|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 1066
05/09/2025
|
Krities Afrikaans
|
LitNet: Die migrerende liggaam |
 |
|
Skrywer: Theo Kemp
Uitgewer: Protea Boekhuis
ISBN: 9781485316008
Pixley, afkomstig van die Zoeloe-adelstand, en Joubert, glo van sy betoorgrootmoeder se kant ’n afstammeling van generaal Piet Joubert, se paaie kruis toe Minister hulle die opdrag gee om ou standbeelde en monumente in die land te besoek en te evalueer wat met hulle moet gebeur.
Joubert se vrou, Alet, is nie die enigste een wat in haar beroep as medium met geeste moet worstel nie. Soos wat Pixley en Joubert vorder met hulle reis op soek na ’n geskiedenis waarvan sommige eerder wil vergeet, kom talle spoke uit hulle persoonlike verlede na vore.
|  |
|
 |
Die Waterplek: Gabriëllië deur Carina Stander: ’n resensie
Heilna du Plooy
Resensies
"Die hele reeks, en spesifiek ook Die Waterplek: Gabriëllië, is ’n kragtoer in terme van skryf. Om volgehoue van 2017 tot 2024 aan so ’n samehangende reeks te werk en binne dieselfde fiksionele wêreld steeds verhalend en talig oortuigend te bly, wil gedoen wees."
|
 |
One small step deur Paul Sinton-Hewitt: ’n lesersindruk
Barend van der Merwe
Lesersindrukke
"Die impak van Parkrun kan nie onderskat word nie. Getuienis op getuienis spreek daarvan. In sy pogings om finansiering te bekom, het Sinton-Hewitt Parkrun bemark as die ekwivalent van ’n kleuterskool, maar vir hardlopers."
|
 |
Pirow Bekker (1935–2025)
Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum
"Skryf is ’n voortdurende onvrede met die tevredenheid. Daarom is dit half jammer ’n skrywer is net een maal in hierdie wêreld. Ek sê altyd ’n mens moet drie lewens hê: om te lewe, om te lees, om te skryf." Lees oor Pirow Bekker se lewe en werk in die ATKV|LitNet-Skrywersalbum, saamgestel deur Erika Terblanche.
|
 |
Toyota Innibos Kaapsche Hoop poësiewerkswinkel en boekenaweek
Mimie de Vries
Boeke en skrywers
"Die skilderagtige dorpie Kaapsche Hoop, geleë in Mpumalanga, het tussen 29 en 31 Augustus gewemel van boekgeesdriftiges wat die Innibos Boekenaweek bygewoon het." Hier is Mimie de Vries se indrukke en foto’s van die fees.
|
 |
Die prys wat jy moet betaal
MC Botha
SêNet-briewe
"Terwyl ek nou so aan die wroeg is, kan ek net so goed ’n bietjie skindernuus met julle pennestoters van die wit ink deel."
|
Op die redakteur se lessenaar |
 |
Om te skryf: ’n resensie
Izak de Vries
Resensies
(2022)
"Mense vra dikwels hoe hulle kan begin skryf. Van nou af gaan ek hulle van Om te skryf vertel. Ek gaan hierdie boek eers show aan almal wat wil leer skryf, en hulle dan tell om dit deur te werk. Daarna kan ons verder gesels."
|
 |
My lyf is die twee extremes tussen pleasure en pyn (met apologie aan Schopenhauer)
Jackie Nagtegaal
Young Voices South African online writers’ conference
(OuLitNet, 2004)
"Op ’n dag, op ’n bepaalde helder oomblik, besef ek dat die lyf shock therapy moet kry, if you will. Totdat ek haar kan voel. As ek haar leed aandoen … miskien pynig? Ek soek ’n unlimited supply van mense wat haar kan seermaak tot ek voel en sy pyn en ek huil. Maar ek weet mense is cowards; hulle pyn jou nie as jy daarvoor vra nie, jou pyn moet jy self create."
|
 |
Ons polisie kom met baie eisj!
Freek Robinson, Gert van der Westhuizen
Onderhoude
Die beweerde onbeholpenheid en korrupsie van talle senior amptenare in die Suid-Afrikaanse Polisiediens hou skynbaar net nie op nie. Selfs Cyril Ramaphosa het onlangs sy onvergenoegdheid uitgespreek. Ramaphosa se voorgestelde kommissie van ondersoek na beweerde korrupsie in die polisie kom ook nie aan die gang nie.
|
 |
Wat sê Bettina? Om te skiet of nie te skiet nie?
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"Moet hy nou maar aan die genade oorgelaat word omdat hy hom in die politiek begewe het? Natuurlik nie. Enige privaatburger is daarop geregtig om homself te beskerm wanneer hy in gevaar verkeer ..."
|
 |
Waarom sou ’n mens nog na die NG Kerk toe gaan?
Louis van der Riet
Menings
"Vandag verstaan ek die doop as God se eerste en mees grondliggende bevestiging van ons (my) identiteit. Dit is God se 'ja' oor ons lewens. Tog het dit ’n hele paar siklusse van bevestiging, ontnugtering en hertoewyding vir my gevat om dit te begryp."
|
 |
4 September 2025: ’n brief aan prinses Charlene van Monaco
Jannie Pretorius
SêNet-briewe
"Hoekom, wonder u seker, skryf ek aan u? Wel, ek neem in die eerste plek vrymoedigheid om aan u te skryf omdat daar ’n klein periode in my lewe was toe ek besonder begaan was oor u. Laat my verduidelik."
|
 |
Leesimpressie: Binnenrijm van bloed door Antjie Krog
Erik van den Bergh
Literatuur
"Vervlochten en bewogen levensverhalen in romanvorm, gedompeld in Afrikaner cultuur. Veel rake typeringen van leven en levenseinde van de schrijfster Dot Serfontein, in zeer persoonlijke stijl opgetekend door haar dochter."
|
 |
Nuwe baadjie vir Spier Hotel, maar dieselfde goeie beginsels
Maryke Roberts
Reisgogga
"Spier is een van die land se bekendste en oudste wynplase, en met sy erfenis wat 333 jaar terugstrek, is hier nou nog ’n rede om te vier. Die nuutste toevoeging tot die alreeds lekker wynplaasbestemming waar jy kan wynproe, eet, stap, fietsry, piekniek hou, kunskyk en selfs Segway ry in die wingerde, is die opgeknapte hotel, spa en restaurant."
|
 |
Bek-en-klouseer gooi donker wolk oor landbou
Jean Oosthuizen
Voorblad
"In reaksie op die groeiende bedreiging het die minister van landbou, John Steenhuisen, die stigting van ’n gespesialiseerde taakspan aangekondig en die aankoop van 900 000 entstofdosisse van Botswana bevestig."
|
 |
Rasseherrie in Stellenbosch oor beweerde rassisme teen wittes
Jean Oosthuizen
Voorblad
"In die video kan gehoor word hoe die munisipaliteit se menslikehulpbronnebestuurder, Alexander Kannemeyer, sê die lewe moet doelbewus moeilik gemaak word vir wit mense sodat hulle bedank en die 'regte' mense dan aangestel kan word."
|
 |
Digitale profieldekomposisie
Carl Rohwer, Reg Dodds
LitNet Akademies (Natuurwetenskappe)
"Hierdie artikel bespreek die ekonomiese stoor en transmissie van ’n algemene gekwantifiseerde profiel of ’n histogram. Ons toon aan dat een goeie kandidaat ’n spesifieke diskrete pulstransform is, gebaseer op die klas van sogenaamde LULU-gladstrykers."
|
 |
Gespierde Afrikaans
LitNet
Akademies en skole
Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid? LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. Die Gespierde Afrikaans-lys word deurlopend bygewerk. Kyk watter nuwe woorde is toegevoeg.
|
 |
Graad 6: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo, derde kwartaal
LitNet
Notas, toetse en vraestelle
Is jy in graad 6 en skryf jy binnekort ’n Afrikaans Huistaal-toets as deel van jou toetsreeks? Laai Eugene van der Westhuizen se oefenvraestel en memorandum gratis hier af. Een van die leesvoorbeelde handel oor ’n meisie wat so mooi soos ’n voëltjie sing. Jy sal ook sommer ’n vrolike lentelied sing as jy hierdie kwartaal jou rapportpunte sien!
|
 |
Moffie: ’n teaterresensie
Tania Colyn
Teater
"Daar word gekyk na die Afrikanerfamilie en die teenstelling met Engelse families – elk met hul eie probleme binne die gesin."
|
 |
Persverklaring: Teksmark vier tien jaar van nuwe teatertekste
LitNet
KKNK
Teksmark, die KKNK se teksontwikkelingsprojek, vier op Donderdag 4 en Vrydag 5 September ’n dekade van unieke stories. Gehore wat Teksmark in die Baxter Studio by die Baxter-teatersentrum bywoon, kan uitsien na kreatiewe teksidees van Nicola Hanekom, Saartjie Botha, Willem Anker, Tertius Kapp, Veronique Jephtas, Nico Scheepers, Jason Jacobs en Devon Delmar, Carla Smith, Amee Lekas en Wilken Calitz.
|
 |
Versoeningsdag
Anton van Rensburg
Poësie
"Sny, Here, uit die Lam se vel
’n breë liefdesband
en knoop dit om ons hele land. "
|
 |
Kinderbasaar
Jeanne Henning Els
Poësie
"want
goudvissies
spartel nie meer
om verkoop te word"
|
 |
Chirurgie
Daan de Swardt
Poësie
"My vel pas soos ’n laken
oor bene wat ek nog nooit
buite my anatomiehandboek
gewaar het nie."
|

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. |
|