|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 1039
28/02/2025
|
Krities Afrikaans
|
LitNet: Grondhervorming uitgepluis |
 |
|
Skrywer: Rudie van Rensburg
Uitgewer: Queillerie
ISBN: 9780795802928
Skatryk tweelingbroers wat vyf jaar gelede verdwyn het, se geraamtes word in ’n veld opgediep. Op aandrang van die Wes-Kaapse polisiehoof moet Kassie en Rooi die saak ondersoek, maar dit moet in die grootste geheimhouding plaasvind. Anders kan Kassie-hulle ook die gevaar loop om vermoor te word, soos die drie speurders wat by die destydse verdwyningsaak betrokke was. ’n Stikdonker onderwêreld, waar antieke voorwerpe miljoene rande op swartmarkveilings behaal, duld nie inmenging nie ...
|  |
|
 |
Kollig op akademikus Juanita M Pienaar: Grondhervorming
Juanita Pienaar
SteedsDink
Grondhervorming is omstrede, kompleks en multidimensioneel. In hierdie video gesels Juanita M Pienaar oor die wat, hoekom en hoe van grondhervorming en die kardinale rol van ons howe. Artikel 25 van die Grondwet word onder die loep geneem. Juanita vertel ook meer oor haar loopbaan en haar jongste navorsing. In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is.
|
 |
SteedsDink met LitNet Akademies: Juanita M Pienaar oor haar akademiese navorsing
Juanita Pienaar
SteedsDink
In hierdie video gesels Juanita M Pienaar oor onder meer artikel 25 van die Grondwet en die Onteieningswet, onregmatige besetting van grond, en eiendomsreg en toegang tot grond. Sy lewer ook kommentaar oor inheemse reg teenoor ’n Westerse benadering, die multidimensionele aard van regstudies en of Afrikaans ’n toekoms in die reg het. |
 |
Graad 8: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo, eerste kwartaal
LitNet
Notas, toetse en vraestelle
Is jy in graad 8 en ken jy "Hop, hop, spinnekop"? Jy sal van vreugde hop as jy hierdie gratis oefenvraestel deur Cecilia Klopper aflaai, voorberei vir jou Afrikaans Huistaal-toets – en goeie punte behaal. (In die vraestel sal jy boonop ook oor die liedjie kan lees.)
|
 |
Graad 8: Lewenswetenskappe – aanpassings vir oorlewing in die droë Karoo
Rouxlyn Botha
Skole
"Aanpassings maak dit vir organismes makliker om in hul omgewing te oorleef. As hulle nie by ’n veranderende omgewing kan aanpas nie, moet hulle wegtrek of uitsterf. Daar is drie maniere waarop organismes aanpas: struktureel, funksioneel en deur middel van gedrag." Hierdie artikel is spesifiek toegespits op die werk wat graad 8’s wat die KABV volg, in die skool behandel.
|
 |
Graad 12: Lewenswetenskappe-vraestel en memorandum, eerste kwartaal
LitNet
Notas, toetse en vraestelle
Is jy in matriek en wonder jy of jou gene kan help om te bepaal vir watter beroepsrigting jy aangelê is? Voordat jy verder daaroor nadink, moet jy eers hard werk om goeie punte te behaal. Laai hierdie gratis oefenvraestel deur Rita Engelbrecht af en berei voor vir jou Lewenswetenskappe-vraestel hierdie kwartaal. Daar is voorbeeldvrae wat juis oor DNS handel!
|
 |
LitNet Akademies Weerdink: Grond
Menán van Heerden, Juanita Pienaar
Onderhoude (2019)
"Grondonteiening sonder vergoeding" in 2019. Kan grondhervorming buite die raamwerk van die Grondwet plaasvind? Wat is die kategorieë grond wat hier ter sprake is? Grondwetlik beskou, is "grond" dieselfde as "eiendom"?
|
 |
Een honderd jaar later: die Swart Grond Wet 27 van 1913
Juanita Pienaar
Seminare en essays (2013)
"Dit was nóg die eerste, nóg die laaste rasgebaseerde grondmaatreël in Suid-Afrika. Tog het dit die Suid-Afrikaanse landskap – letterlik en figuurlik – onherroeplik verander. Die inwerkingtreding van die wet, in samehang met ’n daaropvolgende rassebenadering tot grond, het ’n aandeel daarin dat Suid-Afrika, bykans 20 jaar na ’n grondwetlikheidsbedeling, steeds met grondkwessies worstel."
|
LitNet se Kommadagga-slypskool | LitNet’s Kommadagga workshop |
 |
Europa en Amerika
Freek Robinson, Heinrich Matthee
Onderhoude
’n Historiese wending in die verhouding tussen Amerika en Europa is besig om plaas te vind. Politieke ontleder Heinrich Matthee vertel vir Freek Robinson meer.
|
 |
Amerika: die struikelblok in die pad van wêreldvrede
Riku Lätti
Menings
"Mense argumenteer dis omdat Harris nie haarself gedistansieer het van Biden se Sionisme nie dat sy die Palestynse steun aan Trump oorhandig het in die swaaistate wat haar die verkiesing gekos het. Daar is heelwat Palestyne wat nou berou het dat hulle vir Trump gestem het."
|
 |
Loeriesfontein hou ’n skole-ekspo en skep geleenthede: ’n onderhoud
Naomi Meyer, Sonja Squires
SA Skoleseminaar | Schools Seminar
"Ons visie is om landelike kinders (meestal Afrikaanssprekend) ’n kans duisend te gee! Om persoonlike interaksie op die dag van die Loopbaanskou te hê – met kundiges, bestuurders van besighede, alumni en/of werwers vir tersiêre en ander loopbaangeleenthede en verdere studie."
|
 |
Sosialemedia-wetgewing: verskansing, foltering of verheffing?
Coert Mommsen
SA Skoleseminaar | Schools Seminar
Coert Mommsen, afgetrede sielkundige, dink die onlangse wetgewing in ander lande wat sosialemediagebruik onder jongmense inperk of verbied, is nie noodwendig ’n goeie ding nie: "Elke gebruik van die internet of selfoon skep daagliks/uurliks vir die gebruiker kommunikasienetwerke en kontakte. Sulke netwerke is ’n lewende werklikheid vir elke gebruiker en hulle is noodwendig psigologies hieraan gebind."
|
 |
Google moet Suid-Afrikaanse media miljoene rand vergoeding betaal, sê kommissie
Jean Oosthuizen
Voorblad
"As hierdie aanbeveling wet word, kan dit ’n baken van hoop vir die plaaslike media wees. Dit kan inhoudskeppers in staat stel om te belê in digitale vernuwing, nuusprojekte en die opleiding van joernaliste. Aan die ander kant kan dit ook spanning veroorsaak tussen tegnologieplatforms en die regering, wat moontlik Google se verhouding met Suid-Afrika sal beïnvloed."
|
 |
Suid-Afrika se "Mickey Mouse-weermag" in vryval
Jean Oosthuizen
Voorblad
"Luitenant-generaal Ntshavheni Maphaha van die SANW het verder olie op die vuur gegooi en in die spervuur beland oor sy uitlatings by die begrafnis van een van die 14 Suid-Afrikaanse soldate wat in die DRK gesterf het."
|
 |
Bekendstelling van Max Havelaar: Jaap Goedegebuure in gesprek met Ena Jansen
Jean Oosthuizen
SASNEV
Die bekendstelling van die Afrikaanse vertaling van die monumentale roman Max Havelaar deur Multatuli (die skuilnaam van Eduard Douwes Dekker) het onlangs by die Suid-Afrikaanse Sentrum vir Nederland en Vlaandere (SASNEV) in Pinelands, Kaapstad plaasgevind. Hierdie roman, wat deur Ena Jansen in Afrikaans vertaal is, is waarskynlik die bekendste Nederlandse boek ooit. Dit lewer skerp kritiek op die Nederlandse koloniale bewind in Indonesië en word as ’n vroeë meesterwerk van sosiale geregtigheid beskou.
|
 |
Leesimpressie: Waar we zijn door Lina Issa
Erik van den Bergh
Literatuur
"Via een advertentie zoekt ze iemand die namens haar de familie in Libanon tien dagen wil bezoeken. Daartoe stelt ze richtlijnen op voor haar stand-in: de cartografie van thuis."
|
 |
Brief en repliek 1: Inleidende opmerkings
Alwyn Roux, Yves T’Sjoen
Academisch
Alwyn Roux is genooi om Afrikaanse letterkunde aan die Universiteit Leiden te doseer. Hy het vir Yves T’Sjoen genader om saam met hom aan die kursusmateriaal te werk. Hulle fokus op die konsep repliek. Alwyn skryf ’n brief wat die lesingmateriaal vir die studente bevat, waarop Yves dan repliek lewer. Die studente kry beide stukke, wat hulle dan op hulle beurt moet beantwoord as deel van hul opdragte.
|
 |
Brief en repliek 2: Teoretiese vertrekpunte vir ’n kontakgeskiedenis
Alwyn Roux, Yves T’Sjoen
Academisch
"Casussen, zoals in deze cursus in Leiden, werpen alvast een licht op transnationale trajecten van schrijvers en teksten. Een vergelijkend onderzoek naar de manier waarop deze schrijvers worden voorgesteld in Afrikaanse literatuurgeschiedenissen en hoe het oeuvre van de desbetreffende actoren in beeld wordt gebracht in de Lage Landen zal revelerende bevindingen opleveren."
|
 |
Brief en repliek 3: ’n Oorsig – deel 1
Alwyn Roux, Yves T’Sjoen
Academisch
"De namenselectie biedt een interessante staalkaart van velerlei contacten tussen het Afrikaanse en Nederlandse literaire polysysteem."
|
 |
Glaskas in die woud lawe die siel
Maryke Roberts
Reisgogga
"Ek sit met my voete in die koue bergwater; gooi klein ronde klippies dat dit hop oor die water; fluister-sê die rympie: 'koei, kalf, een, twee, drie emmers melk ...' soos in my kleintyddae saam met my pa op die plaasdam se wal, waar my oupa-hulle bywoners was. Tyd staan dan stil."
|
 |
Konkel deur Pieter Marais: ’n resensie
Jean Meiring
Resensies
"Pieter Marais se dunnerige debuutroman Konkel is verlede jaar met die Jan Rabie-Rapport-prys bekroon. ... Ek hoop dat Marais reeds ’n tweede boek aan ’t skrywe is."
|
 |
Ligspoor deur Juan Coetzer: ’n lesersindruk
Marieta McGrath
Lesersindrukke
"Ligspoor het my aandag getrek toe dit onlangs op Versindaba verskyn het as nuwe publikasie, tot my verbasing, want in die reël plaas Versindaba bundels uitgegee deur hoofstroomuitgewers."
|
 |
Breyten se lewensviering in Wellington: ’n lewe van woorde en vryheid
Jean Oosthuizen
Boeke en skrywers
"Mens sou kon gesê het: 'Stil broers, daar gaan ’n man verby' toe daar die afgelope Sondag by die Breytenbach Sentrum in Wellington hulde gebring is aan Breyten Breytenbach, die maer man met die groen trui. Maar stilte was nie van pas nie. In Ounooi se tuin by die Bôrdienghuis waar Breyten grootgeword het, was daar ’n feestelike atmosfeer om sy lewe te vier. Sy teenwoordigheid was te tasbaar, sy nalatenskap te ryk om hom stil te huldig."
|
 |
Adam Small festival 2025: a photo gallery
Darryl David
Books and writers
The 2025 edition of the Adam Small festival was held in Pniël from 21 to 23 February. Festival impresario Darryl David shares his thoughts and photographs.
|
 |
Desire at the end of the white line by Azille Coetzee: video of the book discussion
Lou-Marié Kruger, Azille Coetzee
Books and writers
In Desire at the end of the white line Azille Coetzee examines a range of contemporary Afrikaans popular culture texts to demonstrate how the stories that white Afrikaans women tell about themselves keep them white and apart. In this video, she discusses her research with Lou-Marié Kruger. AB Jantjies was the videographer for LitNet.
|
 |
Goed, swak, toeganklik of gelaagd?
Koos Kombuis
Boeke en skrywers
Koos Kombuis vra of toeganklikheid of gelaagdheid in ’n teks gelyk is aan dit wat goed of swak is. Hy het onlangs vier boeke gelees en gee sy opinie oor elk, gemeet aan bovermelde vrae.
|
 |
Press release: Books on the Bay | A literary festival in Simonʼs Town (14–16 March 2025)
LitNet
Books and writers
The runaway success of Simon’s Town’s two previous literary festivals has inspired a knockout line-up for 2025. The town is set to host some of South Africa’s most celebrated writers on 14, 15 and 16 March. The festival’s 24 diverse events range from readings and panel discussions to a poetry soirée with more than 30 South African and international writers, and winners of all major literary prizes in South Africa.
|
 |
ATKV-Crescendo op 50: ’n onderhoud met Marsha Bothma
Naomi Meyer, Marsha Bothma
ATKV-Portaal
Marsha Bothma was ’n paar jaar gelede ’n finalis van die Crescendo-projek. In hierdie onderhoud praat sy oor haar herinneringe en ook oor wat die projek vir haar loopbaan beteken het.
|
 |
Persverklaring: Hier is die lokprent én res van die rolverdeling van Niggies
LitNet
kykNET Portaal
Van die bekendste name in teater, film en TV in Suid-Afrika is deel van die rolverdeling van Niggies, die nuwe dramareeks wat op 25 Maart op kykNET (DStv-kanaal 144) begin. Niggies is gegrond op ware gebeurtenisse en vertel die verhaal van die twee twaalfjarige niggies, Issie Fourie en Petro Nel, wat in 1965 in die rustige dorpie Odendaalsrus in die Vrystaat ontvoer en vermoor is. Issie se broer, André, sweer daarna om alles in die stryd te werp om die skuldige aan die pen te laat ry, maar dit sou hom byna 20 jaar kos.
|
 |
Persverklaring: Finaliste vir ATKV-Crescendo se 2025-mentorskapprogram bekend
LitNet
ATKV-Portaal
Ná ’n week van wik en weeg is 22 finaliste aangewys uit vanjaar se inskrywings vir die ATKV-mentorskapprogram wat van 30 Maart tot 6 April in die Paarl gaan plaasvind. Deelnemers kon hulle oorspronklike liedjies digitaal inskryf of persoonlike oudisies by ATKV-Crescendo se talentsoekers in die Tuinroete, Klein Karoo, Weskus, Atlantis of Worcester doen. Vanjaar is daar ook vir die eerste keer oudisies in Namibië gehou, wat twee finaliste opgelewer het.
|
 |
Aminata
Karina Muller
Fiksiekompetisies
"Die lewe is ’n kringloop en nog ’n sirkel is voltooi. Om my sukkelende familie te help, het ek soveel geld uit Aminata se fa uit, dat hy nie anders kon as om my sy tweede vrou te maak nie."
|
 |
Al die voëls het neste begin
Charl-Pierre Naudé
Fiksiekompetisies
"Ons het weswaarts, en bo die storms uit, gevlieg. As jy bo ’n storm vlieg, sien jy dat om kant te kies in ’n storm vergeefs is. ’n Storm is rond."
|
 |
Poorte van die hel
Jelleke Wierenga
Fiksiekompetisies
"Anna het opgelet dat die nuwe weduwee besonder vrolik was by die begrafnisfunksie in die saal. Die weduwee het aangedring op ’n skemerfunksie – sy het per ongeluk die woord onthaal gebruik – sodat vonkelwyn bedien kon word."
|
 |
O, die donkie
Marie Schoeman
Fiksiekompetisies
"Sy knik en oomblikke later weerklink die gebalk van ’n donkie en Chris Blignaut val weg met 'O, die donkie is ’n wonderlike ding ...'"
|
 |
Vertel, suster, vertel
Hermione le Roux-Ellis
Fiksie
"'Vertel, suster. Vertel.'
'Ek sal jou vertel sodra die storie klaar is.'"
|
 |
The lost city
Carla Botha
New writing
"When cartographers come to study us,
they’ll find no clear borders, no legend
to decode the ways, we have merged."
|
 |
Onnatuurlike dood
Wicus van der Merwe
Poësie
"As groei dan is om meer te sterf, laat ek groei.
As kaal takke beteken die dood het gekom, sien my skaamte."
|
 |
Heimwee
Jeanne Henning Els
Poësie
"dit ruik na
Pa en
Saterdagoggende"
|

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. |
|