|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 999
09/05/2024
|
Krities Afrikaans
|
LitNet: Sewe minute na middernag? |
 |
|
Outeur: Nathan Trantraal
Uitgewer: Kwela
ISBN: 9780795710995
In 2021 is Damian de Jong biesag mette boek oo serial killers. Hy force homself ommie dae te onthou toe hy asse kind innie 90’s oppie sandduine gespeel et. Die man wattie media The Railway Ripper noem, het begin coloured boys doodmaak en begrawe in vlak grafte innie bosse en sandduine rondomie Western Cape. Hy praat met ex-detective Michelle Wakefield ma soe meer sy die feite vi Damian ytlê, soe minner vestaan hy wat rêrag daityd gebeerit. |
 |
|
 |
"Dis 7 minute ná middernag."
Freek Robinson, Helen Zille
Onderhoude
Wat maak die DA se aanbod anders as ander partye s’n? Freek Robinson gesels met Helen Zille, voorsitter van die DA se federale raad.
|
 |
South Africa’s only hope?
Rory Riordan, Izak de Vries
Interviews
Rory Riordan explains why all of us should demand that the blue team formally work with the green, black and gold team to move South Africa forward.
|
 |
Is verkiesings vry en oop as kieseropvoeding laag is?
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"Wat het gebeur dat kiesers wat teen hierdie tyd heelwat meer gesofistikeerd behoort te wees waar dit verkiesings aangaan, steeds nie verstaan wat hulle kiesregte is en wat verkiesings beteken nie?"
|
 |
Ineenstortende nuwe geboue; ’n paar vreesaanjaende gedagtes
Koos Kombuis
Menings
"Produktiwiteit en spoed is belangrik, maar produktiwiteit en spoed betekenis niks sonder refleksie, nadenke en intuïsie nie. Dit is hoekom daar soveel kollektiewe angs in die wêreld is. Dit is hoekom ons so vervreemd is van onsself."
|
 |
The digital psyche: Why you should pay attention to your social media likes
Alex J Coyne, Suzannah WanderingStar
Opinion
"What does social media say about you, and what could it say about others around you? Social media reveals more than just your basic likes, like listening to Nirvana and reading a lot of Tolkien, but also locks your thoughts and musings in time. TikTok, Facebook and YouTube can be a good way to know someone, but when potential danger signs are ignored, social media is a darker trip."
|
 |
Mites, foppery en feite: Hoekom verwerp mense waarhede?
Elsabé Brits
Rubrieke
"Daar is waarlik ’n groot klomp mense wat onwrikbaar glo ons bly op ’n plat skyf met ’n potdeksel oor ons koppe. Dit nadat Giordano Bruno in 1600 op die brandstapel dood is omdat hy, soos Galileo – wat sy woorde moes sluk – gesê het die (ronde) aarde draai om die son. Maar dít is nie enigste verstommende liegstorie wat soos kakiebos kleef nie."
|
 |
Die verskillende gesigte van Tom Ripley
Nini Bennett-Moll
Rubrieke
"Die talle interpretasies van, en ’n moderne (her)besoek aan, Ripley in die gedaante van ’n neonoir minireeks hou verband met die geleidelike opbloei van die antiheld in die afgelope paar jaar se film- en televisieproduksies. Mens dink byvoorbeeld aan Breaking bad, The blacklist, of House of cards, waar die tradisionele (morele) held plek maak vir ’n donkerder argetipe in die gedaante van die antiheld."
|
 |
In memoriam: Maritha Snyman
Carina Diedericks-Hugo
In memoriam
"Rus in vrede, geliefde Maritha. Jou erfenis leef voort. Jý leef voort."
|
 |
’n SêNet-brief met ’n voorstel voor die verkiesing
Marietjie Warrington
SêNet-briewe
"Op Nelspruit, nou Mbombela, het luit-kol Johan Botha ampers tasbaar God se teenwoordigheid beleef – ’n belewenis wat sommiges meen verbind kon word aan die byna bonatuurlike kalmte wat tydens die verkiesingperiode en Mandela se inhuldiging in daardie jaar geheers het."
|
 |
Staan jongmense apaties teenoor sosiopolitieke diskoers?
Mohammed Groenewald en Rudi Buys
Vryepoort (OuLitNet, 2006)
"Bewerings van apatie onder jongmense steun ook op navorsing aangaande jongmense se deelname aan nasionale en plaaslike verkiesings. Dit bring mee dat apatie onder jongmense gemeet word aan die persentasie van die groep wat registreer vir ’n verkiesing en stem ... ’n Lae stempersentasie onder jongmense het iets te sê oor jongmense en verkiesings en beantwoord nie die ingewikkelde vraag van deelname of apatie nie."
|
 |
25 years later: Karabo Kgoleng reflects
Karabo Kgoleng
Opinion (2019)
It has been 25 years since the first democratic elections in South Africa. With the 2019 elections around the corner, Karabo Kgoleng shares her memories from 27 April 1994.
|
 |
Die 2024-verkiesing: Is ’n Suid-Afrikaanse Lente op pad?
André Duvenhage
Seminare en essays (2023)
"Die status quo is nie volhoubaar nie en die vraag is nie of daar verandering gaan wees nie, maar eerder watter vorm dit gaan aanneem; watter tydsraamwerk ter sprake is, en veral wat die regerende elite se reaksie op ’n potensieel verswakkende situasie gaan wees. Dit maak die 2024-verkiesing die belangrikste verkiesing sedert die totstandkoming van ’n nuwe grondwetlike bedeling."
|
 |
Suidoosterfees vier 21 én 30 met lag én traan
Maryke Roberts
Suidoosterfees
"Die baba is mondig. Ongelooflik om te dink die Suidoosterfees – die fees vir almal – vier vanjaar sy 21ste jaar. Suid-Afrika vier 30 jaar van demokrasie, maar dinge is nie so rooskleurig soos ons gehoop het nie, en die kunste is die waghond."
|
 |
Die soet smaak van mondigwording
Maryke Roberts
Suidoosterfees
"Elke kleur, elke kultuur, elke ouderdom is daar. Hulle is in poniesterte en toetoes; in rolstoele en met krukke. Daar is blink rokke en hoë hakke; daar is sweetpakbroeke en bont tekkies; daar is linnebroeke met dik witsool-seilskoene. Die gemene deler is die kunste; maar belangriker nog, die kunste in Afrikaans."
|
 |
Persverklaring | KKNK: Vertel jou storie by die negende Teksmark
LitNet
KKNK
Verskeie teksvoorstelle wat na die afgelope twee jaar se Teksmark tot volskaalse teaterproduksies ontwikkel is, was reeds vanjaar by die KKNK en Suidoosterfees op die planke en verskeie is binnekort ook by Innibos en die Vrystaat Kunstefees te sien.
|
 |
Persverklaring: Afrikaans is ons almal s’n
Afrikaans100-projek van afrikaans100.org
Persverklaring
Op 8 Mei 2025 word ’n groot mylpaal behaal wanneer die mooiste taal haar eeufees vier. Ja, Afrikaans as amptelike taal is volgende jaar ’n honderd jaar oud en álmal is genooi. Afrikaans is reeds baie ouer as ’n honderd jaar, maar dit was op 8 Mei 1925 toe Afrikaans, naas Engels, een van Suid-Afrika se twee amptelike tale geword het. Dit gaan ’n inklusiewe feesjaar wees wat alle Afrikaanssprekendes gelyke geleentheid gaan bied om deel te word van die fees.
|
 |
Competition: You could win tickets to Let’s Carnivale
LitNet
Lifestyle and entertainment
We are giving away 2 x 2 tickets to Let’s Carnivale for Friday night’s show. Yes! You and a partner could be lucky enough to go on Friday night 17 May 2024! Each ticket is worth R400.
|
 |
Bela-wetsontwerp op die randjie van finale aanvaarding
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die omstrede Bela-wetsontwerp is op die randjie van aanvaarding nadat agt van die nege provinsies in die land in hulle finale standpunt oor die wet aangedui het hulle steun die wetsontwerp in sy gewysigde vorm."
|
 |
The Indian Ocean: For the sights, but for the food, too
Clifford Roberts
Culinair
"I’d been in food heaven, jumping the past few days from Asian to Italian and from American Japanese to Brazilian. This was the Indian Ocean, so there were plenty of dishes with a Creole spin, too."
|
 |
Leesimpressie: Morgenrood door Willem van Toorn
Erik van den Bergh
Literatuur
"Bijzonder boeiende en veelomvattende roman met soms essayistische trekjes. Knappe combinatie van historische roman (over de Eerste Wereldoorlog), liefdes- en familieverhaal, scherpe maatschappijkritiek (over onder andere maatschappelijke omgangsvormen, corona en slavernij)."
|
 |
Intussen …
Crito
Boeke en skrywers
"Die reaksie op my vorige blog het my hard aan die werk aan ’n reaksie. Ek sal graag iets opstel wat resensente kan help. Intussen …"
|
 |
Bliksems, lugkastele en hoop
Koos Kombuis
Boeke en skrywers
Koos Kombuis is op reis, maar hy maak tyd om te lees. Hierdie maand berig hy oor ’n reisboek, ’n digbundel en ’n politieke teks wat hom hoop gee vir ons land.
|
 |
Afrikaanse resensies en boekgesprekke in April 2024
PEN Afrikaans
PEN Afrikaans
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in April 2024 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
|
 |
Seen elsewhere: The SA Children’s Laureate Award
Piet Grobler
Books and writers
"On Friday, during the South African Festival of Children’s Literature, I have been presented with the SA Children’s Laureate Award for my contribution to SA children’s literature."
|
Op die redakteur se lessenaar |
 |
Graad 12: Wiskundige Geletterdheidsvraestel 1 en memo, tweede kwartaal
LitNet
Notas, toetse en vraestelle
Is jy in graad 12 en eerder lus vir ’n kolwyntjie as om vir hierdie belangrike eksamen voor te berei? In hierdie gratis oefenvraestel deur Lee-Ann Langeveld gaan jy entrepreneurswenke ten opsigte van kolwyntjies kry en sommer ook prettig vir jou eksamen kan voorberei. As jy nie presies weet wat ’n kolwyntjie is nie, laai sommer ook ’n Afrikaans-vraestel van LitNet af.
|
 |
Op verlede se reise
Marius Nigrini
Poësie
"hier vanaf my krans – vanuit ’n plek
net ’n naam op ’n kaart"
|
 |
Ou spore
Johan van der Merwe
Poësie
"want God is groot en goed
die Duiwel is ’n bliksem
wat lieg en bedrieg"
|

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. |
|