|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 1035
30/01/2025
|
Krities Afrikaans
|
 |
|
Samesteller: Wendy Maartens
Illustreerder: Candiss Diamondis
Uitgewer: Lapa
ISBN: 9780637007122
Te poenankies vir woorde is ’n unieke inkleurboek wat fokus op idiome en gesegdes oor vriendskap, liefde en omgee. Hierdie boek is ontwerp om kinders en selfs volwassenes te inspireer om die waarde van liefde en vriendskap te vier. Met pragtige illustrasies om in te kleur en betekenisvolle idiome om te ontdek, is hierdie boek perfek vir gebruik in die klaskamer, as ’n geskenk, of as ’n interessante gesprekspunt aan die etenstafel of rondom die braaivleisvuur.
|  |
|
 |
SA se soldate in die DRK
Freek Robinson, Abel Esterhuyse
Onderhoude
Suid-Afrika se soldate in die Demokratiese Republiek die Kongo (DRK) is in die moeilikheid. Freek Robinson gesels met Abel Esterhuyse (Fakulteit Krygskunde, Universiteit Stellenbosch) oor hul benarde situasie.
|
 |
Heupvuur: Theo Venter oor die Onteieningswet
Theo Venter
Menings
"Waarom sou die President die wetgewing teken vier dae nadat hy by die Wêreld- Ekonomiese Forum sakeleiers uitnooi om Suid-Afrika as beleggingsgeleentheid te oorweeg, wetende dat eiendomsreg ’n kritieke risikofaktor vir enige besigheid is? Waarom sou hy die wetgewing onderteken sonder om dit met senior lede van die RNE te bespreek of ten minste sy optrede op ander maniere te kommunikeer?"
|
 |
Praktiese wenke as onteiening sonder vergoeding jou in die gesig staar
Reghard Brits
Menings
Reghard Brits, ’n praktiserende regskenner en deeltydse dosent verbonde aan Akademia se Fakulteit Regsgeleerdheid, meen onteiening sonder vergoeding is ’n ingewikkelde proses. Dit is egter belangrik om te weet dat dié wetgewing nie die staat toelaat om grond (of ander eiendom) summier weg te neem nie.
|
 |
Fact-checking the fact-checkers
Ian Glenn
Opinion
"Logically, what is the justification for fact-checking – and then monitoring and censoring – Facebook or X or Instagram, but not WhatsApp?"
|
 |
Wat sê Bettina? Die "sonde" van empatie
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"Saam met empatie is daar die konsep van genade. Wanneer Mariann Budde dus vir Donald Trump vra om genade te hê met die vlugtelinge, met die gays, met die trans mense, is haar versoek en haar gebed heeltemal belyn met die beginsels van die Christelike geloof wat sy aanhang."
|
 |
Hoekom so pro-Trump?
George Rauch
Elders gesien
"Die sektariese verval wat hieruit volg, sal Amerika inhaal. Die gevolge vir die wêreld (ook ons) sal moeilik herstel word, maar dit sal."
|
 |
Die ontwikkeling van die Suid-Afrikaanse militêre doktrine
Leopold Scholtz
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) (2019)
"Die artikel ontleed elemente uit die Anglo-Boereoorlog, die twee wêreldoorloë en die Grensoorlog en kom tot die gevolgtrekking dat ’n eiesoortige Suid-Afrikaanse militêre doktrine wel bestaan, en dat dit verwant is aan die Duitse Bewegungskrieg."
|
 |
"Poisonwood-politiek" – die Kongo bly uitmekaarval
Chris Heymans
Polsslag, OuLitNet
"Die sluipmoordaanval op Laurent Kabila is die jongste verwikkeling in die Kongolese nasionale trauma. Dit is ’n verdere terugslag vir ’n land wat werklikwaar onder die mees tragiese politieke stories in Afrika sowel as in die wyere internasionale toneel tel."
|
 |
Meer as 50 busse brand uit in oornagaanvalle
Jean Oosthuizen
Voorblad
"Die waarnemende provinsiale kommissaris van die SAPD in Mpumalanga, Zeph Mkhwanazi, het die voorval ten sterkste veroordeel en onmiddellik ’n span ondersoekers saamgestel om ondersoek in te stel 'met die hoop om oortreders van hierdie gruwelike kriminele optrede in hegtenis te neem'."
|
 |
Spanning in regering laai op oor Onteieningswet
Jean Oosthuizen
Voorblad
"Artikel 80 van die Grondwet bepaal dat een derde van die lede van die Nasionale Vergadering (NV) by die Konstitusionele Hof aansoek kan doen om ’n bevel te verkry dat ’n parlementswet in sy geheel of ten dele ongrondwetlik is."
|
 |
Leesimpressie: Uittocht naar Gaza door Fatena Al Ghorra
Erik van den Bergh
Literatuur
"Met 12.000 anderen verblijft ze bijna een maand in het Al-Quds-ziekenhuis. Daar schrijft ze 24 zeer persoonlijke brieven aan haar elfjarige nichtje over 'de grootste poging tot uitroeiing in de recente geschiedenis'."
|
 |
Persbericht: Gouden Ganzenveer 2025 voor Bart Van Loo
Voertaal
Literatuur
De Academie De Gouden Ganzenveer kent de Gouden Ganzenveer 2025 toe aan de Belgische auteur en conferencier Bart Van Loo. Bart Van Loo heeft een breed en gevarieerd oeuvre met zijn liefde voor de Franse cultuurgeschiedenis in al haar facetten als rode draad.
|
 |
’n Manifes vir musikale modernisme in Suid-Afrika: Stefans Grové se 1952-Standpunte-artikels
Willemien Froneman, Stephanus Muller
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)
"Grové oorweeg die moontlikhede vir die skep van ’n eie en unieke Suid-Afrikaanse toonkuns, en sy insigte oor die gebruik van inheemse musiek in Westerse komposisies bied nie net ’n kritiese nadenke oor die wyse waarop rasseskeiding die moontlike beoefening van musikale primitivisme gekortwiek het nie, maar ook ’n perspektief op hoe kunsmusiekkomposisie apartheidsideologie ouditief help skep het."
|
 |
Rumi se wyn- en bedwelmingsbeeldspraak
Elizabeth van der Berg
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)
"Die onuitspreeklikheidseienskap van die mistieke ervaring en die gevolglike funksie van metafore in mistieke poësie word onder die loep geneem. ’n Kort historiese agtergrond word dan oor die verwantskap tussen wyn/bedwelming en mistieke ekstase wat reeds sedert voor-Christelike tye bestaan, gegee."
|
 |
Breyten Breytenbach – ’n besinnende en kritiese waardering
Pieter Duvenage
Boeke en skrywers
"Kortom, dit gaan hier oor ’n voorlopige waardering (as tipe huldeblyk) wat die volgende motiewe in sy kuns en besinnende werk onder die loep neem: jeugherinneringe, ’n komplekse spiritualiteit, vervreemding en ballingskap, politieke verset en aktivisme, en taal as ruimte van mag en weerstand."
|
 |
Remembering a revolutionary: the legacy of Frank Anthony
Moegammad Tahier Kara
Books and writers
"Frank Anthony’s activism was not just a political endeavour; it was a deeply emotional and personal commitment to the pursuit of freedom and justice ... With each word penned in defiance, each poem recited in solidarity, Anthony poured his heart and soul into the struggle, knowing that the price of freedom was steep, but believing fervently in its worth."
|
 |
Ons biblioteke: ’n onderhoud met Daniel Arendse
Braam Peens, Daniel Arendse
Boeke en skrywers
"Ons koördineer ons gemeenskapsuitreikpogings om programme te verskaf wat in die behoeftes van ons mense voorsien." Hierdie onderhoud met Daniel Arendse is die sestiende aflewering oor ons biblioteke.
|
Op die redakteur se lessenaar |
 |
Die Nagtegaal-teksprys: ’n onderhoud met Saartjie Botha
Naomi Meyer, Saartjie Botha
Toyota Stellenbosch Woordfees
"Alle teater dien die teks. Dit is die priem, die begin, die kreatiewe vonk. Daarom moet ons na skrywers omsien en hulle behoorlik vir hulle pennevrugte vergoed." Saartjie Botha praat met Naomi Meyer oor die Nagtegaal-teksprys se visie, waarom dit nou herleef en hoekom teater lewensbelangrik is.
|
 |
Chinese Nuwejaar
Zalman Davis
Reis
"Laatmiddag stap ek deur die smal strate. Oral loop buffels, hoenders met kuikens, kinders en makoue rond. Die vallei is toe onder die mis. By elke huisie trek daar rook uit tot bo die berg. Dit reën saggies."
|
 |
"Dude! Waa’s my phone?" – onthou djy daai track?
Tasneem Daniels, Jeremeo Le Cordeur
Teater
"Ek wou baie graag local Kaapse musiek in die stuk inkorporeer. Ek het toe vir Kay Kinetic gevra of ons ’n plaaslike weergawe van 'Phone' deur Lizzo vir die show kan skep. Daar was reeds ’n beat wat ons kon gebruik, ons moes net die ideale woorde en storielyn vir die temalied kry. Keenan se bydrae het my verwagtinge ver oortref." Tasneem Daniels gesels met Jeremeo Le Cordeur.
|
 |
Press release: ’n Begin at the Market Theatre from 30 January to 16 February 2025
LitNet
Lifestyle and entertainment
Both comedic and tender, ’n Begin is a sharp and astute two-hander that takes an intimate look at the first fragile moments of risking your heart and taking a chance on love. The Market Theatre in association with the Toyota Stellenbosch Woordfees, supported by NATi, is proud to bring this acclaimed Afrikaans production to Johannesburg from 30 January to 16 February 2025.
|
 |
Press release: Young SA music producer Luc Lavigne shines in Hollywood studios
LitNet
Lifestyle and entertainment
South African producer Luc Lavigne has turned his passion for music into an impressive career in the heart of Hollywood. At just 22, his production, mixing and mastering expertise has earned him opportunities and accolades that have set him on a path as one of the most exciting young talents in the global music industry.
|
 |
Geroepe
Madeleine Venter
Fiksiekompetisies
"Hy bêre meneer Pannevis se opdrag in sy boekesak – versigtig dat dit nie moet vou nie – en glimlag by homself. Hy’t nog altyd gewonder hoe dit moet voel om aan die rand van iets merkwaardig te staan. Mens weet nooit. Miskien skryf hy wat Albert is, vandag nog die heel eerste Bybelvers in Afrikaans neer."
|
 |
Harry se storie
Eldaleen Hugo
Fiksiekompetisies
"'Hy sal fine wees,' sê die ma, want sy weet. Almal sal net mooi fine wees. Selfs die hond."
|
 |
Skilpad se lot
Catherine Janse van Rensburg
Poësie
"Die see het nie trane nie
Nie huise nie
Nie hande nie"
|
 |
Uitkoms
Jeanne Henning Els
Poësie
"bly dit
dieselfde
water waarin
jy jou
spane vind"
|
 |
Opperwese
JMT Labuschagne
Poësie
"vorm U my siel geometries
om U orals
te bereken"
|

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. |
|