, waar dit met 12 toekennings bekroon is. Marli van Eeden gesels met Christiaan Olwagen en Helena Spring.

Film review: Hustlers, or rather, The godmother

Reney Warrington
Film

"It’s a gritty drama, an all-out condemnation of the greed of men, with rather great comedy thrown in – and yes, with some strippers. Oh, and believe you me, JLo is a revelation as Ramona Vega."

"Ek het my voorouers se stories part van my lewe gemaak" – ’n onderhoud met Deidre Jantjies

Cliffordene Norton, Deidre Jantjies
Onderhoude

Deidre Jantjies het ’n lang geskiedenis van toneelspel; sy het hierdie vaardighede gebruik om haar eie verhale te skryf wat sy in kortfilms omskep het. Met haar vervaardigingsmaatskappy, Na Aap Productions, wil sy die onbekende geskiedkundige verhale van Suider-Afrika vertel. Ter viering van Erfenisdag (24 September) het Cliffordene Norton met haar gesels.

Klassieke resepteboeke: ’n knippie Suid-Afrikaanse geskiedenis

Cliffordene Norton
Menings

Hoeveel keer het jy al geantwoord: “Dis my ouma se resep,” op ’n kompliment oor ’n gereg waaraan almal lekker smul? Daar is baie herinneringe in kos: ’n sny van jou lekkerste verjaarsdagkoek, lekker kerrievis oor Paasnaweek of skons op Kersfeesoggende. Ter viering van Erfenisdag (24 September) het Cliffordene Norton die JAN Innovation Studio in Kaapstad besoek, waar klassieke resepteboeke vir toekomstige sjefs bewaar word.

’n Kombersie vir erfenismaand

Karen Hart
Kos en wyn

“Een van my Ouma se ou resepte, wat ek kleintyd leer ken het as Ouvrou-onder-die-kombers, ken baie ander bloot as koolfrikkadelle ...”

Nou op Voertaal

Ouma Katrina en ’n nuwe lewe vir die N|uu-taal

Heindrich Wyngaard
Nuusvinke

"Taal was ’n bepalende tema in die afgelope week se Erfenisdagvieringe in Suid-Afrika: taal se plek, se krag, in die samelewing en ook die diversiteit, die verskillende tongvalle, van taal. Dit het onder meer ter sprake gekom in die toesprake van politieke leiers van oor die politieke spektrum. Maar die fokus van die toesprake en verklarings kon nie verder van mekaar verskil nie."

A-Z van au pair-werk: ’n onderhoud met Liz du Toit

Cliffordene Norton, Liz du Toit
Reizen

“Ek wil vir ’n jaar oorsee gaan au pair.” Baie jongmense besluit deesdae om hierdie roete ná skool/studies te volg, om te reis en om meer lewenservaring op te doen. Maar wat behels au pair-werk? Hoe doen jy aansoek? En wat behels die aansoekproses? Cliffordene Norton het met Liz du Toit van The Au Pair-agentskap gesels om meer uit te vind.

Kerk besluit mans is nie meer vroue se baas nie

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die Hervormde Kerk het met ’n groot meerderheid op sy algemene kerkvergadering in Pretoria besluit om die kerk se huweliksformulier so te wysig dat vroue nie meer as die man se mindere beskou word nie."

Nuwe projekte sit woema in erfenis en opvoeding

Clifford Roberts
Meningen

September is Erfenismaand in Suid-Afrika en drie nuwe, merkwaardige opvoedingsprojekte waarby wynplase en gemeenskappe hande neem, het onlangs die lig gesien en vorm nuwe fondamente vir die erfenis van môre, skryf Clifford Roberts.

Jan van Riebeeck en Krotoa se tyd: 10 verrassende feite

Menán van Heerden
Geschiedenis

Ter viering van die jaarlikse Erfenismaand in Suid-Afrika, lig Menán van Heerden 10 feite uit oor die vroeë Kaapkolonie, insluitend: die oorsprong van taboewoorde; die “regte” Jan van Riebeeck; Simon van der Stel se Oosterse wortels; en die vroeë Kaap se sosiale struktuur.

Feestelijke openingsavond Week van de Afrikaanse roman in Den Haag

Ingrid Glorie, Elize Zorgman
Literatuur

"Vrijdag 20 september begon de Week van de Afrikaanse roman met een feestelijke bijeenkomst in de Centrale Bibliotheek in Den Haag. Hier zijn de foto’s!"

Vergelegen: ’n skat van erfenis, natuurskoon en wêreldgehalte-wyn

Marli van Eeden
Cultuur

"Vergelegen spog met ’n geskiedenis wat oor meer as 300 jaar strek en weerspieël ’n outentieke uitbeelding van Kaapse kultuurerfenis. Bekend vir hul bekroonde wyn, en natuurlik die uitgebreide tuine, is die landgoed veral nou, in die warmer maande, heerlik om te besoek." #erfenismaand

Afrikaans is uniek!

Menán van Heerden
Over taal

Ter viering van Erfenismaand in Suid-Afrika word die uniekheid van Afrikaans gevier. Lees meer oor Afrikaans hier!

#erfenismaand #suidafrika #afrikaans #nederlands

Nederlandse leerstoel vir universiteite in Suid-Afrika beoog

Willem de Vries
Academisch

’n Nederlandse leerstoel vir Suid-Afrika wat fokus op taalkunde, letterkunde en geskiedenis en waarby universiteite in die Lae Lande en Suid-Afrika sowel as die Taalunie betrokke sou wees, word tans in die vooruitsig gestel, skryf Willem de Vries.

Afrikaans wen aan waardering danksy opregte erns met wisselwerking – Breytenbach

Willem de Vries
Meningen

"Vir Afrikaanse letterkunde begin daar nou ’n resepsieverbreding plaasvind. En die basis word gelê vir wat nou eers werklik ’n diepgaande wisselwerking en ’n gesprek is, ’n dialoog sou ons dit kon noem, tussen Afrikaans, wat natuurlik verwant is aan die Germaanse tale, én al die ander invloede wat ingekom het." Só het die Afrikaanse digter Breyten Breytenbach op die afgelope Tuin van Digters-fees op die dorp Wellington in die Wes-Kaap gesê. Willem de Vries berig.

Breytenbach gesels met vertalers en lesers oor vertaling as bewuswording

Willem de Vries
Meningen

Insiggewende beskouings oor vertaling en die vertaalbaarheid van Breyten Breytenbach se gedigte het die botoon gevoer in ’n bespreking waaraan hy by die Tuin van Digters-fees op Wellington deelgeneem het, berig Willem de Vries.

Portale

PEN Afrikaans-nuusbrief: September 2019

LitNet
PEN Afrikaans

Lees PEN Afrikaans se September-nuusbrief hier.

PEN Afrikaans se algemene jaarvergadering 2019: Notule

LitNet
PEN Afrikaans

PEN Afrikaans se algemene jaarvergadering het op 14 September plaasgevind. Hier is die notule.

PEN Afrikaans se algemene jaarvergadering 2019: Voorsittersverslag

LitNet
PEN Afrikaans

PEN Afrikaans se algemene jaarvergadering het op 14 September 2019 in die Wellington-biblioteek plaasgevind. Lees die voorsittersverslag hier.

PEN Afrikaans se algemene jaarvergadering 2019: Bestuurdersverslag

LitNet
PEN Afrikaans

PEN Afrikaans se algemene jaarvergadering het op 14 September 2019 in die Wellington-biblioteek plaasgevind. Lees die bestuurdersverslag hier.

Mediaverklaring (Afrikaanse Taalraad): Die debat in die parlement oor Erfenisdag

LitNet
Die Afrikaanse Taalraad-portaal

“Die ATR verwelkom die robuuste debat verlede week Donderdag in die parlement oor Erfenisdag en die rol van inheemse tale en kultuur in die Suid-Afrikaanse samelewing. Dit is verblydend dat Afrikaans asook ander inheemse tale op dié vlak beredeneer word,” het die ATR in ’n verklaring gesê.

Nuwe skryfwerk

2019

Marnus Kok
Fiksie

“Verlede jaar op Oujaarsdag was ek in Ballito en het myself gesê dat 2019 my jaar is ...”

Sluiterspoed

Theresa Postma
Poësie

“Hoe graag sou ek die sluiterspoed wou verstel
die lewe op ʼn driepoot stil, lig op nog ʼn film laat val.”

Skole

Wiskunde met LitNet: graad 12 – Waarskynlikheid

LitNet
Skole

Is jy in graad 12 en besig om voor te berei vir die rekord- en eindeksamen? Kyk hierdie video oor waarskynlikheid wat deel uitmaak van ’n reeks van vier video’s waarin Lee-Ann West jou help. Teken in by LitNet om nog weeklikse video’s te ontvang!

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 886 5169


© 2019 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved